DEIDRÉ SE MAALVLEIS EN RYS GEREG

dedrei se maalvleis en rys geregtesteddedrei se maalvleis en rys gereg 2

DEIDRÉ SE MAALVLEIS EN RYS GEREG
400 g maalvleis
½ blikkie ertjies
1 handvol basmati rys
1 gekapte ui
1 pakkie bolognese cook-in poeier
kerrie poeier
3 eiers
⅓ koppie melk

Braai uie, maalvleis, ertjies en basmatie saam in bietjie klapper olie. Voeg pakkie bolognese dry cook-in sous en eetlepel kerrie poeier by met omtrent twee koppies water. Prut tot rys gaar is. Meng dan eiers en melk met nog so teelepel kerrie poeier en giet oor maalvleis mengsel in oondvaste bak. Strooi gerasperde kaas oor. Bak tot eier mengsel gaar is.

Foto en resep:  Deidré Venter




BACON WRAPPED MEATLOAF WITH HAM, CHEESE AND SPINACH

cherise-se-meatloaftested
BACON WRAPPED MEATLOAF WITH HAM, CHEESE AND SPINACH

Using my basic meatloaf recipe I have been using for years, I wrapped the meatloaf in a layer of thin, woven slices of bacon. The result was a tender and moist meatloaf with crispy bacon skin outside.
Ingredients:
2 slices sandwich bread, crusts cut off
1/4 cup milk
9 ounces ground pork (250g)
9 ounces ground beef (250g)
1 egg
1-1/2 small onions, grated or finely chopped, divided
1/3 cup grated Parmesan cheese
Salt and pepper
9 ounces (more or less) very thin, long slices bacon (250g)
4 big slices cooked ham
6 thin slices cheese (individually wrapped cheese for sandwiches works well)
Handful fresh spinach
Olive oil
1/2 cup red wine
3 sprigs fresh rosemary
2 cups frozen peas

Directions:
In a small bowl, soak the slices of bread in the milk.
In a large bowl, mix together the ground beef, ground pork, egg, 1 onion, Parmesan cheese, the milk-soaked bread, salt and pepper. Mix very well until very compact like a ball of dough.
Preheat the oven to 400 degrees F.
Place a big piece of parchment paper on your work table.
Onto the parchment paper, place the ball of meat, and then flatten it evenly until you have a rectangular shape.
On top of the meat, place the slices of ham, the cheese and the spinach.
With the help of the parchment paper, roll carefully the meat around the filling to close up the loaf. Make sure the roll is very compact and none of the filling is sticking out. Set aside.
On the same parchment paper, lay 3 slices of bacon horizontally, adding more slices to attain the same length as the loaf. Make sure the bacon slices overlap at the edges so they don’t open while cooking.
Weave more bacon slices vertically into the horizontal bacon strips. Measure the size of the roll so the bacon weave corresponds with its size.
Place the meatloaf onto the woven bacon, and wrap the bacon tightly around the roll.
In a hot Dutch oven or large saucepan with a little olive oil over medium-high heat, brown all sides of the meatloaf. Turn it carefully with the help of a fork and a spoon.
If you’re using a Dutch oven, then distribute the rosemary around the meatloaf, and if you’re using a saucepan, then transfer the meatloaf to a baking pan before adding the rosemary. Place the Dutch oven or baking pan into the oven, and roast for 20 minutes or until the meatloaf is cooked through. Halfway through the cooking time, pour the wine onto the meatloaf.
While the meatloaf cooks, in a saucepan with olive oil over medium heat, sauté the remaining 1/2 onion, and then add the peas. Cook for 10 minutes, and then season with salt and pepper.
Serve the meatloaf with the peas.

Source: sheknows

Photo:  Cherise Smith
Ek moet se, dit was BAIE lekr… enigste verandering was ek het nie gewone mince gebruik nie, sommer wors en vark worsies se vleisie uit velletjie gehaal en gebruik vir die meatloaaf




FATIMA ISAAC’S MINCE PIE FILLING

FATIMA ISAACS MINCE PIE FILLINGtested
FATIMA ISAAC’S MINCE PIE FILLING
500 g mince
¼ cups sago
1 teaspoon fine cloves
½ teaspoon fine nutmeg
1 teaspoon salt
1 teaspoon black pepper
1 cup fine vermicelli
1 teaspoon garlicand ginger paste
2-3 onions chopped

In a pot braise onions till golden brown and translucent.
Add mince andbraise a bit.
Then add in all your spices and cook a while.
Add little water at a time so that it doesn’t burn.
Add sago that has been soaked and vermicelli and cook on low heat until sago is translucent and vermicelli is cooked through.
Allow filling to cool before making your pie or cocktail pies.
You can also add boiled eggs grated over the filling before you cover it.

