TUNA LASAGNA

2014-01-02-tunalasagna
TUNA LASAGNA

Kook spinasie lint noodles tot gaar en dreineer.
Pak laag noodles onder in oondvaste bak.
Gooi 2 blikkies gedreineerde tuna bo op noodles.
Braai sampioene wat gegeur is met Ina Paarman Garlic&Herb en swartpeper en strooi oor tuna laag.
Gooi weer bietjie noodles oor.
Maak nou lekker dikte witsous wat gegeur is met smaakmiddels van jou keuse en gooi oor tuna laag.
Maak tamatie en uie smoor en gooi bruinasyn en suiker in en kook tot net sag,gooi smoorlaag oor witsous,strooi kaas oor en bak vir 30min by 180 grade C

BRON- Naudèa Visser




PASTASKOTTEL MET BOELIE BIEF

2013-12-28-20131228_195745tested

PASTASKOTTEL MET BOELIE BIEFF
1 blik boelie bief
1 blik heelpit mielies
gesnyde spek
kaas, gerasper
1 pak skroewe pasta
3 eiers
2 gekapte uie

Kook pasta vir 20 minute. Braai uie goud bruin voeg spek by braai bruin.
Water heelpit mielies af maak boelie bief fyn met vurk.
Meng dan uie en spek by pasta saam boelie bief en heelpit mielies. Meng goed.
Klits eiers saam met die helfte van die kaas en voeg by pasta gereg.
Plaas in oond teen 180ºC vir 30 min.
Net voor bedieninge sprinkel res van die kaas oor gereg en smelt die kaas.

Resep:  Marie Rheeder Troskie
Foto: Lize van der Westhuizen Swart




LINGUINI ALA LORRAINE

 lorraine se linquinitested
LINGUINI ALA LORRAINE

Het vanaand nogal iets geniet wat ek eenkeer by ‘n restaurant in Hermanus geeet het. Het skoon vergeet om ‘n foto te neem. Sal volgende keer een plaas.

Kook linguini tot sag. Dreineer. Meng dit met basil-pesto. Skep porsie in bord. Maak ‘n ordentlike hamburger pattie gaar op kole/pan en plaas bo-op pasta. Sny ‘n skyfie tamatie bo-op die pattie en “krummel” blou kaas bo-oor die tamatie/pattie. Rooster vir ‘n minuut of twee onder die oond se element.

Nogal ‘n interessante en smaakvolle kombinasie. Ideaal vir ‘n ligte aandete (alhoewel dit nogal vullend is). Dalk ietsie anders vir ‘n braai . . .

Lorraine Weitz Brand



KNOFFEL, MOSSEL, SPEK EN BILTONG PASTA

MOSSEL PASTA
KNOFFEL, MOSSEL, SPEK EN BILTONG PASTA
Pasta ( jou gunsteling)
Pak gevriesde mossels
2 pakkies spek
Hand vol biltong
Koppie witwyn die res drink jy
Houertjie room
Chedder kaas so koppie
2 pakkies knoffel sous
Huisie knoffel
Vars dill ( soveel soos jy wil)
Tiemie
Basil
Sout
Peper
Ina Paarmen pasta spice
Rocket ‘n lekker handvol
(Ek dink ‘n ui en greenpepper en sampioene sal ook lekker saam dit wees…..het nie tyd gehad om als te sny nie)
Braai biltong, spek en mossels in bietjie olyfolie.
Sny kruie en knoffel op en die sout en peper en spice gooi by pot
Gooi wyn en houertjie room en kook tot gaar so min of meer 15 min, want als is so te se klaar gaar gebraai
Maak pakkies sous aan en gooi by. As dit te dun is verdik met Maizina.
Rasper kaas en meng by.
Sny rocket op net voor bediening en roer deur pasta.

O ja en moenie vergeet om die pasta te kook nie. Roues gaan nie werk nie. Ek is seker almal weet hoe om pasta te kook. Dreineer en meng met mengsel.

Viola daar het jy n lekker ete en dis vinnig en maklik.

