1

DELENE SE KOOLBLAAR ROLLETJIES

DELENE SE KOOLBLAAR ROLLETJIES

Voorbereiding

2 kleinerige koolkoppe( Groot kool koppe se blare en nerwe is baie hard).
Sny binneste gedeelte van kool (stronk ) uit om Holte te vorm. In n groot pot kook water. Plaas kool in hol kant onder. Draai na om en by 10 min om ( moenie vurk gebruik en blare breek nie. Ek gebruik houtlepels. Na nog paar minute sal boonste laag blare begin los kom. Haal af en uit met n tangetjie. Plaas al die blare op skinkbord ( ek gebruik Groot skinkbord anders ruik als na kool). Sodra al die kool gedoen is en af gekoel het sny die middelste harde “rib” uit( hou alle gedeeltes wat af en uit gesny is om swaarboom pot se boom te bedek. Dit keer dat rolletjies brand . Groot blare kan in kwarte gesny word. Als gedoen.. meng die maalvleis mengsel.
+/- 800g vetterige beesvleis of skaapmaalvleis ( my slagter ontbeen n skaapboud vir my en maal dan saam met vleis van die maagvet van die skaap) te maer vleis maak n harde kompakte rolletjie. Bees maalvleis werk net so goed.
4-5 toontjies knoffel
2 tlp sout
1 tlp wit peper
In n vysel of klein bakkie(ramekin) stamp knoffel sout en peper saam tot fyn. Voeg by sap van 2 kleinerige suurlemoene.
1 kp bonett rys( die rys kook vinnig sag)
1 blik tamatie puree
1 groot sakkie tamatie pasta of 2 blikkies.

Meng als met maalvleis.
Die rolletjies word soos n sigaar op gerol.
Plaas bo op afval stukkies overlapping en styf gepak. Sprinkel kruisement(mint) tussen lae.
Moet nie pot te vol maak nie. ( Ek line my gasstoof bo met foelie. Maak net makliker skoon)
Vul met water ,om en by 2 kp. Net totdat water begin wys tussen rolletjies. Maak toe en kook stadig. Waneer water weg. Weer selfde hoeveelheid water, maak weer mengsel van knoffel sout peper en suurlemoensap en gooi oor bo kant van rolletjies. Deksel stoom stadig.
Waneer gaar smelt kool in mond so sag is dit sonder dat rolletjie soggy is.
Ek maak oor kersfees 2kg vleis-4 kole dit is vir n ete maar teen tyd wat dit afgekoel is vir yskas is dit helfte minder as toe ons klaar ge eet het. Kinders kan nie ophou eet nie.
Dit vries baie goed.
Vra gerus indien hulp nodig het
Ek dra latex handskoene omdat suurlemoensap, tamatie puree en vleissappe my hande brand.

Bron en Foto: Delene Breytenbach




CHRISTELLE SE LEKKER BOERESOP

CHRISTELLE SE LEKKER BOERESOP

Mens leer mos maar sop maak by jou ma of ouma en dan pas jy dit aan- hier volg hy- sommer boeresop-
1 pak winkel groente vir sop-
kerf seldery, uie en pietersielie fyn-
rasper wortels en rape-
braai uie in bietjie olie,
seel die vleis daarna in die olie-
voeg nou 3lt water daarby asook die res van die groente met een koppie 4 in 1 gedroogte sopmengsel- (die met gort in)
krummel 2 beesekstrak blokkies in sop, asook vars gemaalde peper.
Laat prut in stoompot vir n uur – maak pot oop, haal vleis uit en vurk dit mooi fyn sodat almal n happie kry.
Voeg nou klein blikkie tamatiepuree by asook een pakkie wit/bruin uiesoppoeier aangemaak met klein bietjie water. Plaas terug op stoof en laat kook vir nog n halfuur- heerlik saam met vetkoek of n broodjie. Geniet!

Hierdie sop vries baie goed en is heerlik wanneer mens dit weer gebruik

Bron en Foto: Christelle Grobler




MAKLIKE IDEES VIR GEVRIESDE ETES

MAKLIKE IDEES VIR GEVRIESDE ETES

BOELIEFIEF PASTAGEBAK

Kook so ongeveer 300gr pasta
Braai n ui
Braai 2 tamaties
Sny 1 blikkie se boeliebief in skywe en braai
Gooi blik heelpitmielies in
Maak ‘n kaassous
Meng pasta, boeliebeefmengsel en kaassous saam
Skep in oond bak gespuit met spray & cook en rasper kaas oor
Bak by 180° C  tot kaas gesmelt en gereg deur warm is.

