TRADITIONAL RICH FRUIT CAKE

2014-10-31-vrugtekoektested

TRADITIONAL RICH FRUIT CAKE

150g (5oz) glace cherries
350g (12oz) plain flour
300g (10oz) currants
500g (1lb 2oz) sultanas
150g (5oz) raisins
100g (4oz) mixed peel
100g (4oz) chopped mixed nuts
2 tsp mixed spice
1 tsp ground cinnamon
1 tsp vanilla or almond essence
grated rind 1 unwaxed lemon
grated rind 1 unwaxed orange
300g (10oz) butter
300g (10oz) light muscovado sugar
6 medium eggs
you will need
20cm square or 23cm round cake, greased and double lined with baking parchment
Set the oven at 150c/130fan/gas2.
Halve, rinse and dry the cherries, then place them in a large mixing bowl with the flour (reserve 1-2 tbsp ) and everything except the butter, sugar and eggs.
In an other large bowl beat the butter and sugar until light, creamy and pale in colour. Beat the eggs, and gradually whisk into the butter and sugar beating well after each addition. Add the reserved 2 tablespoons of flour which will help prevent it curdling. Mix the butter and sugar mixture into the dried fruit, stirring well t0 ensure that everything is well mixed, the spread into the baking tin and smooth the top .
Place in the centre of the bowl and bake for 30 minutes, then reduce the oven temperature to 1140c/fan120c/gas 1 and continue to cook for a further 3 hours (double check) until dark golden and firm to the touch. Leave the cake to cool completely in the tin. then turn out.
To test if a cake is baked; it should feel firm, have begun to shrink from the side of the tin, and a skewer inserted in the centre should come out cleanly. If any sticky cake mixture is on the skewer return the cake to the oven to continue cooking.

Recipe and photo by Yvette Cilliers Munroe




SJOKOLADE VRUGTEKOEK

sjokolade vrugtekoektested

SJOKOLADE VRUGTEKOEK
1 kg safari koekmengsel(vrugte)
2 koppies kersies rooi en groen
1 koppie groenvye in blikkie wat in water ingele is
250 g dadels gesny
2 koppies gesuikerde vrugte gesny
3 koppies water
2 koppies strooisuiker
10 ml koeksoda
1 kop olie
6 eiers
10 ml vanilla geursel
4 kop koekmeel
5 ml bakpoeier
5 ml sout
20 ml kakao
20 ml gemengde speserye ( mixspice)
20 ml goeie brandewyn

Kook al jou koekvrugte, dadels, kersies, vye, versuikerde vrugte lekkers, water, suiker, koeksoda en olie vir net 5 minute saam. Laat staan om koud te word.
Klits eiers tot liggeel en voeg vanilla by.
Sif koekmeel, bakpoeier, sout, kakao en speserye saam en meng met goed geklitste eiermengsel. Vou afgekoelde vrugtemengsel by eiermengsel.
Skep in voorbereide 235 mm pan wat uit gelê is met waspapier.
Sit bruinpapier aan buite kant, bind met witlyn vas.
Bak vir 1½ uur op 160ºC of tot toets pen skoon uit kom, dan is hy reg.
Giet so kwart koppie brandewyn oor as hy nog warm is, laat heel afkoel en verpak lugdig in foelie of waspapier.
Jy kan  brandewyn elke week oor sprinkel vir 4 weke.
Versier hom met mooi kersies en geglansuurde vrugte.
Sny op kersdag

Foto en resep:  Elize Venter




POPPIE SE VRUGTEKOEK

 

poppie se vrugtekoektestedpoppie se vrugtekoek lacy reggemaak

POPPIE SE VRUGTEKOEK

1 kg festive cake mix
500 g real butter
1cup brown sugar
500 ml water
2 cups cake flour
1 tsp bicarbonate of soda
1tsp cinnamon
1/2 tsp ginger
1/2 tsp all spice
3 eggs

