GEHAKT BALLETJIES IN PITTIGE SAUS

2013-12-13-gehaktballetjesinpittigesaus

Heel lekker de foto is gemaakt met 300 gram gehakt en het recept is 500 Gehakt balletjes in pittige saus
Ingrediënten voor 4 personen
500 gram gehakt
3 uien
2 tenen knoflook
1 kopje kippen tuinkruiden bouillon
2 eetlepels azijn
4 eetlepels ketjap manis
5 eetlepels ketjap asin
4 eetlepels ketchup
4 eetlepels bruine suiker
½ eetlepel sambal badjak ( Kan altijd nog iets meer )
4 eetlepels pindakaas
gehaktkruiden

Bereidingswijze
Meng de gehakt kruiden met het gehakt en rol er balletjes van ten grote van een golf bal.
Snipper de uien en verhit de olijfolie en bak hierin de balletjes en de uien.
Pers de tenen knoflook en voeg de drinkbouillon toe.
Voeg de azijn, ketjap, ketchup, bruine suiker, sambal en pindakaas toe en roer alles tot een saus.
Laat dit verwarmen tot de balletjes gaar zijn

Brineel Du Toit pittig = spicey

gehakt= mince

pindakaas= grondboontjiebotter/peanutbutter

BRON- Annet Geelhoed




MAALVLEISPASTEI MET GROENTE

 

MAALVLEISPASTEI MET GROENTE
Foto en resep:  Elsa Van Antwerpen Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
1 groot ui, gekap
2 knoffelhuisies, gekneus
15 ml olie
750 g maalvleis
250 ml gemengde gevriesde groente
1 groot aartappel, in blokkies
1 x 410 g blik gekapte tamaties
sout en peper
15 ml Worcestersous
5 ml suiker
10 ml bruinsouspoeier
15 ml mielieblom
125 ml water
125 ml rooiwyn
1 rol blaardeeg
100 g gerasperde kaas
45 ml gekapte pietersielie
15 ml gekapte vars tiemie
1 eier geklits met bietjie melk

Verhit oond tot 180°C.
Soteer ui en knoffel in olie.
Voeg maalvleis by en verbruin.
Voeg groente by en kook tot byna sag.
Voeg aartappel en tamatie by en kook tot sag.
Voeg geurmiddels en Worcestersous en suiker by.
Meng souspoeier en mielieblom met die water en wyn en voeg by vleismengsel.
Kook tot effens verdik.
Gooi in pasteibak en laat afkoel.
Rol deeg oop.
Strooi kaas, pietersielie en tiemie oor en rol in die lengte op.
Sny in 1.5 cm skywe en rangskik bo op vleismengsel.
Verf met eier en bak vir 30 minute.




MAALVLEIS SAAM MET HEERLIKE SPAGHETTI

maalvleis saam met heerlike spaghetti
MAALVLEIS SAAM MET HEERLIKE SPAGHETTI
Die resep vir die maalvleis….
Braai 2 fyn gekapte uie tot lekker gaar, braai dan 1 pak fyn opgesnyde bacon verkieslik sonder vet (ek gebruik Spar se “lean” bacon) saam met die uie. Roer dan 500 g maalvleis daarby en braai tot gaar en verdik met bietjie Bisto. Bedien op die spaghetti  ( Resep op die blog)
! Lekker eet!

Rosemarie Maytham




MAKE MEATLOAF IN A MUFFIN PAN

2013-11-22-meatloafinamuffinpan
MAKE MEATLOAF IN A MUFFIN PAN
It cooks in 15 minutes!
1 2/3 to 1 ¾ pounds ground sirloin
1 medium onion, cut into chunks
2 ribs celery from the heart of the stalk, cut into 2-inch pieces
1 green bell pepper
1 large egg plus a splash of milk, beaten
1 cup plain bread crumbs
2 tablespoons grill seasoning
1 cup smoky barbecue sauce
½ cup tomato salsa
1 tablespoon Worcestershire sauce
Vegetable oil or extra-virgin olive oilPreheat oven to 450 ºF.
Put ground beef into a big bowl. Put onion and celery into a food processor. Cut the bell pepper in half, rip out the seeds and throw them into your garbage bowl. Cut the pepper into a few pieces and add to the food processor. Pulse the processor blades to finely chop the vegetables into very small pieces then add them to the meat bowl. Add egg, beaten with milk, bread crumbs and grill seasoning to the bowl. Next, mix together the smoky barbecue sauce, the salsa and the Worcestershire sauce. Pour half the sauce mixture into the bowl with the meatloaf mix. Mix the meatloaf together with your hands. Wash up. Brush a 12-muffin tin (1/2-cup each) with vegetable oil or extra-virgin olive oil. Use an ice cream scoop to help you fill meat into a each tin. Top each meat loaf with a spoonful of extra sauce. Bake about 20 minutes. Cut open 1 muffin to test that the middle is cooked through

