KORSLOSE MELKTERTJIES

korslose melkterttested
KORSLOSE MELKTERTJIES
1 liter melk
1 koppie suiker
4 eetlepels opgehoopte maizena
½ koppie koekmeel
2 eiers
125 g botter
½ teelepel vanilla

Kook melk, suiker en botter saam. (hou een koppie melk uit)
Meng meel en maizena met melk en voeg eiersby.
Gooi meel mengsel in melk sodra dit kook en roer tot dik. Haal van hitte af en meng in jou vanilla
Gooi uit in ‘n gesmeerde bak.
Strooi kaneel oor.
Nota:
Ek het my mengsel sommer in klein muffin pannetjies gegooi en hulle pop net uit dis so oulik en hulle behou hulle vorm baie mooi.
BRON EN FOTO: Liz Kitching




BERTHA SE RUM EN RAISIN-TERT

98a96f2e-45df-4a85-980c-b8991bde59eftested
BERTHA SE RUM EN RAISIN-TERT

Klits 250 ml room styf.

Gooi een blik caramel by en meng goed deur.

Vat koppie en half rosyne en sit in kook water om sag te word dreineer die water en druk lekker droog gooi 5 ml vanielje by en 2 ml rum geursel.

Pak laag tennis koekies en laag van mengsel.

Baie lekker en vinnig

Resep: Bertha Harris




GREEK COCONUT TART

tested
GREEK COCONUT TART
Very sweet so I keep cutting on the sugar in batter and sauce.
125 g margarine (Stork Bake)
250 ml white sugar
250 ml water
3 eggs
250 ml unsifted cake flour
15 ml baking powder
500 ml coconut (I use fine and course sometimes)
Pinch of salt

Beat first five ingredients together then coconut – mix well add flour, salt and mix again (I add coconut etc together).
Bake in squere oven proof dish till golden brown – 30 to 50 minutes at 180ºC.

Boil together:
250 ml white sugar
250 ml cold water
I use between 150 / 170 ml sugar and add either 5 ml vanilla or 2, 5 ml almond essence or quite a generous shot of lemon juice.
Pour sauce over tart as soon as it comes out of the oven.
As it is sweet I use 2 round foil tart plates (then it is not too high). Cut into squares/slices. Can be served luke warm or room temperatur. Left over goes into fridge and is then served cold.
You can also serve with whipped cream, ice cream etc.
My next variations are going to be orange juice and rind or grapefruit.
If using fresh lemon juice I would add some lemon rind as well.
Recipe: Val Ashbury
Photo: Marlize Williams




SKOONMA SE MELKTERT

outydse melktert Rethatested
SKOONMA SE MELKTERT
Hierdie is my skoonma se melktert resep.
Kors:
125 g botter
½ koppie suiker
1 ekstra groot eier, geklits
1 hoogvol koppie bruismeel
Meng die botter en suiker deeglik in ‘n mengbak, voeg die eier by en meng weereens deeglik. Voeg die bruismeel by en roer goed deur. Smeer die deeg met ‘n lepel liggies in 3 groot foelie tertborde, ‘n bietjie teen die kantevan die tertbor ook.
Vulsel:
1 liter melk
3 eiers, geskei
½ koppie suiker
200 ml Maizina
125 ml botter
Meng die eiergele, suiker en mielieblom met die melk in ‘n mikrogolf bestande bak, totdat die mielieblom opgelos is. Plaas die mengsel in die mikrogolf en kook op hoog vir 10 – 15 minute. Roer tussendeur met ‘n draadklitser om te verhoed dat klonte vorm. Klop intussen die eierwitte tot baie styf. Wanneer die vulsel begin styf raak in die mikrogolf, roer die botter in by die vulsel en plaas die vulsel terug in die mikrogolf vir ‘n paar sekondes.
Vou die eierwitte versigtig by die vulsel in. Verdeel die melktertvulsel in die 3 tertborde, strooi fyn kaneel oor en bak  in ‘n voorverhitte oond teen 180ºC vir 25 – 30 minute.
Nota:
Jy kan enige geursel van jou keuse in die kors en die vulsel gebruik, ek gebruik amandelgeursel.
Resep getoets en foto: Mary Gelderbloem




ANNIE’S NO BAKE ECLAIR CAKE

1531624_271464199675000_117248547_ntested
ANNIE’S NO BAKE ECLAIR CAKE
2 packets Tennis biscuits
2 packet vanilla instant pudding
3 ½ cups milk (I used skim)
250 ml Orley whip
Frosting:
3 tablespoons of Cocoa
1 ½ cups Icing sugar
3 tablespoons of butter (room temperature)
3 tablespoons of warm milk

Mix the frosting ingredients till smooth. Add more Icing sugar if you like the frosting a little thicker. If it’s too thick, just add a little more milk.Mix pudding and milk in a bowl. Blend together for about 2 minutes then fold in the cool whip.Spray a 9 x 13 pan with non-stick spray. Place a layer of whole Tennis Biscuits on the bottom, then top with ½ the pudding.

Cover pudding with another layer of Tennis Biscuits, top with remaining pudding and another layer of Tennis Biscuits, then carefully spread the frosting on the biscuits.

