SOETRISSIE HARTE EN TAMATIE SOENTJIES

PEPPER HEARTS NATHALIE

SOETRISSIE HARTE EN TAMATIE SOENTJIES
350 g maalvleis
2 eiers
2 koppies
Basmati rys
2 uie
3 kleure soetrIssies of 6 middelgroot vleistamaties
Pak bolenaise chips
Pietersielie, knoffel, sout, peper, tiemie, basil, roosmaryn, borrie, “chicken stock” blokkie en Robertson portugese “chicken spice”.
Kook rys met 1 teelepel borrie en “chicken stock” blok. Sny uie en braai in olie, braai maalvleis saam. Pers knoffel en voeg by, voeg sout, peper, pietersielie, kruie en “chicken spice” by. Braai tot lekker gaar en voeg die 2 geklitste eier vinnig roerend by sodat die maalvleis plakkerig word. Sny die soetrussies in drie dele of half. Sit die maalvleis mengsel stewig in en sit in muffin pannetjie om mooi regop te bly. Krummel die chips oor en druk stewig op die maalvleis. Bak in oond vir 25 min op 180 ºC.
Vir die tamatie doen jy so. Hol die tamaties mooi uit en voeg die inhoud by die maalvleis. Braai weer bietjie. Vul die tamaties met die maalvleis mengsel en sit dit in die muffen pannetjie, krummel hier ook chips oor en bak weer in oond vir 15 min op 180ºC.

Resep en foto: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot




CHINESE CHICKEN SALAD


CHINESE CHICKEN SALAD
1 packet chicken breasts
1 cups chicken stock
Chinese Rice Noodles
1 fresh cucumber cut in long strips
1 packet lettuce broken up
1 tablespoon sesame seeds browned in pan, no oil
1 handful cashew nuts browned in pan, no oil
2 spring onions diced
2 stalks celery diced
Red pepper cut in strips
Mango or paw paw cut into strips

Place chicken into stock, and cook till done.
Put aside and let cool while preparing your dressing.
Dressing:
1 cup oil
1 clove garlic
1 tablespoon Peanut butter
¼ cup soya sauce
½ cup sugar
Pinch dry mustard
½ cup Rice vinegar
1 tablespoon sesame oil

In a bowl whisk oils into ingredients until well blended.
Put all vegetables on bed of lettuce.
Cut chicken breasts into bite size pieces, and place on top of salad.
Sprinkle sesame seeds and nuts.
Pour some of the salad dressing over. Put in fridge while preparing noodles.
RICE NOODLES
In a Medium to Large pot boil oil and fry amount of rice noodles quickly.
It takes 2 seconds, dont walk away! Carefully take out and pile on top of the salad.
Pour a little more dressing over the salad….not too much or the noodles will go soggy.
Sprinkle spring onions on top.
Serve immediately and enjoy.
Tip
You can store the rest of the salad dressing in the fridge and use over any salad.

Recipe: Sharon Gien-Cambier



GEVULDE AARTAPPELS

2013-08-07-doityourself
GEVULDE AARTAPPELS

Op die eerste foto is die uie, aartappels en ham, sny die aartappels soos op die prentjie,  sit ‘n skyfie ui en ham in elke gleuf, sit bietjie sout oor en bak in die oond, sodra die aartappels sag is, gooi gerasperde kaas oor en bak tot kaas gesmelt. Dit is hoe ek dit verstaan, hoop dit kom lekker
n/s ek is seker mens kan ook knoffel of net waarvan jy hou hier by sit




TOASTED TUNA AND CHEESE (WEIGH-LESS)

food gesegde
TOASTED TUNA AND CHEESE (WEIGH-LESS)
(SERVE 1)
1 slice WW bread toasted on 1 side -30g
50 g tuna drained
5 teaspoons trim
35 g onions
50 g instant Smash
1 Melrose slim Cheese Wedge – sliced
Salt en Pepper to taste

Crumble Tuna, trim, onions and seasoning – mix well
Place on untoasted side of the bread and spread well
Top with smash and the sliced cheese.
Grill until cheese is melted and bubbly
Serve hot – this recipe uses a little of almost every food group and is a great time saver.
Replace : 1 bread, 1 Proteien, 1 fat, ½ Med veg, ½ Dairy)
Posted by Rina Kleinhans




HEERLIKE GESONDE WRAP

gesonde wrap - venita
HEERLIKE GESONDE WRAP
Resep en foto:  Venita Bok Nolte
FOOD LOVERS RECIPES
(hier is die bestanddele wat ek gebruik het – ek het 5 wraps gemaak en daar het nog van die hoender oorgebly)

1 gerasperde wortel
½ blikkie mielies
3 hoenderborsies
500 ml plain jogurt
1 tamatie
½ komkommer, gerasper
klein houertjie fetakaas
1 pakkie wraps

Kook hoenderborsies (ek het myne gekook saam met lemon pepper, mint, pietersielie, hoenderspice en braaispice).
Meng halwe gerasperde komkommer met die jogurt, gooi spices by na smaak. (Ek het pietersielie, mint en lemon pepper gebruik, jy kan ook bietjie suurlemoensap bygooi)
Pak alles in lae op die wrap, vou toe en gooi kaas oor!
Bak in oond of smelt kaas in mikrogolf…. Ek het die mikrogolf gebruik, want dit is vinniger en spaar krag, en die wraps was glad nie taai nie.




