CLAUDIA SE GEBAKTE VARS VYE

gebakte vyetested
CLAUDIA SE GEBAKTE VARS VYE

Vars vye gebak in die oond.
Bietjie olyf olie op die bak plaat. Sny vars vye deur die helfte.
Sit stukkie bok kaas of blou kaas bo op die vy.
Omwikkel dit met ‘n stukkie parmaham of black forrest ham (dis goedkoper).
Gooi bietjie heuning bo oor en grill in die oond vir so 10 minute op 180°C.
Bedien op rocket blare en drizzle met bietjie balsamic glaze. Is net so lekker sonder die glaze.
Bon Apetit!

Foto en resep: Claudia Bellink




STUFFED MUSHROOM WITH MINCED MEAT

Stuffed mushroom with mince meattested
STUFFED MUSHROOM WITH MINCED MEAT
Stuffed mushroom with mince meat, corn, capsicum, onion, curry powder and cinnamon spice topped with cheese. Mash, beans and a garlic and herb bread
400 g mince meat
1 large onion finely chopped
1 tomato finely chopped
1 capsicum diced finely
1 teaspoon of curry powder
1 teaspoon of cinnamon powder
1 clove garlic

Fry meat in a non stick pan. I used no oil. Once the meat has cooked add garlic and onion and cook until translucent.
Add remaining veggies and spices and cook for about 10 min.
Place the mushrooms in a pan and remove the core.(I use the core in with the veggies).
Stuff your mushrooms and top with cheese.
Sauce
I used the gravox cheesy sauce and made it according to can.
Pour it over the mushroom and the rest in the pan.
Bake in the oven at 180 ºC for 15-20 min.
Recipe and photo:  Di Bo




ROMERIGE MOSSEL BROODJIES

 

mossel broodjies benhettested

ROMERIGE MOSSEL BROODJIES

Hierdie resepie by my Vriendin Sonja Mostert gekry
Franse broodjie skuins gesny en gerooster
Meng nou 2 blikkies mossels sous en al!
1/2 ui fyn gesny
3 knoffelhuisie fyn gesny
125 ml mayonnaise
125 ml gerasperde kaas
Skep op geroosterse broodjies en bak 10 min by 180c – verby HEERLIK

Foto:  Benhet Nieuwenhuis




JALAPEÑO POPPERS WITH CREAM CHEESE

2015-04-03-ingirdtested

JALAPEÑO POPPERS WITH CREAM CHEESE
Ingredients

Original recipe makes 32 servings
12 ounces cream cheese, softened
1 (8 ounce) package shredded Cheddar cheese
1 tablespoon bacon bits
12 ounces jalapeno peppers, seeded and halved
1 cup milk
1 cup all-purpose flour
1 cup dry bread crumbs
2 quarts oil for fryingIn a medium bowl, mix the cream cheese, Cheddar cheese and bacon bits. Spoon this mixture into the jalapeno pepper halves.
Put the milk and flour into two separate small bowls. Dip the stuffed jalapenos first into the milk then into the flour, making sure they are well coated with each. Allow the coated jalapenos to dry for about 10 minutes.
Dip the jalapenos in milk again and roll them through the breadcrumbs. Allow them to dry, then repeat to ensure the entire surface of the jalapeno is coated.
In a medium skillet, heat the oil to 365 degrees F ( 180 degrees C). Deep fry the coated jalapenos 2 to 3 minutes each, until golden brown. Remove and let drain on a paper towel.
Recipe and Photo: Ingrid Mouton




GROENBONE MET SALMON EN BASIL PESTO

2015-04-01-pestotested
GROENBONE MET SALMON EN BASIL PESTO
Hierdie is regtig ‘n bitter maklike resep en sal enige mens beindruk

Handvol groenbone puntjies af gesny
Twee stukke salmon (dikker palm van jou hand wees +_ 500 gram die dik stukke werk die beste
Salmon moet skoon gemaak wees sonder vel (as verkies) en grate uit gehaal
Kook water
2 Eetlepels Botter
1 Heel suurlemoen
4 eetlepels suurlemoen sap
2 tot 3 eetlepels Basil Pesto ( Pesto Princess of Ina Paarman)
Sout en Peper na Smaak
n Groot stuk Foelie wat jy dubbel kan vou asook die salmon kan toe vou om ‘n
pakkie te maak
Vars gemaakde kapokaartappels (so veel as wat jy verkies)

Sit jou oond op 180 grade
Gooi die boointjies in n pan met kookwater en 2 eetlepels suurlemone sap
en sout. Kook vir 2 tot 3 minute en haal uit en sit eenkant
Maak nou ‘n pakkie met die foelie en sit op n plat bakpannetjie neer.
Pak die boointjies in ‘n ry op die foelie en sit dan jou rou salmon daar bo op.
Vat jou 3 eetlepels Basil Pesto en smeel mildelik bo-op salmon.
Sout en peper na smaak en 2 eetlepels suurlemoensap asook jou oorblywende botter
bo-op
Seel jou foelie pakkie en druk in die oond
Salmon het reggtig nie nodig om baie te bak nie so 15 tot 20 min is regtig genoeg.

