WASHIELA SE “JUICE”


WASHIELA SE “JUICE”
My eie juice resep met die juice extractor machine.
Ontpit so 5 pruime
1 geelwortel
2 groen appels
Versap en geniet.
Dit maak daai maag mooi skoon en dis hemels lekker.
Washielah Adams


WASHIELA SE “JUICE”
My eie juice resep met die juice extractor machine.
Ontpit so 5 pruime
1 geelwortel
2 groen appels
Versap en geniet.
Dit maak daai maag mooi skoon en dis hemels lekker.
Washielah Adams




½ koppie oats
1 piesang
1 eetlepel grondboontjiebotter
1 koppie melk
½ koppie water


ONTBYT SMOOTHIE
250 ml koue rooibostee, groentee of suikervrye sap
enige vrugte
1 klein bakkie yogurt
250 ml kelloggs Special K of Weetbix
Versap alles en geniet. (al vir baie lank my ontbyt, vullend en gesond, ek voeg partykeer ‘n sakkie “instant oats” ook in, ipv die ander pap)
Resep: Lynette Ackermann
Versap alles tot glad en sit dadelik voor.
Maak 1 liter

BESSIE SMOOTHIE
Maak 2 liter.
‘n hand vol frambose
‘n hand vol bloubessies
2 hande vol aarbeie
1 piesang
30 ml heuning
300 ml laevet melk
300 ml vanielje sorbet
Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk dit tot glad.
Plaas die smoothie in glase en sit dit dadelik voor
Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk dit vir sowat 1 minuut. Skink dit in glase en sit dadelik voor.