BRON- Best Recipes for Breakfast, Lunch and Dinner




SWEET AND SOUR MEATBALLS AND CHICKEN WINGS WITH A DIP

hoendervlerkies met taai sous

SWEET AND SOUR MEATBALLS AND CHICKEN WINGS WITH A DIP
Foto en nota: Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
2 slices sandwich bread, cut into small pieces
½ cup milk
500 g ground beef
¼ cup finely diced onion
1 clove garlic, grated
1 egg
salt and pepper, to taste
canola oil, for frying

SAUCE :
1 cup ketchup
2 teaspoons mustard
½ cup water
2 tablespoons finely diced onion
1 clove garlic, grated
salt and pepper, to taste
1 tablespoon Worcestershire Sauce
¼ cup brown sugar

In a large bowl, soak pieces of bread in milk until soggy, about 3 minutes. Stir in remaining ingredients for the meatballs and stir together until well blended. Using a cookie scoop, divide mixture into approximately 24 meatballs. Roll each individual meatball to be evenly round. Heat large skillet over medium heat with canola oil {I used about 2 tablespoons}. Place meatballs into hot pan and brown.

While meatballs are cooking, measure all ingredients for the sauce together and whisk to combine. Set aside.

Once meatballs are brown, remove from pan and deglaze with sauce. Stir to remove any dark bits at the bottom of the pan and replace meatballs into skillet and coat in sauce. Cover and cook anywhere between 30 minutes and 3 hours. The longer they cook, the more delicious they become. Serve as is as an appetizer or over pasta or rice for a main dish

Nota: Elize de Kock
Ek het die resep verdubbel helfte vark en helfte bees maalvleis. Die meatballs in olie gebraai tot bruin toe in groot bak gepak sous bo oor deksel op en teen 180ºC gebak vir 2 ure deksel af gehaal en verder gebak ongeveer 30min. Sal dit verseker weer maak was ongelooflik njam

HOENDERVLERKIES MET ‘N TAAI SOUS
HUISGENOOT
Genoeg vir 6 mense
250 ml koekmeel
5 ml paprika
2 ml rooipeper
sout en peper
18 hoendervlerkies
olie vir diepbraai
DOOPSOUS
50 ml botter
9 jalapeño-brandrissies, gesny
10 ml Cajun-spesery (OPSIONEEL)
2 ml brandrissievlokkies
375 ml soetbrandrissiesous
125 ml water

Meng die meel, paprika, rooipeper, sout en peper in ’n bak. Bestuif die hoendervlerkies met die meelmengsel en sit eenkant.
Verhit genoeg olie in ’n diep pot om die vlerkies te bedek. Laat val die vlerkies in die warm olie en braai 10min of tot verbruin. Verwyder
met ’n gaatjieslepel.
Doopsous Smelt die helfte van die botter in n pan oor matige hitte. Voeg die brandrissies, Cajun-spesery en brandrissievlokkies by en braai 2min. Voeg die soetbrandrissiesous en water by en laat prut 10min oor lae hitte. Roer die res van die botter by.
Sit die hoendervlerkies saam met die doopsous voor.
Nota:  Ek het nie die cajun en brandrissievlokkies gebruik nie dis spicy genoeg.

 




FRIKKADELLE IN SOUS

tested

FRIKKADELLE IN SOUS
2 kg maalvleis
2 uie, fyn gekap
1 koppie oats
¼ koppie tamatiesous
3 eetlepels sojasous
1 eetlepel elk blatjang en appelkooskonfyt
1 teelepel fyn koljander
½teelepel fyn naeltjies
2 eiers
15 ml sout
peper na smaak

Meng alles saam en maak klein bolletjies en bak in oond tot gaar.

Maak intussen sous:
4 uie, gekap
375 ml asyn
375 ml water
½ koppie blatjang
2 eetlepels hoogvol appelkooskonfyt
1 ½ koppie suiker
40 g kerrie of na smaak
sout en peper

Kook alles saam vir paar minute en laat afkoel. Gooi sous oor frikadelle en vries.
Hoe langer gevries hoe lekkerder trek die geur deur. Sous is baie lekker.
Resep:  Kleintjie Jordaan




ANDERSE LASAGNE

 anderse lasagne
ANDERSE LASAGNE
1 pak spinasie lasagne velle
450 g spinasie – gekook, goed gedreineer en fyn gekerf
2 x 250 g pakkies gesnipperde sampioene
800 g cheddar kaas, gerasper
150 g botter
75 g koekmeel
800 ml tot 1 liter melk
1 groot ui grof gekap
500 g maalvleis
½ pakkie gesnipperde spek of ham as jy nie spek het
4 huisies knoffel, fyn gekap
50 g tamatiepasta
15 ml vars basiliekruid fyn gekap
klein bietjie vars pietersielie – fyn gekap
knypie nutmeg
sout en swart peper na smaak-

Verhit oond tot 200°C.
Spuit oonbak met Spray and Cook.
In ‘n diep pan, smelt 100 g botter en braai ui, knoffel en sampioene sag, voeg spek by en braai tot gaar en effe bros. Voeg maalvleis by en roerbraai vir ‘n paar minute tot vleis heeltemal opgebreek en los is. Voeg tamatiepasta, sout en peper by, maak seker dis nie sopperig nie, maar droog gebraai. Voeg dan spinasie by en roer goed deur, saam met 200 g kaas, voeg nutmeg en gekapte basiliekruid by, roer deur en laat eenkant staan.

