BACON, AVOCADO, TOMATO PASTA SALAD


BACON, AVOCADO, TOMATO PASTA SALAD

Ingredients
6 slices bacon, chopped into one inch pieces
1/2 pound dried rotini pasta
1/2 cup mayonnaise
juice of 1 lemon
1/2 teaspoon salt
1/2 teaspoon garlic powder
1/4 teaspoon white pepper
1 teaspoon dried dill
1 cup halved cherry tomatoes
1 avocado pitted and sliced

Instructions:
Cook bacon until crisp. Transfer to a paper towel lined plate.
Cook pasta according to package directions. Strain. Run cold water over the top until the pasta is cooled.
While your bacon and pasta are cooking, whisk mayonnaise, lemon, salt, garlic powder, pepper and dill together in a bowl.
Stir cooled pasta, cherry tomatoes, sliced avocado and reserved bacon into the dressing. Toss to combine. Refrigerate for 30 minutes.
Serve.
Enjoy!
Photo:  Liezl Louw




SLAAI IDEES VIR DIE WARM SOMERS DAE

gideon se slaai

SLAAI IDEES VIR DIE WARM SOMERS DAE

Kiti De Jager:
Geblansjeerde groenbone (nie pap gekook nie, max 5 minute, dan in yswater), meng met beet kwarte, krummel fetakaas oor en dribble met balsamic vinegar dressing of B vinegar en olyfolie. Bedien op slaaiblare bed.

Roshaan Pather:
Chicken salad- lettuce
cucumber
cocktail tomatoes
corn
apple
carrots
avocado pear
chicken strips, spiced with only salt and pepper, fried in very little oil, and
nuts to sprinkle over the salad
Serve with garlic bread.

Carol Peyper Lourens:
Rooi appels in blokkies gesny
Vars blaarslaai in repies
1 Engelse komkommer in ringe gesny
hande vol kersie tamaties of twee groot slaai tamaties
Gouda of lekker kaas van jou keuse in blokkies gesny
1 blikkie pynappel stukkies
Gebruik 2 eetlepels van pynappel sap
Meng alles deurmekaar.
Let wel geen slaaisous nie.
(Hierdie is ‘n lieflike kombinasie wat somermaande by die hospitale bedien is)

Bobby Le Roux:
blaarslaai
avocado
ui
komkommer
kersie tamaties, halveer
sout, peper en gemengde kruie
sous:
5 T olyfolie
2 T asyn
¼ teelepel mostertpoeier
¼ teelepel strooisuiker
Alles in ‘n 100 ml spesery bottel.
Maak styf toe en skud goed.
Nota: mostertpoeier swaar. Voeg laaste by en skud dadelik.

Lelanie Pretorius:
Blikkie baked beans, halwe ui fyn gesny, bietjie sout en peper.
Meng alles saam. Jy kan piesang ook insit as jy verkies.

Lenie Venter:
Piesang slaai:
1 blikkie heelpit mielies
1 blikkie crushed pynappel
8 x stewige piesangs (in skyfies gesny)
1 klein pakkie klein marshmallows
Meng alles saam.
½ blik kondensmelk
½ koppie mayonaiise
1 klein blikkie room
Meng kondensmelk, mayonnaise en room saam en gooi dan oor eerste mengsel.
Laat afkoel in yskas en bedien.

Nog ‘n variasie vir ‘n piesang slaai.
Piesangs in skyfies gesny
Sprinkel Worcester sous bo-oor. Die soet en brand komplimenteer mekaar goed en is heerlik by braai vleis.

Tersia Loots:
Ek het die naweek hierdie een probeer, baie lekker. 2 pakkies groenjellie aangemaak met ½ koppie kookwater, klein blik crushed pynappel, klein blik tertappels fyngemaak, 1 eetlepel gelatien opgelos in koue water, ½ koppie room. Meng deeglik en laat stol. My man reken hy sal dit vir poeding ook eet.

Marietjie Nel:
Ek het gister ‘n heerlike macaroni slaai geëet wat my baas se vrou gemaak het, koue een met ‘n effense kerrie sousie. Daar was die volgende in wat gemeng was met die macaronie: stukkies geblikte appelkoos of perske, blokkies kaas, mieliepitte, rosyne , peppers in fyn bloķkies gesny en grof gekapte pietersielie. Was heerlik, iemand dalk die regte resep vir die sous?

Yvonne Vd Waltsleben:
Het Sondag broccoli kleiner gebreek, effe geblansjeer laat afkoel, gemeng met klein blokkies ui, gebraaide bacon stukkies, ‘n koppie gerasperde cheddar en dan mayo met bietjie kerriepoeier gemeng en deur slaai geroer, laat vewrder in yskas koud word – was heerlik!

