1

YASMEEN’S MINI PIZZA’S


YASMEEN’S MINI PIZZA’S
I was making pizzas for iftaar (breaking of the fast) today and just thought of sharing my simple pizza dough recipe. It’s very easy and yields either 3 large pizzas or around 4 trays of mini pizzas as I have done. So easy to make and freezer friendly. They can be baked straight out of the freezer, saving you time.
For the dough:-
1 sachet yeast
2 1/2 Tblsp of sugar
2 cups of lukewarm water
1 tsp of salt
3 Tablespoons of olive oil
5 cups of cake flour

In a large dish mix the yeast and sugar.
Add like warm water and olive oil to the mix.
Thereafter add salt and cake flour.
Dough simply with your hands and leave in an oiled dish to rest for about 2 hours.
Roll out to form your pizza’s.
Add any topping as per your preference.
I made a chicken and green pepper topping and put on some mozzarella cheese .
Bake the pizza at 200°C for 12 to 15 minutes.

* N.B. These are not baked yet😄. Will do so at time of breaking fast.

Photo and recipe: Yasmeen Ibrahim




VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR

VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR
2 kg tamaties, in stukke gesny
500 gram gekapte uie
1 1/2 (een en ‘n half) koppie suiker
1 koppie asyn
1 gekapte soetrissie
2 teelepels fyn gekapte knoffel
peper en sout indien verlang

Kook alles saam vir 30 tot 40 min.
Meng en voeg by:
1 eetlepel mosterdpoeier
1 eetlepel kerrie
1 eetlepel sout (indien jy alreeds ingegooi het, proe eers)
1 hoogvol eetlepel maizena
1 eetlepel hoogvol koekmeel
1/2 (halwe) koppie asyn

Kook goed deur.
Skep in gesterliseerde bottels en seël.
Nota:  Kan ook in vrieskas gevries word.
Resep en foto: Georgie van der Walt




GEVRIESDE ETE IDEES

GEVRIESDE ETE IDEES
Amanda Theunissen
Ek kan maar net raad gee. Ek maak byvoorbeeld maalvleis gaar vir herderspastei, bobotie en spaghetti bolognaise. Dan vries ek dit so. Wanneer ek moet kosmaak rond ek net af deur mash te maak of deur eiermelkmengsel oor te gooi of spaghetti te kook. So spaar jy baie tyd voor stoof
Liezl Brandt:
Lasagne, bobotie, pasteie, worsrolletjies, pizza bombs.
Marika Bresler:
Dit is ‘n slim plan! My een vriendin maak ook altyd ‘n klomp maalvleis gaar. Net basies met uie in! Sy vries dit dan in porsies en haal uit om bv Spagetti Bolonaise, Chilli Con Carne, Kerrie mince vir Vetkoek of Jaffels, Lasagnge ens te maak! Jy kan nie glo hoe baie tyd sy spaar nie. En anders moet jy maar jou gaste ook betrek by die kosmakery!
Anneke Van Tonder:
Pasteie – hoender, wildsvleis, steak & kidney, ham met lekker dik kaassous, spinasie en fetta ens.
Maak vooraf, vries en bak net in die oond op die dag van ete of jy kan dit selfs voor die tyd bak en vries en dan net warm maak.
Herderspastei, lasagne, pasta met kaas (mac & cheese), boudvleise / hoender / kerrie afval / tong / gekookte groentes / rys / stew ens. Maak gaar en vries. Haal uit soos verkies en sit voor met souse en ander bykosse.
Marika Bresler:
Ek het dit ook by my vriendin Engela geleer! Dit werk regtig wonderlik, veral as jy mince op ‘n special kry, dan koop jy sommer ‘n lot en maak dit gaar en vries volgens jou behoefte!
Wietske Mioch Roux:
Bak ook muffins en scones en vries. Vars gebak altyd beter maar so het jy meer tyd vir kuier!
Rita Labuschagne:
Maalvleis en hoender is rerig staatmakers. Ek het al die volgende gedoen, tot net voor die bakproses.
Lasagna – sous & all
Ipv pasta kan jy ook skywe gaar aartappel soos die bg lasagna maak.
Bobotie,hoenderpastei, hoender/Skaap/ Maalvleis/ Bees kerrie
Ontbeende hoender reg vir A la King of Coranation hoender
Gebottelde kerrievis
Gebottelde 3-Bone slaai en Beet en Kerriebone. (Baie handig)
Knoffelbrode. So handig vir braai of iets ekstra
30-day muffins. Hou deeg id yskas en bak vir ietsie vinnig.
Linda Laing:
Ek gebruik my slow cooker. Bruin vleis en berei groete saam met ontbyt. Pak vol, haal rys uit vrieskas, teen vanaand eet ons lekker. Gusteling is beesstert. L xx




