GROOTMAAT VRUGTEKOEK

grootmaat-vrugtekoek-bettietested

GROOTMAAT VRUGTEKOEK
Resep geplaas deur Rina Kleinhans
Foto:  Bettie Venter
FOOD LOVERS RECIPES
1,5 kg vrugtekoekmengsel
500 g dadels, gesnipper
200 g rooi glanskersies, gehalveer of grof gekap
500 ml brandewyn
500 g pekanneute, gekap
500 g sagte botter of margarien
500 ml bruinsuiker
6 eiers
10 ml vanieljegeursel
900 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
5 ml kaneel
5 ml fyn gemmer
5 ml gemende speserye

Meng die vrugtekoekmengsel, dadels, kersies en brandewyn in ’n groot bak. Bedek met kleefplastiek en laat staan teen kamertemperatuur vir minstens 4 uur of oornag.
Voeg die pekanneute by en roer goed. Voorverhit die oond tot 140˚C en smeer drie koekpanne van 20 cm met olie. Voer die boom en kante uit met twee tot drie lae bakpapier. (Jy kan ook ’n kraag van bruinpapier om die panne draai as jy wil.)
Verroom die botter en suiker goed saam en voeg die eiers een vir een by. Voeg die vanieljegeursel by en klits goed. Voeg die bottermengsel by die vrugtemengsel en meng deur. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, gemmer en gemengde speserye bo-oor en meng goed. Verdeel die beslag tussen die panne en smeer gelyk. Bak die koeke vir ongeveer 2 uur en 15 minute of tot ’n toetspen skoon uit die koeke kom.
Laat die koeke vir minstens 20 minute in die panne afkoel en keer uit op ’n draadrak om verder af te koel. Draai elke koek in foelie toe en klam nou en dan met ’n bietjie brandewyn aan. Lewer 3 middelslag-koeke.




LOUISE SE OORNAG VRUGTEKOEK

KERSKOEKtested
LOUISE SE OORNAG VRUGTEKOEK
Foto en resep geplaas deur Jolandi Greyling
FOOD LOVERS RECIPES
Voorverhit die oond 140 ºC.
Bak tyd:  5 ure

Vorige aand: Marineer die volgende saam:
50 ml brandewyn
250 ml kersies, enige kleur

Volgende dag: Los die volgende op in kookwater:
20 ml kakao
20 ml koffie
1 liter kookwater

Voeg die volgende by en kook saam vir 5 min:
1 kg koekmengsel
500 g glans vrugte
15 ml koeksoda
500 ml suiker, ons gebruik bruin
250 g dadels
3 eetlepels waatlemoen en gemmer konfyt
Verwyder van hitte voeg 250 g margarien en kersiemengsel by en laat staan oornag om af te koel.

Volgende dag: Sif saam:
5 koppies koekmeel
20 ml bakpoeier
2 ml sout
10 ml gemmer
Roer die meelmengsels by vrugtemengsel en meng goed deur.

Skep in losboom koekpan wat baie goed met spray en Cook gespuit is.
Draai 12 lae bruinpappier om die pan, of my ma vat sommer ‘n ou koerant.
Maak ‘n deksel met foelie, blinkkant bo.
Bak by 140ºC vir 5 ure.
Laat staan oornag om koud te word.
Verpak in foelie en plaas in ‘n lugdigte houer, laat rus vir 3 dae.
Giet 1 keer ‘n week brandewyn oor vir 4 weke.




ERIKA SE VRUGTEKOEK

tested
ERIKA SE VRUGTEKOEK
Foto en resep geplaas deur Erika Weber Vos
FOOD LOVERS RECIPES
Bak: 1 – 2 uur tot gaar.
Oond temp: 150ºC
Meng die volgende saam:
100 ml kookwater
3 eetlepels koffie
4 eetlepels suiker
Voeg die volgende by:
650 ml melk
250 g dadels, fyngesny
750 g vrugtekoekmengsel
Los in die yskas vir 24 uur.

2 koppies bruismeel
Voeg by vrugtemengsel en roer goed.

Smeer die koekpan of bak goed. Ek sit bakpapier onderin wat jy ook moet smeer.
Skep die beslag in die pan en bak in voorverhitte oond soos bo.
Nota:
Sommige mense gebruik vrugtesap ipv die yskoffie.
Jy kan jou vrugtemengsel aanpas soos dit jou smaak pas solank dit 1 kg is. Ek hou nie van kersies en neute nie, daarom sit ek dit nie in nie. Jy kan agterna dit met brandewyn ryp maak. Ek verkies dit net so sonder drank. Dit is die 1ste vrugtekoek wat ek kon bak. My 1ste koek het amper 2 uur gebak maar my ander was korter.




