1

SORBET IJS


SORBET IJS
Basisbenodigdheden (1 liter ijs):
250 g piel de sappo
250 g aardbeien
250 ml water
125 g suiker
Pureer het fruit en haal het eventueel door een zeef.
Verwarm de suiker met het water tot de suiker volledig is opgelost.
Laat de suikersiroop helemaal afkoelen in een (koude) bak die je in koud water of ijsklontjes zet.
Meng vervolgens de suikersiroop met het gepureerde fruit.
Laat het mengsel geheel afkoelen in de koelkast en giet het ijs dan in de ijsmachine. Het duurt 45-60 minuten voordat het ijs de juiste structuur heeft.
Zonder ijsmachine sorbetijs maken? Plaats het in een platte bak in de vriezer en schep in 2 uur tijd om de 30 minuten om. Bij de vierde keer kun je het nogmaals in een mixer doen, mocht je graag glad ijs willen. Zet het ijs vervolgens nog minimaal 2 uur in de vriezer.
Resep en foto: Annet Geelhoed




LOW CARB NO-CHURN CHOCOLATE ICE CREAM

LOW CARB NO-CHURN CHOCOLATE ICE CREAM
400 ml can full fat coconut milk
130 g xylitol
75 g cocoa powder
¼ teaspoon salt
¼ teaspoon xanthan gum
480 g heavy whipping cream or coconut cream
1 teaspoon vanilla extract
2 tablespoons vodka, brandy or booze of choice

Add coconut milk, sweetener, xanthan gum, cocoa and salt to a saucepan over medium heat. Mix using an immersion blender or whisk until all the solids from the coconut milk have the dissolved and the mixture is fully blended.
Add heavy whipping cream to a large chilled bowl and whip until soft peaks form. Blend in vanilla extract and the cooled chocolate mixture. (Optional): add in more cocoa, to taste, for a dark chocolate version.
(Optional): add in your booze of choice. The mixture should be thick but still pourable.
Transfer ice cream to a sealable container and place in the freezer until frozen (4-6 hours to overnight).
If freezing overnight: take out your ice cream 10-20 minutes prior to serving (depending on your room temp!) and scoop away.
Recipe and photo: Hailey Bunge




STRAWBERRY AND PISTACHIO ICE-CREAM WITH HONEY RIPPLE


STRAWBERRY AND PISTACHIO ICE-CREAM WITH HONEY RIPPLE
1 punnet of strawberries
quarter cup sugar
1 and a half cup of cream
1 can of condensed milk
1 can of chilled ideal milk
chopped nuts

Take a punnet of strawberries, quarter it and add to a saucepan with approximately a quarter cup sugar. (you can use less if you don’t have such a sweet tooth)
Bring to the boil and boil without stirring for about 8 minutes.
Blend smooth and set aside.
Mix 1 and a half cup of cream and a can of condensed milk.
Beat a can of chilled ideal milk until thick and frothy and add to the cream.
Fold in the strawberry syrup.
Freeze about 2 hours.
Add a handful of chopped nuts and mix through.
Drizzle honey and ripple it lightly.
Sprinkle some extra nuts over and return to the freezer.
Photo: Natacha Visagie




TUISGEMAAKTE AARBEI EN JOGURT ROOMYS


TUISGEMAAKTE AARBEI EN JOGURT ROOMYS
Tuisgemaakte as jy moet weet.
1 blikkie kondensmelk
1 koppie effens styf geklopte room
1 liter aarbei jogurt

Meng alles saam en vries.
Klits elke uur vir 3 ure.
Wanneer geset is, haal altyd so 10 min voor bediening uit vrieskas en bedien.
Nota aan myself:  My skaal het nadese geen staanplek in my lewe nie.
Foto: Roni Van Der Walt
Vriendin van my se resep.




GRANADILLA YSLOLLIES


GRANADILLA YSLOLLIES
60 ml (4 eetlepels) water
60 ml (4 eetlepels) suiker
250 ml (1 koppie) grenadellapulp
125 ml (½ koppie) grenadella-vrugtesap
Verhit water en suiker saam in kastrol oor matige hitte. Roer tot suiker oplos.
Verhoog hitte en kook nog vier minute tot effens taai.
Verwyder kastrol van stoofplaat en roer grenadellapulp by. Roer tot goed gemeng.
Roer vrugtesap by en meng goed.
Giet mengsel in yslollievorms en los vir drie uur in vrieskas.
Druk stokkies in en laat oornag vries.
Resep geplaas deur Melissa Ann Vermeulen
Foto: Melissa Ann Vermeulen