Resep en foto: Marian van Deventer




MARIE SE SPAGHETTI ALA MAMA

marie se spaghetti
MARIE SE SPAGHETTI ALA MAMA

500g spaghetti gekook in soutwater met olie

Braai 1 groot gekapte ui in olie
Voeg 1 t knoffel by en braai (opsioneel)
Voeg 2 blikkies tamatie pasta by en braai saam met uie en knoffel
Voeg sout en peper by
Meng gaar spaghetti met sous en eet saam met vleis en groentes.

Op die foto het ek beesvleis in ysterpot gebraai, soet ertjies en aartappels

FOTO EN RESEP:  Marie Dumas Jennings



HEERLIKE SPAGHETTI

 

heerlike spaghetti

HEERLIKE SPAGHETTI
1 pak spaghetti
2 fyn gekapte uie
1 opgehoopte teelepel knoffel
1 gekapte groot soetrissie
250 g pak sampioene, in skywe gesny
115 g tamatie pasta (NIE puree)

Breek die spaghetti in 4 stukke en kook in soutwater.
Braai die uie en knoffel saam.
Voeg die soetrissie by en braai verder.
Sny die sampioene in skywe en braai saam.
Geur met sout en peper na smaak.
Voeg die tamatie paste by en roer alles deur die spaghetti.

Resep:  Marie Dumas
Foto:  Rosemarie Maytham




INTERESSANTE BESTANDDELE OM BY MACARONI EN KAAS TE SIT


INTERESSANTE BESTANDDELE OM BY MACARONI EN KAAS TE SIT
Tanya Godwich
Ek sit gebraaide bacon by, of ham as ek lui is. Ek wonder nou hoe ham en pynappel sal smaak.

Rina Kleinhans
Songedroogte tamatie maak dit heerlik.

Lizelle De Jager
Gemengde seekos en room, ham, bacon, mushrooms, anchovis, maalvleis, tamatie , balsamiek en olyfolie, jy kan enige iets bysit, dit sal werk.

Reinette Nieuwoudt-Hartzenberg
Wat van biltong stukkies,  ek het dit ook iewers gelees of Russians?

Marlene Minderon
Ek sit gewoonlike gebraaide mushrooms uie en mince by en meng dit dan en gooi dan so 4 geklitste eiers oor en dan die kaas.

Andrieshia Gray
Gaar hoender, stukkies russian!

Adri van Staden
Potato Bake.

Philfin Van Der Merwe
Wat ook lekker saam macaroni en kaas is is smoked hake wat gevlok is dan gebruik jy die melk waarin jy die hake gaar gekook het om die witsous te maak. Heerlik!

Laetitia Janse van Vuuren
Diced bacon, stukkies green peper, sampioene, uie. Braai alles saam en meng met gaar macaroni, gerasperde kaas oor, dan oond. Jy sal mal wees daaroor.

Elize Grobbelaar
Sit ‘n bietjie mosterd poeier in jou witsous.

Sharon Olivier
Gebraaide uie, sampioene, bacon of gerookte worsies, ek neem sommer sampioensop en meng met melk en gooi dan my eiers by. Die bak is altyd leeg.

Johan Vorster
Blou kaas, bacon, chillies. Klassieke kombinasie.




CHICKEN AND SPINACH PASTA BAKE

2013-12-03-chickenandspinachpastabake
CHICKEN AND SPINACH PASTA BAKE

8 oz uncooked rigatoni (use Dreamfields for low carb!!)
1 T olive oil
1 c chopped onion
1 (10 oz) pack frozen spinach, thawed
3 c cubed, cooked chicken breasts
1 (14 oz) can Italian-style diced tomatoes, un-drained
1 (8 oz) container Philadelphia chive & onion cream cheese

½ t salt, ½ t pepper
1½ c shredded mozzarella cheese

Prepare rigatoni according to pkg directions. Spread oil on bottom of 11×7 in baking dish; add onion in a single layer. Bake at 375 for 15 minutes or just until tender. Transfer onion to large bowl, set aside.
Drain chopped spinach well, pressing between paper towels. Stir in rigatoni, spinach, chicken, & next 4 ingredients into onion in bowl. Spoon mixture into dish & sprinkle evenly with shredded mozzarella cheese. Bake covered at 375 for 30 minutes; uncover & bake 15 more minutes or until bubbly.

