FENNEL AND APPLE SALAD

FLR BB Templatetested

 FENNEL AND APPLE SALAD

I don’t like meat & fruit but love this with a steak.

Use young fennel slice thinly with a mandolin & the apples-I have used the granny smith & Fiji & cripps & all good.

Make dressing with chopped fennel tops , olive oil, apple cider vinegar, salt & pepper.

Variations I’ve tried-add radishes for a bite or blue cheese & pecans/walnuts.

Posted by Cynthia Bezuidenhout Vivian




KERRIE PIESANGSLAAI

 


KERRIE PIESANGSLAAI
Resep: Rina Kleinhans
Foto:  Elna Erasmus
FOOD LOVERS RECIPES
3 – 4 piesangs
4 eetlepels appelkooskonfyt (tuisgemaakte met stukkies in is heerlik)
½ teelepel borrie
½ teelepel kerrie
4 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels kondensmelk
1 eetlepel asyn

Meng al die bestanddele vir die sous en laat 1 uur staan.
Sny piesangs in skywe en meng met sous.
Al die piesangs moet met die sous bedek wees.
Elna Erasmus:
Ek het vandag Rina Kleinhans se kerrie piesangslaai gemaak. Ek het die appelkoos konfyt met appelkoos en lemoenkonfyt vervang. Julle hierdie is voorwaar die lekkerste, lekker slaai.




BAKED BEAN SURPRISE

baked bean surprisetested
BAKED BEAN SURPRISE

Ek het vanmiddag n awesome slaai gemaak.
2 blikkies baked beans in tomato sous,
2 uie fyn gesny,
1 green Peper fyn gesny.
Sout en Peper en cayenne Peper omtrent halwe teelepel.
3 eetlepel mayo.
Meng alles bymekaar en sit in yskas tot benodig. Ek wou nog n foto neem maar toe ek sien toe is alles op geeet. A’s jy van meer brand hou kan jy so 2 chillies ook bysit. Hoe langer hy staan hoe lekkerder
BRON: Tersia Loggenberg|
FOTO: Alicia MacBride




COUSCOUS EN GEROOSTERDE GROENTE SLAAI

couscous en grilled veggie slaaitested

COUSCOUS EN GEROOSTERDE GROENTE SLAAI
2 pakkies couscous,
pak gemengde groente vir oond braai van fruit en veg (oven bake)
1 botteljie peppadews in sous
rocketblare
1 blok feta kaas opgesny

Ek het couscous gaargemaak en groente ge grill met woolies se garlic butter en bietjie balsamiese asyn soos verkies en dan sout en peper.  As als gaar is, meng net saam en geniet sodra die braaivleis reg is

Resep en foto:  Tanja Janse Van Rensburg




ALLAGAARTJIES SLAAI

 

allagaartjie slaaitested

My slaai vir vandag se braai.ek noem dit sommer allegaartjie slaai.want ekt sommer net ingegooi wat ek het en was nogal lekker.
Broccoli, komkommer, chicpeas,cocktail tamaties,en avokado. Handvol geroosterde amandels en rosyntjies bygevoeg.bietjie suurlemoen peper.en slaaisous van jou keuse.maar netso lekker sonder sous.

Pam Saal




SPINASIESLAAI MET BLAARSLAAI

Sprinasieslaai reggemaaktested
SPINASIESLAAI MET BLAARSLAAI
(6 porsies)
1 blaarslaai
1 bossie jong spinasieblare
1 pakkie spek, in stukies gesny en bros gebraai
8 snye witbrood, in blokkies gesny en in olie gebraai (croutons)
50 g boontjiespruite
4 hard gekookte eiers

SLAAISOUS
75 ml olie
50 ml suurlemoensap
60 ml lemoensap
1 knoffelhuisie fyn gekap
2 ml suiker
2 ml mosterdpoeier
2 ml kerriepoeier
sout en peper na smaak

Breek die blaarslaai se blare af , spoel goed af en rangskik onder in ‘n vlak slaaibak. Breek of sny die spinasie blare in stukkies en ranskik bo-op slaaiblare. Sprinkel die spekvleisstukkies en broodblokkies oor, asook die boontjiespruite. Verwyder die geel van die eier en rasper fyn. Rangskik in die middel van die slaai. Kap die eierwitte fyn en sprinkel oor die slaai. Meng al die bestanddele vir die slaaisous goed. Gooi net voor bediening oor die slaai.
Resep geplaas deur Rina Kleinhans
VARIASIE: Kerf die blaarslaai en spinasieblare en meng saam
Foto:  Rina Kleinhans




IDEES VIR KOOLSLAAI

2014-09-23-asiancabbagesaladtested

IDEES VIR KOOLSLAAI

Dolores Potgieter: Meng ‘n klein bakkie Greek Yoghurt met mayonnaise en krummel Feta kaas oor. Rasper rooi kool in, maak ‘n baie groot verskil.