RONELL SE HOENDERPASTEITJIES

RONELL SE HOENDERPASTEITJIES
Hoender witvleis of heel hoender wat jy moet vlok agterna. Kook hoender fyn met hoenderspeserye, sout, peper en aromat na smaak. Ek voeg so 3 groot geskilde aartappels by my hoender water in. Kook tot sag. Mash die aartappel in die hoender water (net genoeg om mash te maak). Meng die fyn hoender nou met die “mash” en nog bietjie water, anders is dit baie droog. Laat heeltemal afkoel.
JY KAN ENIGE GROENTES BYSIT AS JY WIL, MAAR EK WIL VLEIS EET SO EK GEBRUIK NET HOENDER MET AARTAPPEL.
DEEG:
Smelt 500 g margarien (STORK COUNTRY SPREAD) met 1 koppie water .
Sif 4 koppies koekmeel en 1 teelepel kremetart daarby.
Gooi nou warm margarien water by meel. Meng deur met houtlepel. Gooi dan in groot plastieksak. Maak plat tot dit jou yskasrak se grote is. Verkoel oornag.
Sny more oggend deeg in so 10 blokkies. Rol dun uit op meel oppervlak en druk glas grote uit tot al die deeg op is. Ek maak hopies van 12. Sprinkel meel en pak 1 laag deeg. Smeer geklitste eier of net water bo-oor hele degie. Skep lepels vol hoender. Sit 1 laag deeg bo-op en seël met vurk. Druk gaatjie met toothpick bo-op. Nou kan jy dit vries of oornag los in yskas en more bak jy dit by 180°C tot mooi bruin kleur. Smeer eers met water of eier.
Dit kan klaar gemaak word en in vrieskas gebere word tot u dit wil bak. Vries lank en baie goed.
Foto en resep deur Ronell Visser Gouws




MARJ’S FRUIT LOAF


MARJ’S FRUIT LOAF
3 x Nutrific biscuits
200 gm muscovado sugar
200 gm xixed dried fruit
300 ml milk
1 jumbo egg beaten
225 gm self raising flour

Place the Nutrific biscuits, dried fruit & sugar in a large bowl. Pour in the milk, cover the bowl & leave to stand in a cool place overnight.
Grease a loaf tin, set oven to 180ºC
Add beaten egg and flour & mix well. Spoon into loaf tin and bake for 1hr. Leave in tin for 10 mins & turn out onto a rack to cool.
Lovely sliced and spread with butter. Freezes well.
Recipe posted by Marj Harper
Photo:  Marj Harper




HEERLIKE KOFFIE-TYD ROOMKAASKOEK

HEERLIKE KOFFIE-TYD ROOMKAASKOEK
My kleindogter het hierdie heerlike “Coffee Cake” gister vir ons gemaak. Sy’s 11!

Bo-laag:
115 gram botter (koud – in klein blokkies gesny)
125 ml meel
125 ml bruin suiker
125 ml rof-gekapte neute (pekan)
Koek:
500 ml meel
10 ml bakpoeier
2.5 ml koeksoda
2.5 ml sout
125 gram botter (kamer temperatuur)
250 gram roomkaas (kamer temperatuur) (Philadelphia)
300 ml suiker
2 groot eiers
5 ml vanilla
125 ml melk
Metode:
Verhit die oond tot 180 grade. Smeer ‘n reghoekige koekpan (so 22 cm x 32 cm) met botter.
Vir die bolaag: Sny die botter, meel en bruin suiker saam tot krummelrig. Meng die neute by en sit eenkant.
Vir die koek: Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam.
Klits die botter en roomkaas saam. Voeg die suiker stadig by terwyl jy klits, totdat dit glad en romerig is. Voeg die eiers en vanilla by en klits tot gemeng.
Voeg die meel mengsel en die melk om die beurt by, en klits net totdat dit alles gemeng is.
Gooi die beslag in die koekpan.
Besprinkel nou met die gekrummelde bolaag. Stoot van die bolaag af in die beslag in, so 12 – 15 plekkies (gebruik sommer jou vinger).
Bak vir 35 – 40 minute (tot ‘n tandestokkie skoon uitkom).

Dis heerlik sommer so warm uit die oond uit. Wanneer die koek afgekoel het, kan jy kleef plastiek oor sit sodat hy nie uitdroog nie.
Dit vries ook baie lekker – sny enkel porsies, maak hulle in kleef plastiek toe en sit in ‘n Ziploc sakkie in die vrieskas.