MARY ANNE’S CHRISTMAS CAKE

maryanneschrismascaketested

MARY ANNE’S CHRISTMAS CAKE
Recipe and photo submitted by Velia Goosen
FOOD LOVERS RECIPES
500g fruit cake mix
250 ml brown sugar
125 ml chopped dates
125 g butter
250 ml apricot juice
5 ml bicarbonate of soda
125 ml brandy
125 ml glazed chopped cherries, I put red and green ones in
100 g pecan nuts, chopped
2 eggs, beaten
500 ml cake flour
12.5 ml cocoa powder
5 ml baking powder
5 ml mixed spice, I leave it out if i do not have
3 ml salt

Place the fruit sugar butter, dates and juice in a saucepan and bring to a boil for about 20 minutes.
Add the bicarbonate stir in and let the mixture cool.
Mix the brandy and cherries and the nuts and mix with the cooled mixture.
Add in the beaten eggs and mix.
Sift the flour cocoa and baking powder and add to the fruit mix.
Turn the mixture into a lined, greased 20 cm round tin and bake at 160°C for approx 2 hours.
Pour brandy or sherry over the warm cake I pour about 150 ml over, and sprinkle once a week with brandy or sherry.




DORDRECHT SE DONKER VRUGTEKOEK

15095606_10154803152314009_3226224505220090598_ntested

DORDRECHT SE DONKER VRUGTEKOEK
1ste Foto: Jacqueline Butt Bierman
2de Foto: Foto: Jeanette Martins
FOOD LOVERS RECIPES
Het vanaand die lekkerste vrugtekoek gebak. Hierdie is genoeg vir n groot vrugtekoek en n klein vrugtekoek broodjie. Manlief alklaar helfte van die broodjie verslint voordat dit koud was. Die groot vrugtekoek is lekker gedokter met bietjie brandewyn. Resep het ek uit Lita Stofberg se boek die beste van Droevrugte gekry wat ek al in 1990 gekoop het. Het die resep bietjie aangepas.

400 ml water + 100 ml brandewyn
1 kg Safari koekmengel (kan pekanneute byvoeg as jy wil)
300 g ontpitte dadels
125 g glans kersies, opgesny
375 g ongesoute botter
5 groot eiers
500 ml witsuiker
4 x 250 koekmeel
10 ml koeksoda
10 ml bakpoeier
5 ml fyn gemmer
3 ml neutmuskaat
5 ml gemende speserye
10 ml fyn kaneel
3 ml fyn naeltjies
190 ml brandewyn, om oor die koek te giet sodra dit uit die oond kom

Verhit oond tot 150 ºC.
Kook die water, en die 100 ml brandewyn, vrugte, suiker en botter saam vir 20 min.
Laat so bietjie afkoel tot so lou warm.
Klits die eiers goed en voeg by.
Sif droë bestanddele saam en voeg by die koekmengsel, sit dan jou ektra neute by, roer goed deur. Sit dit in 3 koekpanne.
Bak vir 1 uur lank by 150 ºC.
Verminder temperatuur na 110 ºC en bak nog 2 uur tot gaar.
Haal die koek uit die oond en giet die 190 ml brandewyn oor.
Dis ‘n vreeslike lekker koek hierdie.




TANNIE PHIL SE VRUGTEKOEK

tannie-phil-se-vrugtekoektested

TANNIE PHIL SE VRUGTEKOEK
Foto en resep gepos deur Elize Smit
FOOD LOVERS RECIPES
VOORBEREIDING VAN VRUGTE
1 kg gemengde koekvrugte
2 koppies suiker
2 koppies glanskersies, gesny
250 g botter, Rama of Stork bake is ook geskik
2 koppies water

Kook bo genoemde bestanddele alles saam vir 5 minute.
Laat die mengsel tot lou warm afkoel.

KOEKBESLAG
4 koppies koekmeel
2 teelepels koeksoda
2 teelepels fyn gemmer
2 teelepels suurlemoensap
4 eiers – goed geklits
knippie Sout

Voeg koeksoda by vrugtemengsel en meng goed.
Sif die koekmeel, sout en gemmer saam, meng nou die meelmengsel en geklitste eiers om die beurt in die vrugtemengsel in.
Voeg suurlemoensap by, meng goed met houtlepel. Skep in diep pan wat se kante en bodem met waspapier uitgevoer is.
Bak in vooraf verhitte oond by 180 ˚ C.

Nota:
Ek het ‘n 23 cm deursnit ronde koekpan gebruik. Wanneer koek in oond gesit word stel af na 140˚C.
Sit 2 lae waspapier bo-op koekpan en haal dit na 2 ure af.
As koek in vlakker groot pan bak, kan dit dalk net 3 ure bak.
As koek na 3½ ure nog nie gaar is nie, is daar fout.

As koek uit oond kom, keer uit op afkoel rak.
Gooi goeie gehalte brandewyn oor. Laat heeltemal koud word.
Draai toe in foelie en sit in blik.
Gooi 1 x per week nog brandewyn oor om klam te hou en draai weer foelie om.
Kan na ‘n week begin eet. Hoe ouer die koek word hoe meer ontwikkel die geure.
Bak ten minste 8 weke voor die tyd die koek.
Die koek kan op die rak, goed toegedraai in foelie vir maande bewaar word by ‘n konstante temperatuur.