 Photo: Annie Moule

 

 

 




DELICIOUS APPLE PIE

appeltert Claudiatested
DELICIOUS APPLE PIE
45 ml margarine
250 ml castor sugar
2 extra large eggs
250 ml flour
5 ml baking powder
2,5 ml salt
60 ml milk
1 x 385 g can pie apples
TOPPING:
250 ml sugar
250 ml cream
5ml vanilla

Preheat oven to 180°C. Grease a 22cm cake tin. Cream margarine and sugar until light and fluffy. Add eggs one at a time and beat well after every addition. Sift together the flour, baking powder and salt and fold into the creamed mixture, alternating with the milk. Spoon the batter into the prepared cake tin and arrange the apples on top. Bake for 30-40min, or until toothpick test clean. While the tart is baking, bring the cream, vanilla and sugar to the boil and simmer gently for 5 min. Pour over the tart as soon as it comes out of the oven. (The cream mixture must be hot.)

PHOTO:  Claudia Bellink
Nota:  Ek het kaneel oor die tert gegooi voor dit gebak is.




CREMORA YSKASTERT

2015-09-12-cremorayskasterttested

CREMORA YSKASTERT
– ‘n regte kanni dood lekkerte…
500 g sakkie Cremora
1 koppie yskaswater
2 blikkies kondesmelk
250 ml suurlemoensap
1 pakkie tennisbeskuitjies

Plaas die Cremora in ‘n mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk by en hou aan klits.
Voeg die suurlemoensap by, nie alles op een slag nie, anders word dit nie styf nie. Klits die heel tyd en voeg so kort-kort ‘n spuit suurlemoensap by. Dit moet so ongeveer 15 min neem om die hele botteltjie in te spuit. Teen die tyd is die mengsel baie dik.
Pak tennisbeskuitjies in bak uit en skep mengsel bo-oop, en krummel beskuitjies bo-oor. Dit kan dadelik geeet word of in  die yskas gebêre word vir later.
Resep geplaas deur Adri Gifappel van Wyk
Foto: Meisie Fuchs

 




MAASKAASTERT MET PYNAPPEL

tested

MAASKAASTERT MET PYNAPPEL
1 rolkoek (Swiss Roll)
1 blik kondensmelk
1 houer room maaskaas
1/3 koppie suurlemoensap
2 teelepels gelatien – opgelos in 50 ml water
Meng bogenoemde saam.
1 x 410 g fyn pynappel
1 koppie suiker
Kook saam en laat afkoel.
250 ml vars room styf geklits.
Sny Rolkoek en pak onder in ‘n bak. Skep kondensmelkmengsel bo-oor en laat stol. Skep nou die pynappel mengsel bo-oor dit en versier met al die room.
Resep: Rona Swart




FROZEN LEMON PIE

suurlemoentert louisetested
FROZEN LEMON PIE
tin condensed milk
3 – 4 lemons, juice and rind
250 ml fresh cream
1 packet Tennis biscuits

Beat cream until stiff.
Add lemon juice and rind to condensed milk.
Mix all together. Put on a layer of Tennis biscuits.
Use a plastic dish that is suitable for deep freeze and cover it with cling wrap, tin foil or lid.
Take out of deep freeze a short while before serving.

Notas:
Dit kan vir weke in die vrieskas gebêre word, maar dit is so lekker dat dit nooit lank hou nie.
Dis handig as jy skielik met poeding vorendag moet kom.
Hoeveelheid is genoeg vir omtrent 9 porsies.
Dit het ‘n cream kaaskoek kleur, versier dus met iets helders soos geel en oranjge kappertjies (nasturtiums), suurlemoenskil of mentblaartjies.

Foto:  Louise Groenewald
(Joy Twiddle)




PEPPERMINT MOUSSE TERT

peppermint mousse tertpeppermint mousse tert bestandeletested
PEPPERMINT MOUSSE TERT

Regtig heerlik, vinnig en maklik.

2 pk Moirs Peppermint Crisp Tart Flavour Instant Pudding
1 pk Moirs Chocolade Mousse ( net 1 van die 2 sakkies in die verpakking)
1/2 Kit Kat Chunky mint
Tennisbeskuitjie
Botter indien verkies (80ml)
Maak die tennisbeskuitjies fyn en meng met gesmelte botter, druk onder in die tertbak vas, of pak net ‘n laag tennisbeskuitjies.
Maak die Instant poeding aan soos op die verpakking maar vat so bietjie minder melk (750ml) gooi dit op die tennisbeskuitjies, sit in die yskas
Maak nou die 1 pakkie mousse aan soos op die verpakking net 225ml melk
skep dit bo-op die instant poeding en rasper die Kit Kat bo-oor. Sit in die yskas om heeltemal te stol
Hierdie is net genoeg vir 4 mense, mens kan dit regtig maar verdubbel, ek sou se dit is ”n lekker poeding, maar dien net so goed as ‘n tert, hy is bietjie sag, maar skep pragtig uit met die koekie kors.
Lekker eet

BRON: Rina Kleinhans (eie resep)