VERSIERSEL MET ROOS GEURSEL

FLR BB Wenke

Annatjie Heydenrych

Hallo almal  – Vind ek toe vandag uit dat as mens Roos Geursel in Sjokolade versiersuiker sit smaak dit nes Turkish Delight en DIT my liewe vriende is vrek lekker op sjokoladea koek !!!

Hi everyone  – I found out today that if one adds Rose Essence to Chocolate Icing it tastes just like Turkish Delight and THAT my dear friends tastes totally delicious on chocolate cake




HOW TO PRECOOK FROZEN CHICKEN USING A SLOW COOKER

precooking-frozen-chicken
HOW TO PRECOOK FROZEN CHICKEN USING A SLOW COOKER
When a recipe calls for cooked chicken, it extends the prep and cooking time quite a lot if you don’t have cooked chicken on hand. You can buy it at the supermarket, but it can be expensive to buy prepared foods.
A simple solution is to put your crock pot to work, without having to even thaw out chicken in advance. Once you’ve cooked a good amount, you can freeze it in recipe sized portions (about a pound each) either diced or shredded or whole for versatility.
This is how to precook chicken so you’ll always be prepared for a stress free dinner.
What you need:
1.2kg (about seven breasts) frozen boneless skinless chicken breasts
2 cups chicken broth
salt and pepper
Directions:
1. Place frozen chicken evenly layered into the crock pot that is NOT turned on. Placing frozen chicken in a hot crock pot can crack the pot.
2. Pour chicken broth over the chicken. Add salt and pepper.
3. Plug in crock pot, set on low setting. Do not place on high setting, as the chicken will not thaw properly and may leave under-cooked parts throughout.
4. Cook on low heat for 8 – 9 hours. Chicken is done when no longer pink inside.
5. Remove chicken from crock pot and place into freezer bags (portioned to your recipe preferences). Refrigerate any chicken that will be used within 3 days, freeze the rest.
6. When you’re ready to use the refrigerated cooked chicken, heat according to the recipe instructions. When you’re ready to use the frozen cooked chicken, defrost in refrigerator or microwave and use according to the recipe instructions.

 




HOE OM AVOKADO’S RYP TE MAAK

tested

HOE OM AVOKADO’S RYP TE MAAK

Katryntji Nell  – Kersvet in gaatjie waar takkie uitkom en donker kas.
Rina Kleinhans –  dit klink baie interessant het jy dit al getoets ek sal graag wil weet … nooit te oud om te leer nie
Katryntji Nell – Ja baie ek smelt kerswas in gaatjie as daar nog dai takkie is haal uit twee drie dae en sag.

Rina Kleinhans  – Hoe se die spreekwoord “the proof is in the eating” Ronel Bronkhorst toe jy nou hierdie vraag vra, toe onthou ek ek het woensdag middag 3 avo’s gekoop wat hard is, ek het dit net so saam met die mango’s wat ook nog hard is en groen piesangs en nog vrugte in die bak gesit, ek het nou net gaan kyk en hulle is al 3 sag en reg om gebruik te word en dit is vrydag middag, so dit werk regtig binne 2-3 dae as die dae warm is.




WENKE OM TAAI KOOKVLEIS SAG TE KRY

taai skaapvleistested

WENKE OM TAAI KOOKVLEIS SAG TE KRY
Surina Bezuidenhoudt
Hoe kan ek taai beesvleis sag kry vir stowe.

Tineke Martin
Hierdie is ‘n metode wat ons al vir maklik 100 jaar of meer gebruik vir skaapvleis en enige ander “ou” vleis. 1 teelepel olie / botter / vet gesmelt in pan, braai die vleis vinnig tot bruin, haal af van stoof, stel die hitte op laag, (3 op ons stoof). Voeg bietjie kookwater in die pan/pot tot die vleis net net toe is onder water, plaas die deksel op. Kook tot droog en die vleis begin “sizzel”. Draai die vleis om, voeg weer kookwater oor die vleis, herhaal die proses. Voeg speserye oor die vleis wanneer dit begin “sizzel” en kook nog +- 10 minute. Teen die tyd sal jy alreeds die vleis kan sny met’n vurk. Onthou om seker te maak dat die vleis sag is voor jy die speserye byvoeg, dit werk regtig. Hierdie resep is al van my groot oumie se dae.