Verhit die melk in ‘n beker in die mikrolf en hou eenkant.
Smelt die oorblywende botter, voeg koekmeel by en maak dik witsous deur die melk gelydelik bytevoeg. Voeg 100 g kaas by en roer goed deur tot al die kaas gesmelt is. Voeg sout en peper by na smaak.

Vat nou van die vleismengsel en skep ‘n laag in gesmeerde bak, gevolg deur ‘n laag spinasie Lasagne. Skep helfte van sous bo-oor en versprei egalig, herhaal met oorblywende produk tot opgebruik. Stooi oorblywende kaas bo-oor en bak in warm oond vir ongeveer 30 – 40min tot gaar.

Laat staan vir so 10 min voor opdiening. Bedien saam met slaai of soet groente

Resep en foto: Susan Katryn JV Rensburg




FRIKKADELLE MET VARS DHANIA IN TAMATIESOUS

tested
FRIKKADELLE MET VARS DHANIA IN TAMATIESOUS
Kap een ui fyn en braai in biejie olie tot sag, voeg een teelepel kerriepoeier(mother-in-law)medium, dit is n mengsel wat alles in het. Voeg dan by een blikkie gekapte tamaties en 1 eetlepel suiker, 2 knoffelhuisies fyngemaak, halwe teelepel sout en fyngemaal peper,laat kook vir sowat 10 min.
Maak intussen balletjies van
500 gm ekstra maer maalvleis,
een ui baie fyngekap,
sowat 2 eetlepels fyn dhaniablare,
2 eetlepels halwe fyngemaalde oats(sit dit sommer in my masjien) of een sny brood in melk geweek, druk die melk uit
halwe telepel sout,
Maak die balletjies so okkerneutgroote. skep versigtig in kokende tamatie en uie. Laat nog so 10min kook. draai die frikadelle met twee lepels om, en kook aan die ander kant.
Strooi nog gekapte dhania oor as jy wil, ek doen, bedien met rys of roti. En, o ja, jy eet met die hand, dit is die beste en lekkerste van die resep.

RESEP: Edie Janse van Rensburg




VLEIS- EN PASTAPASTEI

vleis en pastapastei

VLEIS- EN PASTAPASTEI
500 g maalvleis
250 g noedels (enige pasta)
1 groot ui, gekap
1 groot aartappel
1 eier
150 ml melk
10 ml fyn knoffel
250 ml gerasperde cheddarkaas
sout en peper

Kook die pasta tot net-net sag, dreineer en laat afkoel.
Braai ui en knoffel tot deurskynend. Voeg vleis by en braai tot ligbruin. Bedek met water, voeg sout en peper by en kook tot gaar. Voeg gekookte, geskilde en fyngemaakte aartappel by.
Klits eier en melk en sout en peper en kaas en voeg by pasta. Meng versigtig sodat pasta nie fyngedruk word nie.
Skep vleismengsel in ‘n oondbak en skep pastamengsel bo-oor. Strooi ‘n bietjie gerasperde kaas bo-oor. ‘n Bietjie paprika kan ook oorgestrooi word. Bak teen 180°C vir 20 minute of totdat die kaas lekker gesmelt is.Ek verkies Aromat bo gewone sout en gooi graag so ‘n paar skudde “Gunsmoke Grill” by my vleisgeregte.

Foto en resep geplaas deur Adri van Staden



KLEIN FRIKKADELLETJIES MET COWBOY SOUS

551336_10201543545644369_1497942043_n
KLEIN FRIKKADELLETJIES MET COWBOY SOUS
Resep en foto: Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
2 blikkies goeie kwaliteit baked beans
1 blikkie Rhodes braai relish
1 kg maer maalvleis vir die frikkadelletjies
5 ml kerriepoeier
2 – 3 eetlepels suiker
gemengde gedroogte kruie
sout en peper na smaak

Gebruik maar KOO se baked beans, dit smaak darem net beter as die ander make. Hierdie spesifieke Braai relish van Rhodes is besonder lekker. Heerlike smaak en lekker dik, vir my beter as die ander make.
Plaas die inhoud van die drie blikkies in ‘n groot pot. Roer die kerriepoeier en suiker by.
Maak nou klein frikkadelletjies van die maalvleis. Enige frikkadel resep is geskik hiervoor. Gebruik maer maalvleis omdat die frikkadelletjies in die sous gaar raak en ‘n vetterige sous nie lekker is nie.
Plaas die frikkadelletjies in die sous in die pot. Sprinkel die gemengde kruie oor. Moenie roer nie (die frikkadelletjies, nie jy nie). Bring baie rustig tot kookpunt en sit dadelik die plaat baie baie laag. Prut liggies vir 15 minute, sonder om te roer. Na 15 minute draai die frikkadelletjies versigtig om met ‘n vurk.
Prut nog so 10 – 15 minute, plaat steeds baie laag. Roer liggies deur en bedien.
Ons eet net ‘n slaaitjie hierby.