PEARL’S HOMEMADE PIZZA

pearlspizzatested

PEARLS’ HOMEMADE PIZZA

2cups self raising flour
125ml oil
150 ml boiling water
Pinch salt

Method
Place all above in a sealtite container and shake until all mixed well. Spread evenly in a swiss roll pan and place a damp cloth over till need

Filling
I spread with tomato sauce and cooked 4 medium tomatoes and 1 large onion on stove with salt pepper and garlic let it cool then spread over tomato past, then packed diced bacon,  cut mushrooms and cheddar and mozzarello cheese on top,  sprinkled aromat over and baked in a preheated oven for 35 mins on 180 degrees C enjoy

Recipe and photo: Pearl Willows




WILMA SE KORTPAD PIZZA

pizzatested
WILMA SE KORTPAD PIZZA
1kg gekoopte brooddeeg ( dis in plastieksakkies)
1ui opgekap
Halwe rooi-, groen- en geel soetrissie in blokkies of dun repies gesny
1pannietjie opgesnyde sampioene
1pakkie spek blokkies
1blikkie Chakalaka Mild en Spicy
1Sakkie tamatie puree
1koppie elk Cheddar en soetmelkkaas, gerasper
Kruie en Speserye na smaak
MIN Sout en varsgemaalde swartpeper
Metode
Smeer ‘n oondpan of bespuit met Spray n Cook.
Druk die deeg in die oondpan. Nie teen die kante nie.
Braai die uie en spek in ‘n bietjie kook- of olyfolie tot gaar. Voeg die kruie en speserye by.
Voeg die soetrissies en sampioene by
Roerbraai vir ‘n paar minute
Smeer tamatiepasta op die rou deeg en dan die chakalaka.
Skep die groentemengsel bo-op. Strooi kaas oor en bak teen 180grC vir 30 minute.
Die Pizza het ‘n lekker dik kors en is souserig vanwee die chakalaka. Laasgeneomde kan vervang word met gewone chakalaka.
Resep en foto: Wilma Josey Venter




JO-ANNE SE PITZA BROODJIES

14468760_10210697834027078_4026184560891650629_otested
JO-ANNE SE PITZA BROODJIES
Snytjies brood se korsies af gesny en plat gerol.
Tamatie paste, kaas, spek ingesit en opgerol.
Doop in geklitste eier, dan meel, dan weer in die eier, en dan in broodkrummels.
Bak in diep olie tot goud bruin. Sien foto’s
Heerlik verby

Resep en foto: Jo-Anne Smit




PITA MET KAAS EN SPEK

tested
PITA MET KAAS EN SPEK
Foto:  Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES

Ek het die pita met kaas en spek gemaak vir middagete.
4 pitas
¾ koppie roomkaas
1 blokkie fetakaas
1 koppie gerasperde Mozzarella kaas
paar repies spek
1 – 2 gekookte eiers

Neem die pitas en smeer dit met die roomkaas.
Meng die fetakaas met  Mozzarella kaas en sprinkel dit oor die pitas.
Plaas dan bo-oor die kaas ‘n paar repies spek en bak alles in die oond vir ± 15 min (ek het sommer ‘n bakplaat gebruik en met foelie bedek en dit net oorgeplaas in ‘n bord).
Plaas een of twee gekoote eiers wat middeldeur gesny is bo op die spek vir elke pizza en sprinkel ‘n bietjie peper oor die eiers en garneer met ‘n groenigheid.
Bedien warm.




WIKKI SE PIZZA BOMBS

WIKKI SE PIZZA BOMBS
WIKKI SE PIZZA BOMBS
Pizza bombs….. pizza deeg, rol uit , sny vierkante, bietjie marinara sauce, resep op google, salami of enige vleis of seekos, mozzarella, vou hoeke bymekaar, smeer met knoffelbotter en italian herbs gesmelt, sit gerasperde kaas bo op, bak 180 tot kaas gesmelt en gaar lyk, baie lekker

BRON EN FOTO: Wikkie Tap




PIZZA WITH BEER DOUGH

Pizza with Beer Doughtested
PIZZA WITH BEER DOUGH

My fianceé just made the most amazing pizza. And the dough was so easy to make. I couldn’t believe it.