Bring water butter sugar to the boil until the butte melts.
Add the cake mix bring to boil for a futher 15 min.
Let mixture cool down.
Add the spices and mix.
Add bicarbonate of soda and mix.
Add eggs and mix through.
Add sifted flour and fold into mixture.
Put mixture into a greased 22 cm cake tin.
Bake at 160 degrees for 1.5 hrs.
Add 1/2 cup brandy or tropical juce after the cake is cooled, to keep it moist

Resep en foto: Poppie Naude
2de Foto:  Lacy Grey….kommentaar onderaan




3 BESTANDDELE VRUGTEKOEK

3 BESTANDDELE VRUGTEKOEK
Hier is hy in kort:
1 kg vrugtekoekmengsel
750 ml iced koffie(Koop by Woolworths of ander supermark)
2 koppies bruismeel
Week die vrugte in die koffie vir 24 uur, voeg bruismeel by en meng.
Bak in warm oond teen 150 ºC vir 1 uur of tot gaar…..
Ek het 500 g van die koekmengsel vervang met dadels, gedroogde gemmer stukkies en gedroogde aarbeie.

Resep: Marisa Olivier




OUMA HETTIE BOUWER SE VRUGTEKOEK

vrugtekoektested

OUMA HETTIE BOUWER SE VRUGTEKOEK
Christmas is almost upon us, thus I would love to share with you my late granny’s Fruit Cake recipe!!
500 g fruit cake mix
3 cups cake flour
5 ml bicarbonate soda
10 ml baking powder
5 ml salt
3 extra large eggs
5 ml cinnamon
5 ml ginger
5 ml all spice
1½ cups sugar
½ cup cherries, halved
½ cup nuts of your choice, halved
250 g dates, chopped
250 g stork bake margarine
1 cup boiling water
½ – 1½ cups of sherry/brandy


Take your baking tin / pot and prepare it as follows:
Line the whole pot with foil – shiny side out. Fold the excess over the edges of the pot as you are going to wrap the cake with it afterwards. Then line the base only with some baking paper. Spray with “Spray and Cook”. Keep one side.
Pre-heat your oven to 160ºC.
Mix the boiling water, sugar, butter, spice and all the fruit (except the cherries and nuts) in a big pot. (As you are going to mix the whole cake in the pot).
Heat until boiling point, mix in Bicarbonate Soda.
Let it cool down in the pot, mix in Cherries and nuts when cooled down.
Sift all dry ingredients over the cooled fruit mix and mix well.
Beat your eggs well and pour into your batter, mix well.
Spoon batter into the prepared big deep baking tin / pot.
Put in the pre-heated oven and bake at 160oC for ± 1½ hours, depending on your baking tin.
Check cake after about 2/3 of the baking time with a test pin.
I did find that sometimes the baking time is too much.
When test pin comes out clean remove cake from the oven and pour over your Sherry/Brandy. Fold foil over cake and close with a lid to cool down. DO NOT REMOVE FROM BAKING TIN/POT.
Let it cool down in the pot until completely cold, remove then and place in a air-tight container.
Pour extra Sherry/Brandy over the cake on a weekly basis until you ice it or use it. ENJOY!!
PS: I love my fruit cake with lots of fruit, so I double my Cherries and nuts…

Posted by  Esmarie Friedrichs‎




SKOONMA SE VRUGTEKOEK

tested

SKOONMA SE VRUGTEKOEK
Hier is my skoonma se resep, jy meng ook die vrugtemengsel self. Hoop dit help. Ek gebruik die resep jaarliks
250g sultanas
250 g rosyne
250 g korente
500 ml suiker
500 ml water
250 g botter

Kook die mengsel vir sowat 20 minute tot dik. Haal van plaat af en voeg 2 eetlepels (30 ml) koeksoda by en laat afkoel oornag.

Metode
Klits 2 eiers by
Voeg dan 250 g gemengde skil, kersies (rooi, groen, geel) na smaak. (ook omtrent 250 g, of 500g los die gemengde skil)
4 K meel (1k=250ml)
5 ml gemengde speserye
Knippie sout

Bak dan die mengsel in ‘n groot pan, in oond wat 180˚C is vir so 20 minute en dan afgestel word tot 135˚C vir sowat 2 uur.
Draai die pan toe in bakpapier en sit foelie bo op en langs die kante.