Linda Venter Rigatoni is ‘n vorm van buisvormige pasta van verskillende lengtes en diameters. Dit is groter as penne en ziti en soms effens geboë. Rigatoni is gewoonlik riwwe, en die buis se einde is vierkante-cut soos ziti, nie skuins soos penne.




HAM AND MUSHROOM SPAGHETTI

 
HAM AND MUSHROOM SPAGHETTI

500 g mushrooms – slice finely
125 g ham – slice into strips
1 small onion – peel and chop finely
4 cloves garlic – crush, peel and chop finely
500 g spaghetti
250 g mascarpone
6 leaves fresh basil – tear into strips
50 g parmesan cheese – grate finely
olive oil, salt & pepper (from your pantry)

Directions
Bring a large saucepan of lightly salted water to the boil. Add a few drops of olive oil and the spaghetti and cook for 6-8 minutes. Don’t overcook the pasta – you want it al dente, that’s slightly chewy and uniformly translucent. Once cooked, drain (reserve a cup of the cooking liquid for the mushroom sauce) and keep warm in a colander over a saucepan of hot water. Sprinkle spaghetti with a little olive oil to prevent it from sticking together.

Heat a few glugs of olive oil in a frying pan on mediumheat. Add the onion, a splash of water and some salt and pepper. Saute for about 5 minutes until translucent. Add the mushrooms and garlic and cook for another 3 minutes. Taste and adjust for seasoning. Stir in the mascarpone and a little of the cooking liquid you reserved from the pasta – just enough to give a sauce-like consistency. Add the ham, basil leaves and parmesan cheese (reserve a little for the garnish).

To serve:Divide the spaghetti between the dinner plates (or bowls). Top with a helping of ham and mushroom with loads of yummy cream sauce.Scatter with a little parmesan cheese.

Posted by Susan Katryn JV Rensburg




ANDERSE LASAGNE

 anderse lasagne
ANDERSE LASAGNE
1 pak spinasie lasagne velle
450 g spinasie – gekook, goed gedreineer en fyn gekerf
2 x 250 g pakkies gesnipperde sampioene
800 g cheddar kaas, gerasper
150 g botter
75 g koekmeel
800 ml tot 1 liter melk
1 groot ui grof gekap
500 g maalvleis
½ pakkie gesnipperde spek of ham as jy nie spek het
4 huisies knoffel, fyn gekap
50 g tamatiepasta
15 ml vars basiliekruid fyn gekap
klein bietjie vars pietersielie – fyn gekap
knypie nutmeg
sout en swart peper na smaak-

Verhit oond tot 200°C.
Spuit oonbak met Spray and Cook.
In ‘n diep pan, smelt 100 g botter en braai ui, knoffel en sampioene sag, voeg spek by en braai tot gaar en effe bros. Voeg maalvleis by en roerbraai vir ‘n paar minute tot vleis heeltemal opgebreek en los is. Voeg tamatiepasta, sout en peper by, maak seker dis nie sopperig nie, maar droog gebraai. Voeg dan spinasie by en roer goed deur, saam met 200 g kaas, voeg nutmeg en gekapte basiliekruid by, roer deur en laat eenkant staan.

Verhit die melk in ‘n beker in die mikrolf en hou eenkant.
Smelt die oorblywende botter, voeg koekmeel by en maak dik witsous deur die melk gelydelik bytevoeg. Voeg 100 g kaas by en roer goed deur tot al die kaas gesmelt is. Voeg sout en peper by na smaak.

Vat nou van die vleismengsel en skep ‘n laag in gesmeerde bak, gevolg deur ‘n laag spinasie Lasagne. Skep helfte van sous bo-oor en versprei egalig, herhaal met oorblywende produk tot opgebruik. Stooi oorblywende kaas bo-oor en bak in warm oond vir ongeveer 30 – 40min tot gaar.

Laat staan vir so 10 min voor opdiening. Bedien saam met slaai of soet groente

Resep en foto: Susan Katryn JV Rensburg