KOMKOMMER EN ROOIBOS VORM

KOMKOMMER EN ROOIBOS VORM

1 pakkie suurlemoenjelliepoeier
150 ml kookwater
75 ml asyn
75 ml sterk rooibostee
1 middelslag engelse komkommer-grof gerasper
sout en peper na smaak
kropslaaiblare of pietersielie en swart olywe of druiwekorrels vir garnering.

Los die jelliepoeier in die kookwater op.
Voeg die asyn en rooibostee by en laat die mengsel afkoel totdat dit dik is en net -net wil stol.
Voeg die komkommer, sout en peper by en meng.
Spoel ‘n slaaivorm met koue water uit.
Giet die komkommermengsel in die vorm en last dit in die koelkas stol.
Ontvorm die slaai net voor opdiening op ‘n mooi slaaibord en garneer dit soos verkies met kropslaaiblare of pietersielie en olywe of druiwekorrels.




SUMMER CHICKEN SALAD

Summer chicken saladd
SUMMER CHICKEN SALAD

Chopped Chicken breasts
Mixed salad leaves
Avocado- diced
Roma tomatoes
Grated carrot
Cheddar cheese cubes
Promegante seeds
Balsamic vinegar
Roasted walnuts
Salt and pepper to taste

Mix all together and serve.

RECIPE: Louise Venter‎




KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAI

KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAItested
KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAI
Deel my slaai met julle vanaand…Dis regtig net n gooi bymekaar slaai.
skroef noedels
gekapte tamatie
gekapte komkommer
gekapte agurkies
gekapte feta kaas
gekapte chives
3 gekookte eiers
gesnyde avokado
sous van jou keuse
BRON – Kimberly Kimi Ross




BERGIE MIELIE SLAAI

BERGIE MIELIE SLAAItested
BERGIE MIELIE SLAAI
1 blikkie heelpit mielies
2 piesangs
Teelepel olyf olie
bietjie Italian spices

Dis ook lekker saam met kaas!!
BRON – Cefas Van den Berg




GESTOLDE WORTELSLAAI MET KONDENSMELK

Gestolde wortelslaai met kondensmelktested

GESTOLDE WORTELSLAAI MET KONDENSMELK

4 koppies fyn gerasperde wortels
410 g blik fyn pynappel met sous
2 pakkies pynappeljellie
½ blik kondensmelk

Meng jellie met 2 koppies kookwater. Laat afkoel.
Meng al die bestandele. Skep in vorm en laat oornag stol.
Gooi uit voor bediening op ‘n mooi bord en garneer soos verkies.

BRON:  Marilize Havenga
FOTO: Louw LP Senior




GERTRUIDA SE RYSSLAAI


GERTRUIDA SE RYSSLAAI
1 en half koppie rou rys … kook gaar hou warm
1 en half koppie ingelegte perskes in blokkies
1 greenpepper in blokkies gesny
1 groot ui in blokkies gesny
1 koppie rosyntjies
roer dit in warm rys…
Kook 1 en half koppies kook olie
2 eetlepels heuning
2 eetlepels suurlemoen
gooi dit warm in rys en roer..
Laat staan tot afkoel en plaas in yskas
kan vir 3 dae gebruik word

Bron:  Tannie Gertruida Blom




PETRE SE KERRIE-BEETSLAAI

Petre se Kerrie Beetslaaitested

PETRE SE KERRIE-BEETSLAAI

3 koppies suiker …
2 koppies bruinasyn …
6 koppies gaar beet, geskil en in blokkies gesny of fyn gerasper (ek rasper die beet rou, en voeg dan die rou gerasperde beet by die kerriemengsel … Dit gee die beet n n bietjie van n crunch) …
2 groot uie fyn gekap …
1 eetlepel kerriepoeier …(Hier gebruik ek weereens die Helderberg kerriemengsel) …
1 teelepel fyn gemmer …
1 teelepel mosterdpoeier …
1/4 teelepel rooipeper …
1 teelepel sout …
3 eetlepels mielieblom, aangemaak met n bietjie water …

Meng suiker en asyn in n kastrol. Verhit oor lae hitte. Roer tot suiker opgelos is en begin kook. Verhit tot kookpunt. Voeg beet en uie by en kook vir 5 minute. Meng kerrie, sout en mielieblom met n bietjie water om n lopende pasta te vorm. Voeg by die beet en kook 5 minute deur. Skep warm in gesteriliseerde flesse en verseel …

BRON EN FOTO: Petré Van Jaarsveld‎




PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAI

PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAItested
PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAI

8 komkommers in wiele gesny (ek het die wiele in kwarte gesny vir ‘n fyner slaai)
2 groot uie dun in halwe ringe gesny
2 knoffelhuisies fyngekap
4 koppies asyn (Ek gebruik bruinasyn)
1 koppie water
1,25 kg suiker
1 eetlepel sout
1 teelepel rooipeper
2 eetlepels fyn gemmer
2 teelepels mosterdpoeier
4 teelepels kerrie (ek het n mengsel wat alles bevat borrie, komyn, kardamom, ster anys ens)
1 pakkie pickling spice
1 rooi rissie fyn gekap
Mielieblom om mengsel te verdik indien te loperig

Kook alles saam, behalwe die komkommers vir 10 minute of tot uie deurskynend is.
Voeg komkommers by en kook tot sag, maar nogsteeds stewig … Bottel warm
BRON – Petré Van Jaarsveld




TUNA AND RICE SALAD WITH LEMON DRESSING

tuna and rice saladtested
TUNA AND RICE SALAD WITH LEMON DRESSING
250 ml Basmati rice, cooked and cooled
1 tin solid Tuna in brine, drained
½ orange pepper, thinly sliced
3 spring onions, thinly sliced
80 ml fresh lemon juice
Grated zest of 1 lemon
30 ml olive oil
30 ml white wine vinegar
30 ml parsley, chopped
Capers to Garnish, optional
Combine the rice, tuna, sliced pepper and spring onion.
Prepare the dressing by whisking together the remaining ingredients.
Season with salt and pepper and sugar to taste.
Drizzle over the rice mixture and toss gently.
Serve on a bed of shredded lettuce
Picture: Melissa Ann Vermeulen




LETITIA SE PASTASLAAI

2015-11-23-pastatested
LETITIA SE PASTASLAAI

Braai 2 pakkies bacon bits tot crispy, voeg dan geelpeppers, redpeppers en greenpepper by, net halwe van elk wat klein blokkies gesny is.
Braai vir so 10 minute, gooi dan whole kernel mielies by en laat op lae hitte braai vir nog 10 minute.
Gooi by gekookte pasta. Laat afkoel, gooi dan 1 blik kondensmelk en mayonaise by.
Los in yskas tot dit tyd is om te eet.
Die is altyd ‘n wenner in my familie.

Bron en Foto: Letitia Van Dyk