Variasie en wenke
Die koek kan ook halveer word, bak dit dan in ringpanne.
As die koek uit oond kom, sprinkel met brandewyn. Laat afkoel en smeer weekliks met brandewyn.

BRON- Judy Koning Pretorius




VRUGTEKOEK EN VERSIERING

1508552_10202639847775734_848435761_ntested
VRUGTEKOEK EN VERSIERING
500 g vrugtekoek mengsel
250 ml water
200 g suiker
125 g margarine
5 ml koeksoda
1 eier geklits
275 g koekmeel
5 ml bakpoeier

Verhit koekmengsel, water suiker en botter tot kookpunt in kastrol. kook 20 min.
Voeg koeksoda by en laat afkoel. Roer eier by die mengsel en voeg droë bestanddele by, roer goed. Skep in 20 cm vooraf bereide pan wat met papier uitgevoer is.
As jy kleiner panne wil gebruik word dit op dieselfde manier uitgeveor.
Bak vir 90 min of tot gaar.
Sodra uit oond, gooi 25 ml brandewyn oor warm koek en laat koud word in pan.

VERSIERING:
WORD GEDOEN SOOS VOLG. Smeer gesmelte appelkoos konfyt oor koek, rol marzipan uit en trek koek oor.
Los ‘n dag of twee. Smeer kookwater met kwassie aan op marzipan. Trek oor met fondant.
Versier soos verkies.
NEUTE KERSIES KAN GEBRUIK WORD. VERF MET GESMELTE APPELKOOS KONFYT WAT BIETJIE BRANDEWYN IN HET.

Bron en Foto: Alletta Strydom




RYK VRUGTEKOEK-FLATERVRY

1512564_10202384997279099_1371549651_n (1)

RYK VRUGTEKOEK-FLATERVRY

4½ koppie korente ) Alternatiewelik gebruik ek die pakkies
4½ koppie sultanas ) vrugtekoekmengsel wat alles in het
4½ koppie rosyne )
4½ x 250 g pakkies
3 pakkies gesnipperde dadels (heel bo-op die vrugte)
3 teelepels koeksoda
3½ koppies suiker
500 g botter of margarien
1 x 750 ml bottel soet Hanepoot-wyn
2 koppies kersies (rooi/ groen)
½ pakkie gemengde skil
7 (groot) of 8 (klein) geklitste eiers
Opsioneel (een koppie van elk): Gemmerstukke, waatlemoenstukke en groen vyestukke
Neute (word galsterig as die koek lank gebêre word). Sonneblomsaad kan as plaasvervanger gebruik word.
1) Gebruik ‘n dikboomkastrol en smelt die botter/margarien oor ‘n lae hitte. Voeg die wyn by.
2) Plaas die droëvrugte in die wynmengsel en roer dat dit nie vasbrand nie.
3) Sit die gesnipperde dadels bo-op die vrugtemengsel en voeg die koeksoda by. Sit pot se deksel op en laat die mengsel oor ‘n stadige hitte kook vir vyf minute – moenie roer nie.
4) Haal van die stoof af en laat die mengsel koud word.
5) Wanneer die mengsel koud is, voeg die kersies (rooi/ groen) en gemengde skil by, asook die gemmerstukke en ander opsionele bestanddele. Voeg die eiers by die mengsel en roer goed deur.
Sif die volgende saam:
8 koppies koekmeel
2 teelepels sout
6 teelepels bakpoeier 
4 teelepels gemmer
4 teelepels gemengde speserye
8 teelepels kakao
Ekstra:
1 koppie meel by indien die mengsel baie slap is of  1 koppie swart koffie indien te styf.
Voeg die droë bestanddele by die vrugtemengsel en roer goed deur. (Voeg nog 1 koppie meel by indien die mengsel baie slap is of ‘n koppie swart koffie indien te styf).
Verdeel die deeg in koekpanne. Hierdie mengsel maak drie 18 cm koeke van + 5 lb elk).