KERSFEES ROOMYSKOEK


KERSFEES ROOMYSKOEK
1 liter vanilla roomys
1 liter sjokolade roomys
100 gram rooi kersies
100 gram gekapte neute
1 blikkie karamel kondensmelk
3 x 100g sjokolade

Voer ‘n ronde bak uit met kleefplastiek en druk vas in lae:
Vanilla roomys
Sjokolade roomys met neute
Vanilla roomys met gekapte rooi kersies
Sjokolade roomys
Karamel kondensmelk
Vries die koek baie goed.
As dit op glasbord uitgegooi is, smelt 300 gram sjokolade en gooi bo-oor.
Foto: Ansie Vermeulen Steyn




VANILLA SUIKERVRYE ROOMYS


VANILLA SUIKERVRYE ROOMYS
6 eiers, geskei
500 ml vars room
4 eetlepels xylitol
2 teelepels vanilla essens

Meng die eiergele en vanilla goed saam. Klop die room en xylitol tot styf. Klop die eierwitte tot styf. Vou die geklopte room in die eierwit. Vou die eiergele ook nou in. Skep in ‘n houer met ‘n deksel en vries (verkieslik oornag). Jy kan gekapte neute of sjokolade invou.
Resep en foto: Martie Rademan




2 BESTANDDEEL ROOMYS


2 BESTANDDEEL ROOMYS
450 ml vars room
1 blikkie kondensmelk
(Elektriese menger noodsaaklik)

Verkoel die kondensmelk in die yskas.
Klits die room tot styf op middelmatige spoed.
Voeg die kondensmelk by terwyl die klitser steeds aan is.
Klits op hoogste spoed tot die beslag goed gemeng en styf is.
Bêre in tupperware bak in die vrieskas.
Laat vries oornag.
Om geur variasies te maak: voeg enige geure of variasies by in die verhouding 1 geursel tot 2 mengsel.
Vou in, moet nie klits nie.
Resep geplaas deur Arina Van Tonder
Foto: Arina Van Tonder
Variasie en tweede foto deur Kokkedoor Tessie Els Kemp
Ek het 1 x 4 vinger kit kat daarby ingesny en brandewyn geursel ook in gemeng.

Nota:  Paul Lessing  – Ander variasies wat ook lekker werk is n pakkie fyn Oreo koekies ingemeng, of fyn gesnipperde glans kersies. Dis ook lekker om Safari se “Trail mix” (wat klein stukkies gedroogte vrugte is) ook in te meng. Maar ek stel voor gebruik eerder boksies whipping cream in stede van room, dan vorm die roomys nie ys kristalle nie en daar is nie n kans dat jy dit te lank kan klits nie.




BANOFFEE ROOMYS


BANOFFEE ROOMYS
500 ml room
1 blik kondensmelk
1 blik karamel
5 ml vanilla essence
4 tot 5 amper oor ryp piesangs gesny
½ koppie gekapte karamel sjokolade/ enige vorm

Klits room tot sagte punt staduim.
Voeg piesang by en meng liggies.
Meng karamel en kondensmelk.
Vou karamel mengsel in room mengsel maar hou bietjie oor.
Voeg jou vanilla essence in.
Gooi die mengsel in leë roomys bak.
Laastens jou bietjie karamel mengsel en gekapte karamel, gebruik vurk en roer liggies bo deur.
Vries vir ten minste 6 ure.
Oorspronklike resep geplaas deur Ronel Hunter
http://www.foodloversrecipes.com/2017/11/kortpad-tuisgemaakte-roomys/
Aangepaste resep: Lelane Van Der Walt
Foto: Lelane Van Der Walt




SJOKOLADE CRUNCHIE STAFIES


SJOKOLADE CRUNCHIE STAFIES
2 houertjies room (500 ml)
1 blikkie kondensmelk
4 Crunchie sjokolades
coconut tea biscuits of koekies van jou keuse

Klits room styf.
Gooi blikkie kondensmelk by en klits weer tot styf.
Breek 3 van die Crunchies en meng met mengsel.
Pak koekies onder in 2 broodpannetjies.
Skep helfte van die mengsel in een pan en die ander helfte in ander pan.
Breek laaste Crunchie en strooi bo oor die twee pannetjies.
Maak toe met kleefpapier en sit in vrieskas oornag.
Sny in blokke, dit is rerig baie lekker.
Foto en resep:  Marian van Deventer