ROBYN’S TASTY NACHOS

ROBYN’S TASTY NACHOS
I make it with chicken too. I use this for wraps, baked potatoes, pitas and Nacho’s.
1 onion
1 green pepper
500 g mince
1 packet tomato paste
1 tablespoon cumin
1 tablespoon sugar
2 teaspoon garlic
Salt and pepper to taste

Fry garlic, onion and green pepper, add mince and brown. Add tomato paste, salt, pepper, sugar and cumin. If it looks too dry, add water and cook further. I also put tomato sauce in sometimes or a dash of sweet chilli sauce.

Recipe: Robyn Janse van Rensburg




RUHAN SE GEBRAAIDE HOENDER NACHOS

ruhanbarbequeshoendernachostested

RUHAN SE GEBRAAIDE HOENDER NACHOS

Bestandele:
1 Groot pak Doritos Sweet Chili Chips
4 Hoenderbors fillets in blokkies gesny
2 Koppies gerasperde Mozzerella kaas
2 Koppies gerasperde Cheddar kaas
1 Houertjie (200g) klaargemaakte guacomoli
1 Houertjie dik suurroom (250ml)
2 Tamaties in blokkies gesny
Halwe koppie Spur Barbeque sous
Cajun hoender spesery
Sout

Metode:
Verhit oond met boonste roosterelement aan 240¤ Celcius
Braai hoender in bietjie olyfolie tot net gaar. Voeg sout en Cajun spesery na smaak by.
Voeg Barbeque sous by en roer dat al die vleis bedek is. Verwyder van stoof.
Pak chips in oondvaste 4 kleinbordjies so twee lae dik dat hele bord bedek is.
Verdeel gaar hoender met sous tussen die vier bordjies en pak op chips.
Strooi Mozzeralla en Cheddar kaas in gelyke hoeveelhede oor die hoender.
Sit bordjies in oond op middelrak en bak vir ongeveer 10 minute tot kaas gesmelt en liggies begin bruin raak.
Haal uit oond, strooi gekapte tamatie oor gesmelte kaas. Volg met n oopgehoopte guacomoli en n eetlepel suurroom.
Bedien dadelik.

Resep en foto: Ruhan Bothma




NACHOS WITH SOUR CREAM AND AVO

Nachos with sour cream and avotested
NACHOS WITH SOUR CREAM AND AVO
Recipe for nachos:
Ingredients:
1 – 2 bags of dorito’s (any flavour)
1 tin of diced onion and tomato mix
5ml salt
5ml pepper
Little sugar to balance it out
Mozzarella cheese as needed
Cheddar cheese as needed
(Feta cheese is optional)
Method:
Place nachos on a platter (oven proof)
In a saucepan place
Tinned onion and tomato on medium heat.
Add spice. Cook for 2 min then add sugar, taste for tangyNess… Once heated set aside.
This sauce can now be poured over nachos and drizzled with the cheese.
I usually add more cheese but follow your own instinct…
Place into oven at 200ºC for 10 min or until cheese has melted…

Add a dollop of mashed avo and sour cream…
Sprinkle parsley for a extra look and flavour.
Source and photo: Kim Lamohr

Feel free to ask me any questions…




QUICK AND EASY NACHOS

 

QUICK AND EASY NACHOS

QUICK AND EASY NACHOS
Try this for an easy meal that will be on the table in 15 minutes. See our tip below on making a salsa to go with it and you have a new twist on an old favourite

Ingredients
500g lean lamb or beef mince
420g can Chilli Beans (mild or hot)
400g can Mexican Style Tomatoes
Nacho cheese corn chips
handful grated cheese
1/2 cup lite sour cream (optional)
Tbsp chopped chives or spring onions (optional)

Tips
Serve Nachos with zingy salsa made from
1 chopped tomato,
1⁄4 cup chopped mint or coriander
and finely chopped red onion.
Toss together with the juice of a lime.
BRON – Anelle Scholtz




NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIS

 

NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIStested

NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIS
Naand almal. Vanaand het ek nou geleer Nacho’s maak. Die foto is dalk bietjie donker. Ek het darem die Spicy mince met chilli gemaak. Die res is malklik. My dogter het dit gemaak

Pak n lekker laag Nacho’s onder in n bak.
Gooi die chilli spicy mince oor die Nachos.
Gerasperde kaas bo op alles en bak in die oond tot die kaas lekker gesmelt het.
Maak apart n tamatie en uie slaai
Feta kaas blokkiese gesny
Maak so 3 Advokado’s fyn vir Advokado Pasta.

Skep nou jou bord.
Nacho’s, Mince en Kaas
Pak die tamatie en uie slaai bo gevolg met Advokado Pasta
Pak blokkies feta kaas bo op of waar jy plek sien
BRON – Koos van der Merwe




Nachos Ta-ete

2015-05-28-ta-etetested

NACHOS TA-ETE
Dis ‘n dis wat my ma altyd vir ons gemaak het as kind in die huis ek maak dit tot vandag toe en almal en letterlik almal is mal daaroor, weer ‘n goedkoop en super maklike dis !

