MARIUS SE WARM SOUSIE-HOT SAUCE

MARIUS SE WARM SOUSIEtested

MARIUS SE WARM SOUSIE-HOT SAUCE

20 tot 30 habenero chillies
1kg sagte pere
250ml druiwe asyn
8 knoffel huisies
2 tl lemmetjie sap
1 tl growwe swartpeper
1 tl papipra
1 tl gemmer
Chillies , pere, knoffelhuisies in voedsel verwerker tot fyn. Voeg in pot saam asyn en ander bestandele kook on ongeveer 40 min. Plaas in bottel maak +- 1 liter

RESEP EN FOTO:  Marius Prinsloo




HEINER SE TAMATIESMOOR

 

tested

HEINER SE TAMATIESMOOR
’n Worsbroodjie of pizza sonder tamatiesmoor is soos ’n huis sonder ’n stoep.
Dit vries boonop uitstekend.
Jy benodig (vir sowat 500ml)
2 eetlepels olyfolie
2 uie, gekap
2 vet knoffelhuisies, gekap
8-10 rooiryp tamaties, skilletjies afgetrek en gekap
½ koppie rooiwyn
3 eetlepels tamatiepasta
’n goeie hand vol vars basilie, rofweg geskeur
1½ teelepel suiker
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
’n Tranetrekker. Verhit die olyfolie in ’n groot kastrol en soteer die uie oor matige hitte tot sag en deurskynend.
Voeg die knoffel by en roerbraai dit vir nog ’n minuut.
Prut, prut. Voeg die res van die bestanddele by en geur dit met sout en peper.
Verhit die mengsel tot kookpunt, draai die hitte laer en prut dit vir 1-1½ uur met die deksel skuins op tot die sous dik en geurig afgekook is.
Gebruik ’n handmenger om die sous te verpulp.
Druk hom in ’n blik. Jy kan die sous nou in gesteriliseerde flesse inmaak óf dit vries sodra dit heeltemal afgekoel het.
Weg sê: Ja, ja, ons weet jy’s ’n All Gold-man, maar dié sous kry vars tamaties en kruie.
En moenie die skeutjie wyn vergeet nie…
Bron: Heiner Lange.




SOETRISSIE EN FETA PESTO

SOETRISSIE EN FETA PESTO
Sorg dat jy altyd pesto in die yskas het. Dis perfek om deur pasta te roer, op ’n toebroodjie of geroosterde biefstuk te smeer of onder die vel van ’n hoender te vryf voordat jy dit rooster.
Maak: 500 ml
2 rooi soetrissies, gerooster en die skilletjies afgetrek
2 knoffelhuisies, geskil
150 g sondroogtamaties
250 ml Fetakaas, gekrummel
50 g geroosterde dennepitte of amandels
250 ml olyfolie
sout en vars gemaalde swartpeper

Plaas al die bestanddele behalwe die olyfolie en geurmiddels in ’n voedselverwerker en pols tot gemeng – dit moet nog effens grof wees.
Giet die olyfolie by en pols die pesto tot die olie deurgemeng is.
Geur na smaak met sout en vars gemaalde swartpeper.




CHOCOLATE SAUCE WITH EVAPORATED MILK

 

2015-07-02-chocolatesauce

CHOCOLATE SAUCE WITH EVAPORATED MILK

INGREDIENTS
1 package (12 ounces) semisweet Chocolate Chips
1 can (12 ounces) evaporated milk
1 cup sugar
1 tablespoon butter
1 teaspoon vanilla

METHOD
Combine chocolate, milk and sugar in heavy saucepan.
Heat chocolate, milk and sugar in a heavy saucepan, stirring constantly until chocolate is melted and the mixture comes to a boil.
Remove from heat and add butter and vanilla.
Stir until butter is melted and incorporated into the chocolate sauce.
Let cool for 5 minutes to thicken before serving.
May be stored in the refrigerator for up to 2 weeks if it lasts that long!

SOURCE/PHOTO: Mandy’s Recipe Box




CHILLI SOUSIE

2015-06-30-chillisousietested

CHILLI SOUSIE
300 g chillies
2 groot uie
12 tamaties
1 rooi soet rissie
8 knoffel huisies
Sny alles fyn op.

