SNICKERS CHEESECAKE WITH CARAMEL SAUCE

Snickers cheesecake with caramel saucetested

SNICKERS CHEESECAKE WITH CARAMEL SAUCE
3 tablespoons butter, melted
1 1/4 cups sweet biscuit crumbs
1 tablespoon white sugar
750 g cream cheese
3 eggs
3/4 cup (185 g) white sugar
2 teaspoons vanilla essence
2 (70g) Snickers bars, diced
Preheat oven to 180 degrees C.
In a small bowl combine the melted butter, biscuit crumbs and 1 tablespoon sugar. Press into the bottom of a 22cm springform pan. Bake in preheated oven for 10 minutes. Allow to cool.
In a large bowl cream the 3/4 cup of sugar and cream cheese together until smooth. Add eggs one at a time then the vanilla. Stir in the diced snickers bar and pour into baked crust.
Bake at 180 degrees C for 45 minutes. Let cool then carefully remove the springform pan sides.

Caramel sauce for snickers recipe. U can use this on any cake
330 g (1 1/2 cups) caster sugar
125 ml (1/2 cup) water
130 g (2/3 cup, firmly packed) brown sugar
300 ml container thickened light cream

Combine the caster sugar and water in a small saucepan. Stir over low heat until the sugar dissolves. Use a wet pastry brush to brush down the side of the pan to dissolve any remaining sugar crystals. Increase heat to medium-high and bring to the boil. Reduce heat to medium and boil, uncovered, without stirring, for 10 minutes or until the mixture turns a light golden colour.
Remove from the heat and use a wooden spoon to stir in the brown sugar. Stir in the cream (it may splutter a little) until well combined. Return to medium heat and cook, stirring, for 2 minutes or until smooth.
caramel sous di bo

Recipe and picture:  Di Bo




Beetblatjang

Beetblatjangtested
Baie maklik en vinnig
1.5liter gaar beet gerasper of blokkies
2 groot uie opgetjop
500ml bruin asyn
300g wit suiker
15ml kerrie
5ml sout
50ml maizena

Laat suiker oplos in asyn tot lekker kook
Voeg beet en uie kerrie en sout by en kook 10min
Maak maizena aan met bietjie water en laat deurkook
Bottel warm
BRON – uit die boek Lekker vir later
FOTO – Elba Groenewald




JOHAN SE TAMATIESOUS

tamatiesous johan coetzee
JOHAN SE TAMATIESOUS

4 kg tamaties
1 kg uie
1 teelepel peper
1 teelepel mosterdpoeier
1 teelepel fyn neut
1 teelepel fyn naeltjies
1 teelepel all spice
3 koppies suiker
1 eetlepel sout
750 ml asyn
2 ml metta
Gooi kookwater oor trek skille af sny deur en druk pitte uit . Sny tamaties en uie stukkend,  gooi pitte deur sif en kook tamaties en uie in die sous tot sag
Maak fyn met voedselverwerker
Vryf deur sif en gooi terug in die pot
Gooi nou ander bestanddele by en kook tot verlangde dikte
Gooi 700ml All Gold tamatiesous by en laat kook vir 1 min bottel warm
Dit lewer 5 en 3/4 700ml bottels

Nota:  Metta laat dit sy kleur behou en is by alle Apteke beskikbaar maar as jy nie vertroud is daarmee nie moet dit liewer nie gebruik nie so haal dit uit die All Gold sal ook metta in hê wat sal help bêre net op koel donker plek
Metta word by wyn gegooi dat dit sy kleur kan behou. kry sommer by die wynmaker of nod makliker sê jou apteker wat jy soek maar jy moet bitter min gebruik ek vat so mespuntjie op 5 kg vrugte

Foto en resep Johan Coetzee




LEE-ANN SE LEKKER TAMATIESOUSIE

 

tamaties sous van Lee-Anntested

2 medium uie
2 medium tamaties
1 lekker groot groen soetrissie
2 eetlepels asyn
2 eetlepels suiker
titseltjie Holbrook Worcester sous

Braai uie met bietjie sout tot glaserig, voeg by res van bestanddele en laat prut op lae hitte vir so halfuur. Heerlik!!
Bron:  Lee-Ann Nieuwenhuis




ROMERIGE TAMATIESOUS

 

romerige tamatiesoustested

15 ml Butro Smeerbotter
1 ui, fyn gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
1 blik (410g) tamatiepuree
250ml vars room
10ml bruinsuiker
2 ml sout
Varsgemaalde swartpeper na smaak
10ml gedroogde basielkruid

Verhit botter in swaarboompan, voeg uie en knoffel by en braai tot deurskynend.
Voeg tamatie en geurmidels by en verhit tot kookpunt.
Voeg room by net voor opdiening.
Ek het spagetti gekook met gekoopte hoenderfrikkadelle en sous daaroor gegooi.
Ek het nie tamatiepuree gehad nie en het toe heelgeskilde tamaties gebruik. die sous was nogsteeds heerlik.