BESTANDDELE
Maalvlies
1 pak Frito’s (tamatie geur)
tamaties opgesny in blokkies
pynappel stukke
gekerfde slaai
gerasperde kaas
gelyke hoeveelhede tamatiesous, mayonaise en chutney gemeng vir ‘n sous

METODE
Maak jou maalvleis gaar volgens jou smaak dit moet lekker souserig wees maar nie loperig nie. Plaas ‘n handjie vol frito’s op ‘n bord en pak die lae soos volg, gooi jou warm mince oor die frito’s volg met tamatie , slaai, pynappel stukke en dan gooi jy jou myonaise sousie oor laastens die kaas. Die frito’s mag min lyk in die begin maar as jy al jou lae klaar gebou het is dit ‘n stewige vullende jummy bort kos. Met 1 pak Frito’s kan jy maklik 4-5 mense ‘n goeie porsie gee.

Resep en Foto: Ilona Turner




CECIL SE NACHOS

2015-07-16-nachostested

CECIL SE NACHOS

Nachos:
1 pak doritos skyfies
1 pak tamatie pasta sous
1 bakkie cottage cheese
Gerasperde cheddar kaas.
nachos 1 nachos 2 nachos 3 nachos 4

Plaas al die bestandele in n oondbak, en bak vir 25 min teen 180 grade.
Bedien met guacamole.

Cecil Dunhin:
Het weer nachos gemaak, met maalvleis in die keer. Mince saam met gekapte uie en knoffel en pastasous in pan gebraai, pak in lae en bak soos oorspronklike resep.

Resepte en foto’s:  Cecil Dunhin




NATCHOS VIR AAND ETE

natchos michelletested
NATCHOS VIR AAND ETE

Doritos skyfies. Sweet chilli gegeurde doritos skyfies en die kaas gegegeurde doritos skyfies gemeng
Lagie gaar maalvleis. Gebraai met tamatie en uiesmoor, chutney, tamatie paste, tamatiesous en sout en peper. As jy hou van brand gooi net tabasco by.
Lagie kaas. Grill dit in oond tot goed gesmelt.
Herhaal lae soveel keer as watjy wil. Grill net elke laag anders is dit pap.
Die laaste laag kry ekstra kaas.
Skep maaskaas op die warm kaas sodat dit lekker intrek.
Skep dan gekerfde kropslaai bo-op.
Dan kom die gekerfde tamatie bo-op die kropslaai.
Heel laaste kom die fyn avo bo-op. Skep in en geniet.

Resep en foto: Michelle Heyns

Nota:
Johann Viljoen
Michelle, in plaas van maaskaas gebruik ek roomkaas, maar verder is myne dieselfde. Behalwe vir gekapte vars chillies, dit MOET brand!

2de foto: Veronica Els




NACHO’S A LA BOTHA

2014-08-23-dewettested
NACHO’S A LA BOTHA

My en manlief se variasie op Spur se Nacho’s. Hierdie resep is vir twee tot vier mense. Ons maak dit vir ons twee, en kan die volgende dag nog ‘n bordjie of twee maak (afhangende of ons nie als verorber nie )
1 Groot pak Kaasgeur Doritos
2 koppies gerasperde kaas
2 Tamaties in blokkies gesny
1 uie fyngekerf
1 Avokado fyngemaak en met bietjie sout en peper gegeur
Vir die maalvleis:
500g maalvleis
1 410g blik Tamatie en uie of 1 gekerfde uit en twee tamaties gekerf
1 Eetlepel knoffel
10ml Worctersous
Robertson Peri peri speserye na smaak (hoe warm hy moet wees)
Sout en peper na smaak
Braai die uie en tamatie/blik tamatie en uie saam met die knoffel in bietjie olie. Voeg maalvleis en geurmiddels by na smaak en kook tot gaar. Sit eenkant.
Sit die oond op 180 grade.
Bou nou jou borde. Doritos chips, maalvleis, met kaas bo oor. Sit dit in die oond tot al die kaas ingesmelt het. Voor opdiening, sit avocado mildelik op asook blokkies vars tamatie en uie. Die uie kan uitgelaat word, ons het al albei maniere geeet en of daar nou uie ook bo-op is of nie, dis verskriklik lekker!!!!!

Dewet En Tania Botha




PIETER SE NACHOS


PIETER SE NACHOS

1 groot pak nachos
500g maalvleis
1 blikkie gebakte BONE
1 koppie gerasperde cheddarkaas
blaarslaai en tamatie, opgekap
suurrroom (opsioneel)
guacomole (opsioneel)
Pak die nachos in ‘n oondpan.
Braai die maalvleis gaar met speserye na smaak.
Bedek die NACHOS met maalvleis en sprinkel die kaas oor.
Rooster in oond tot die kaas SMELT.
Eet dit met jou hande.
Jy kan die res apart bedien en met die nachos opskep soos ‘n doopsous.