FRIDGE TART ALA JENNIFER

tested
FRIDGE TART ALA JENNIFER
Recipe and photo:  Jennifer Weir
FOOD LOVERS RECIPES
397 g tin condensed milk
280 g Philadelphia full fat soft cheese / smooth Cottage cheese
300 ml double cream
juice of 2 lemons
½ teaspoon vanilla
1 packet Tennis biscuits

Whisk the condensed milk and cheese until smooth, add the cream and whisk until thick. Add the vanilla and lemon juice, then whisk again. Be careful not to over whisk, you know what happens to cream when you over whisk it!
Line a dish with Tennis biscuits, spread half the mixture on top, then add another layer of tennis biscuits and add the last layer of mixture. Place cherries on the top (Or whatever you want to use) and refrigerate! (I put mine in the freezer for about an hour then put in fridge)
Note:  A medium lemon will give 2 – 3 Tablespoons of juice, where a larger lemon can give 1/4 cup (4 Tablespoons). Just have to decide on much lemon flavor you want in your recipe as to which number you pick.




GRANADILLA TERT VIR DIABETE

tested

GRANADILLA TERT VIR DIABETE
200 ml kookwater
1 x 80g pakkie jelliepoeier OF 3 x 10 g pakkies suikervrye jelliepoeier
250 ml vetvrye melk
2 ml vanieljegeursel
30 ml suiker (kan vervang word met ‘n suiker plaasvervanger)
30 ml vlapoeier
1 blik ingedampte melk, verkoel oornag in die yskas voor gebruik
200 g (1 pakkie) spysverteringkoekies (bv Bettasnack original)
1 klein blikkie granadillamoes

Los die jelliepoeier op in die kookwater en verkoel in die yskas tot dik maar nie heeltemal gestol nie.
Verhit die meeste van die melk tot kookpunt.
Gebruik die oorblywende melk en meng die vla poeier saam met die vanieljegeursel en suiker tot ‘n gladde pasta.
Gooi bietjie van die warm melk by die pasta, meng en verdik die res van die melk hiermee oor lae hitte.
Roer voortdurend tot dit verdik en plaas dan die vla in die yskas.
Klits die ingedampte melk styf.
Vou die halfgestolde jellie by die ingedampte melk in. Klop tot die volume verdubbel het.
Plaas die koekies in ‘n plastieksak en druk fyn met koekroller.
Sprinkel ‘n dun lagie krummels in ‘n reghoekige of vierkantige tertbak.
Meng die granadillamoes met die vlamengsel. Smeer oor die koekies.
Sprinkel nog ‘n laag koekies oor die vla laag. Giet nou die ingedampte melkmengsel (stadig en versigtig) oor die koekiekrummels.
Versier met oorblywende koekiekrummels en laat stol in yskas tot benodig.
Resep: Fred Zeelie

All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.

Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.




CHOCOLATE BROWNIE TERT

2015-10-18-chocolatebrownieterttested
CHOCOLATE BROWNIE TERT
175 g Margarien/botter
375 ml Suiker
3 Eiers
2 t Vanilla
200 ml Koekmeel (3/4 Koppie)
125 ml Kakaopoeier
5 ml Bakpoeier
Knippie Sout

METODE: Smelt die margarien, klits eiers en suiker saam.
Voeg vanilla, meel, bakpoeier, kakao, sout en gesmelte margarine by.
Skep in gesmeerde pan en maak gelyk, bak by 180°C tot toetspennetjie skoon uitkom (Dit bak nie lank nie)
Dan smelt ek sommer ‘n blikkie karamel en gooi bo oor as dit uit die oond kom.
Resep is van my suster af!

Resep en foto: Erika van der Westhuizen (Lid)




DALENE SE VINNIGE HEERLIKE MELKTERT

 

tested

DALENE SE VINNIGE HEERLIKE MELKTERT

1 Liter melk
1 blik kondensmelk.
2 eiers geskei
3 eetl maizena
1 eelt vlapoeier
2 eetl botter
1 teel vanielje
1 pak tennisbeskuitjies
Kaneelsuiker

Metode

Verhit melk en kondensmelk saam.
Meng eiergele, maizena, vlapoeier met bietjie water.
Roer by melkmengsel en kook tot dit dik word.
Roer aanhoudend sodat dit nie brand nie (kondensmelk brand maklik)
Klits eierwitte tot styf en roer by melkmengsel in.
Roer botter en vanieljegeursel in.
Pak tennisbeskuitjies in bak en giet melktermengsel oor.
Strooi kaneelsuiker oor en laat afkoel.

