1

CARROT SALAD


CARROT SALAD
1 teaspoon gelatin
1 cup fine carrots
1 tin cruched Pineapple
1 packet Lemon or Pineapple Jelly
2 tablespoons mayonnaise
250 ml fresh Cream
1/2 half cup caster sugar or 1/3 third cup sugar

Separate Pineapple from juice. juice should yield 1 cup if not , add water to make a cup. Boil Jelly and gelatin and juice cool and beat until thick and creamy. Add sugar little at a time. Mix pineapple and carrots , Fold into juice of carrots and Pineapple. Beat cream , fold into carrots and last the mayo. Pour into mould and put into fridge to set.
It is not the cheapest but a real winner.
Recipe: Yvonne LIttle




KORINGSLAAI OM TE BOTTEL

KORINGSLAAI OM TE BOTTEL
500 ml rou stampkoring
sout en varsgemaalde swartpeper
1 groot ui,fyn gekap
4 ryp tamaties, in klein blokkies gesny
2 groen soetrissies, ontpit en gekap (jy kan rooi en geel bysit vir kleur)
150 ml sultanas
1 Klein pynappel, geskil en in blokkies gesny

Slaaisous:
90 ml suiker
60 ml korrelmosterd
15 ml matige kerriepoeier
125 ml wit asyn
500 ml mayonnaise

Kook koring in 6 koppies water  vir 30 – 40 minute tot sag.
Dreineer deeglik, spoel met koue water af,  sit die knippie sout by en roer goed deur.
Laat afkoel.

Braai ui, tamaties, soetrissies en pynappel liggies.
Voeg koring en sultanas by.
Voeg al die bestanddele vir die sous by en geur na smaak.
Voeg die koringmengsel by die sous en kook net tot deurwarm.
Bottel warm en verseël dadelik.
​Draai bottels op hulle proppe tot koud om goed vas te suig.
Resep:  Amanda Conradie




VAKANSIESLAAI


VAKANSIESLAAI
‘n Heerlike slaai wat vooraf gemaak kan word en tot n week lank in die yskas goed sal bly. Dis n heerlike bykos by braaivleis, maar ook voortreflik saam met boerewors, ham en gepekelde vleise, skryf  Deona Tait van Garsfontein. Sit dit koud of warm voor.
1 blik perskeskywe
1 blik pynappelskywe, gedreineer
1 blik gebakte bone in tamatiesous
1 fles piekeluitjies
(BLIKKE en FLES 410g ELK)
15 ml suiker
15 ml kerriepoeier
15 ml mielieblom
(15 ML = 1 EETLEPEL)
50 ml (1/5k) appelkooskonfyt
Paar druppels Tabascosous

Sny die perskeskywe in stukkies en skep saam met die pynappelstukke en boontjies in ‘n mengbak. Sny die piekeluitjies in kwarte en voeg by.
Meng die perskesap en vloeistof van die piekeluitjies saam in n klein kastrol.
Voeg die suiker, appelkooskonfyt en kerriepoeier by en meng deur. Verhit tot kookpunt en prut n paar minute lank. Maak die mielieblom aan met n bietjie water en voeg by. Prut tot die sous effens verdik en geur met n bietjie tabascosous. Giet oor die slaai in die bak en verkoel tot benodig.
Resep: Deona Tait van Garsfontein




DRIE BONE SLAAI

DRIE BONE SLAAI
1 blik groenbone of ertjies sonder water
1 blik botterbone sous afgegooi
1 blik baked beans net so met sous en al
60 ml olie
60 ml asyn
60 ml suiker
Meng alles saam en verkoel.
(Ek gebruik ertjies, want groenbone is bietjie duur)
Resep:Andrieshia Vd Berg Gray‎




BASIL AND TOMATO SALAD


BASIL AND TOMATO SALAD
Basil and Tomato salad, spicy Sriracha wedges with basil mayo dip. Perfect on a humid evening.

Fresh basil leaves
Tomatoes as per choice of variety
Cucumber cut into spaghetti strands
Fresh carrot cut into spirals or as preferred
Fresh lettuce leaves
2 blocks of feta cheese cut into cubes

Dressing:
4 teaspoons of basil pesto
50 ml olive oil
3 teaspoons of fresh lemon juice

Use the lettuce leaves on the bottom of a salad bowl. Put the cucumber spaghetti strands on top. Arrange the basil leaves, tomatoes, carrots and feta cubes on top. Drizzle the dressing over the salad and serve.
Recipe and Foto: Elsab1e Templeton




COURGETTE SALAD (ZUCCHINI)


COURGETTE SALAD (ZUCCHINI)
1 small / half zucchini cut in pieces
cucumber cut into pieces
10 olives in pieces
2 bars of onion in ringlets
piece of rammanas (or radish) in pieces
sweet chili sauce
1 tablespoon ginger pieces
salad dressing
pepper
origanum
basil