Monique Weich:
Couscous maak baie lekker slaai. Kan regtig enigiets by sit. Hoender, feta, komkommer ens. Regtig enigiets.

Lenie Botha:
Mielie slaai: 2 blikkies heelpit mielies gedreineer, 2 stingels spring uie, Goudakaas in dobber steentjies gesny,  helfte room en helfte mayonnaise gemeng. Gooi oor. (springuie natuurlik opgesny in ringetjies)

Liezl van Niekerk:
Appels in stukkies gesny. Voeg ‘n paar lepels van jou gunsteling yogurt by. Gooi ‘n pakkie klein malvalekkers by en meng.

Heloise Rijke:
Broccoli puntjies, 1 groen apple – klein blokkies gesny, 1 rooi, geel of oranje robot peper – klein blokkies gesny, ‘n goeie handvol ‘golden suktanas’ en genoeg mayo (verdun met ‘n bietjie melk) om alles klam te maak. Die oorskiet sal more nog lekkerder wees!

foto:  Gideon Louw




LEGUME TABBOULEH

Legume Tabboulehtested
LEGUME TABBOULEH
1 x 400 gr tin lentils, rinsed
1 x 400 gr tin chickpeas, rinsed
2 tomatoes, chopped
½ cucumber, finely chopped
Handful of Herbs (Parsley, Mint & Coriander), chpped
Low-Fat Salad Dressing
100 gr Feta Cheese, crumbled

Mix the lentils, chickpeas, tomatoes, cucumber and herbs together.
Stir in feta cheese.
Serve with the salad dressing.

Photo: Melissa Ann Vermeulen




MARIETJIE SE BEETRING

14708223_10208884311479893_2161019101405252275_ntested

MARIETJIE SE BEETRING

Bolaag:
175 gr spring onion roomkaas
250 ml mayonaise
100 ml water
20 ml gelatine

Spons gelatine met water. Verhit in mikrogolf vir 30 sekondes tot gesmelt.
Klits roomkaas en mayonaise goed saam.
Klits gelatine goed by roomkaas mengsel.
Gooi mengsel in jelly-ring en sit in yskas vir teminste ‘n uur.

Onderlaag:
1 Groot bottel gerasperde kruie beet (750 gr)
laat dreineer in ‘n bak (nie vloeistof weggooi nie)
20 ml gelatine
200 ml van beetvloeistof

Spons gelatine met beet vloeistof en verhit in mikrogolf vir 30 sekondes tot gesmelt.
Meng goed met beet.
Gooi versigtig bo op roomkaas laag.
Laat stol oornag.

Resep en foto: Suenelle Liebenberg




BULGAR-KORINGSLAAI

bulgar-wheat-slaaitested
BULGAR-KORINGSLAAI
Berei jou Bulgar wheat voor soos op die pakkie aangedui.
Voer jou bak uit met roketblare.
Meng nou die bulgar wheat en die volgende groente:
1Blik mielies en 1 blik swart bone – gedreineer (ek neem aan dis die 410g blikke)
seldery fyn gesny,
klein wortel stokkies,
fyngekapte ui en
vars koriander
Sout en swart peper. Roer die slaai liggies deur en voeg laaste kersietamaties wat in die helfte gesny is, by.
Krummel Feta kaas oor die mengsel.
Sy het n pomegrade slaaisous van n bekende maak gebruik.
Indien jy die slaai klammer wil hê kan jy olyfolie bo-oor gooi.

Bron: Jakkie Fourie
Geplaas deur: Liesie Nel




CZECH POTATO SALAD

czech potato saladtested
CZECH POTATO SALAD
INGREDIENTS.:-
7 X large boiled potatoes,
3 x hardboiled eggs,
5 slices cooked ham,
5 x large sweet and sour gherkins
salt and freshly ground black pepper,
3 heaped tabblespoon chopped Carrots (or extra to freeze for the next salad)
mayonnaise,
I x large onion! .
Preparation ;-
Boil Potatoes, let cool completely. Hardboil Eggs. Scrape and clean  carrots. Cut in very small cubes and boil till soft, pour water off, then add 1 cup of sugar and 1 1/4 cups white vinegar and boil till syrupy.
peel and cut potatoes in 1cm cubes, add peeled and cubed eggs, cut ham in small pieces and add, grate one large onion and gherkins. Add 3 heaped tablespoons of carrots. Put everything in glass bowl, add +- 1 1/4 Cup Mayonnaise (Nola Tangy), salt and freshly ground black pepper and mix well! The longer this salad stands the better it gets! Enjoy!!! Freeze leftover carrots for next salad!