1kg self raising flour and two cans of beer.
The dough is sorted.
And toppings of your choice. Pizza perfect eat your heart out.

Bake on 180 for about 25 mins.
The recipe made 7 pizza’s.

Recipe and Photo: Francois Champ Lotriet




KARIN SE SEEKOS PIZZA

karin se seekos pizzatested

KARIN SE SEEKOS PIZZA
Maklike Pizza deeg:
Kors:
500 ml bruismeel (of 500 ml koekmeel met 10 ml bakpoeier)
150 ml kookwater
125 ml kookolie
Knippie sout
Bron: Estelle Bester

Voorverhit oond op 180ºC. Gooi al die bestanddele in plastiekbak met deksel wat dig seël. Skud bak heen en weer tot deeg vorm. Druk in plat pan uit. (Ons hou van dun degie en het 32cm x 42cm pan gebruik.)
Bedek liggies met klam lap tot gebruik.

Vulsel:
Gevriesde seekosmengsel wat in bak gegooi is met kookwater oor.
Sampioene opgesny in skyfies
Klein bietjie tomatie pasta
Tamatie-en uiesmoor/ Tamatieblatjang
Crushed Garlic
Mozarellakaas
Cheddarkaas
(Jy kan ook greenpepper, pynappel, feta, piesang of net wat jy wil opsit)
Smeer dun lagie tomatie pasta op deeg. Volg met dun lagie tamatie-en uiesmoor/blatjang. Rasper mozarellakaas oor. Plaas sampioene en seekosmengsel op. Sprinkel knoffel oor. Rasper cheddarkaas oor. Plaas olywe bo-op. Laat bak in voorverhitte oond  vir 30min.

RESEP EN FOTO:  Karin Klinck Pitout‎




MAKLIK EN BAIE LEKKER PIZZA DEEG

2015-11-15-maklikeskuddegievirpizzatestedpizza deeg rina smit

MAKLIK EN BAIE LEKKER PIZZA DEEG

2 kop bruismeel
½ kop + 2 eetl kook water
½ kop olie
knippie sout

Plaas alles in ‘n bak en meng tot deeg gevorm is. Druk deeg uit in ‘n rolkoek pan en bedek met ‘n klam vadoek tot nodig.

Smeer basis met tamatiepaste en sit vulsel op, strooi genoeg kaas oor.

Voorverhit die oond tot 180°C en bak die pizza 30 min op die middelste rak van die oond.

Die degie spring nie terug nie en is baie lekker.

Kom uit Knippeldik aan koningskos.
Geplaas deur Rina Smit




MATHILDA SE PIZZA DEEG

deeg_ntested

MATHILDA SE PIZZA DEEG
800 ml koekmeel
sout
50 ml olie
15 ml bakpoeier
300 ml water en melk om die helfte

Meng droë bestanddele. Meng melk water en olie. Maak holte in droë mengsel en gooi vloeistof by. Meng goed deur. Werk op blad wat meel bestrooi is. Knie goed. Laat rus net paar min en rol uit. Ek maak sommer so lang rol, trek kante toe en werk dit met vingers pan vol. Heerlike degie!!!! Maak en geniet en sit bo-op waarvoor jy lus is. Bak so 25 min, ek loer altyd onder een hoekie of degi effe bruin raak.
Bron: Mathilda Van Tonder Leslie




FIONA’S GREEK YIROS PIZZA

Greek Yiros pizzatested
FIONA’S GREEK YIROS PIZZA
3 chicken thigh fillets, cut chunky
Lamb yiros meat (now I can make it but I did cheat this time you can buy it at any Coles or Woolworths) 😜
1 Spanish onion, thinly sliced
1 red capsicum, thickly diced and grilled not to much:)
couple of hand fulls of baby spinach
± 14 cherry tomatoes
tomato paste
fresh mint
fresh Greek basil
fresh parsley
You can make or buy your tsaziki sauce
***PIZZA BASE ***
1 cup of Greek natural yogurt
1 cup of self raising flour
pinch of salt
Extra flour to kneed dough

RECIPE AND PHOTO:  Fiona Thomas