MAKLIKE QUICHE ALA LOYCHEN

2015-09-04-maklikequichealaloychentested
MAKLIKE QUICHE ALA LOYCHEN
2 eiers
sout
1 koppie melk
3 opgehoopte eetlepels bruismeel
1 teelepel mosterd, of enige seasoning waavan jy hou

Voeg by enige van jou keuse:
1 koppie: mushrooms/ham/kaas/bacon/tuna ens.
Meng alles saam, sit in kolwyntjie panne en bak teen 180 ºC vir 45 min.
Resep en foto: Loychen Mouton Campbell




SAVOURY TART ALA NIKKI

 

SAVOURY TARTtested

SAVOURY TART ALA NIKKI
Ons middagete, savoury tart en slaai… Was awesome!

4 slices white bread
2 cups milk
4 eggs (beaten well)
1 tin corned beef
2 cups grated cheddar cheese
1/2 teaspoon dried parsley
2 tablespoons cooked onions
1/4 teaspoon garlic salt
Pinch red pepper
1/2 teaspoon mustard powder

Soak the bread in milk
Mix all the other ingredients together and add to the milk and bread mixture

Bake 180 degrees for 40 mins
BRON – Nikki Laubscher




LOW CARB CHICKEN PIE

tested

LOW CARB CHICKEN PIE
500 g chicken breasts
salt and pepper
juice and rind of 1 lemon
250 g mushrooms, sliced
oil
200 g spinach, stems removed
3 eggs, beaten
250 gtub cream cheese
250 ml grated Cheddar cheese

Preheat the oven to 180°C. Spray an ovenproof pie dish. Season the chicken with salt, pepper and the lemon juice and rind. Steam in a food steamer until done. (You can also bake it in the oven or steam in saucepan with a bit of water if you do not have a food steamer.) Remove the bones from the chicken and cut in small pieces. Fry the mushrooms in a little bit of oil until just softened. Add the spinach and fry until the spinach welts. Beat the eggs and cream cheese together. Mix the chicken, spinach and cream cheese together and spoon into the prepared dish. Sprinkle the cheese over. Bake for 30-40 minutes or until the egg has set and the cheese are melted and golden.
Recipe and photo: Ingrid Mouton Tarr




HEERLIKE BILTONG QUICHE

2015-08-31-heerlikebiltongquichetested

HEERLIKE BILTONG QUICHE
Broskorsdeeg
2 koppies koekmeel
150 – 200 g goeie botter
1 eiergeel
10 ml wit asyn
30 ml yswater
Klits eier, asyn en yswater saam.
Voeg botter by.
Voeg meel by en meng goed.
Laat rus in yskas vir 30 min.
Rol dun uit en plaas in quiche pannetjies.

Vulsel
250 g sterk Cheddar kaas, gerasper
150 g goeie biltong, baie dun gesny
4 eiers
375 ml room (of laevet maaskaas)
vars gemaalde swart peper na smaak
3 takkies tiemie, afgestroop

Prik die boom van die kors.
Verhit oond tot 200ºC.
Plaas ‘n laag kaas onderin die kors.
Volg met biltong wat jy nog fyner breek.
Klits eiers en room of maaskaas, voeg peper by.
As biltong sout is oppas vir nog sout by eiermengsel.
Giet eiermengsel bo-oor.
Ek het bietjie “Sweet Basil” op elkeen gestrooi.
Strooi klein bietjies kaas bo-op.
Bak in die oond vir 40 min.
Verwyder uit pannetjie deur die pannetjie oor ‘n glas te sit. Die kant gly maklik af.
Gly die quiche vanaf die onderkant op droograk.
Bedien saam met slaai,
Resep: Marcelle Botha
Foto: Hannetjie Snyman en Marieta James




CORRIE SE HAM EN KAAS SOUT TERT

 

2015-08-31-corriesehamenkaassoutterttested

CORRIE SE HAM EN KAAS SOUT TERT

BESTANDELE
8 Eiers
Helfte van groen, geel en rooi peppers elk, fyn blokkies gesny
1 Klein ui, fyn blokkis gesny
250g Spek, fyn blokkies gesny
11/2 Koppie gerasperde cheddar kaas
1/4 koppie room
Gemengde kruie
Sout en peper na smaak

METODE
Braai uie voeg spek by en braai tot gaar. Voeg die peppers by en braai tot redelik gaar. Laat afkoel…Klits die eiers voeg kaas en room by asook die spekmengsel.
Voeg sout en peper by roer liggies. Gooi in gesmeerde bak en bak in oond van 180oC tot gaar. Geniet dit!