Source and photo: Kotie Brooks




ELIZE SE “NEW POTATO SALAD”

tested

ELIZE SE “NEW POTATO SALAD”
RESEP:  Elize Olivier
FOOD LOVERS RECIPES
Klein potjiekos aartappels
Pêrs uie
Bottel gekleurde of wit heel klein piekel uitjies
Klein Denny sampioene
Spring onions
n Bottel klein suur gherkins of groot as klein nie verkrygbaar is nie
Bacon stukkies of gesnipperde heel spek
Vars knoffelhuisie
Olyf olie
Balsamiese asyn
Pietersielie vars of droog
Vars basil en cilantro kruie
Groen soetrissies gekerf
Knorr french of greek vinaigrette slaaisous
Growwe sout en growwe swart peper korrels

Sny elke aartappeltjie met skil aan middeldeur en kook tot sag mar ferm in sout water. Moenie dreineer. Hou warm tot slaai gemeng moet word. Dis wanneer sous in die aartappels intrek.
Braai die gesnipperde spek, sampioenein skywe gesny, pêrs uie in skywe gesny, so 2-3 knoffel lobbe in skyfies gesny en groen soetrissie in 1cm lang skywe gesny als saam net tot uie, sout en growwe swartpeper na smaak en groenrissie in klein bietjie olyf olie tot dit begin sag word maar ni pap is ni. Hou eenkant effens warm.
Plaas in mengbak die volgende:
Gedreineerde heel klein suur uitjies.
Gherkins opgesny in skuifies.
Spring onion opgesnipper.
Opgekerfde of heel basil, cilantro en pietersielie kruie.(opsioneel…..nie n moet nie, maar smaakliker met dit in)
Dreineer warm aartappeltjies en voeg saam by bogenoemde in mengbak.
Voeg ook warm spekmengsel in mengbak.
Maak di sous van:
¼ koppie olyf olie
1-2 eetlepels Balsamiese asyn
½ koppie knorr french of greek vinaigrette sous.
Meng die sous saam en giet oor die slaai.
Meng di slaai mooi deur en kan warm of koud voorgesit word




ANCO’S TUNA CRAB AND CUCUMBER SALAD

tunatested
ANCO’S TUNA CRAB AND CUCUMBER SALAD
1 x cucumber
1 x can of tuna
1 x can of Crab meat or Salmon
Mayonnaise
Baby leaves for garnish
“Caviar” for garnish
Mix Tuna, Crab and mayo together
Using a peeler, peel the cucumber into slices and place 6 or 7 slices on a piece of cling wrap, slightly overlapping each other.
Spoon some of the Tuna mixture onto the middle of the cucumber and, using the cling wrap, roll the tuna inside the cucumber and tie the ends to form a tight cylinder.
Place in the fridge for at least 15 minutes or until needed (Can be done ahead of the meal)
Garnish with more mayo, baby leaves and “Caviar”.

Recipe and photo: Anco Pretorius




CHANTELL SE ERTJIE EN MIELIE SLAAI

14695596_582630408603430_2982940231713761579_ntested

CHANTELL SE ERTJIE EN MIELIE SLAAI

Baie eenvoudig:
2 eiers, opgekook
1 blik ertjies
1 blik mielies
mayonnaise om te meng

Druk die water/sous uit van die blikkies.
Sny eiers klein blokkies.
Kan stukkie uie ook insit as jy wil.
Meng alles saam met ‘n bietjie mayonnaise.

Chantell Octavia




PATAT EN BROCCOLI SLAAI

patat en broccoli slaaitested

PATAT EN BROCCOLI SLAAI
Hoeveelhede hang af van die grootte van die slaai
Vir die slaai:
2 medium grootte patats
1 koppie broccoli
Feta kaas
knippie sout
Vir die slaaisous:
2 eetlepels olyfolie
2 teelepels Dion mosterd
1 teelepel fyn knoffel
2 eetlepels esdoringstroop (maple syrup)
3 eetlepels rooiwynasyn
1 eetlepel fyngekapte vars pietersielie
Skil die patats en kook of stoom dit tot gaar maar nog ferm en sny is skyfies. Sny die Broccoli in blommetjies en blansjeer vir 2 minute. Haal uit die kookwater en dompel in koue water en dreineer. Meng al die sous bestanddele in ‘n botteltjie. Plaas die deksel op en skud goed. Laat staan in die yskas vir ten minste ‘n halfuur vir die geure om goed saam te smelt.
Meng die afgekoelde patats en Broccoli in ‘n slaaibak en strooi ‘n knippie sout daaroor. Giet die slaaisous oor en sprinkel dan Fetakaas stukkies oor. Bedek en laat staan vir ten minste ‘n halfuur in die yskas voor dit bedien word.
Bron en foto: Adam Cloete