LAMSBREDIE

Braai 2 uie
Braai lamstukke
Lepeltjie kerrie
Loerierblare
Laat prut in n koppie chardonnay wyn en ‘n koppie lamsaftreksel tot sag
Skep in porsie bakkies

BOBOTIE
Braai 1 of 2 uie opgekap
Braai so eetlepel kerrie en so 2 eetlepels appelkooskonfyt
Braai ongeveer 1kg maalvleis
Gooi +/- 1 koppie rosyne by
Week so 2 snye brood in melk (hang af hoeveel bobotie jy maak)
Gooi by :
Bietjie asyn (1/2 kop)
Bietjie chutney (8 eetl)
Laat als prut tot gaar
Bak in ‘n 180°C oond vir so 20 minute
Laat afkoel en vries
Die dag wat ek dit maak, gooi ek die eiermengsel by.
So 3 eiers en 3/4 koppie melk
Klits en gooi bo-oor bobotie, bak weer tot eier gestol is.

MAALVLEIS VIR PASTA/RYS/HERDERSPASTEI
Braai n ui
Braai 2 greenpeppers
Braai n pakkie sampioene
Braai 3 knoffeltoontjies
Braai maalvleis met sout en peper
Gooi n pakkie tamatiepasta
2 blikkies tamaties met kruie
Bietjie worcestersous en blatjang
Laat prut tot gaar

LASAGNE
Braai ‘n ui
Braai 1kg maalvleis
Voeg so pakkie tamatiepasta by
Voeg so 3 blikkies italiaanse tamaties by
Bietjie rooiwyn
Voeg maalvleis by en laat prut

Maak ‘n witsous

Spuit bak met spray and cook
Laag lasagne velle
Laag maalvleismengsel
Laag witsous
Herhaal
Strooi kaas oor en bak by 180°c tot lasagne vel sag en gaar is

SOP
Braai n ui
Braai pak blokkiesvleis
Pak sopgroente geskil en grof gekap
Blik tamaties
Bietjie worcestersous , blatjang en asyn
Laat kook tot sag

Resepte en foto: Anna-Marie Phillips




FREEZER BISCUITS WITH VARIATION

FREEZER BISCUITS WITH VARIATION
250 g butter
4 cups flour
2 cups sugar
2 eggs
2 teaspoons baking powder
1 teaspoon vanilla
1 teaspoon salt

Cream sugar and butter together. Mix eggs, salt and vanilla together and add to mixture. Mix well. Sift 2 cups of flour, add to mixture and mix.
Divide mixture in two and add as much or as little cherries (250 g) 0n to one half and cinnamon (3 tablespoons) to the other half. Mix till well combined.
Sift again 1 cups of flour with 1 teaspoon baking powder in each mix, and knead well.
Form in a roll wrap in cling wrap and freeze.
You can also use choc chip or any spices and fruit as desire

To bake take out 30 min before and slice disks and bake for 10 to 12 min to golden brown at 180°C.

Ginger biscuits
125 g butter
½ cup brown sugar
1 egg
2½ cups flour
1 teaspoon bi-carb
6 teaspoons ginger
2½ tablespoons syrup

Cream margarine and sugar till light and fluffy. Add egg and beat well.
Gradually add dry ingredients and syrup. Mix well. Knead lightly. Form roll and wrap in cling wrap.
To bake take out 30 min before and slice disks and bake for 10 to 12 min to golden brown at 180°C.

Recipe and photo:  Liz Marillier
Ek het choc chip, cinnamon, cherry en gemmer gemaak.
Nota:  Waneer ek maak, dan maak ek 2 rolle van 1 geur en deel die deeg vir die twee rolle. As ek 2 verskillende geure moet maak, dan half ek die bestanddele en maak 1 rol.




TESSIE SE PASTA EN KAAS

TESSIE SE PASTA EN KAAS
(Ek het 5 etes verpak van ongeveer 300 g elk)
250 g rou pasta
2 medium tamaties, in skywe gesny
1/2 ui, fyn gekerf
300 – 400 g cheddar kaas, gerasper
Kook tot “al dente” stadium (m.a.w. gaar, maar nie pap). Gooi water af en roer so 2 eetlepels botter/margarien deur pasta sodat dit nie aan mekaar klou terwyl dit afkoel.

