NAARTJIE AND AMARULA SELF SAUCING PUDDING

nartjie poeding opgedientested

NAARTJIE AND AMARULA SELF SAUCING PUDDING
Serves: 4
Oven temperature: 190 ̊C
70 ml (65g) butter
100 ml (85g) castor sugar / sweetner
1 large egg
120 ml (65g) self-raising flour / gluten free self raising
30 ml naartjie juice
5 ml grated naartjie rind
80 ml Amarula liqueur
10 ml cornflour ( gebruik net 5ml vir meer souserigheid)
2 naartjies, peeled and sliced
icing sugar, to garnish

Beat the butter and 80ml (70g) of the sugar together until light. Beat in the egg. Fold in the flour and naartjie juice and rind. Spoon into small greased ramekins or cups until three-quarters full. Top each with a naartjie slice.
Mix the remaining sugar, Amarula and cornflour together.
Place the ramekins on a baking tray. Pour the Amarula mixture over the puddings and bake in a preheated oven for 20 to 25 minutes or until golden. Serve dusted with icing sugar.

Nota:  Ek sal die sous dubbel aanmaak, ons het hom beslis nie ” self saucing”  gevind nie en het hom met vla geeet, maar dit is nogsteeds baie lekker.
Resep geplaas en aangepas deur Rina Kleinhans
Foto:  Rina Kleinhans

 

 




BRUIN POTPOEDING

 

tested
BRUIN POTPOEDING
SKEP IN BAKKIES EN EET JOU TROMMELDIK, EN DAN NOG EN NOG EN NOG
Sous:
2 koppie suiker
4 koppie water
1-2 teelepel kaneel
1 lekker groot lepel margarien
Kook die stroop in lekker groot pot
Deeg:
2 koppie koekmeel
2 eetlepels margarien
2 teelepels koeksoda
2 eetlepels appelkooskonfyt

Vryf botter in die meel in.
Meng al die ander bestanddele behalwe koeksoda, maw die meel, margarien en konfyt.
Meng koeksoda met 1 koppie melk, en meng met die meelmengsel.
Meng goed deur, Skep lepels vol in die stroop op stoof,.
MAAK TOE MET DEKSEL, EN KOOK STADIG VIR ONGEVEER 1 UUR.
NB/!!!!!! MOENIE DEKSEL OPLIG NIE,.
Resep:  Daleen Roodt Coetzee
Foto: Adam Cloete




MPHO’S FRUIT COCKTAIL PUDDING

Warm Pudding
MPHO’S FRUIT COCKTAIL PUDDING
Ingredients
2 cups self raising flour
2 tsp bicarbonate of soda
1 tsp salt
2 large eggs beaten
1 410g fruit cocktail with syrup
1 1/2(one and a half cup) sugar
Sauce
2 Tbsp margarine
1/2 cup sugar
Evaporated milk
1tsp vanilla essence

Method

In a large bowl beat 2 eggs, add 11/2 cups sugar and fruit cocktail to eggs and mix. Add 2tsp bicarbonate of soda and a tsp salt to the mixture. Sift your self raising flour (2 cups) to the mixture and pour the entire mixture to your baking dish. Bake at 110 or 150 degree Celsius depending on how fast your oven is until brown and well done. Boil all the sauce ingredients in a saucepan just before taking the pudding out of the oven. Pour the sauce on the pudding the minute you take it out of the oven. Serve with custard.

Bron:  Mpho Tongwane




GIGI SE LEKKER RYSPOEDING

tested
GIGI SE LEKKER RYSPOEDING
2 Koppies gaar rys
4 eiers geklits
Handjievol pitlose rosyne
Blikkie kondensmelk
5ml Vanilla
10 ml fyn kaneel
Meng rys met eiers rosyne en helfte van blikkie kondensmelk, vanilla en kaneel en gooi in gesmeerde bak en gooi die orige kondensmelk oor, bak in oond 180 so 20 minute, bedien met vla!
BRON- Gigi Robinson‎




EENVOUDIGE SAGOPOEDING

2014-06-01-10440240_10203407290839450_3426252341214452756_ntested
EENVOUDIGE SAGOPOEDING
(by my skoonsuster Estie gekry, sy kan nie onthou waar sy die resep gekry het nie, het dit al vir jare)
Lewer 4 – 6 porsies
“”Dit smaak amper nes my ma se sagopoeding. As ek by hierdie mikrogolfweergawe die nostalgie aan my kinderdae op Rustenburg kan voeg van sagopoeding eet in die koelte van ‘n reusagtige ou doringboom terwyl die son rondom jou neerbak – smaak dit nes my ma s’n.”” – skrywer van die resep
Wanneer jy die poeding opskep skep ‘n bietjie appelkooskonfyt by. Mens kan ook sjokolade-vermelli plek van neutmuskaat oorstrooi. Maak vlasous hierby.

500 ml melk
75 g (100 ml) sago
2 eiers
50 g (60 ml) suiker
2 ml vanilla geursel
knypie sout
15 ml botter of margarine
bietjie gerasperde neutmuskaat

Giet die melk in ‘n diep 2 liter bak.
Voeg die sago by en laat dit ‘n uur week.
Mikrogolf dit eers vir 7 minute teen 100% krag en daarna vir 2 minute teen 50% krag.
Roer elke twee minute.
Klits die eiers, vanilla geursel, sout en suiker saam.
Voeg dit vining by die sagomengsel.
Skep die mengsel in ‘n vlak, reghoekige tertbak 24 x 19.
Plaas die bak op ‘n omgekeerde piering in die mikrogolfoond.
Bak die mengsel vir 15 minute by 30% krag.
Roer elke 5 minute.
Stip die poeding met botter/margarine en strooi liggies neutmuskaat oor.
Bak dit nou vir 2-3 minute by 50% krag.
Bedien warm voor met vlasous.