Foto en geplaas deur Elsabé Mulder Barnard




PEPPADEW EN RISSIE CHUTNEY (BLATJANG)

tested

PEPPADEW EN RISSIE CHUTNEY (BLATJANG)
1 koppie fyn uie
1 koppie greenpepers gekerf
1 koppie peppadews (pitte uit)en gekerf
Half koppie rissies (brand)~ opsioneel
1 koppie suiker
1 koppie asyn
Sout en peper en kruie na smaak

Kook alles saam vir 1 uur of tot gaar.
Kan verdik word met maizena indien verkies
Bottel warm.
BRON – Henrieta Bester




PORTUGUESE PIRI-PIRI HOT SAUCE

2015-04-01-piri-piri-hot-sauce
INGREDIENTS
4 to 8 fresh hot chilis, depending on the heat
2 garlic cloves, minced
Juice of 1 lemon
Pinch of salt
1/2 to 1 cup extra-virgin olive oil, depending on how thin you want it
DIRECTIONS
1. Coarsely chop the peppers and discard stems.
2. Place the chilis and their seeds, the garlic, lemon juice, salt, and as much of the oil as you wish in a food processor fitted with a metal blade and purée. Pour the mixture into a small glass jar and let steep for several days in the fridge.
3. You can strain the mixture and return it to jar, but I like mine with a bit of texture. Sauce will keep in the refrigerator for 1 month.
Recipe and photo : David Leite




VYE ASYN

vye asyntested
VYE ASYN
Vye asyn – Fritz Uys..
Vye asyn is baie raar en in sy kinderskoene van ontwikkeling.
Vye wat vandag geoes word moet nie vermeng word met die vorige of die volgende dag se vye nie en moet in groeppe geklasifiseer word nl: 1.Oorryp 2. Ryp en 3. Minder ryp
Al die dele word gebruik vir die asyn ( tot dusver blyk die boonste gedeelte die beste te wees vir asyn)
1 laag van die middelste stuk vye in ‘n plastiekbak, boonste en onderste gedeeltes so 15mm dik gepak. Dit moet gehou word in ‘n koel donker plek totdat die vye so 50% kamoeflering lyk (groen/bruin). Bedek die vye met ‘n melkdoek.
MOENIE die vye in die middle deur sny soos op die foto nie, dit is net n Ilustrasie. Slegs die “kop” en die “Stert” word afgesny..
Proe daagliks met vinger. Sodra aanvaarbaar is wod dit in melkdoeksak opgehang. Drup deur en vang die asyn op.
Dit blyk te wees dat vye in ‘n droe jaar makliker ‘n goeie asyn maak as in ‘n hoe reenval jaar. Hou elke dag se asyn (vye) in apparte bottle en moenie meng met vorige of volgende dag se asyn nie.
Sit die datums en inligting oor oor die reen seisoen op die bottle.
NB: moenie natgemaakte vye gebruik nie. Toets – vye wat in die somer geoes word – vries en maak asyn in die winter.
Gebruike van vyeasyn:
1. Op slaai na smaak
2. Helfte van die asyn in ‘n asynpoeding, asook ‘n toets om die volledige hoeveelheid asyn te vervang.
3. Kan ook dit wt oorbly in die melkdoek – duik dit/ proe dit – as dit die bekende vye reuk en smaak gee vervang helfde of volle asyn met die moes in die poeding.
Uyse van Omitara, Namibia – enige bevindinge kan aan ons gestuur word per e-pos.

Geplaas deur: Stefaans Blaauw




GEEL PERSKE OF APPELKOOS BLATJANG-CHUTNEY

peach chutneytested

GEEL PERSKE OF APPELKOOS BLATJANG-CHUTNEY
5 kg geel perskes of appelkose
8 groot uie
8 groot droë rooi rissies, na smaak
2 liter bruin asyn
2 kg bruin suiker
1 eetlepel sout
2 eetlepels koljander, gemaal

Verwyder pitte (hoef nie te skil nie)
Rasper perskes met “food processor”.
Rasper uie
Meng alles in groot kastrol.
Kook vir 1 uur op matige hitte.
Haal van hitte af as kleur ligte bruin is of na smaak.
Bottel terwyl warm.
Laat staan tot koud.
Die langer dit staan die lekkerde word dit
Ek stoor van my blatjang oor twee jaar.

* Ek gebruik Trickle bruin suike. Maak dit mooi bruin kleur.
*Om dit lekker warm te maak sit ek so 3 eetlepels Chilly Powder by.

Resep verskaf deur: Eddie Rocher




ONGEKOOKTE PERSKE BLATJANG

tested

ONGEKOOKTE PERSKE BLATJANG
Jy kan die perskekonfyt met appelkooskonfyt ook vervang
1 groot blik perske snippers konfyt
10 (5) brandrissies
2 uie
4 knoffeltoontjies
5 ml sout
50 ml asyn
125 ml worcestorsous

Maal of kap fyn:
uie, rissies en knoffel.

Meng met res van bestanddele. Skep in bottels en hou in yskas.
Begin met 5 rissies en voeg meer by as jy van sterk blatjang hou.
Ons eet dit op alles, maak selfs broodjies met grondboontjiebotter en piesangs met ‘n smeersel blatjang op.
Heerlik!

“ Die resep het my ma baie jare terug by ‘n tannie in hulle kerk gekry. Dit was in die vroee 1980’s in Huisgenoot, iets waarop die tannie baie trots is. Afhangende van watter konfyt jy gebruik kan dit dalk loperig wees, maar dit bly lekker.”
Resep: Leonie Scott

Elize de Kock: ek maak die sous maar ek sny ook uie baie fyn en rissies en soetrissies en maak dit nie gaar net so rou dan Balsemic vinegar, sout en appelkooskonfyt roer deur en laat staan so uur voor gebruik

Resep: Elize de Kock
Posted: Amanda Conradie