Kaassous:
1 koppie melk
1/2 teelepel sout
1 knoffelhuisie, fyngekap
swartpeper na smaak
pietersielie
2 eetlepel botter

Verhit melk tot lekker warm
Meng 2 teelepels koekmeel in ‘n kwart koppie water, meng goed – voeg by melkmengsel. Roer terwyl jy dit verhit tot kookpunt. Sodra sous verdik haal van hitte af
– dis gaar genoeg, voeg so 100 g van die gerasperde kaas by roer deur en laat afkoel tot bloed hitte (moet jou nie meer brand nie, net warm) klits nou 6 eiers een een by. Voeg gekapte ui by pasta en daarna die kaassous en eiermengsel. Gooi in oondvaste bak, sit ‘n laag tamatie skywe bo-op. Gooi sout na smaak. Bedek met gerasperde kaas en bak. Baktyd verskil van bak grootte en oond, +/- 35 minute by 180°C. Druk ‘n vurk in middel trek die pasta weg kyk of dit amper droog is – ek persoonlik hou nie van ‘n te droë pasta nie.
Resep en foto: Tessie Pretorius

Ronell Muller Boshoff – my eie weergawe van Tessie se pasta en kaas gebak. Ek het ‘n pakkie spek fyn geknip en ‘n ui fyn gesny en gebraai met knoffel. Ek het dit in ‘n oondbak gemaak. Môre eet ons die res met gebakte brood en groenslaai.




BEN SE 4 IN 1 SOP


BEN SE 4 IN 1 SOP
4 in 1 sop resep soos ek en my vroutjie dit maak:
3 kg beesskenkel
1 pakkie 4 in 1 sopmengsel
1 pakkie rooi lensies
3.5 kg aartappels, geskil
3 medium uie
500 g wortel
Worcestershire sous
sout en peper
growwe BBQ, fyn gemaal met sy meuletjie

Kook die beesskenkel in stoompot tot sag en haal bene uit. Hou eenkant met die water.
Plaas die sopmengsel en rooi lensies in ‘n groot konfyt kastrol met genoeg water.
Rasper of slaan die aartappels en wortels fyn in voedselverwerker en maak ook die uie fyn.
Meng in by sop en lensiemengsel en roer deur. Plaas kastrol (konfyt kastrol) in oond op ongeveer 150°C en kook so tot sag. Roer gereeld en vul water aan. Wanneer sag, voeg die vleis en vleissous by en roer deur.
Meng die speserye by na smaak.
Kook verder tot speserye deur gekook is. Indien sop te dik is, kan nog water bygevoeg word. Ek kry gewoonlik 8 liter sop. Ek skep dit in 2 liter bakke en vries tot nodig.
Nota:
Wanneer ontdooi word, sal gemerk word dat sop dalk styf is. Giet net water by en kook deur in mikrogolf. Dit is die voordeel van die sop. GENIET
Resep en foto:  Ben Herbst




MARIETJIE SE PEPPERSTEAK PIES

pies1ntested
MARIETJIE SE PEPPERSTEAK PIES
3 kg goeie gehalte steak in blokkies gesny
500 ml room
300 ml Worcester sous
25g swart peper
6 teelepels sout *
3 eetlepels sousmengsel
Die resep vir sousmengsel is as volg:
1 groot pak Bisto
1 pakkie sampioen sop
1 pakkie tamatie sop
1 pakkie bruin uie sop
1 koppie koekmeel
Meng goed en bere in lugdigte houer.

Potbraai die vleis, voeg dan res van bestanddele by, behalwe sous mengssel. Kook tot sag (kan ook in stoompot sag kook) en verdik met sous mengsel. Kan in enige vleisgereg gebruik word, of net as sous vir rys ens.
Hierdie pasteitjies vries baie goed
Bron: Marietjie van der Merwe




NO FUSS EASY BREAD DOUGH TO KEEP IN THE FRIDGE

NO FUSS EASY BREAD DOUGH TO KEEP IN THE FRIDGEtested

NO FUSS EASY BREAD DOUGH TO KEEP IN THE FRIDGE

You can keep this mix in the fridge for up to 7 days and the longer it stands the more prominent the yeast taste will come into play. Mix in cheese, slightly cooked bacon, or raisons before putting it into your bread baking pan and allow to rise.
It’s best to use one plastic bowl and not glass or a tin, and that’s all you need. There’s no dishes after mixing this.
7 Cups Cake Flour  (900 grams)
1,5 tablespoon instant dry yeast (15 grams)
1 tablespoon salt (10 grams)
3 cups lukewarm water (680 grams)
4 Table spoons sugar (40 grams) 