2 koppies water
2 koppies suiker
1 teelepel sout
3 koppies asyn
2 teelepel paprika

Kook alles saam tot sag.
Maak dik met maizena wat in bietjie water gemeng is.
Bottel warm,  hou goed op die rak.
En enjoy – dit vrek lekker saam enige vleis.
SOURCE/PHOTO: Sarie Meintjes




CHERRY CHUTNEY

CHERRY CHUTNEY
1 cup pitted cherries
1/2 cup cider vinegar
1/2 cup chopped red onion
3 tablespoons brown sugar, lightly packed
1/4 cup raisins or currants
2 tablespoons minced candied ginger
1 teaspoon black mustard seeds (yellow will do, too)
1-inch piece cinnamon stick
3 cardamom pods
3 whole cloves
a few grates of whole nutmeg
pinch of salt

Combine everything in sauce pan and bring to a low boil over medium heat. Turn the heat down, cover, and simmer gently for about 30 minutes. Remove cover and continue to simmer until mixture is thick and gloppy. This may only take a minute or two. Remove from heat and fish out cinnamon stick, cardamom pods and whole cloves.

If not using right away: cool, spoon into a jar and refrigerate. It should keep for a week or two.

Photo:  Elda Lombard – HC GOUWS

 




BLACKBERRY BBQ SAUCE

2015-06-26-blackberrybbqsauce
BLACKBERRY BBQ SAUCE

INGREDIENTS
2 C blackberries, fresh if available (frozen can be substituted)
3 C apple cider
1/2 C honey
1/4 C molasses
1/4 C raspberry vinegar
1/2 C ketchup
2 habanero peppers, roughly chopped
1 carrot, peeled and roughly chopped
1 T black pepper
2 T ancho powder
kosher salt to taste

METHOD
Combine all ingredients and simmer for 20-30 min. or until reduced by 1/2 and sauce is a thick consistency.
Allow to cool slightly and place in containers to store in the refrigerator until ready to use, or can in mason jars.

SOURCE/PHOTO: freezersupperswappers




SPARE RIB SOUS

tested
SPARE RIB SOUS
2 uie, gekap
1 t knoffelvlokkies
15 ml olie
1 vleisblokkies in 50ml kookwater opgelos
125 ml asyn
250ml tamatiesous
250 ml blatjang
25 ml heuning
50 ml bruinsuiker
15 ml Worcestersous
2 ml gemmer
2 ml naeltjies
5 ml sout
50 ml sojasous

Meng alles saam en laat staan vir 1 uur.
Gooi oor vleis en bak in oond.

Resep: Amanda Struwig (vriendin s’n)

 




PERI-PERI SOUS

Peri-Peri Soustested
PERI-PERI SOUS
Hier is die resultaat van daai pak chillies van gister. Twee bottels ( Sterk en matig) Peri-Peri Sous vir marinade ens. Ideaal vir daai peri peri Portugeuse hoender. Hierdie kan jy proe, die ware jacob gebaseer op Jan Braai se resep met ekstra klomp chillies vir die hitte.

Resep
3 Eetlepels gekerfde knoffel
halwe koppie rooiwynasyn
halwe koppie suurlemoensap
halwe koppie olyfolie
halwe koppie water
50 ml paprika poeier
50 ml chillie poeier
50 ml sout
10 habenero rissies
6 rooi rissies

Meng alles goed in n ‘ blender’, gebruik eers na 3 dae. Proe en pas aan vir jou smaak.
BRON – Pieter Coetzee




CHILI OR JALAPENO SAUCE ALA ANDRÉ

2015-06-24-chilliorjalapenosaucealaandrÉtested
CHILI OR JALAPENO SAUCE ALA ANDRÉ
This sauce originated on the internet, with a substantial touch of André.
This recipe makes about 700ml.
12 Chillies (I use a long thin hot Chilli) – (or Jalapenos, if that is what you are making) (Or a Combination of both Chillies and Jalapenos) Jalapenos make a thicker sauce.
10 Garlic Cloves (Medium to Large)
30 ml Salt (Course)
30 ml Paprika Powder
30 ml Chilli Powder (Can substitute with Cayene & Peri-Peri, or combination)
15 ml Brown Sugar
250ml Olive Oil (I use normal Olive Oil. Extra Virgin or Virgin has too much own flavour) ((Colin reckons there is too much oil in. But then again, he knows fuck all))
200ml White Vinegar
200ml Lemon Juice
Optional (I put this in)
30 ml Origano
30 ml Thyme
30 ml Cumin
15 ml Cayene (In addition to the 30ml Chilli Powder)

Put everything in a Blender. Blend and bottle in sterilized bottles.
Recipe and photo: André Steenkamp

André Steenkamp – Pieter net ‘n aanmerking oor die rissies wat jy gekoop het. Ek gebruik nooit rooies nie. Teen die tyd wat hulle rooi geword het, het hulle net nie meer die smaak nie. Die dikkerige groenes is meestal nie baie warm nie. Jy sal maar moet hap. Die groen rissie / rooi rissie debat het ek by van die beste Indier chefs geleer. Hulle soek nie ‘n rooi rissie naby hulle disse nie. Probeer maar self en laat weet wat jy dink. Groete.