Marilea van Staden
Ons het een keer buffel steaks persent gekry maar dit was so taai jy kan “tyres” maak daarvan. Die persoon gee ons raad om groen papaja te sny en met skil en pitte onder in ‘n bak te plaas, pak die vleis bo-op die papaja en pak nog papaja bo-op die vleis en laat dit oornag lê. Ek kan beslis sê, dat daai steaks die volgende dag so sag soos lamsvleis was. Dit werk fantasties.

Bennie van Nieuwenhuizen
Lank en stadig prut. Ek gooi altyd n koppie rooiwyn by my stowevleis.

Louisa Mans
Wanneer jy voel die vleis is nog nie sag genoeg nie, giet ‘n koppie melk by en laat baie stadig prut vir omtrent 30 min, toets die vleis en indien nog taai, prut net nog langer.
Dit gaan snaaks lyk wanneer die melk begin kook , amper asof dit skif , maar roer net bietjie, jy sal nie glo hoe lekker sag jou vleis uitkom nie. Dit hang net af hoeveel vleis jy in die pot het, met ‘n stukkie steak gooi ek minder melk in, met meer vleis ‘n bietjie meer melk. Jy sal later self agterkom hoeveel jy moet gebruik. Glo my maar dit werk, ek braai soms steak en indien dit nog taai is, voeg ek melk by en prut tot die melk weggekook is, dit maak ook ‘n heerlike sous.

Annetjie Mcd
Meng die wit van een eier en 1 eetlepel maizena. Plaas die stukkies vleis daarin, werk goed deur met jou hande en marineer vir 30 min. Nie meer as 30 min nie, want dit verander die tekstuur van die vleis.

Cecelia Steenberg
Put in half a packet of yeast.

Maureen Havenga Fourie
Ek het by iemand geleer om koeksoda by te voeg, hang af van die hoeveelheid vleis, ongeveer ½ teelepel en kook genoeg vir vries. Ek eet nie eers vleis nie, maar het so vir my dierbare dogter gekook toe sy op varsity was, sy doen dit ook nou so.

Hennie Kruger
Soak the meat in lemon juice.

Rina Kleinhans
Lank en stadig kook of gebruik die stoompot, werk baie goed.

 

 

 




WENKE OM N WIT KLEDINGSTUK WEER WIT TE KRY

WENKE OM N WIT KLEDINGSTUK WEER WIT TE KRY

WENKE OM N WIT KLEDINGSTUK WEER WIT TE KRY
Deleen Venter Loker – More aan al die besige mensies. Ek sit en krap my kop maar kry nie die regte antwoord nie so kom ons sien wie gaan help. Nie direk met kos te doen maar soek raad. Kleinseun het 2 weke terug in Durban rugby gespeel in the nat reenige weer. Probleem week al sy wit rugby broeke al vir wie weet hoe lank. Het Vanish probeer na 3 dae nie veel verskil nie. Nog 3 day in Jik, selfde storie. Die broeke is nie goedkoop nie en glo my al 4 sy rugby broeke lyk sleg… HELP ASB EN DANKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Denver Petersen – Soak dit in dosmestos water! Die dosmestos wat mens die toilet mee skrop. Maak dit aan soos jy jik aanmaak. Veral met ou kolle wat al lankal op die materiaal is

Tina Bruwer – Vryf met die groen sunlight seepkoekie en laat lê tot volgende dag. Was dan.

Wilma Batt – Ek het ook gedoen…laat lê in son met sunlightseep op…dit werk. Het ook gedoen met rooi kolle van n krieketbal

Cecilia van Huyssteen – Probeer gewone wit badseep

Sarie Strydom- Lux seep dit moet die wit een wees smeer goed en laat le bietjie . Maak tot jou kouse weer mooi wit.

Marieta James – Groen koekie Sunlight en week in son. Dit werk soos n bom

Ida Bouwer – Lekker warm water en pine gel doen wonders

Corrie Ludik – Een botteltjie lennons se witdulsies in 2liters warmwater. Laat le wit goed daarin vir ingeveer 6-8 ure. Gebruik sommer daardie water in die water waarin die klere gewas word. Vryf maar goed met Bingo of sunlughtseep

Kiti De Jager – Ewe veel (so halfkoppie elk) asyn en Jik. Gooi 2 teelepels sout in, staan terug en roer van doer ver af. Pasop vir dampe, dis erg!. Gooi oor kolle, vryf, los ‘n rukkie en was. Niks werk so goed om witgoed weer wit te kry nie.

