GROENTE-EN-GORTSOP MET LAMSKENKELS

GROENTE-EN-GORTSOP MET LAMSKENKELS (8 porsies) 250 g skaaskenkels in skywe gesny 2 uie gekap 15 ml olie 3 liter water 250 ml perelgort oornag geweek 4 groot wortels gerasper 1 blik gekapte tamaties (410 g) 1.5 liter skaapvleis aftreksel

EENSKOTTEL HOENDERGEREG MET SIMBA SKYFIES

EENSKOTTEL HOENDERGEREG MET SIMBA SKYFIES 1 hoender (Ek het stukke hoender gebruik). 3 uie grof gekap 500 gram noedels (screws) 1 koppie mayonnaise 2 koppies gerasperde cheddarkaas 2 koppies melk 1 x 410 gram sampioenroomsop 1 groot pak kaas en uie skyfies (fyngemaak)

ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE

ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE ‘n knippie kaneel ½ koppie room geklits 2 koppie ultramel vla 2 eetlepels gelatien gespons in 3 eetlepels water Kors van koekies Vulsel: Klits kaneel en helfte van die room by die vla in. Vou die res van die room liggies deur die mengsel. Verhit die gelatien vir 10 sekonde in…

ROSYNESOUS VIR ROOMYS

ROSYNESOUS VIR ROOMYS ¼ koppie suiker 2 koppies water sout vanilla geursel 2 teelepels maizena 3 glanskersies gesnipper 1 teelepel ram of brandewyn na smaak 1 koppie pitlose rosyne. sultanas of vrugtemengsel Kook die eerste drie bestanddele saam vir 5 min. Voeg die rosyne en rum / brandewyn by en kook nog 5 minute. Maak…

Disclaimer | We do not claim that these recipes or photos are proprietary to us. We have just found these on the web