Resep:  Amanda Struwig (se sus)




PETRE SE HEERLIKE MELKTERT

petre se melktert 2tested
PETRE SE HEERLIKE MELKTERT
1 ½ liter melk
½ koppie koekmeel plus ½ desertlepel opgehoop
½ koppie maizena plus 1 desertlepel opgehoop
4 eiers geskei
¼ teelepel sout
½ desertlepel vlapoeier opgehoop
65 g margarien/botter
¾ koppie suiker
1 teelepel vanieljegeursel

Skep 1 koppie koue melk uit – hou eenkant. Verhit orige melk, margarien/botter, sout en suiker saam. Klits apart 4 eiergele, meel, maizena, koppie koue melk, vla poeier en vanieljegeursel baie goed. Voeg 1 koppie kookmelk by en klits weer goed. Sodra melk kook, haal van stoof af en voeg eiergeelmengsel by. Klits vinnig met draadklitser (whisk). Kook 1 tot 2 minute tot pap nie meer aan pot se boom vassit nie. Klits eierwitte styf (nie te styf). Klits styfgeklopte eierwitte in pap in en gooi uit in skilferkors tertborde .
Bak vir 20 tot 25 minute @ 180ºC. Lewer 2 terte

Kors
1 rolletjie puffpastry dun uitgerol. 2 tertborde moet daarop kan pas, en daar moet n bree strook langs die kant oor bly om repe deeg te kan sny. Sny kors uit (groter as tertbord). Voer terbord uit, en skraap rand gelyk met agterkant van n mes.  Smeer mengsel van eier en melk op die deeg om die rand … Sny n lang strook van die deeg wat uitgerol is, en plak al om die rand van die tertbord op die deeg waarmee die tertbord uitgevoer is.  Smeer boonste rand met eiermengsel.  Herhaal nog 2 keer Skep melktertpap in die tertbord sodat die pap oor die onderste rand wat binne die tertbord is le.

Hier is my Melktert goedjies vir Nasionale Melktert Dag.
Die horinkies het ek met Karamelmelktertvulsel gevul, my melktertresep gebruik. Die vanieljegeursel met 3 teelepels karamelgeursel vervang en n halwe blikkie carameltreat bygevoeg.

Die bootjies het ek met Peppermint Crisp Melktertvulsel gevul. Die karamel vulsel gebruik en ‘n driekwart peppermint crisp by gerasper. Het ook ‘n Shortcrust pastry gebruik.
Resep en foto’s – Petré Van Jaarsveld




VINNIGE SUURLEMOEN SKUIMTERT

VINNIGE SUURLEMOEN SKUIMTERTtested
VINNIGE SUURLEMOEN SKUIMTERT
Kors
1 pakkie Marie beskuitjies ( gebruik maar liewers die Beauman’s een .. (Die goedkoper weergawe maak klonte)…. 125 g margarien/botter
1 teelepel fyn kaneel
2 teelepels suiker

Smelt margarien in kastrol. Plaas mariebeskuitjies, kaneel en suiker in voedselverwerker en maak goed fyn. Voeg by gesmelte margarien en roer goed tot al die krummels met die botter bedek is en nog baie krummelrig is.  Druk korsmengsel in tertbord. (Ek gebruik n teelepel hiervoor. Werk die beste om die bodem en rante ewe dik te kry) Bak kors vir 10 minute teen 180ºC

Vulsel
4 eiers geskei
1 x 397 g blik kondensmelk
125 ml vars uitgedrukte suurlemoensap (bottel suurlemoensap maak teveel sous)
1 ½ teelepel fyngerasperde suurlemoenskil
1 eierwit

Meng die eiergele, kondensmelk, suurlemoensap en suurlemoenskil liggies (moet nie klits nie. Roer dit stadig deur tot dit goed gemeng is. As jy die mengsel te vinnig roer, dan word dit pap) Klits eierwit styf en vou in mengsel in. Giet die vulsel in die afgekoelde kors. Sif 1 ½ teelepels Maizena oor die vulsel (dit is vir die stroperigheid wat dalk wil vorm om te stol)

Bolaag
3 eierwitte (wat oorgebly het)
½ koppie suiker
1 teelepel kremetart

Klits die eierwitte tot sagte punte vorm. Klits die suiker en kremetart bietjie-bietjie by. Hou aan klits tot dik en blink. Skep lepels vol op vulsel. Vorm punte met ‘n vurk. Bak vir 15 minute teen 180ºC of tot punte goudbruin is.
Resep en foto:  Petré Van Jaarsveld