Marietjie Erasmus Opperman – Ek het my seun se wit krieket broeke se vlekke altyd met Sunlight Liquid verwyder. Sit net ‘n klompie daarvan op die vlekke en laat dit ‘n rukkie week en was dan gewoonweg.

Trisa Louisa Storbeck Strydom – Meng Witdulsies met water en le dit daar in dit kom skoon uit

Hannes Pieters – Moenie wassoda onderskat nie.

May van der Merwe – I use a red bottle from PnP called prewash and that takes out marks too. Try the new Aerial

Joyce Fourie – Vanish en Jik en seeppoeier…lê in jik vir paar uur….skrop met naelborseltjie..gooi in wasmasjien met warm water

Tanya Erasmus – wat altyd vir my werk en dit werk soos n bom. selfs op manlief se vuil overalls wat altyd vol grease is. gewone sunlight dishwash liquid. gooi op die vuil areas, kook water uit ketel op dit, los vir n rukkie en was dan met OMO waspoeier en handy handy in jou was water. sal daai klere nie erken nie

Ninette De Kock – Iets wat nuwe en ou vlekke uit witgoed fantasties verwyder is suurlemoen. Sit die broekies in genoeg water om dit te bedek, gooi sommer ‘n hele bottel suurlemoensap (500ml) in en dan sny jy ook sommer so paar suurlemoene in skywe en gooi dit by die klere in die water. Druk die skywe om dit net te kneus. Los dit vir so 2 dae. Jy kan dit so nou en dan net so deur roer met jou hande. Ons het ‘n probleem met ons water gehad wat soos teer gelyk het en al my kinders se wit skoolhempde het deurgeloop en ek het die uit radeloosheid probeer en dit het al die hempde witter as wit gemaak. Tot die ou hempde was weer spierwit. Dit laat ook sommer die klere lekker ruik. Hoop dit werk.

Ronisa van Zyl – Sterinappy bly maar beste

Nicky EN Charlene Welgemoed – haai try n bikie die resep. 1l yoghurt bakie vol surf waspoeier pers spirits en bloekomolie. meng in n pasta smeer aan en los n paar uur. werk vir my hoopenlik werk dit vir jou ook

Ben Rautenbach – Weet nie of mens nog blousel kry nie maar sal help om weer mooi wit te kry na al die bleik!

Jo-Mari Langner – Domestos en groen sunlight koekie seep smeer broek vol seep en laat Le in sterk warm water domestos vi n Paar ure en Dan begin jy seep uit vryf en spoel




HOEKOM SKUIM AFSKEP AS JY KONFYT KOOK?

KONFYTn (1)

HOEKOM SKUIM AFSKEP AS JY KONFYT KOOK?

Ansie Cronje

My ma het my geleer dat as jy konfyt kook moet jy die skuim afskep? Wat is die skuim en hoekom moet dit afgeskep word? Ek kook tamatie konfyt.

Hester Londt Erasmus
– die skuim is resultaat van die kook proses. Die rede hoekom jy dit afskep is om die “suurstof bubbles” weg te kry. As jy dit bottel is suurstof die ding wat konfyt laat muf. EN as jy die skuim nie afskep nie, maak dit “blotches” in die konfyt en dan lyk dit nie mooi helder nie – jy het wit spikkels in die konfyt. As jy steriel werk met jou bottels en WARM bottel en seel sal dit nie muf as jy tot op regte temparatuur gekook het nie, maar dit lyk mooeier as jy skuim afskep.

Petro Borchard
Daar is van die konfyte wat baie min skuim maak en ander wat erg baie maak. Ek skep dit altyd af want dit lyk net nie mooi nie. Ek benut die “skuim-konfyt” wanneer ek granola maak (ipv stroop) en as ek van daai pan-koeke maak waar jy konfyt oor die koek moet smeer en deeg krummels bo oor dit – jy sien dan nie hoe die konfyt lyk nie.




HOW TO CLEAN A “BURNED” POT

gebrande pot shangebrande pot shan 2tested

HOW TO CLEAN A “BURNED” POT
Not too long ago someone asked for advise on how to get a burnt pot clean
This is my way, and I swear it works!
add half cup or a bit more (depending on the size of the pot) of vinegar
Boil for about 5 minutes
And that’s it!
No hard scrubbing, no mess no fuss

NOTE: Just make sure u have your windows open or your stove’s extractor on, want daai asyn stoom trek diep in jou neus hehe

Mareta Stodart
This trick really works. I have done this several times before with great success.