Foto en resep geplaas deur Debbie Edwards




HOENDERLEWER PATE


HOENDERLEWER PATE
Baie vinnig en eenvoudig
500g hoender lewertjies
1 koppie gekerfde ui
1 teelepel fyn knoffel
1/2 koppie botter nie margarine nie
3 eetl brandewyn (opsioneel)
1/2 koppie room
Sout
Peper
1 teelepel gemengde kruie
Smelt helfte van botter en sit uie en knoffel by. Roer tot sag. Sit lewertjies, sout, peoer en kruie by.. kook tot lewertjies gaar is. Sit room, brandewyn en res van botter by.
Liquidize.
Skep in bakkies en laat afkoel. Sit gesmelte botter bo oor.
Vries goed.
Foto en resep: Marlize Williams




WAYNE SE “BUTTERNUT” SOP MET VERSKIL


WAYNE SE “BUTTERNUT” SOP MET VERSKIL
Rina – hier is hy!!!
Vir die mrnse wat my ken, hulle weet ek is GLAD NIE ‘n sop liefhebber nie, maar hierdie sop het my gewen!
Om sake erger te maak, west die wat my ken dat ek kerrie poeier verpes in enige iets tensy dit ‘n kerrie is.
Ek moes laas weem vir my skool (ja – ek is ‘n onderwyser) sop maak vir die personeel. Hierdie was een van die soppe wat ek gemaak het. Ek het na baie resepte gekyk, en toe my eie ding gedoen.
My liquidizer het ‘n volume van 1.6 liter. Ek het elke keer ‘n teelepel Ina Paarman Chicken stock ingegooi saam met ‘n koppie water voor ek ‘geblend’ het.
Na ek alles ‘geblend’ het het ek nog ‘n teelepel elk neutmuskaat, komyn en koljander deurgemeng met die stick blender.
Ek vra om verskoning dat die resep in Engels is – maar my kollegas het my gevra vir die resep – en hulle is meesal Engels.
Butternut Soup (with an Asian Twist)
2 medium butternuts (1.5kg)
2 sweet potatoes (700g)
4 large carrots (300g)
1 medium onion (125g)
2 teaspoons green curry paste
3 teaspoons freshly grated ginger
500ml freshly squeezed orange juice
500ml chicken stock (Ina Paarman is tasty)
1 can coconut milk
1 teaspoon ground nutmeg
1 teaspoon ground cumin
1 teaspoon ground corriander
Fry the onions in some olive oil. Add the curry paste and grated ginger and fry for about 3 minutes. Add all the vegetables (cut in pieces) to the onion mixture and mix through. Add the orange juice and chicken stock. Bring to a boil and boil until the vegetables are soft – or steam it for about 30 minutes in a pressure cooker. Use a stick blender to mash everything together. If needed, dilute with some more chicken stock. For a super fine and creamy texture you can put the mixture through a blender. Stir in the nutmeg, cumin and corriander. Stir in the coconut milk. Serve while warm. Garnish with fried bacon and crumbed feta.
Die resep lewer amper 5 liter sop.

RESEP EN FOTO:  Wayne Dugmore
3 de foto:  Elna Erasmus

Nota:  Wayne Dugmore Ek moet by sê dat jy al die selle na jy die lemoensap uitgedruk het ook by gooi…
Ek het sit alles in die Stoom pot gegooi en toe die pot begin fluit het die pot afgestel op 2 (ek het ‘n defy stoof) en die pot ‘n half uur laat fluit.




CREAM OF MUSHROOM SOUP

CREAM OF MUSHROOM SOUP
Ingredients:
2 x onions , grated, sliced or chunky the way you like it.
2 x 250g Mushrooms mixed or one type. Crush it, slice it or which ever way you prefer. I crush mine.
4 x table spoons of flour.
4 x Chicken stock cubes
4 x cups water
2 x teaspoons crutched garlic. Fresh is better but the little tubs are just as great.
Milk approximately 2 or more cups milk. This depends in how thin or thick you want the soup. I prefer thick.
5 table spoons butter ( not Margarine)
Directions:
Fry the onions until brown
Add the crushed Mushrooms
Cook for about 7 minutes
Add the flour spoon by spoon and stir properly to prevent chunks.
Cook for 3 min until mixture is thick.
Add the Chicken Stock.
Cook for 15 minutes but keep stirring to prevent the flour from making lumps at the bottom of the pot.
Add the milk to get the texture to suit your taste.
I normally will freeze the mixture without the milk.
If I get guests I will defrost and add milk until I am pleased with the texture.
I constantly receive compliments for this soup and if people ask for the recipe then you know that you nailed it.
Enjoy and your feedback will be appreciates.
Source and Photo: Johan de Villiers Swanepoel




ALBERT’S BLACK PEPPER SAUCE


ALBERT’S BLACK PEPPER SAUCE
Ingredients:
2 x brown onion soup (Knorr)
1 tbsp (15ml) crushed black pepper
1 tbsp (15ml) whole peppercorns
250ml cream
Method
Mix the 2 packets of soup with 850mls of luke warm water. Add the pepper and bring the a boil in a pot on the stove or a bowl in the microwave whisking every few seconds. When it starts to boil turn down to slow simmer and let it simmer for about 8 minutes. Stirr in the cream and adjust thickness to your liking using Maizina slurry (Maizina mixed with a little water) . Makes about 1 Lt.

RECIPE: Albert buitenhuis
Note: Hou dit vir so week in die yskas, waarna ons dit in 100ml posies vries, ontdooi in die mikrogolf en daars hy.