HAMSMEER
Bron: Onbekend – Het al jare die reseppie – Rina Kleinhans.
Foto: Martie Fourie Moolman
Bron: Onbekend – Het al jare die reseppie – Rina Kleinhans.
Foto: Martie Fourie Moolman
Posted by Floraine Wasserman Venter
Verhit die volroom longlife melk stadig, moenie kook nie.
Rasper die kaas.
Voeg hande vol kaas in warm melk en roer aanhoudend tot kaas gesmelt is.
Roer die rama by en roer tot gesmelt is.
Giet warm in botteltjies en draai dekseltjies vas, laat afkoel en bêre in yskas.
Die smeer kan met fyn biltong of gebraaide spek gegeur word.
Ek gebruik nie die heel fyn biltong nie, gaan vra die slagter om die biltong vir my fyn te sny dat dit nie die poeier is nie dit maak die smeer net lekkerder.
Groter resep: Esmé Swanepoel Cremer
1 kg BERG process cheddar
3 koppies volroom langlewe melk
500 g RAMA margarien, volvet
bietjie sout
Verhit melk, maar moenie kook nie.
Rasper kaas in en roer oor lae hitte tot heeltemal gesmelt, roer margarien by tot goed gemeng.
Gooi in gesteriliseerde bottels.
Kan geur met kruie, biltong, knoffel peppadews/chillies, ens en hou lank in yskas, maar nie te lank as mens weet dit is daar nie.
Ek gebruik sommer as kaas sous ook, verhit net weer in nog melk, heerlik!!!
Nota Rina:
Foto is dieselfde as Esme se resep, maar ek gebruik net een koppie melk en ek rasper nie die kaas en margerien nie, ek sny hulle net in klein blokkies en dit moet processed kaas wees.
Mixed spices (makes 2 cups)
1/2 cup black peppercorns,
1/4 cup coriander seeds,
1/4 cup cassia bark,
1/4 cup cloves,
1/3 cup cumin seeds,
2 teaspoons cardamom seeds,
4 whole nutmegs,
1/2 cup ground paprika:
Place peppercorns, coriander seeds, cassia, cloves, cumin and cardamom seeds in a jar of blender and grind to a powder. It may be necessary to combine whole ingredients and grind 1/2 cup of mixture at a time.
Grate nutmeg and blend into spices with ground paprika. store in an airtight jar and use as specified.
Posted by Corne Liebenberg
TUISGEMAAKTE NUTELLA
200g amandels (jy kan enige neute gebruik wat jy wil)
1 eetlepel vanieljegeursel
100g kakao poeier
100 ml afgeroomde melk (jy kan bietjie meer melk gebruik as jy dit ‘n meer loperiger beslag wil he
8 ontpitte dadels
50 ml water
1) Sit die dadels en water in ‘n voedsel verwerker en meng tot ‘n pasta/stroop.
Gooi in bak.
2) Plaas die amandels in die voedselverwerker en verwerk soos jy sou amandel botter maak vir 10-15 minute tot glad.(meng in menger vir so 10 min, skaap kante af, meng vir nog 5 minute tot dit lyk soos botter)
3) Voeg die vanielje, kakao poeier, melk en dadelmengsel by en meng vir verdere 5 minute tot glad.
Bewaar in yskas vir ongeveer ‘n maand.
Die kaassmeer wat ek maak kom lekker dik uit maar dit kry nie so baie melk in soos julle resep nie.
500 g processed cheese
250 g margarien
125 ml melk
Gooi melk en margarien in mikrogolf bak en verhit tot margarien gesmelt is, dan gooi mens die gerasperde kaas in en mikrogolf so min of meer 5 min lank en dan roer julle nou net so tussen deur die mengsel.
Haal uit mikrogolf en dan klits mens dit met elektriese klitser tot mooi glad.
BRON: Naudéa Visser


TUISGEMAAKTE BILTONG KAASSMEER
4 koppies melk
500 g margarien (goeie romerige soort)
1 kg cheddar kaas
sout en swart peper na smaak
Kook alles saam en meng deeglik.
Opsioneel: Meng ongeveer R10 se fyn biltong daarby.
Bottel warm en bêre in yskas wanneer afgekoel.
Susan Holm
Ek het met Kaassmeer meer geld verdien as my salaris kon droom om te wees.
1 Liter melk,
1 kg Margarien, lekker harde een
2.5 kg Berg geprosereede kaas
Smelt melk en margarien.
Verlaag hitte en roer gerasperde kaas in totdat daar nie meer klontjies in is nie.
Gooi Takis Biltong poeier in en bottel, dit maak so 3 liter kaassmeer.
2 hard-boiled eggs
2 carrots, cooked and diced
1 dill pickles, chopped
¼ onion, chopped
¼ green pepper, chopped
2 stalks celery, chopped
1 tablespoon sweet pickle relish
1 tablespoon chili sauce
1 garlic clove, chopped
1 dash mayonnaise, to mix
Place all in a food processor, accept the mayonnaise and process until a paste.
Add enough mayonnaise for spreading consistency and mix well.
Store covered and refrigerated.
*for a non vegetarian spread add a cup of mashed cooked chicken, salmon, vienna’s, Russians, etc… and blend until smooth in the food processor.
GEROOSTERDE ROOI PEPER SMEER
1 rooi peper, gerooster
50 g sondroog tamaties, geweek en fyn gekap
3 ml paprika
1 handvol bazil blare
230 g room kaas
200 g Ricotta kaas
beskuitjies
Blitz alles saam en bedien met beskuitjies.
Bron: Martie Fourie Moolman
Meng gelyke hoeveelheid van die volgende kruie.
Pietersielie,
Spring Onion,
Lourierblaar,
Salie,
Roosmaryn,
Oregano,
Fenel (baie belangrik),
Knoffel,
Sout,
Pepper
en n handvol Jeneperbessies.
Besonder lekker by prawns.
Resep geplaas deur Beatrice Trisha Diepold