DO NOTHING CAKE

koekakatert_ntested
DO NOTHING CAKE
2 cups sugar
2 cups flour ( I have used 1 cup self raising and 1 cup normal flour)
2 eggs
2 teaspoons baking soda
½ teaspoon vanilla
2.5 cups crushed pineapple, undrained
Frosting:
1⁄2 cup butter
1 cup sugar
3⁄4 cup evaporated milk
1 cup coconut
1 cup nuts
1 teaspoon vanilla

Place first 6 ingredients in a bowl and mix until blended with spoon don’t over mix.
Pour into 13 x 9 inch cake pan. (23 x 33 cm)
Bake at 180°C for 35 – 40 minutes. (fan oven – 170°C) until the centre of the cake is done.
While the cake is still hot, poke it with a skewer to help the frosting soak into the cake.
Pour frosting on top immediately.
For frosting:
Mix butter, sugar and evaporated milk together and cook over medium heat until a little thickened. (This usually takes about 5 minutes at a boil)
Remove from heat and add remaining ingredients.
Photo’s:  Rina Kleinhans and Zelda Ellis
Photo without nuts:   Pearl Willows




MELKTERT SOOS KLEIN PLASIE S’N

melktert caroltested
MELKTERT SOOS KLEIN PLASIE S’N
Short Crust Pastry
200 g margerine (ek het botter gebruik)
500 ml flour
5 ml salt
10 ml baking powder

Rub margarine into dry ingredients.
Add small quantities of cold water to make a soft dough.
Roll out and place on the base of a large, flat black pan.

Filling
1 litre milk
125 g margarine

3 or 4 pieces cinnamon
½ cup Maizena
½ cup flour
5 ml salt
1 ½ cups sugar
6 eggs

Heat milk and margarine and cinnamon in a pan.
Remove from heat.
Mix dry ingredients with a little milk and egg yolks.
Stir into the hot milk mixture.
Return to the heat at low to thicken, stirring all the time.
Remove from heat and fold in the stiffly beaten egg whites.
Pour the filling over the pastry.
Bake at 180 ºC until brown.

Resep geplaas deur Rounel Sieker
Foto:  Carol Visser
Melktert (Ek het gevra vir ‘n stywe melktert met bros deeg)
Hierdie melktert is perfek.
MY PERSOONLIKE WENKE – CAROL VISSER
Ek het vla poeier bygevoeg vir smaak. (so 2 eetlepels)
Ek sal volgende keer vanilla geusel byvoeg.




TRACY’S PEPPERMINT CRISP FRIDGE TART

2015-09-11-tracysepeppermintcrisptart
TRACY’S PEPPERMINT CRISP FRIDGE TART
The night before place a can of evaporated milk into the fridge.
Line a 9 inch springform pan with baking paper.
Crust:
1 packet tennis biscuits,
1/2 cup sugar,
1/2 cup melted butter.
Mix well till combined. Press into the lined pan.

Filling: 1 can cold evaporated milk
400g caramel condensed milk = 1 can
3 Nestle peppermint crisp chocolates (grated)
3 Tbsp gelatine mixed into 1 cup hot water (keep stirring
until dissolved.

Whip the evaporated milk until almost triple in volume. Add the rest of the ingredients and whip until well combined. Pour over the crust in your spring form pan. Place in your fridge until set. Preferably overnight.
Source and Photo:  Tracy Minny




PEPPERMINT MAASKAAS TERT

2015-09-01-peppermintmaaskaasterttested
PEPPERMINT MAASKAAS TERT

BESTANDDELE
Kors: 1 pak 200g tennisbeskuitjies en 30ml botter gesmelt
Vulsel: 1 pakkie lemmetjie jellie
200ml kookwater
1 blik karamel kondensmelk
1 houer gladde maaskaas
250ml room styfgeklits
1 plak 100g peppermint sjokolade
1 50g peppermint crisp
(Ek het sommer n groot pep crisp gebruik vir beide)

METODE
Smeer 26cm tertbord, meng krummels en botter en druk in tertbord vas. Verkoel tot benodig
Los jellie poeier in water, laat effens afkoel
Voeg kondensmelk by en meng
Roer maaskaas in
Vou room in
Voeg peppermint choc by
Skep op kors en verkoel
Strooi oorblywende crisp voor bediening op

Njammies!
FOTO: Anne-Marie Matthee