Recipe: Fatima Isaacs




LELANE SE COTTAGE PIE

lelane se cottage pietested

LELANE SE COTTAGE PIE
Maak jou gewone cottage pie.
Braai halwe ui tot sag en bruin, gooi jou maalvleis by, sout & peper, rosemary, cumin, koljander, beef stock, worcester sous en braai tot gaar.
sit shortcrust deeg in bak, bak tot gaar, by 180 grade ongeveer 12-15 min….skep mince mengsel binne in, maak kapokaartappels, skep bo op, sprinkel kaas en sit puff pastry bo op en verf met melk/ eier mengsel en bak tot goud bruin. 180grade C ongeveer 20-30 min

FOTO EN RESEP: Lelane Van Der Walt




KOOS SE FRIKKADEL IN DIE NES

Koos se Frikkadel in die Nestested
KOOS SE FRIKKADEL IN DIE NES

Bietjie Ryk maar lekker.

Weet nie eers of daar so n resep op die blog is nie.
Ek hoor mense praat en as dit lekker klink probeer ek so iets uit my kop maak, maar volgens wat ek dink sal lekker wees.

Ek het wors vulsul gevat wat nie gebruik was nie en n paar Meat Balls gemaak so 1,5 keer die grote van n golf bal.
Die Meat Balls in die oond gebak tot amper gaar. Dit was nog rooi/peink in die middel.
Eiers geklits en n Jumbo Cuff Cake pannetjie gevul so 50% en toe die Meat Balls in die eier geplaas(Nou al koud)
Daarna Kaas oor gerasper en in die oond gebak op 160 grade tot dit vir my gaar gelyk het.
Ek was nogal verras met die vorm wat die eier en die kaas gemaak het rondom die Meat ball

Resep en foto: Koos van der Merwe




LELANE SE OUMA ONDER DIE KOMBERS

 

ouma onder komberstested

LELANE SE OUMA ONDER DIE KOMBERS

Vir frikkadelle:
1 pakkie maalvleis,
1/2 ui en 1/2 green pepper in gerasper,
2 snye wit brood in melk geweek,
1 eier, sout & peper,
tiemie,
koljander na smaak,
steak & chops/ bbq speserye.
Meng en sit in yskas.
Sit heel kool blare in water op die stoof tot water begin kook. So +- 1-2 min. Haal af en laat afkoel. Vorm golfbal grote frikkadelle en vou toe met koolblare. Los 1 Knorr hoender jelly stock op in 1 koppie kookwater saam met 1 eetlepel tamato puree. Giet oor frikkadelle en sit bietjie sundried tomatoes oor en bak in die oond vir 40 min +-.

Foto en resep:  Lelane Van Der Walt




MAC-A-MINCE ALA ADRIAN

mac-a-mince alla adrian
MAC-A-MINCE ALA ADRIAN
250 g short macaroni or penne
500 g minced meat
300 ml tomato sauce (real tomato sauce, not paste or puree)
1 large green pepper, chopped
250 g frozen mixed vegetables
100 g stoned green olives
4 thinly sliced garlic cloves
1 tablespoon oregano
salt to taste
grated cheddar cheese
Boil the macaroni in lots of salted water according to instructions and drain.
Lightly fry the peppers and garlic in a little oil in a saucepan.
Add the meat with the salt and oregano and brown it thoroughly.
Add the vegetables, olives, and tomato sauce and simmer for a few minutes.
Transfer the macaroni to the pan and mix with the content thereof.
Transfer the whole mixture to an oven proof dish and sprinkle with cheese.
Grill for a few minutes in the oven to melt the cheese. Serve warm.
Source: Adrian Olivier
Photo: Adam Cloete




PETRé SE MOUSSAKA

PETRé SE MOUSSAKAtested
PETRé SE MOUSSAKA
Resep en foto: Petré van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
3 eiervrugte ( plat skywe gesny)
Olyfolie om eiervrug in te braai
Sout
Sprinkel eiervrugskywe met sout, en laat n halfuur staan.
Spoel af en maak droog met handdoek papier.
Verhit olyfolie, en braai eiervrug tot goudbruin. Pak op handdoek papier.
1 kg maalvleis
2 groot uie gekap
2 knoffelhuisies fyn gekap
¼ teelepel fyn neut
¼ teelepel fyn kaneel
1 teelepel kruie fyn gekap
2 eetlepels pietersielie fyn gekap
1 blikkie/pakkie tamatiepasta
½ koppie rooiwyn
Sout en grofgemaalde swartpeper na smaak
2 eiers geklits
Parmesaanse kaas

