PASTA-EN-WORSIE-TERTJIES HAPPIES

Pasta-en-worsie Tertjies-Happiestested
PASTA-EN-WORSIE-TERTJIES HAPPIES
Halwe pak (dus 250g) elmbogie pasta, gaar gemaak, effens afgekoel
4-6 worsies, gesny
6 eiers, geklits
50ml olie
1-2e tamatiesous
1-2e blatjang
Sout, peper, knoffel (en ander sulke goodies) na smaak
1-2k kaas, gerasper
Meng alles saam
Skep in muffin pannetjies
Sprinkel met kaas
Bak teen 180C vir 20min
Laat afkoel, skep uit, geniet

BRON EN FOTO:  Meyer Combrinck




BEEF BOLOGNESE WITH BUCATINI PASTA


BEEF BOLOGNESE WITH BUCATINI PASTA

What it took for 4:

* 1 pound organic ground beef
* 1 Tbs. smoked paprika
* 1 pinch crushed red pepper
* 1 medium yellow onion, finely diced
* 2 carrots, finely diced
* 2 celery stalks, finely diced
* 3 cloves garlic, minced
* 1 (1 lb 12 oz) can crushed tomatoes
* 1/2 cup chicken stock
* 1/4 red wine
* 2 Tbs. honey
* 2 Tbs. fresh herbs (oregano, thyme)
* 1 tsp worcestershire sauce
*1/2 cup halved cherry tomatoes
* 1 pound bucatini pasta
* coarse salt and freshly ground pepper
* fresh parmesan for garnish

Heat a large skillet over medium heat. Add the ground beef and cook until browned all over, breaking up with a wooden spoon. Add a good pinch of salt and pepper, along with the smoked paprika and crushed red pepper. Sniff. Yes.

Add the onions, carrots and celery. Saute until the veggies have softened, 5 minutes. Add the garlic and saute 1 more minute. Maybe toss in another pinch of salt. Yeah. Do that.

Add the crushed tomatoes, stock, wine, honey, herbs, and worcestershire sauce. Cover and simmer for 30 minutes. After the simmering, taste it and add more salt and pepper if needed.

In the meantime, bring a large pot of salted water to a boil. Add the bucatini and cook until al dente. Drain and add to the sauce. Toss to combine.

Serve bolognese garnished with the cherry tomatoes, more fresh herbs and lots of parmesan cheese.

Taste that. Hurts so good.

SOURCE: BevCooks




BENHET SE KAASKRULLE PASTA

FB_IMG_1460995809828tested

BENHET SE KAASKRULLE PASTA

My weergawe van pasta met kaaskrulle 🙂
Braai n ui tot sag, Kook n halwe pak pasta 6min in mikrogolf, dreineer en Voeg by ui! Voeg 600ml melk by en laat kook! Meng n halwe pak kaaskrulle in tot gesmelt! Voeg 1 blik tuna, 1 tamatie gesny sout en peper en pasta spice by na smaak! Meng lekker deur! Sit in opdien Bak! Strooi kaas en pietersielie oor! Net so oomblik in n warm oond! Heerlik! !!

BRON EN FOTO BENHET NIEUWENHUIS




RAYMOND SE MACARONI EN KAAS

raymond se macaroni en kaastested

RAYMOND SE MACARONI EN KAAS
‘n pakkie macaroni 500g
Vulsel
1 ui op gekap
1 pakkie viannas (6) en gekap
1 pakkie russians klein (6) gekap
1 klein pakkie bacon stukkies
Braai alles saam
Sous
1 botteltjie room (250ml)
Dieselfde botteltjie water (250ml)
1/2 pakkie mushroom soppoeier
1/2 pakkie chicken noodle soppoeier
Maak die soppoeiers aan met a bietjie water prut totdat dit dik word maar die te dik of te loperig.
Voeg die helfte van die sous by die vulselmengsel en voeg die mengsel dan by die gekookte macaroni.
Meng als lekker deurmekaar, gooi die res van die sous mengsel by en roer lekker deur.
Rasper lekker baje kaas oor en bak in die oond.
Bron en fotos: Raymond Williamson




RONELDA SE MACARONI A’LA LOLLY

RONELDA SE MACARONI A LA LOLLYtested
RONELDA SE MACARONI A’LA LOLLY

Ek het nooit n resep: Bacon, onions, green pepper tomato, salt, pepper, nice thick cheese sauce(home made) lots of cheddar cheese ontop, ag, its the basics, but oooooi it taste nice!!!
You can put mushrooms in, whatever, I like to make love with my food!!

Home made sauce:
2 lepels margarine, gesmelt,
3 lepels meel, meng met margarine
2 kop melk en baie cheddar kaas,
Roer oor lae hitte tot gaar.

Resep en foto: Ronelda Strydom




SPAGHETTI ALA MAMA


SPAGHETTI ALA MAMA

1 pakkie spaghetti
3 uie, opgekap
1 bottel (750 ml) tamatiesous (All Gold)
375 ml bruin asyn
375 ml sonneblom olie
1 teelepel borrie
10 teelepels matige kerriepoeier
1 koppie suiker

Plaas al die bestanddele in ‘n pot behalwe die spaghetti en bring tot kookpunt.
Prut vir ongeveer 45 min.
Kook spaghetti net tot sag, maar nie pap, in aparte pot met water en sout.
Voeg spaghettie by en prut vir nog 15 minute.
Bottel onmiddellik in warm klein flessies.
Bêre in kas, maar na oopgemaak in yskas.