ZUCCHINI SLICES

2013-07-28-zuccinislice
ZUCCHINI SLICES
2 big grated zucchini
2 medium onions finely chopped
250 g bacon
1 c grated cheddar cheese
1 c selfraising flour
1 c grated carrot
5 eggs
1 c oil
Salt /pepper

Cook onion and bacon till soft. set aside to cool
Combine zucchini, carrot, onion,bacon, cheese, flour and salt pepper.
Beat eggs and oil.
Mix with dry ingredients.
Bake at 180 grade C for 45 min

BRON- Brunhilda Venter




UIETERT / TARTE AUX OIGNONS

Uietert

UIETERT / TARTE AUX OIGNONS
Rol broskorsdeeg uit (jy kan ook ‘n pakkie deeg by die supermark koop) en voer ‘n gesmeerde tertbak daarmee uit.
Braai 500 ml gekapte uie in botter tot dit net begin deurskynend raak.
Geur met sout, peper en ‘n knippie rooipeper.
Gooi die uie op die tertkors uit.
Klop 5 eiers saam en gooi oor die uie.
Bak die tert by 200°C vir 5 minute.
Stel die hitte laer tot by 160°C en bak tot die eiers gestol het en effen ligbruin begin raak.
Bedien die tert saam met braaivleis, of selfs enige geregte.
Foto:  Marie Rheeder Troskie
Nota:  EK HET NOU NET DIE UIE TERT GEMAAK EN IS HEERLIK, EK HET N HALWE BROOD DEEG GEVAT VIR DIE TERT BAK.
DEEG EERS ALLEEN IN OOND OP 160  grade C BIETJIE GAARGEMAAK VIR PLUS MINUS SO 7 MINUTE TOE DIE VULSEL INGESIT.

 




KERRIE EIERS OP RYS

KERRIE EIERS OP RYS
KERRIE EIERS OP RYS

Braai 2 middelmatige uie in 2 eetlepels olie [Moenie aanbrand nie]
Hou eenkant
In ‘n Kastrol plaas daarin:
3 eetlepels koekmeel
1 eetlepel botter
1 teelepel borrie
½ teelepel kerrie
knippie sout en peper
klaar gekookte rys (1 koppie rou rys ongeveer)
klaar gaar eiers gehalveer ongeveer 6


Laat dit smelt en meng goed. Roer gedurig. Voeg by 2 koppie water[of melk] en klits. Laat dit kookpunt bereik en voeg 1 eetlepel suiker en half koppie asyn by.
Hierby voeg ek 2 teelepels Appelkooskonfyt en 2 teelepels lekker sterk blatjang.
Voeg die gebraaide uie by.
Skep dan klaargekookte rys in n bakskottel en plaas jou gekookte eiers bo-op[ druk in].
Skep nou die sous oor die eiers en plaas vir so 10 min in jou oond [jy kan as jy wil so hier en daar ‘n paar klontjies bottter bo –op plaas wat dan sal in jou rys in trek.




BACON SNACKS

spek savouries
BACON SNACKS
(quick and easy!)
Very tasty finger food for a season. Ideal for summer pool parties or around a winter fire. This recipe can be made ahead and frozen – then when needed just pop under the grill.
Enough for: 3
3 cups (330 g)  grated cheese
200g margarine (or soft butter)
½ teaspoon red pepper
½ teaspoon nutmeg
1 ½ tablespoons Worcestershire sauce
1 teaspoon Balsamic vinegar
freshly ground black pepper
3 strips of bacon (250 g bacon pieces)
Allow margarine or butter to soften to room temperature. Mix all the ingredients together (except the bacon) to form a spread.
Spread cheese mixture on Baguette bread, cut into approximately 1 cm thick slices. (Alternatively spread on thickly sliced ​​bread, crusts removed and cut into triangles)
Cut bacon into thin slices and sprinkle with cheese mixture. Place under the oven grill for 5 minutes. Remove when lightly golden and serve hot.
Notes:
A very versatile entertaining recipe. The cheese mixture can be frozen. Alternatively, assemble the finished savory on a baking tray, cover with plastic wrap and freeze. Simply remove from freezer and grill. Walk in the door and have something hot for the guests in less than 10 minutes.
I have some friends who like very hot savory so I increase the Cayenne pepper from ½ teaspoon to 1 teaspoon.
I use Baguette loafs for the pool parties, and bread triangles for cocktails.
Recipe tested and photo: Marie Rheeder Troskie




FEESTELIKE KRAPSLAAI

krap slaai - florainetested
FEESTELIKE KRAPSLAAI
Foto en resep:  Floraine Wasserman Venter
FOOD LOVERS RECIPES
3 koppies kersietamaties in halwes
1 kg krapstokkies in 6 gesny
1 groot engelse komkommer in byt grote blokkies
1 rooi ui in skywe
4 groen appels in blokkies
8 medium aartappels, saggekook en in blokkies
12 vars basilblare
Meng alles saam in groot mooi bak

SLAAISOUS
2 teelepels droë rissies
4 knoffelhuisies, gekneus en gekap
6 teelepels heuning
125 ml druiweasyn
1 teelepel himalaya sout
1 teelepel gowwe peper
125 ml olyfolie
10 teelepels mayonnaise
2 teelepels italiaanse kruie
Meng goed deur en gooi oor slaai, werk deur met 2 vurke

Hierdie is ongelooflik lekker, by troues, verjaarsdae en sommer om die braaivleisvuur.
Vir ‘n voorgereg voeg ek 1 blik appelkose en 1 blik perskesskywe by, halveer dit net.
ENJOY!!!!!!!!!!!!