Bedien op saam met kapokaartappels, skyfies suurlemoensap en ‘n slaai.
Bron: Lunette Prinsloo




JALAPENO EN SPEK VINGERHAPPIE

jalapeno snackstested
JALAPENO EN SPEK VINGERHAPPIE

Ek het hierdie resep by ‘n Suid Afrikaanse vriendin hier in Australia gekry.
Neem Jalapeños, sny dit in die helfte (dra handskoene), verwyder die pitte. Vul die holtes met ‘n skyfie roomkaas en draai ‘n repie bacon om en steek dit vas met ‘n ” toothpick”. Sit dit onder die “grill”. Baie lekker, dit brand nie baie nie.
Ek het nou net gemaak en in die vrieskas gesit vir Saterdag Aand.

BRON: Adelaide Bear




CAMEMBERT, BLOUKAAS, ASPERSIE, BROCCOLI EN SPEK QUICHE

Camembert, Blue Cheese, Asparagus, Broccoli and Bacon Quichetested
CAMEMBERT, BLOUKAAS, ASPERSIE, BROCCOLI EN SPEK QUICHE
Dit was heerlik! Ek voeg graag my bestanddele saam en werk min van resepte af. Hier is wat ek gedoen het:
5 medium eiers
¼ koppie melk
2 koppies ongegeurde jogurt
200g bloukaas
200g Camembert kaas
200g Cheddar kaas
2 koppies gestoomde broccoli
1 blikkie aspersies
2 medium bruin uie, opgekap
1 pakkie spek, in blokkies gesny
sout en peper na smaak
Phyllodeeg velle
Voorverhit die oond tot 180ºC.
Klits die eiers en melk saam en roer die jogurt en kase by die eiermengsel. Voeg die broccoli en aspersies by en roer. Braai die spek en uie in ‘n warm pan op die stoofplaat tot gaar, verwyder van die hitte en plaas eenkant om af te koel.
Meng die spek en uie by die johurtmengsel en roer deur. Geur met sout en peper na smaak.
Bedek die bodem van ‘n glasbak met die Phyllodeeg, soveel soos verkies (ek gebruik 3 velle per area).
Voeg die vulsel op die deeg. Bak die quiche in die voorverhitte oond vir 30 minute of tot gaar. Geniet.
Resep en foto: Inge Meyer




MARIE SE AARTAPPEL-EN-SPINASIEGEBAK

Aartappel en spinasiegebaktested
MARIE SE AARTAPPEL-EN-SPINASIEGEBAK
1 rol skilferkorsdeeg
4 aartappels gekook, geskil en in skywe gesny
2 preie in skywe gesny
2t knoffel
Knippie swartpeper
500g spinasie (ontvries)
2k cheddar kaas gerasper
4 eiers
125ml room
125ml melk
Sampioene gekerf
Ontpitte olywe – opsioneel
Rol deeg uit en voer ‘n gesmeerde bak uit
Braai preie en knoffel tot lig bruin en pak saam met gerasperde kaas, gesnyde aartappels en spinasie in lae op deeg
Klits eiers, room en melk goed saam en gooi bo-oor
Sprinkel met kaas en pak olywe en sampioene bo-op
Bak by 180 C vir 1 uur en 45 min
Die bak is Argilla se Large Oval Roaster so ook die resep en het in Huisgenoot 28 Sept 2006 verskyn
Resep en Foto geplaas deur: Marie Dumas Jennings




STEAK IN KRUMMELS

Steakrepies in Krummelstested
STEAK IN KRUMMELS
Ek het gister met’ n paar stukkies taai steak gesit! Dit toe maar gekap en in repies gesny en net toe ek my broodkrummels in versapper wil maak, kalf die versapper.
Toe gryp ek ‘n paar droë karringmelk beskuite en kap dit fyn, gooi “flippen lekker spice” by.
Rol strips in koemeel gegeur met speserye, doop in geklitste eier en rol in krummels.
Diep braai in olie.
Bedien koud of warm met sweet chillie sous.
My mense was mal daaroor.

Resep en Foto: Marietjie van der Merwe




BEER BATTERED EGGPLANT

2015-03-11-eggplant1tested
BEER BATTERED EGGPLANT
Batter:
¾ cup of all purpose flour
¾ cup of beer
5 ml baking powder
Oil, for frying
eggplant

Prepare a batter with the flour, baking powder and the beer, the texture should be thick, much like pancake batter.
Peel, cut into slices and salt eggplant for 10 minutes, rinse and dry with paper towel.
Dust with flour, dip in beer batter and fry in oil till crispy.
Serve with chilli sauce and mozzarella cheese.
Photo and recipe: Amanda Conradie