SNOEKPASTEI


SNOEKPASTEI

1 groot ui, gekap
50 ml botter of olie
30 ml koekmeel
250 ml melk
250 g gaar snoek, vel en grate verwyder, gevlok
250 ml gerasperde cheddarkaas
4 groot eiers, geklits
250 ml suurroom
5 ml mosterdpoeier
15 ml fyngekapte vars pietersielie
Sout en rooipeper na smaak

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n 30 cm-pasteibak goed met olie of botter.

Braai die ui in die botter tot sag. Sprinkel die meel oor en verhit, terwyl jy roer, tot dit borrel. Voeg die melk by en verhit tot kookpunt. Roer aanhoudend om te verhoed dat klonte vorm. Verwyder die sous van die hitte en roer die res van die bestanddele by.

Skep in die voorbereide pasteibak en bak vir 35-45 minute tot goudbruin en ferm. Laat die tert vir 10 minute afkoel en sit met slaaie of groente van jou keuse voor. (Die tert kan ook teen kamertemperatuur voorgesit word of jy kan klein individuele tertjies in minimuffinpannetjies bak en as southappies met drankies voorsit.) Lewer 8 porsies.

Resep geplaas deur Rina Kleinhans
Foto:  Johan Röntgen  – Ek net 2 chillies opgekap en bygesit en so spuit sweet chillie sous




THE COETZEE MAC AND CHEESE

the coetzee mac and cheesetested

THE COETZEE MAC AND CHEESE
500g, macaroni
big block of cheese,
packet of bacon,
garlic,
chili and
mixed herbs.
Cook pasta, pack in 4 layers of pasta, bacon and cheese, beat 4 eggs with 1 cup milk. Add black pepper to egg mix, throw over mac and cheese. Bake covered for 40min and uncovered under grill till top layer of cheese and bacon are nice and crispy. Simple yet delicious as i can not use tomato.
Source and photo; Coetzee Neethling




SMOKE PAPRIKA CHICKEN WINGS

paprika chicken wingstested

SMOKE PAPRIKA CHICKEN WINGS
Ingredients
20 pieces of chicken wings (10 wings cut at the joint and tips removed)
1 cup of plain yogourt
3 tbsp of smoked paprika
1 tbsp of chilli paste
2 tbsp of olive oil
A pinch of cayenne pepper
Juice of half a lemon
3 garlic cloves (minced)
Directions
Place all ingredients in a large ziplock bag and mix well.
Add the chicken wings to the mixture in the ziplock bag and marinate for 2 to 3 hours.
Cook the wings in oven at 400F for 45 minutes. Enjoy!!
Source: MC^2 Creative Living
photo:  Adam Cloete




SOUS VIDE LAMB SHANK

sous vide lamb shanktested
SOUS VIDE LAMB SHANK
-Rub shanks with Olive oil, add 4 sprigs of thyme and vacuum seal.
-Sous Vide for 48 hours (YES – 2 DAYS!) at 62*C.
-Reserve liquid from vacuum bags for your gravy.
-Then… fry shanks in clarified butter until brown (2 min a side).
-Make your gravy of choice from liquid from vacuum bags.

Sauce:
1/2 cup brandy
1 cup brown sugar
1 cup brown vinegar
1 onion finely chopped
1 peeled tomato and chopped
30 ml tomato sauce
10 ml Dijon mustard
5 ml cumin
1 ml chilli powder
2 ml cinnamon
5 ml paprika
5 ml mustard powder
2 bay leaves
5 ml salt
Zest of one orange
Place all the ingredient in a pot with liquid from teh shanks, boil to reduce… serve with the shanks.

Photo and recipe : Elize de Kock




DENZY’S CHICKEN LIVERS

FB_IMG_1461928448815tested
DENZY’S CHICKEN LIVERS
500 g chicken livers
1 onion, chopped
2 tomatoes, chopped
fresh rosemary, chopped
2 tablespoons sugar
1 tablespoon crusted garlic
Barbeque spice
2 tablespoons soya sauce
1 tablespoon balsamic vinegar
2 tablespoons chutney
1 teaspoon curry powder
1 teaspoon fine cumin
1 teaspoon chilli powder
salt and pepper

Saute onions in hot pan, add garlic, tomatoes, rosemary and let cook for about 10 mins until onions is soft and tender.
Add chicken livers and spices, soya, Worcestershire sauce, chutney, balsamic vinegar and sugar with a little water.
Cook until chicken livers is fully cooked, add salt and pepper for taste and finish of with more rosemary.
Enjoy!
Source and photo: Denzel Koenana




MAKLIKE UIE EN BABY MARROWS GEBOTTEL

 

FB_IMG_1461765126508uie en baby marrows2tested

MAKLIKE UIE EN BABY MARROWS GEBOTTEL
Hier het ek rooi uieskywe en mostertsaad en peperkorrel en n knippie sout in n gesteriliseerde fles gesit. Vol raspberry asyn gemaak en vir 1:30 gemikrogolf tot kook. Deksel opgesit en onderstebo in skottelgoedwasser afgekoel.