BRON/FOTO: Corrie van Vuuren




SALAMI EN SPINASIESOUTTERT


SALAMI EN SPINASIESOUTTERT
Beskuitjiekors:
1 pak (200 g) soutbeskuitjies fyngedruk
90 – 140 g botter gesmelt
Vulsel:
100 g (250 ml) cheddarkaas . gerasper
100 g salami . gekap + paar skyfies gehalveer
1 bossie spinasie . harde stingels verwyder, in repies gesny en gekook
Knippie neutmuskaat
Basiese eiervlavulsel:
3 ekstra groot eiers geklits
250 ml melk
25 ml koekmeel
2-5 ml mosterdpoeier
1 ml rooipeper
2 ml sout

Verhit oond tot 180°C. Meng die soutbeskuitjiekrummels en die botter en druk dit vas in ‘n tertbord. Sprinkel die kaas op die tertkors. Meng die gekapte salami en spinansie en plaas bo-op die kaas. Strooi neutmuskaat oor. Pak die skyfies salami bo-op. Meng die bestanddele vir die eiervla saam en giet oor die vulsel. Bak sowat 40 min. of tot die eiervla gestol is.




ZELDA SE TUNA TERT

2015-08-12-tunaterttested
ZELDA SE TUNA TERT
2 cans tuna
4 xtra large eggs
1 half a cup of milk
2 onions
1 large
1 Chopped cup of spinach
Sauté onion & green pepper
Add salt, pepper, spice to flavour
Mix tuna, chopped spinach, eggs & milk mixture and onion & green pepper sauté.
Pour into oven dish and bake until ready ( I baked mine for 30 min).
😘✌ enjoy 👍
Photo and recipe: Zelda McBain
Posted: Amanda Conradie




1 2 3 SOUTTERT

 

123 soutterttested

1 2 3 SOUTTERT
1 en n half koppie koekmeel
Drie teelepels bakpoeier
Knypie sout
Halwe koppie olie
1 koppie kookwater
2 eiers gemeng met n halwe koppie melk.
Meng alles saam dit is n baie sagte deeg maar smaak heerlik.
Druk dit in die bak asook die kante.
Braai worsies,uie,bully beef ,olywe net wat jou hart begeer in n pan met n bietjie olie. Spice dit lekker met wat jy wil.
Skep die vleis mengsel in die bak.
Gooi eiers en melk bo oor jou mengsels en sit kaas op.
Bak in oond vir 25 na 30 min op 180grade , grill vir so paar min om kaas kleur te gee.

FOTO EN RESEP: Petrè Van Zyl




KALE, BILTONG AND EGG BAKE

2015-08-10-flrbiltong

KALE, BILTONG AND EGG BAKE
6 eggs
1 stalk of kale
4 raw young asparagus spears
5-6 spring onions/scallions
½ – 1 cup grated cheddar cheese
½ – ¾ cup biltong
Spices (your decide), I used Aromat (to taste, remember as you have salty biltong, do not overdo it) and ½ teaspoon basil pesto.

Wisk eggs, and cut up all the rest of the ingredients and mix well together.
Spice to your taste.
Pour into 2 greased ramekins and bake @ 400F till set and browned.
Add some extra pieces of biltong at the end, just because you have some more and needed extra added to the dish!
Source:  Esme Slabbert​




SKOONSUS SE SPINASIE TERTJIES

SKOONSUS SE SPINASIE TERTJIES
Kors
500 ml meelblom
10 ml bakpoeier
80 ml olie
40 ml water
40 ml melk
1 eier

Meng goed en druk in kolwyntjiepannetjies

Vulsel:
500 ml gekookte spinasie
1 pak wit uiesop
250 ml roomkaas
Meng en gooi in rou kors.
Strooi 2 eetlepels gerasperde kaas of harde chips oor

Bak by 180 ºC

Heerlike bros spinasie tertjies en baie lekker om koud te eet.

Bron:  L Struwig
Geplaas deur Amanda Stuwig
Foto:  Alberta van Wyk