Resep en foto: Lorraine Weitz Brand
2de Foto:  Ronell Visser Gouws




SJOKOLADE FUDGE POEDING

 

sjok fudge poedtested

SJOKOLADE FUDGE POEDING
250 ml koekmeel [140g]
45 ml kakao
10 ml bakpoeier
3 ml sout
160 ml strooi suiker [140g]
30 ml botter, gesmelt
160ml melk
1 ekstra groot eier
5 ml vanielje geursel
Bolaag.
45 ml kakao
200 ml strooi suiker [160g]
375 ml kook water
Sif meel, kakao,bakpoeier en sout saam. Voeg suiker by.
Meng botter, melk, eier en geursel in ʼn ander bak en klits by droë bestandele tot glad.
Giet in n gesmeerde medium oondskottel
Vir bolaag: sif kakao en meng met suiker. Strooi bo-oor deeg. Gooi kookwater bo-oor. Bak sowat 50 minute in n voorverhitte oond by 180°C.
4-6 porsies




GEBAKTE KWEPERS IN DIE OOND

 

2014-05-22-gebaktekwepersindieoondtested

So maak my ma met die kwepers: was goed skoon, sny bo en onder kante af, krap pitte uit, laat staan regop, gooi bietjie suiker in middel met bietjie water en bak by 180 grade tot sag en bruin, draai om gedurende baktyd en gooi nog bietjie suiker en water in middel bak verder.

Sy se sy toets maar met ‘n vurk tot sy voel dit is sag.

Bak en kook mos uit die kop uit, hoop dit help vir julle.
Marie Dumas Jennings




APPEL POEDING UIT BLIKKIES & PAKKIES

 

2014-05-18-appelpoedinguitblikkiespakkies

Koop die deeg en dis klaar in sulke driehoeke gesny(8 in blikkie). Skil en sny appel in 8 wiggies.

Strooi kaneel oor deeg en rol appel daarin. Smelt halwe koppie botter en driekwart koppie suiker en gooi oor.

Laaste gooi ń koppie sprite oor en bak so 40-45 minute. Bedien met vla of roomys
BRON- Judy Bester




GEBAKTE PIESANGPOEDING MET KARAMELSOUS

testedgebakte piesangpoeding adri reg

GEBAKTE PIESANGPOEDING MET KARAMELSOUS
90 ml sagte botter
375 ml bruinsuiker
375 ml melk
3 eiers
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
1 ryp piesang fyn gedruk
5 ml gerasperde lemoenskil
5 ml vanilla geursel
versiersuiker vir bo-op sif indien verkies
Voorverhit die oond tot 180ºC. Spuit ‘n oondvaste bak met die inhoudsmaat van 1,25 liter.
Meng al die bestandele saam in ‘n elektriese menger of met ‘n hand klitser tot lekker glad.
Skep in die bak en bak vir 40 – 60 min tot goud bruin en gaar.
Sif bietjie versiersuiker oor en bedien met hierdie heerlike sous.

BRANDEWYNKARAMELSOUS
Hierdie sous hou baie lank in die yskas en is heerlik saam met roomys of vrugtekoek of enige ander nagereg. Iets lekker om byderhand te he.
250 ml suiker
125 ml botter of margarine
15 ml water
knippie sout
250 ml melk
2 eetlepel brandewyn
2 teelepel mielieblom (of meer indien dikker verkies)

Verhit die suiker, margarine en water in ‘n kastrol oor matige hitte en roer aanhoudend tot die mengsel ligbruin is, pasop dit brand maklik. Haal die kastrol van die stoof af en roer die melk by en kook die sous tot klontjies opgelos is. Voeg mielieblom aangemaak met bietjie melk, by en kook vir paar minute. Voeg sout by en dan die brandewyn. Roer goed. Kan koud of warm bedien word.
Indien verkies kan die brandewyn uitgelaat word vir gewone karamel sous

Foto: Rina Kleinhans
2de foto:  Adri Redlinghys




MALVA PUDDING

malva poeding leannetested
MALVA PUDDING
Photo’S:  Leanne Thurston Coetzer and Marie Fourie
Recipe posted by Leanne Thurston Coetzer
FOOD LOVERS RECIPES
serves 6
30 ml butter
200 g (250 ml) sugar
2 eggs, beaten
280 g (500 ml) cake flour, sifted
10 ml baking soda
188 ml milk
pinch of salt
30 ml smooth apricot jam
30 ml brown vinegar
Preheat oven to 180 °C. Cream butter and sugar until light and creamy. Add beaten eggs and fold in the sifted flour. Combine baking soda and milk and add to the mixture, along with the rest of the ingredients. Spoon into a buttered oven dish of 22 x 18 cm and bake for about 40 minutes. Meanwhile, make the sauce. When the pudding is done, take it out and immediately pour the warm sauce over it.

Sauce
1 tin evaporated milk (Ideal Milk)
250 ml warm water
400 g (500 ml) sugar
30 ml butter
5 ml vanilla essence
Put evaporated milk, warm water and sugar in a pot. Bring to the boil while stirring. The sugar must be melted before the mixture starts to boil. Add butter and flavouring. When the butter is melted, pour the hot sauce over the hot pudding. Serve with vanilla ice cream.