Mix well together and enjoy.
Photo and recipe Annet Geelhoed




CINDY SE PASTASLAAI


CINDY SE PASTASLAAI
My weergawe!
½ pak noedels, gekook soos op verpakking
1½ ui
1 groen soetrissie
1 koppie suiker
½ koppie olie
1 koppie tamatiesous plus ½ koppie ekstra
½ koppie sweet chilli sous
½ koppie bruin of wit asyn (hang af wat ons in huis het)
1 eetlepel kerrie
sout en peper na smaak

Braai ui en groen soetrissie tot bruin in bietjie olie, voeg by asyn, suiker, tamatiesous, sweet chilli sous, olie, kerriepoeier, sout en peper.
Laat kerrie lekker geur ontwikkel terwyl alles kook. Sodra alles klaar gekook is laat afkoel en gooi oor gaar noedels (afgekoel), meng saam, laat staan ruk en voordat opskep, gooi halwe koppie tamatiesous by vir ekstra kleur en geur, meng goed en bedien.
As daar die volgende dag oorbly, is dit nog lekkerder.
Geniet xxx
Resep geplaas deur Cindy Moss




GROEN SLAAI MET APPEL


GROEN SLAAI MET APPEL
250 g vars of bevrore groenbone
250 g vars of bevrore broccoli
1 ui, geskil en in skywe gesny
½ engelse komkommer in skyfies gesny
1 groot Granny Smith appel, stronkie uitgesny en in skyfies gesny
1 soetrissie, ontpit en in repies gesny
Franse slaaisous

Sny punte van bone af en haar af indien vars bone gebruik word. Kook bone in bietjie soutwater tot sag, dreineer en laat afkoel. Was broccoli en en kook ook in bietjie soutwater tot sag. Dreineer en sny in stukkies en laat ook afkoel. Meng bone, broccoli, ui, komkommer, appel en soetrissie en gooi Franse slaaisous na smaak oor. Verkoel goed voor opdiening.
Resep: Anna Venter




GROEN SLAAI MET SPEK


GROEN SLAAI MET SPEK
300 g broccoli
100 g avokado
100 g komkommer
100 g seldery
50 g uie
100 g spekstukkies, gaar
100 g cheddar, grof gerasper of in blokkies gesny
125 ml mayonnaise
60 ml room
30 ml xyitol/erythritol, of versoeter na smaak
sout en peper na smaak

Berei die groente:
Sny die broccoli in kleiner stukkies en plaas in ‘n mengbak. Sny die avokado en komkommer in blokkies en voeg by. Sny die seldery in repies, kap die uie en voeg by. Voeg die spek en kaas by en roer deur. Meng die mayonnaise, room en versoeter saam en roer dit by die slaai in. Geur na smaak. Verkoel die slaai vir ten minste drie ure voor opdiening.
Resep: Naomi Nell




THE NEW GREEN SALAD


THE NEW GREEN SALAD
a handful of rocket leaves (do not go overboard with the leaves)
1 x 400 g punnet of baby marrows, diagonally sliced and fried in a little olive oil, seasoned with salt and black pepper
a handful of sugarsnap or mangetout peas (Pour boiling water over them and leave for 5 minutes. Rinse well under cold water and leave in a bowl of cold water until ready to use.)
a bunch of seedless green grapes
a handful of thin asparagus, lightly cooked and cooled in cold water
a handful (about 50 g) of whole almonds, cut in half lengthwise
Arrange rocket leaves on a salad platter. Top with baby marrows, followed by sugarsnap peas, grapes and asparagus.
Sprinkle with almonds.
Drizzle with Lemon and Garlic Yoghurt Dressing (see below) or serve dressing on the side.

Lemon and Garlic Yoghurt Dressing:
125 ml (½ cup) low-fat plain yoghurt
10 ml (2 tsp) finely grated lemon rind
5 ml (1 tsp) freshly crushed garlic
5 ml (1 tsp) olive oil
5 ml (1 tsp) lemon juice
10 ml (2 tsp) water (or a little more, depending on thickness of yoghurt – brands differ)
salt and milled black pepper to taste

Combine all the ingredients. Keep in the fridge.
Dream up your own green combo:
Use any green fruit or vegetables in season. Take your pick from the recipe ingredients above as well as the list below and make up your own New Green Salad combo.
I always include one or more cooked green vegetables to add substance to the salad.
any salad greens such as watercress, lettuce, baby spinach leaves and rocket
broccoli, lightly cooked
avocado wedges
green pepper, thinly sliced
thin green beans, fried in a little olive oil, seasoned with salt and white pepper
green cabbage, thinly shredded
cucumber, sliced
celery, chopped (not too much, it can be overpowering)
green skinned apple, cut into thin wedges
green melon, cut into thin wedges
Recipe: Dalene Craffords
Posted by Louise Groenwalt