WILMA SE KOELKASVRUGTEKOEK BLOKKIES

tested

WILMA SE KOELKASVRUGTEKOEK BLOKKIES
Resep en foto: Wilma Hollenbach Keuler
FOOD LOVERS RECIPES
500 g glans vrugtekoekmengsel
2 pakke tennisbeskuitjies, in stukke gebreek
125 g margarien
125 ml sagte bruinsuiker
1 blik kondensmelk
5 ml vanilla geursel

Voer ‘n broodpan van 23 x 13 x 7 cm uit met kleefplastiek en spuit met kleefwerende kossproei.
Meng die glansvrugte en beskuitjies goed saam.
Plaas die margarien, suiker en kondensmelk in ‘n potjie op die stoof en verhit stadig totdat die suiker opgelos is.
Verwyder van die hitte en skep dit saam met die vanilla oor die vrugtemengsel, meng goed.
Skep die mengsel in die gevoerde pan en druk dit styf vas.
Verkoel in yskas tot styf.




CHRISTMAS PUDDING CUPCAKES

CHRISTMAS PUDDING CUPCAKES

CHRISTMAS PUDDING CUPCAKES
Photo and recipe posted by Nikki H. Warwick
FOOD LOVERS RECIPES
It’s a quick and simple and maybe the lazy way:
1 packet (600 g) choc cupcake mixture. Mixed it as per the instructions.

To that I added:
1 teaspoon ground cinnamon
1 cup buttermilk
2 cups of Food Lovers festive cake mix
½ cup chopped cherries
dash of rum

For the frosting:
2 cups icings sugar
½ cup custard powder
caramel essence to flavour

Add boiling water to make paste. Drizzle over cupcakes. Enjoy! They are delish.
“I used a 600g mix. It made 24 cupcakes”.




ROOIBOS INFUSED FRUIT CAKE

ROOIBOS INFUSED FRUIT CAKEtested

ROOIBOS INFUSED FRUIT CAKE
Photo and recipe posted by Gail Haselsteiner
2nd photo:  Marilize Hauptfleisch Fourie
FOOD LOVERS RECIPES
3 Rooibos tea bags
375 ml boiling water**** see below
375 g (3 cups) fruit cake mix
100 g glazed cherries
125 g butter
225 g sugar (1¼ cups)
1 teaspoon bicarbonate of soda
250 g (2 cups) self raising flour
2 eggs, slightly beaten
100 g chopped walnuts or pecan nuts

Put the tea bags in a pot and pour the boiling water over them.***
Leave for a good 10 mins to infuse.
Squeeze them out and throw them away, then mix the fruit into the tea.
Boil together with the butter and sugar for approx 15 mins.
Once boiled stir in bicarbonate of soda and set aside to allow to cool.
Set the oven to 170°C.
Once the mixture has cooled add the flour, beaten eggs and nuts and mix well.
Spoon the mixture into a 22 cm round greased lined tin and level the top.
Bake for 1 hour, or until risen and firm to the touch.
Cool in the tin for 10 mins, then turn out to cool on a wire rack.
Wrap in greaseproof paper and keep for 2 days before slicing (if you can resist it!), as this improves the flavour.

Tip: Cover the cake with tin foil if necessary towards the end of the baking time if you feel it’s getting too brown
I used 100 ml brandy and 275 ml boiling water. Alternatively, you can add some orange juice instead of the brandy.
Ice the cake with a layer of Marzipan and a layer of white fondant icing. Store bought (Trumps) Over the cold cake baste some heated apricot jam then roll your marzipan thinly. Drape over the cake. Roll white fondant icing out and drape over the marzipan. Cut and trim your cake. Decorate with Christmas fondant cutouts.

Marilize Hauptfleisch Fourie:
Toets blokkies vrugtekoek…..het die Rooibos infused resep gebruik. Benat gereeld met Rooibos en Sherrie mengsel. Heerlik verby.




FESTIVE CHRISTMAS CAKE

festive fruit cake tracytested

FESTIVE CHRISTMAS CAKE
Recipe and photo:  Tracy Anne Kerwan Behrens
FOOD LOVERS RECIPES
250 g butter
1 kg Fruitmix
1 cup brown sugar
500 ml water
2 cups flour
1 teaspoon cinnamon
½ teaspoon ginger
½ teaspoon allspice
3 eggs
1 teaspoon bicarb of soda

Boil sugar, water and butter till butter is melted. Leave to cool.
Add fruit cake mix and boil for a further 15 min. Leave to cool.
Add the spices and stir through.
Add bicarb and stir through (it bubbles, don’t stress).
Add eggs and mix.
Add sifted flour and fold into mixture.
Pour into a greased 22 cm cake tin.
Bake at 160°C for 1.5 hours.
Add ½ cup of brandy or tropical juice over the cake to keep moist.
Decorate as desired.
Its the Fruit & Veg city Festive fruit cake recipe. Seems a bit lighter than normal, possibly because it has real butter in it.