PHOTO AND ADVISE:  Shan T Russ




SKIL KWEPERS MAKLIK

SKIL KWEPERS MAKLIK

Kan ek jou ‘n tip gee wat ek by ons huishulp gekry het. Kook ‘n groot pot water op die stoof en gooi ‘n klomp kwepers daarin vir so 10 na 15 min en skep uit en laat afkoel. Die skillery is dan soveel makliker. Ek werk nooit meer anders kwepers nie

WENK DEUR Lorett Brittnell




HOW TO CHOOSE EGGPLANTS

2015-07-09-eiervrugresepteenidees

HOW TO CHOOSE EGGPLANTS

Choose a Eggplant that feels plump, firm, and heavy for its size. Many jokes are made by men about their volunteering to look after this part of the shopping. To test ripeness, just press in a bit with a finger or thumb — if you can’t press at all (without a lot of effort), the Eggplant is not ripe. If it doesn’t bounce back, it’s overripe and may have mooshy spots inside. If you can make a little indent that lasts for a second then fills back out, then it’s fine. Don’t buy any that sound hollow inside if you knock on them, or that have bruised, soft or brown spots.

Two-thirds of the world’s Eggplant is grown in New Jersey, USA.
Cooking Tips

Most of the bitterness in eggplants is in the seeds. Larger, puffy Eggplants tend to have more bitterness in them. You can help reduce bitterness right away by choosing the right Eggplants (male ones have the fewest seeds).

That being said, modern eggplants have had most of the bitterness bred out of them, so the worries of bitterness are largely a thing of the past. Many older recipes had you salt your Eggplant first, and let it sit for a while before using so that the salt could draw out the bitterness. You will now no longer notice a taste difference in bitterness between Eggplant that has been salted, and Eggplant that hasn’t been, unless the Eggplant is very old and almost past it (see Storage section below.)

To be fair, there can still be a use for salting. Salting helps to remove any excess moisture that might make the Eggplant fall apart on you, if that’s not what would be good for your recipe. After you have salted it and let it sit, though, remember that part of the purpose of this was to get rid of moisture, so don’t wash the salt off with water or the Eggplant will suck the water back up; instead, wipe the salt off with paper towel. Drawing out the moisture also makes the flesh of the Eggplant denser, so that it will absorb less fat or oil (though some bon vivants no doubt feel that the way Eggplant absorbs fat and oil is one of its most redeeming qualities). Use about 1/2 teaspoon of salt per pound (250g) of Eggplant.

When cut, Eggplant slices will brown quickly. This is generally not a problem in most recipes, as the Eggplant very often gets browned anyway, but if it’s something you wouldn’t want in a particular recipe, use lemon juice on them. The air browning doesn’t affect the flavour.

When frying Eggplant, use a non-stick pan — you’re just going to be completely defeated otherwise. Have the pan very hot before you begin frying. Use no more than 1 tbsp of oil for pound (450g) of Eggplant that you’re working with. If all the oil gets absorbed, don’t panic and add more — soon, the Eggplant will release it again. An Eggplant is a bit like a sponge in structure, and as such is ideal for soaking up water and oil. When heated past a certain point, though, the sponge structure breaks down and releases back all the oil and water it has soaked up.

To barbeque, grill or broil Eggplant, cut very small ones in half, cut larger ones into rounds 3/4 inch thick (2 cm). Brush each side with oil, cook 8 to 10 minutes per side, turning often. When done, the Eggplant will be brown and tender. If you are broiling or grilling very close to the heat, 4 minutes per side may do it.

Be wary of leaving sliced Eggplant, whether raw or cooked, on fine or old china dishes overnight, as it may stain your crockery permanently.

Lemon juice may help to remove eggplant stain from knives and hands.

http://www.cooksinfo.com/eggplant




WENKE OM VIS TE BERG

OM VIS TE BERG

WENKE OM VIS TE BERG
Indien vis nie op die dag van aankoop geëet word nie, moet dit uit die verpakking gehaal word, gewas, afgedroog en liggies met waspapier bedek word. Bêre dit in die koelste deel van die yskas. Olierige vis kan tot drie maande gevries word en maerder vis tot 6 maande.
Gerookte vis vries nie goed nie. Bevrore vis moet liefs oornag in die yskas ontdooi word, voordat dit gaargemaak word.
BRON – Donn McCarthy, seekostegnoloog van Woolworths
FOTO GEKRY OP INTERNET