Bakmetode:
Voorverhit die oond tot op 120ºC. Plaas die koeke op die middelste rak van die oond (indien nie ‘n waaieroond nie) en bak vir een uur teen 120ºC.
Verminder die oond se temperatuur na ‘n uur tot 110ºC en bak vir drie en ‘n kwart uur (tot vier ure indien groter panne gebruik word). Bak tot medium bruin. Toets die koeke deur ‘n toetspen in te steek.
—oOo—
VOORBEREIDING VAN PANNE:
Panne moet verkieslik voorberei word voordat die meelmengsel aangemaak word sodat die deeg onmiddellik in die panne geskep kan word.
1) Smeer die panne met botter/margarien.
2) Voer uit met waspapier of foelie (ek gebruik foelie met die blinkkant na die pan toe en die dowwe kant na die deeg se kant toe).
3) Vou bruinpapier dubbel en sit buite om die panne en maak met ‘n stukkie lyn vas. 
4) Sny ‘n bruinpapier (dubbel) so groot soos die pan vir ‘n deksel en plaas dit bo-oor die koek wanneer dit in die oond gesit word.

Klaargebakte koeke:
Giet gereeld ‘n bietjie brandewyn oor die koeke en draai in foelie toe. Onthou om aan die onderkant van die koek ook brandewyn te giet. Laastens giet ek ‘n bietjie Van der Hum oor die koeke. Dit maak dit heerlik. Hierdie koeke kan vir lank gehou word!

Foto en resep deur Elize Colton




LEKKERSTE KLAM VRUGTEKOEK

maklike vrugtekoek altatested

LEKKERSTE KLAM VRUGTEKOEK
1,25 kg Vrugtekoekmengsel
500 g dadels, fyn gesnipper
500 g verglansde vrugte
125 groot glanskersies
500 ml brandewyn
500 ml Suiker
500 g botter
4 eiers
820 ml koekmeel
5 ml koeksoda
3 ml fyn kaneel
3 ml fyn gemmer
3 ml (foelie) (‘mace”) OF fyn neutmuskaat

DAG 1: Meng die vrugtekoekmengsel, dadels, verglansde vrugte, kersies en brandewyn saam, bedek en laat staan vir 24 uur. (EK het dit glad nie so lank laat staan nie, net 2 ure op die meeste)

DAG 2: Voorverhit die oond tot 150 grade C en voer ‘n diep pan van 26 cm met drie lae bakpapier uit.
Verroom die suiker en botter saam tot lig en romerig.
Voeg die eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging. Voeg die vrugte-en-brandewynmengsel by en roer goed.
Voeg die meel, koeksoda, kaneel, gemmer en foelie of neutmuskaat by en meng goed. Skep in die voorbereide pan, smeer gelyk en bak vir ongeveer 3 ure of tot deurgaar.
Laat in die pan afkoel. Lewer een groot koek.

NOTA: Geen brandewyn hoef na die tyd oor die koek gegooi te word nie. Sodra dit afgekoel is, is dit rem om te eet en proe dit of dit vir maande rypgemaak is.
DIE KOEK HOU VIR MINSTENS 1 JAAR IN DIE YS- OF VRIESKAS (MITS LUGDIG VERPAK)
Resep geplaas deur Petro van Genderen
Foto:Riki Rich




MAKLIKE VRUGTEKOEK MET KERSIES

maklike vrugtekoek 2

MAKLIKE VRUGTEKOEK MET KERSIES

Ek het nie die cherries in die deeg gemeng nie maar bo-oor gegooi net voordat dit oond toe is.

500 g Gemengde koekvrugte
125 g dadels
125 g Kersies
125 g margarien
2 Koppies kookwater
1 Koppie suiker
½ Koppie wyn
1 Eiers
Knippie sout
2 Koppies meel
1 Teelepel (hoogvol) bakpoeier
1 teelepel koeksoda

Metode:
Kook die vrugte, suiker, margarien en water saam vir ongeveer 20 minute. Voeg die koeksoda by en verwyder van die stoof. Voeg die dadels en kersies by. Meng die eier, meel bakpoeier en sout by die vrugte. Gooi heel laaste die wyn by.
Bak 1½ uur by 180˚C.

Foto: Joey Venter
Resep: Rinie Louw