CURRIED LAMB KEBABS

13892100_1175911182430951_4200997953016417731_ntested

CURRIED LAMB KEBABS
3 onions, chopped
1 cup boiling water
5 T brown sugar
5 T chutney
2 T curry powder
1 T turmeric
1 T salt
1/2 t pepper
6 cloves garlic, crushed
1 lemon, juiced
3 T apricot jam
1/2 cup brown vinegar
3 kg leg of lamb, cubed

Place all the ingredients except vinegar and meat in a saucepan and bring swiftly to the boil.
Remove from the heat , add the vinegar and allow the marinade to cool completely.
Pour over the meat and marinate in the refrigerator for 4 to 7 days.
Skewer and braai.
Photo: Petro van Genderen




BOETIE SE HOENDERSOSATIES

boetie se hoendersosatiestested

BOETIE SE HOENDERSOSATIES
3 eetlepels chutney.
1 eetleepel Keriemix
1 eetlepel borrie
en dan 3 eetlepels appelkooskonfyt
smelt alles en gooi oor hoender fillets en draai elke uur om tewyl dit in die bak is – 2tot 3 ure voor jy braai. Wanneer jy braai smeer die sous en braai tot goud bruin .
Bron en foto: Boetie Korff




MAUREEN SE WILD SOSATIES

maureen se sosatiestested

MAUREEN SE WILD SOSATIES
Vir die wild sosaties in wording…
Dirk vir hierdie ene het jy liefde vir wildsvleis nodig soos net n Namibier kan he ne 😉 ! Ok eerstens jy skiet vir jou n lekke springbokkie! Dan ontbeen jy sy een boudjie want die anner gedeeltes gaan ons later gebruik ne! Dan sny jy vir hom in lekke byt groottes blokkies, jy kry vir jou lekke spek (vark of skaapstert keuse is joune) dan vir die marinade vat jy
3 eetlepels kerrie
2 eetlepels borrie
30ml bruin asyn
60ml Worcestershire sous
60ml tamatie sous
60ml chutney
30ml appelkoos konfyt
so 3 sterrietjie anyse
so 4 lourier blare
dan die heel belangrikste n hele bier ( keuse is joune)!
Dan sny jy so 2 heel rou uie en meng met die vleisies werk hulle maar goed deur dan gooi jy die sousie oor die vleis en laat vir hom staan vir so 3 dae! Nou het hulle al lekker gesels in die bak ne! Nou vat jy green peppers sommer al die kleure sny hulle blokke, vat die uitjies wat saam die vleis gekuier het en droe perskes saam die spek, dan ryg jy vir hulle op jou sosatie stokkie (die gekooptes of die metaal ene) braai hulle saam met n lekker braai broodjie opi kole of wat ook al!
Dan eet jy mos lekke!

FOTO EN RESEP:  Maureen Murphy




AMINA’S CHICKEN SKEWERS

oender 121_ntested
AMINA’S CHICKEN SKEWERS
Ingredients:
500 g cubed chicken breast
2 tblspoons green chili paste
1 tblspoon garlic/ginger paste
Quarter tsp turmeric(borrrie)
1 tsp garam masala powder
Salt to.taste
Methode:
Merinade in spices n leave for 1 hour
Heat oil for shallow.frying
Beat 3 eggs in a dinner plate
In another plate put 1 cup semolina
Skewer chicken onto sosatie sticks… roll in semolina then in egg…and shallow fry till.done

Recipe: Amina Wackie Shaikh




DENZY’S LEMON MARINATED MINI KEBABS

Denzyntested

DENZY’S LEMON MARINATED MINI KEBABS
INGREDIENTS
3 chicken breast cut in small blocks
1 red,green or red pepper i like using red
Lemon Thyme
2 lemons juice
1 teaspoon lemon pepper
2 table spoons White balsamic vinegar
2 table spoons ground cumin
1 teaspoon smoked paprika
small kebab sticks
Salt ,mix together the vinegar
METHOD
Arrange chicken and peppers in kebab sticks,just as u like,spice kebabs with ground cumin,paprika,lemon pepper and salt and lemon and pour over kebabs,marinate for 2 hours and braai over medium coals or bake in preheated oven @ 180,c till chicken is done.ENJOY
Bron:Denzel Koenana