Resep geplaas deur Amanda Struwig




SEAN SE 3-KAAS MACARONI & CHEESE

Sean se 3 kase macaroni & Cheesetested
SEAN SE 3-KAAS MACARONI & CHEESE
Resep en foto:  Sean o’Brien
4 koppies macaroni
Aromat, witpeper, sout en pietersielie na smaak
1 groot ui, grof gekap
dik witsous gemaak met 2 koppies melk
Ekstra:
4 eiers, gemeng met bietjie melk
tamatieskywe
swart peper

Kook die macaroni sag (gooi sout en olyfolie in water), dreineer en laat afkoel.
Plaas in mengbak en geur liggies met Aromat, witpeper, sout en pietersielie.
Braai die ui in olie oor lae hitte tot sag en deurskynend.
Maak dik wit sous met die 2 koppies melk en voeg bietjie gerasperde kase by.
*Ek gebruik mature cheddar, wit chedder en Queijo (Portugeuse kaas amper soos mozzarella, het ‘n effe van ‘n skerp smaak).
Spesery met Aromat en witpeper.
Meng alles goed saam in mengbak en sit in gesmeerde oondbak.
Klits die eiers met bietjie melk en giet egalig oor en meng liggies deur.
Sny tamaties in dun skywe en pak bo-op.
Garneer liggies met swart peper.
Strooi nou gerasperde kase egalig oor en garneer met pietersielie.
Bak in oond teen 140°C tot eier gaar gebak is. Seker so 30 minute. Hou maar dop.




THE TRACY MAC N CHEESE

the tracy mac n cheesetested
THE TRACY MAC N CHEESE
Two chopped onions
Packet of streaky beacon chopped or bacon of your choice
Pasta to cook (enough for your family and to layer)
Grated cheese and mozzarella.
And either 8 chopped tomatoes or two cans of chopped tomato

Fry onions till soft. Add chopped bacon and fry together till bacon becomes nearly crisp, then add the chopped tomatoes and add salt and pepper to taste..I add a couple of tablespoons of sugar to break the sour of the tomatoes.
When pasta is cooked drain and put half of it in a oven proof dish, take half of the sauce you made and put it onto of the pasta.
Add grated cheeks or mozzarella..then repeat the process till you have the cheese ontop.
Bake at 180 till golden brown

Source and photo: Tracy Milstein




PIZZA-PASTA ALA DENISE

pizza-pasta denisetested

PIZZA-PASTA ALA DENISE

*mince-maalvleis
*pasta skulpies (of enige van j keuse)
*kaas
*knoffel
*green pepper
*spring onion
*1 groot gewone ui
*worcester sous
*garlic huisie – knoffel
*1 blikkie tamatie en uie
*gevriesde gemengde groente
*1 pakkie mushroom soup (poeier)

Braai mince saam met gewone ui en bietjie garlic en worcester sous (ek gooi mince spice ook oor) sodra klaar gebraai gooi dan blikkie tamati en uie by met knippie suiker en sout dan gevriesde groente. Laat dan prit tot groente sag is.

Kook pasta gaar en dreineer

Sodra als mooi gaar is gooi ‘n laag paste in oondbak en dan die mince mengsel. Gooi dan die res van die pasta bo oor.

Maak pakkie mushroom sop aan maar gooi minder water in as jy dit aanmaak sodat dik dik word sodra dt hitte kry. Gooi dan die sop mengsel bo oor alles. Laaste sny spring onion in klein stukkies op asook bietji green pepper en strooi gerasperde kaas oor (kan ook gebraaide bacon bo oor gooi of enige pizza toppings – sit dan in oond vir 180 grade vir so halfuur tot kaas gesmelt het.

FOTO EN RESEP:  Denise Smit




BIEF-MACARONI

tested
BIEF-MACARONI
Genoeg vir: 4
30 ml olie
1 ui, gekap
400 g beesmaalvleis
50 ml koekmeel
250 g macaroni (rou)
15 ml gekapte vars origanum (of 5 ml gedroog), plus ekstra om voor te sit
750 ml biefaftreksel
500 ml bevrore ertjies en soetmielies
gerasperde parmesaan, om voor te sit

Verhit die olie in ’n kastrol en soteer die ui tot dit sag is. Voeg die maalvleis by en braai dit goed bruin. Voeg die meel by en roer dit vir ’n minuut.

Sit die macaroni, origanum en aftreksel in die kastrol, sit die deksel op en verhit dit tot kookpunt. Verlaag die hitte en laat dit vir sewe minute prut, of tot die pasta amper gaar is. Voeg die ertjies en mielies by en laat dit vir nog 2-3 minute prut, tot dit gaar is en die pasta al dente. Sit dit met vars origanum en parmesaan voor.

Adam Cloete se weergawe:
maalvleispasta
Ek het vark maalvleis gebruik, daarom wys dit nie duidelik uit in die foto nie, omdat dit lig van kleur is. En skulpies in plaas van macaroni.