Add all the ingredients in a plastic bowl and stir with a spoon to mix then use a hand beater to make sure all ingredients are mixed properly.
Now split the dough into two separate bowls because this mix is enough for 3 breads and when it rise it needs space. Cover with Glad wrap. Even split it into 3 containers.
Allow the mix to stand for two hours at room temperature in a nice warm spot in your kitchen. The dough will rice to double or more in volume during this time.
This mix can now be stored in the fridge until you need to bake your bread.
When you want to bake your bread, remove from the fridge and let it stand, until room temperature (about 1 hour ).
Preheat your oven to Gas setting 7 or 220 degrees Celsius.
Grease a baking tin of your choice.
Sprinkle some flour on a prep surface and take out the amount of dough needed. At this point you would add your choice of additional ingredients such as, Bacon ( slightly cooked, Cheese , Finely chopped Olives , Green or red Pepper ( slightly cooked ) put flour on your hands and make a long roll or round ball, depending on what baking tin you using, and drop the dough in the pan. Don’t stress about getting it perfect because it will rise and fill the tin properly.
Sprinkle some flour on the top to prevent the dough from drying out.
Leave in a hot place in your kitchen and let it rise. Once it doubled in volume bake it for  30 min until golden brown. When you remove it from the oven turn it out onto a wire rack to cool down and wrap in glad wrap until ready to use.
The crust of the bread will be very hard when you remove it from the oven but once wrapped it will become soft and easy to slice.
Just some tips:
I serve the bread with home made butter and home made Jam. It’s very tastful to use as an open sandwich with different fillings such as Scrambled Eggs or Savorymince or just cheese and tomato.
Please give us feedback from your experience and I am open to suggestions and new ideas. Interaction makes our efforts more rewarding and the very essence which makes this site Blog unique.
Bon Appétit

Recipe and photo: Johan De V Swanepoel




BAR ONE SJOKOLADEKOEK

BAR ONE SJOKOLADEKOEKtested

BAR ONE SJOKOLADEKOEK

3 koppies water
8 eetlepels kakao
1 koppie olie
Kook en laat afkoel
Klits 8 eiers en 3 koppies suiker baie goed.
Voeg by eiermengsel:
4 koppies meel
8 teelepels bakpoeier
1/2 teelepel sout
Meng goed….
Voeg dan die oliemengsel by..Meng goed..
Gooi in gesmeerde oondpan, en bak @ 180oC vir 35 tot 45 minute..
Sous:
1 1/2 blikkie ideal melk
1/2 koppie suiker
Kook tot suiker opgelos is… Gooi oor warm koek.
Ganache:
2 x 80 gr Midnight Velvet sjokolade
2 groot Bar One sjokolade
1/2 blikkie Ideal melk
Maak Ideal melk warm, en voeg gekapte sjokolade daarby.. Roer tot al die sjokolade gesmelt het… Laat afkoel, en gooi oor koek..

Foto en aangepaste resep: Petrè van Jaarsveld




HOW TO FREEZE NATURAL YOGURT

HOW TO FREEZE NATURAL YOGURT
HOW TO FREEZE NATURAL YOGURT
Yogurt with or without fruit can be frozen.
The United States Department of Agriculture’s Food Safety and Inspection Service assures that you can freeze just about any food, including yogurt. Made from fermented, pasteurized milk without any additional preservatives or fillers, both homemade and commercially available all-natural yogurt can be frozen in serving-sized cups, though the appearance, texture and nutrition may be different when it is thawed.
Preparation
According to major manufacturers of commercially available yogurt and yogurt cups, you can successfully freeze yogurt by simply putting the entire container into the freezer. To ensure even freezing, open the container first and use a spoon to thoroughly stir the yogurt. Then replace the lid, securing it with aluminum foil or plastic wrap. If your yogurt is homemade or you only wish to freeze a small portion, place the desired amount in a food- and freezer-safe plastic container with a tight-fitting lid. Label the lid with the contents and date.

Considerations
When yogurt is frozen then thawed, it can separate and become grainy and watery. The yogurt may also take on an acidic taste and some of the live bacterial cultures abundant in natural yogurt may be destroyed by the freezing process. However, thawed yogurt is still healthy to eat. If the alteration doesn’t bother you, there’s no reason not to consume thawed yogurt. If the change is a problem, you can use the yogurt in baked goods or eat it while it is still frozen.
Serving Tips
Before putting your yogurt in the freezer, try mixing small, diced pieces of fruit with vodka, then stirring them into the yogurt. The vodka will keep the fruit from turning icy, says The Kitchn. You can also turn yogurt cups into quick ice pops by inserting a wooden stick through the lid of a small yogurt container. “Bon Appetit” recommends freezing small portions of yogurt in ice cube trays, then storing the yogurt cubes in a zip-top bag in the freezer. When you want a quick bowl of frozen yogurt, remove as many cubes as you need.
Freezer Tips
If you freeze whole containers of yogurt, you should keep them only until the “Use By” date located on the outside of the container. Homemade yogurt should be frozen for no longer than one to two months. If you plan on thawing the yogurt completely, do so by placing the container in the refrigerator overnight and do not refreeze. Frozen natural yogurt that’s been thawed and left at 40 degrees Fahrenheit or more for over two hours should be discarded.

Source and photo: SFGATE