GARAM MASALA SPICE MIX

FLR BB with Heart

GARAM MASALA SPICE MIX
1/4 kp koljandersaad gerooster
2 E cuminsaad gerooster
1 E swartpeperkorrels gerooster
2 t kordomonpeule gerooster
Groot stuk kaneelstok gerooster
1 t heel naeltjies gerooster
1 nutmeg heel

Plaas alles in voedselverwerker en verwerk tot fyn poeier. Bere vir 1 maand by kamertemperatuur.
BRON- Petro Calitz




MEXICAN SPICE MIX

spices
MEXICAN SPICE MIX
1/2 k chille poeier.
1/4 k paprika.
1 E cumin.
1 1/2 t knoffelpoeier.
1 t uiepoeier.
1 t rissiepoeier.
2 t oregano.
1 t sout
Meng alles saam. en bêre in n lugdigte houer.
BRON- Petro Calitz




CREOLE SPICE MIX

FLR BB with Heart

CREOLE SPICE MIX
⅓ koppie paprika
⅓ koppie basilie
⅓ koppie tiemie
3 eetlepels rooipeper
2 eetlepels mielieblom
2 eetlepels chillipoeier

Meng alles saam, en bêre in ‘n lugdigte houer.
BRON- Petro Calitz




CHILLI SPICE MIX

FLR BB one day when I'm big

CHILLI SPICE MIX
3 E chillipoeier.
2 E paprika.
2 E bruinsuiker.
1 E cumin.
1 t knoffelpoeier.
1/2 t elk sout en peper

Meng alles saam, en bêre in n lugdigte houer.
BRON- Petro Calitz




BOMBAY SPESERY MENGSEL

FLR BB with Heart

BOMBAY SPESERY MENGSEL
Geplaas deur Petro Calitz
FOOD LOVERS RECIPES
3 eetlepel koljander
3 eetlepel borrie
2 teelepel komyn
1 teelepel sout
½ teelepel rooipeper
½ teelepel droë mosterd

Meng alles saam, en bêre in n lugdigte houer




TACO SEASONING

Know-your-curry-spices-featured
TACO SEASONING
Geplaas deur Petro Calitz
FOOD LOVERS RECIPES
1 eetlepel rissiepoeier
¼ teelepel knoffelpoeier
¼ teelepel uiepoeier
¼ teelepel rissievlokkies
¼ teelepel oregano
½ teelepel paprika
1 ½ teelepels komyn
1 teelepel seesout
1 teelepel swartpeper

Meng alles saam, en bêre in ‘n lugdigte houer.




FRANS SE LEKKER KERRIE MENGSEL

frans se kerrie mengseltested

FRANS SE LEKKER KERRIE MENGSEL

Ryk kleure en geure!
Laat jou spesialis winkelier kerrie so vir jou meng:
2 mate borrie
2 mate fyn komyn
2 mate garam masala
½ maat rissiepoeier
2 mate fyn koljander

Frans Odendaal




SARDINE BUTTER

tested
SARDINE BUTTER
Photo:  Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
Serves about 6 people
150 ml salted butter, slightly softened
1 can good quality sardines, packed in oil (either use boneless or debone yourself)
juice of ½ a lemon
about a tablespoon of minced chives or capers
freshly ground black pepper

Place the softened butter in a medium bowl. Drain the sardines, and add them to the bowl. Use a fork to mash the butter and the sardines together. Add the lemon juice. Keep mashing until incorporated. At the last minute, add the chives or capers, and some black pepper. Move the butter to a ramekin, or roll it in plastic to form a log. Refrigerate it for at least an hour or so.
Serve the sardine butter with toast.




PINK SALMON AND ANCHOVY PATE

FLR BB with Hearttested
PINK SALMON AND ANCHOVY PATE
Can be made 2 – 3 days in advance
2 x 212 g cans pink salmon, drained
45 – 60 ml soft butter (it is what makes it set)
60 ml olive oil optional
1 small red onion or spring onion, finely chopped
40 – 60 ml finely chopped parsley
10 ml lemon juice
1 ml paprika
10 ml sugar
1 x 50 g fillet of anchovies with capers
10 ml brandy
grain mustard optional

Spoon into pretty container. Cover and refrigerate until required.
Stretch with cottage cheese / cream if taste is too strong.
Posted by Petro Borchard




LOUISE SE HOENDERLEWERPATEE


LOUISE SE HOENDERLEWERPATEE

Ek maak al baie jare hoenderlewerpatee, dit is my gunsteling patee Dis baie belangrik dat dit ‘n paar dae voor die tyd gemaak word, want die geur verbeter dramaties as dit ‘n paar dae gestaan het (in die yskas).

3 uie
500 g bakkie hoenderlewers
Geurmiddels na smaak:
sout en swart paper
2 loerierblare
fyn neutmuskaat
tiemie
knippie rooipeper
‘n goeie skeut sjerrie

Braai die uie tot heeltemal gaar in botter. Maak die lewertjies voor die tyd mooi skoon, sny enige pypies en grizzly bits af met ‘n skerp mes en verwyder ook enige groen stukkies (dis gal en ons wil nie dit eet nie). Sit nou die lewertjie in ‘n sif dat die water kan dreineer. As die uie gaar is, verhoog die hitte tot maksimum en voeg dan die lewertjies by, roerbraai vinnig en voeg dan al die geurmiddels by.

Roerbraai tot net-net gaar, die lewertjies kan nog effens pienk wees. Moenie skaam wees met die geurmiddels nie, dit moet goed gegeur word. Laat bietjie afkoel, verwyder loerierblare en dan verpulp jy dit in ‘n voedselverwerker, plaas in glas bakkies en gooi gesmelte botter bo-oor. Bêre in die yskas.
BRON- Louise Groenewald (eie resep)
Louise Groenewald
Jy kan die hitte hoog hou en die sousie wegkook as jy wil. Andersins kan jy dit saam fynmaak. Die patee raak stywer as dit in die yskas staan.
Karika Etzebeth
Ek het 1 ui fyn gesny en in botter gebraai, (ek weet nie hoeveel nie ek het net in gegooi) Ek het dit toe gebraai tot dit sag was en toe gooi ek die lewertjies by en dit tot gaar gebraai en so effens bruin. My spices wat ek ingegooi het is baie swart peper, sout, garlic sout en ook Cayenne pepper. En al moet ek self sê dis ongelooflik lekker kan nie wag vir dit om tot môre te staan sodat ek dit op toast kan eet vir breakfast…oooh askuus ek het garlic ook saam die eie gebraai.

Saam met die lekker lewer patee
Kombinasies van kersie tamaties , songedroogde tamaties, roomkaas, tiemie, pietersielie en peper. 2de Foto: Werner Jacques Blauw