STAMPMIELIES IN DIE PRUTPOT

slow cooker stampmieliestested
STAMPMIELIES IN DIE PRUTPOT
Jeanette Grib
Twee koppies STAMPMIELIES en genoeg water om heeltemal te bedek. Bietjie kookolie en halfpad deur die proses so twee en n half teelepels sout bygesit en so vir vyf ure op hoog gekook. Perfek! Dis al wat ek vanaand geeet het. Julle moet maar stadig lees want ek skryf maar stadig. Soooo bang vir die drukkersduiwel. Gaan my nie weer laat vang nie

Dien Von Czapiewski DeWaal
Het jy n groot slow cooker. As jy een het ek was my mielies in kookwater af en laat staan bietjie in kookwater . Dan vat ek in die aand ‘n kilo van die geweekte stampmielies, spuit my pot met cook en spray en gooi in pot en tap soveel water in as die pot kan hou skakel aan en volgende dag vroeg is dit pragtige wit mielies, dan voeg ek sout en botter by en roer deur. Skep soveel uit soos benodig en maak die res koud en verpak vir vrieskas.

Ida Bouwer
Ek maak gereeld dit gaar in my slow cooker. Ek spoel die stampmielies goed af, sit in die slow cooker en gooi genoeg water in. Laat dit oornag kook, more oggend voeg ek nog water by en dan eers my sout. Ek kook sommer genoeg as ek dit doen en vries dan ‘n paar porsies.

Ansie Weber
Ek neem 2 koppies samp. Spoel af onder koue water deur ‘n siffie.
Gooi in slowcooker.
Geen sout.
Gooi 5 koppies koue water op.
Sit pot op auto shift oornag.
Volgende oggend gooi ek sout in na smaak en n stuk botter.
Roer deur.
Walla….gereed om te bedien. Ek vries dit ook.😊
As jy wil kan jy klein stukkie varkspek opkap en bygooi dis heerlik.




VLEILAND SE SKAAPAFVAL (in ‘n baksakkie en slowcooker)

2013-11-19-vleislandseskaapafval
VLEILAND SE SKAAPAFVAL (in ‘n baksakkie en slowcooker)

IN ‘n BAKSAKKIE

1 skaap afval, ± 1.5 kg
1 ui, in ringe gesny
30 g sout
5 g knoffel peper of swart peper
1 eetlepel appelkooskonfyt
2 teelepels kerrie poeier
1 teelepel borrie
2 eetlepels asyn
1 koppie water
2 groot aartappels, wat eers later ingesny word

Meng die speserye en appelkoos konfyt saam met die water.
Pak nou die afval, saam met 2 uie in ringe gesny in ‘n BAKSAKKIE, en gooi die sous daaroor. Knoop dit toe, en steek 2 – 3 gaatjies aan die bokant in die sakkie.
Plaas nou die sakkie met die afval in die “slowcooker” en kook stadig oornag.
Maak die sakkie in die oggend oop, en sny nou 2 aartappels in blokkies en gooi dit in die sakkie, en druk dit onder die sous in, en kook dit op hoog vir nog 1 uur.
NOU is die afval MURG SAG en nou maak jy ‘n potjie stampkoring daarby en geniet.

Stefaans Blaauw
Gooi 2 teelepels KOEKSODA in 5 liter water, laat die pens daarin oornag in die koelkamer en borsel dit môre oggend spierwit af.

Bron- Stefaans Blaauw




ALL DAY MACARONI AND CHEESE – SLOW COOKER

ALL DAY MACARONI AND CHEESE – SLOW COOKER
Recipe posted by Belinda Liebenberg
FOOD LOVERS RECIPES
1 packet elbow macaroni, cooked and drained
1 can evaporated milk
1 ½ cups 2% milk
2 eggs
4 cups shredded sharp Cheddar cheese, divided
1 teaspoon salt
½ teaspoon pepper

Spray slow cooker liner with nonstick vegetable cooking spray.
Combine cooked, drained macaroni, evaporated milk, regular milk, eggs, 3 cups of the cheddar cheese, salt and pepper.
Put into slow cooker and top with remaining cup of cheddar cheese.
Set cooker to low, cover and cook for 5 or 6 hours.




BIERHOENDER IN PRUTPOT

bierhoender - slowcooker
BIERHOENDER IN PRUTPOT

1 heel hoender
3 eetlepels olyfolie
6 – 8 klein aartappels, gehalveer
1 groot ui, grof gekap
2 teelepels sout
1 teelepel gedroogde orego( ekt dit uitgelos)
1 teelepel paprika (ekt nt n halwe T ingegooi)
½ teelepel mosterdpoeier (ekt nie di ingesit nie)
knypie gemaalde swartpeper
1 bier van jou keuse ( ek het ‘n halwe bier gebruik)

Sit die aartappels en ui in ‘n prutkoker. (slow cooker)
Kombineer al die speserye in ‘n klein bakkie.
Motreën twee eetlepels van die olyfolie oor die aartappels en uie.
Strooi die helfte van die speserymengsel oor en meng deur.
Vryf die hoender met die res van die speserymengsel en een eetlepel olyfolie.
Plaas die hoender bo-op die groente en gooi die bier rondom die hoender.
Sit die prutkoker op hoog vir 4 – 5 uur (8 – 10ure op laag) totdat die hoender gaar is