Die baby marrow kry n paar skyfies ui, bietjie chilli vlokkies, suiker, peperkorrel in die flessie en vol gemaak met wit wynasyn. 1:30min in mikrogolf tot kook. Deksel opgesit en onderstebo in skottelgoedwasser afgekoel.

BRON EN FOTO : FRIKKIE JONES




SOUTVLEIS EN KERKERERTJIE BROODJIE

SOUTVLEIS EN KERKERERTJIE BROODJIEtested
SOUTVLEIS EN KERKERERTJIE BROODJIE
(BULLYBEEF AND CHICKPEA LOAF)
1 blikkie soutvleis
1 blikkie kerkerertjies
2 eetlepels meel
2 eiers
Speserye van jou keuse (ek het gemengde speserye gebruik)
Sout en peper na smaak
Sweet chili sous
Dreineer en maak die kerkerertjies fyn. Maak die soutvleis fyn en meng die twee deurmekaar. Voeg die meel, eier, speserye, sout en peper by en meng deeglik. Skep helfte in ‘n gesmeerde mikrogolf broodpannetjie en smeer ‘n lagie sweet chili sous oor. Skep die res van die mengsel bo-op en plaas in die mikrogolf vir 8 minute op hoog. Haal uit die mikrogolf en smeer ‘n lagie sweet chili sous bo-oor. Mikrogolf vir nog 8 minute op hoog. Laat effens afkoel en haal uit die pannetjie uit.

Bron en foto: Adam Cloete.




FRIKKIE SE “PICKLE” UIE

tested

FRIKKIE SE “PICKLE” UIE
Resep: Frikkie Jones
FOOD LOVERS RECIPES

Sny die uie met ‘n mandolin in ewe dik skywe. Skep in gesteriliseerde botteltjie. Voeg suiker na smaak by, afhangend van die bottel se grootte. Sit peperkorrel, naeltjie, sout, chili na smaak by indien verkies. Maak vol met wit balsamiese asyn of wynasyn.
Sit in mikrogolf tot dit net begin kook. Draai deksel op en sit onderstebo in die skottelgoedwasser tot afgekoel. Skakel dan skottelgoedwasser aan dan was dit sommer die bottels af.

Nota:  Ek maak baby marrow ook so in. Ek gebruik die uie in slaai en die marrow op burgers.

 




ANNELINE SE ROOIBOK-POTJIE

Rooibok-potjietested

ANNELINE SE ROOIBOK-POTJIE
1 rooibok boud, in blokkies gesny
1 kg varkvleis met vet
1 l melk
½ koppie asyn
3 eetlepels Texan steak spices
1 eetlepel mild curry
1 teelepel gemmer
8 heel naeltjies
1 teelepel crushed garlic
1 teelepel sout
1 koppie water

Sous:
5 teelepels Bisto
1 l water
5 eetlepels Worcestersous
5 eetlepels tamatie sous
5 eetlepels sweet chillie sous
groente
15 klein aartapeltjies
½ pak wortels, geskil en in stukke gesny
6 uie
1 pak sampioene in kwarte gesny

Week die rooibok vleis in die melk vir 1 uur. Haal uit die melk en kook vir 1 uur in water met die asyn. Dreineer en was mooi af, sit eenkant.
Braai die uie met al die ander bestanddele behalwe die sous bestanddele, groente en 1 liter water. Voeg die varkvleis by en braai tot vleis mooi bruin is.Voeg die rooibok en 1 koppie water by en prut stadig vir 2 ure.
Voeg die groente by en prut tot groente sag is. Meng al die sous bestanddele en voeg by en prut vir nog 30 minute.
Bedien met rys of stampmielies.

Foto en resep deur Anneline Le Roux Marx‎




GAIL’S LAMB VEGGIE STEW

Gails lamb veg stewtested
GAIL’S LAMB VEGGIE STEW
Comfort food lussies today for lunch. Lamb Veg Stew with brown rice and Brussels sprouts

12 pieces lamb knuckles and lamb neck washed and trimmed of fat
3 tablespoons olive oil
3 large red onions ( or white onion if you don’t have red)
2 teaspoons minced garlic
2 whole chillies ( optional )
2 x 50 g sachets tomato purée
1 x 410 g tin chopped and peeled tomatoes
1 tablespoon course black pepper
1 teaspoon white pepper
1 ½ teaspoon all spice or 3 whole all spice
3 tablespoons brown sugar to counteract the acidity of tomato
Salt to taste
Quantity of chopped green beans
6 medium potatoes, quartered
5 carrots sliced into rings
1 ½ cups Ina Paarman vegetable stock or Knorr stock pots dissolved in water

In a large saucepan with olive oil brown your lamb pieces both sides until brown about 8 minutes. Add onions, garlic and chilli and cook until onions are tender whilst stirring. Add tin tomatoes and tomato purée, seasoning and sugar and ½ of stock liquid. Cook simmering for 20 minutes on low heat. Add vegetables and if you need, add more veg stock. Continue simmering on low heat for 40 minutes until meat and veg are tender.
Serve with brown rice or basmati rice and Brussels sprouts.

Recipe and photo: Gail Haselsteiner
2nd photo: Ivanda Venter