Braai gekapte uie tot sag en deurskynend. Voeg fyn gekapte knoffel by en braai goed deur. Voeg maalvleis by en braai tot bruin. Voeg al die speserye, tamatiepasta en rooiwyn by. Kook goed deur. Haal van hitte af en laat eenkant staan om af te koel. Voeg dan geklitste eiers by en meng goed.
In n vuurvaste bak… pak n laag van die gebraaide eiervrug…. skep n laag van die maalvleis bo-op…. strooi parmesaanse kaas oor… Herhaal, en eindig met n laag eiervrug…

Bachemelsous…
(het dit in die mikrogolfoond gemaak)
1 liter melk
2 eetlepels margarien/botter
2 goeie opgehoopte koekmeel
Fyn neutmuskaat
Sout en witpeper na smaak
Verhit melk en botter… maak meel aan met water tot n gladde pasta….. voeg by melk en meng goed…. mikrogolf op hoog vir 30 sekondes…. herhaal tot gaar… meng na elke 30 sekondes goed deur…geur met fyn neut, sout en witpeper…(ek het n handvol cheddar kaas ook bygevoeg)…. skep bo-oor maalvleismengsel…. sprinkel bietjie fyn neut oor, en bak teen 180ºC vir om en by n uur…

 




JÄGERMEISTER SPEK PASTEI

tested
JÄGERMEISTER SPEK PASTEI
2 pakkies spek
Mozzarella kaas
500 g pangebraaide maalvleis
2 gekapte uie
sout en peper
1 teelepel droë basiliekruid
Worcestershire sous

Voorverhit die oond 180°C.
Lê ‘n vuurvaste oondbak uit met spek – van die middel van die bak na buite (2 pakkies was nodig).
Rasper ‘n lagie Mozzarella kaas daarin.
Maak ‘n mengsel van die maalvleis, uie, sout, peper, basiliekruid en Worcestershire sous.
Druk dit binne in vas, en strooi weer ‘n lagie gerasperde kaas bo-oor.
Vou die punte van die spek terug en bedek die middel met stukkies spek.

Maak ‘n bedruip sous met:
olyfolie
suurlemoensap
1 teelepel Hot English Mustard
1 teelepel bruin suiker

Verf die pastei daarmee voordat dit in die Weber gasbraai geplaas word.
Die pastei word in die Pyrex gebak vir 45 minute, voordat dit uitgeskep is en direk op die rooster gebraai word vir ‘n verdere 30 minute.
Draai die pastei ‘n paar maal om gedurende die laaste 30 minute baktyd, en verf dit elke keer weer met die sous.
Ons het dit saam met knoffelbrood geëet.
Ons reken ‘n bietjie gekapte vars koriander sou die maalvleis lekker opgekikker het.
Ons het die ander helfte vanoggend koud vir ontbyt geëet, en dit was net so lekker.

BRON: Stephane Erasmus Ellis




GIDEON SE FRIKKADELBRAAI

12729074_991880964183061_1897524352012855728_ntested
GIDEON SE FRIKKADELBRAAI
Fikkadelle:
500 g maalvleis
1 ui, fyn gekap
½ pakkie bruin uiesoppoeier
¼ koppie soetrissiesous
½ teelepel sout
1 teelepel gemaalde swartpeper
1 koppie broodkrummels
3 eetlepel balsamiese asyn
2 eiers
Vulsels:
‘n paar heel amandels
‘n paar ontpitte dadels
‘n paar onpitte vars pruimedante (kleintjies)
‘n paar vars persvye
‘n stukkie bloukaas
‘n paar papierkoppies (10)
Meng die bestanddele vir die frikkadelle saam in ‘n mengbak en maak balle wat in die papierkoppies kan pas.
Plaas ‘n frikkadel in elke papierkoppie en druk met jou vinger ‘n holte in die middel.
Plaas ‘n amandelpit in ‘n dadel en druk die dadel in die holte in die frikkadel (ek het 3 van dit gemaak).
Doen nou ook so met nog 3 frikkadelle, maar plaas in die holte van die frikkadel ‘n klein swartvy wat middeldeur gesny is met die skilkant na onder en druk ‘n stukkie bloukaas bo-op die vy.
Doen nou weer so met die volgende 3, maar plaas in die holte van die frikkadel die oopgesnyde pruimedant met ook ‘n stukkie bloukaas in die middel.
Plaas die papierkoppies met die gevulde frikkadelle op ‘n plaat.
Ek het die frikkadelle in my varkieoond gebak vir ongeveer 45 min.
Saam met dit het ek ook stukkies “sparerib” gebraai, die ete was heerlik!!
Bron: Gideon Louw