Tracy-ann Bouverie Olivier: condense melk en mayonnaise

Cherine Swanepoel: Mayonnaise, plain yoghurt, avokado fyngemaak, vars mint fyn gekap en vars knoffel fyn gekap. Meng alles en skep oor die kool. Dis heerlik

Wian Swart: Vir een van daai pakkies gebruik ek altyd 3 eetlepels Mayonnaise, 1 eetlepel Mosterd (verkieslik wholegrain), 2 eetlepels Pickle juice (sommer uit enige bottel pickles in die yskas), cayenne pepper en sout en peper.

Lauren Lynn: Benn Mayonnaise, suurlemoensap en heuning… meng na smaak.

Retha Grobler: Meng een blikkie pynappel “crush” in, handjie vol rosyne, mayonnaise en bietjie kondensmelk. Yummy!!

Marelize de Villier: Sultanas, fyn gekampte neute, mayonnaise en bietjie kondensmelk uit die boeke.

Christa Schalekamp Cherine se avo ene is heerlik!!

Alexandra Aalto Ek gebruik wit wyn asyn, mayonnaise, swart peper, knippie sout en heuning. Kruie kan ook saam gemeng word.. Altyd rosyne met koolslaai vir my

Elaine Schoeman –  Ek rasper kool en wortels lekker fyn, meng dan 5 ml droë engelse mosterdpoeier, mayonnaise, bietjie suiker na smaak, sout en peper. (rosyne kan ook bygesit word, maar baie mense hou nie daarvan nie)

Louise Groenewald –  Ek maak soos Elaine, maar rasper ook ‘n vars pynappel by en sit ‘n druppeltjie Tobasco-sous by.

Nella Kootstra –  Ek noem dit net. Daar is ‘n blomkoolslaai op die Tuisblad wat 6 gekookte eiers by kry . Dus heerlik. Ek kook tot my broccoli so.

Adri van Staden –  Fyn kool, mayonnaise, fyn avokado, bietjie suuremoensap.

Adam Cloete –  Maak ‘n konfettie slaai. Rasper groen kool, en pers kool (as jy kan kry) en meng met gerasperde wortels, asook al die kleure bell peppers wat jy kan kry, fyn gekerf. Meng met mayonnaise of enige dressing wat vir jou aanbeveel kan word. Dit maak ‘n pragtige vertoning en is baie gesond. Kan selfs ‘n paar rosyntjies ook bymeng

Marijke Kilian Weideman – My gunsteling kool slaai is, fyn kop kool en wortel met ‘n klein uitjie ook gerasper, rosyne net ‘n handjie vol, die sous maak ek met mayonnaise en kondensmelk en rooi peper. Super yummy

Rozanne Roos –  Ek vat fyngesnyde kool, ‘n gerasperde wortel, ui, greenpepper en koljander blare fyngesny. Vir sous gebruik ek Mayonnaise, bietjie melk, suiker, sout en pepper. Proe baie naby aan KFC se koolslaai.

 




KOOL EN KAPPERTJIESAADSLAAI


KOOL EN KAPPERTJIESAADSLAAI
Was weer vanoggend een van daardie wat-eet-ons-vandag dae. Was ook nie lus vir die tradisionele koolslaai nie. Het toe goeters bymekaar gegooi en dit het ongelooflik lekker uigekom. Dis nou nie ‘n resep nie maar het so verloop. Hoeveelhede moet julle aanpas na aanleiding van julle gaste/familielede. Sal dit DEFNITIEF weer maak.

Kool fyn-fyn gesnipper in repies (nie gerasper nie)
Paar ingelegde kappertjiesade (capers) (ons vrek daaroor) fyn gekap en ‘n paar grofgesny vir versiering.
Gelyke hoeveelhede mayonnaise (bietjie verdun met melk) en Griekse slaaisous (creamy)
Meng alles liggies en roer in kool saam met fyngekapte kappertjiesade.
Laat staan vir ongeveer ‘n uur en strooi grofgesnyde kappertjiesade oor as versiering.

Slaai het ‘n heerlike vars kruiesmaak.
Resep en foto:  Lorraine Weitz Brand




RYSSLAAI

tested

RYSSLAAI
Ek het gisteraand se oorskiet rys gevat (so 3 koppies)
En daarby gesit:
2 Granny Smith appels
4 agurkies
1 wiel fetakaas
twee stewige snye cheddarkaas
En silver side kouevleis wat alles in blokkies gesny is.

Toe het ek saam gemeng:
2 eetlepels olie
2 eetlepels suurlemoensap
1 eetlepel blatjang
4 eetlepels mayonnaise
Dit oorgegooi en gemeng. Was lekker!
BRON- HANTA HENNING




Tabbouleh Salad

 

2014-09-19-tabboulehtested

This is a lovely summer salad i made today
Soak bulgar wheat in boiling water half an hour. Sqeeze most of the water out with you’re hand. Drain a tin of chickpeas. Cut cherry tomatoes in half, 1/2 cup spring onion, handfull parlsey and copped mint. Juice of 1 lemon, 2 tsp. redwine vinegar and drizzle with olive oil. Salt and pepper to taste. Mix and enjoy!
Lorraine Marais Saffy