DENZY’S GOULASH CHUNKS KEBABS

DENZYS GOULASH CHUNKS KEBABStested
DENZY’S GOULASH CHUNKS KEBABS
INGREDIENTS
Goulash chunks
Fresh rosemary chopped
2 spoons crusted garlic
Half cup worcestershire sauce
4 spoons soya sauce
Half cup chutney
Half cup redwine
4 spoons brown sugar or white sugar
Bamboo sticks soak in water
METHOD
Arrange goulash chunks in baboo sticks,u may add any veggies you like,i didnt in this recipe,in a saucepan add all the other ingredients and let it cook over medium heat on the stove or on the weber for about 10 mins,Grill kebabs over medium heat coles just the way u like it basting the kebabs with marinade everytime u turn it around.Enjoy it with any side dishes u like.
ENJOY

Source and photo: Denzel Koenana




GIDEON SE SNOEKSOSATIES OOR DIE KOLE

 

GIDEON SE SNOEKSOSATIES OOR DIE KOLEtested

GIDEON SE SNOEKSOSATIES OOR DIE KOLE
Ontbeen snoek filette en rol in meel wat met sout en peper gemeng is en daarna in geklitste eier en nog ‘n slag in die meel. Ryg nou op ‘n sosatie stokkie ‘n rooi ui blaar, ‘n porsie snoek, gevolg deur nog ‘n ui blaar. Volg op met ‘n patatwiel wat vooraf tot amper gaar gekook is, gevolg deur ‘n kersie. Herhaal die proses tot die stokkie vol is. Braai oor stadige kole en smeer dit met bietjie appelkooskonfyt wat met suurlemoensap en bietjie botter gemeng is, terwyl dit braai.
Bron en foto: Gideon Louw.




PIET SE SOSATIES

 

sosaties johantested

PIET SE SOSATIES

2 groot uie, opgekap en gebraai in 1 koppie olie.
2 Eetl kerrie per kg vleis.
( lourierblaar, ster anys en kaneelstokkie opsioneel).
Voeg 1 koppie bruin asyn en 1 koppie worcestersous by.
Knippie sout en peper.
1 Eetlepel bruinsuiker en
4 eetlepels chutney.
Kook saam vir 8 minute en laat afkoel.
Laat blokkies daarin le vir ‘n dag of twee.
Bron en foto: Johan Ronthgen / Piet van Deventer




DEVILS FORK MUSHROOMS

2015-11-01-devilsforkmushrooms
DEVILS FORK MUSHROOMS
3 pakkies sampioene
750 ml olie (olyf olie as jy het)
30 ml Aromat
120 ml Worcestersous
60 ml gekapte knoffel

Marineer sampioene in sous vir 4 ure (deur nag beter)
Braai op warm kole op ‘n vurk of stokkies, en bedien as voorgereg of versnappering.
Resep en foto: Cecil Dunhin




HEERLIKE SAPPIGE SOSATIES

 

HEERLIKE SAPPIGE SOSATIES

Hierdie resep is die top geheim van een van die beste slaghuise in die Oos-Vrystaat. Hierdie sous kan jy vries as jy klaar die sosaties gemaak het en dit is heerlik as jy dit net weer opkook en gebruik oor krummelpap. Die resep kan jy maklik halfveer of selfs ver”kwart”. Mens mismaak nie ‘n sosatie met allerhande vrugte en groente nie, vleis en vet, dit is die regte ou manier.

Oos-Vrystaat Sosaties
11 kg vleis blokkies (skaap, bees vark, wild of hoender)
4 kg brisket of vark spek blokkies
Sous:
2 kg uie, gekap kook tot sag in 4 koppies water. Voeg water by indien nog nie sag is nie.

Voeg by:
750 ml bruin asyn
1 klein blikkie stroop (454 g)
1 klein blikkie appelkooskonfyt (450 g)
1 koppie suiker
50 g matige kerrie
25 g sout
1 teelepel steak and tjops spice
5 gekneusde suurlemoenblare of lourierblare
1 kaneelstokkie
½ botteltjie borrie
1 eetlepel geel voedselkleursel
Kook alless saam tot gaar.

Meng 1 koppie koekmeel met water tot pasta en verdik sous hiermee.
Sous moet vleis heel bedek. Moenie ‘n staalbak gebruik nie. Bêre in yskas vir 7 dae. Roer elke dag om. Ryg vet en vleis om die beurt op die stokkie.
Resep gepos deur Amanda Struwig