Foto:  Benhet Niewenhuis




SOUSBONE IN DIE PRUTPOT

SOUSBOONTJIES MICKEY

SOUSBONE IN DIE PRUTPOT
Het pakkie droë bone dag lank geweek en oornag in slow cooker gekook.
Bietjie fyn gedruk, 100 ml asyn, 50 ml suiker, sout en vars gemaalde swartpeper bygevoeg.
So halfuur nog gekook in cooker en toe warm gebottel  in voorbereide bottels

Resep en foto:  Mickey Viljoen




SLOW COOKER HONEY GARLIC CHICKEN

slowcoocker honey en garlic hoender
SLOW COOKER HONEY GARLIC CHICKEN
Sometimes there just isn’t time to go to the store. We need a recipe that we can throw together in a couple of minutes with things we already have in the house. This is that kind of recipe. Likely you already have everything you need to make it at home and it takes less than 5 minutes to get into the crockpot. Easy, peasy. Once it’s done there are endless serving possibilities – serve it over rice, stuff it into a sandwich, toss is on a salad, wrap it up in some lettuce, or add it to stir-fried vegetables. Since this recipe is so versatile, consider doubling up for leftovers during the week. It makes a terrific lunch or dinner.
1.5 lbs. boneless, skinless chicken breast, cut into chunks
3 garlic cloves, minced
¾ teaspoon dried basil
1/3 cup soy sauce
1/3 cup ketchup
¼ cup honey
Pinch red pepper flakes
Whisk together the garlic, basil, soy sauce, ketchup, and honey.
Add the chicken to the crockpot.
Pour the sauce over and mix everything together.
Cook on low for 4 hours.
For crispy outside, spread onto a baking sheet and broil for 3-5 minutes.
Photo:  Brineel du Toit




APPLE OATS

appel-oats
APPLE OATS
Ek het vanoggend die appel-oats in die slowcooker gemaak, baie lekker!
Place in the bottom of a crockpot: 2 sliced apples
¼ cup brown sugar
1 teaspoon cinnamon
pinch saltPour in: 2 cups of oatmeal
2 cups of milk
2 cups water
Do NOT stir. Cook overnight for 8 – 9 hours on low.
Recipe and photo:  Zelda Menmuir




SOUSBONE

2013-09-13-sousbone
SOUSBONE
My eie resep
1 kg suikerbone ( of bont bone soos ons dit ken)
Laat le bone ‘n paar uur in kookwater (ten minste 3 ure)
Water dan af en gooi in slowcooker met kookwater bo-oor bone.
Kook op Low oornag in slowcooker.

Volgende oggend:
Voeg by:
2 koppies suiker
2 koppies asyn
Swartpeper na smaak.
Vat nou masher en mash so 4x in die pot.
Maak sous dikker met maizena -pasop vir te dik.
Bottel warm.

Hierdie resep het ek jare gelede by Joan Blom, ‘n vriendin van my, gekry.
Het hom later aangepas soos ek hom wil he.
Lekker eet want dis heerlik.
En jy het altyd slaai in die huis by die braaivleis

BRON- Elize Herholdt




HOENDER OP FOIL IN PRUTPOT

hoender op foil in slowcooker marietjiehoender op foil in slow cooker
HOENDER OP FOIL IN PRUTPOT

Maak jou hoendertjie mooi skoon  – maak hom droog – rol groot balle foil – gooi in slowcooker se bak – spice jou hoender met sout peper en lekker hoenderspeserye – sit hoender bo-op foil – sit slowcooker op hoog vir so 4 ure – geen water niks – hoender heerlik sappig binne en crispie buite – dis heerlik – laat weet as jy gemaak het x

Rina Kleinhans:  Ek het dit al ‘n paar keer gedoen en dit is regtig ‘n lekker manier van die hoender doen, indien jy die hoender donkerder verkies, kan jy hom net vinnig onder die grill in die oond sit nadat hy gaar is.

Idee geplaas deur Marietjie Nel




GILLIAN SE LEKKER PAP IN DIE PRUTPOT

GILLIAN SE LEKKER PAP IN DIE PRUTPOT
2 – 3 koppies mieliemeel
500 ml kookwater
500 ml warm melk
kaas na smaak
heelpit mielies na smaak
5 – 10ml sout na smaak
Meng die mieliemeel, water, melk en die sout in die prutpot (slowcooker)
Ek sit al vroeg middag die pot aan op High, maar as jy wil kan jy al in die oggend dit begin op “High”, en later afdraai na “Low” of “Auto” toe.
Die prut dan heel dag, so roer maar net af en toe, en voeg nog vloeistof by indien nodig.
As pap reg is, voeg die kaas en mielies ook by en roer deeglik.
Laat staan op “Low” om warm te bly tot benodig.

Resep: Gillian Logan Bredenhann