HOENDER EN BROCCOLI FRITTATA

2013-12-03-chickenbroccolifrittatatested
HOENDER EN BROCCOLI FRITTATA
Dis vir so 48 muffins!
3 hoenderborsies, opgekook en versnipper
1 hele broccoli, gestoom en versnipper
Meng dié 2 goed saam en geur met sout en peper. (en smoked paprika as jy wil)

Meng saam:
5 eiers,
1 koppie mozzarella kaas, gerasper
½ koppie melk
3 eetlepels chunky maaskaas
gedroogte speserye, opsioneel
Skep die broccoli en hoender mengsel in muffin pannetjies. Gooi dan die eiermengsel bo-oor (gebruik ‘n lepel sodat jy kaas ook op elke muffin kan skep uit die eiermengsel).

Bak teen 180°C vir 20 – 25 minute of tot goudbruin.

Resep geplaas deur Nina Vermeulen-Viljoen
Foto: Jan Viljoen




FRANSE BROODJIES MET PIZZA TOPPING

576672_3596561129866_1266944072_n
FRANSE BROODJIES MET PIZZA TOPPING

Franse brood in skyfies gesny, pizza topping bo-op gesmeer.
Worsies, mossels, olywe, jalapeno’s en baie kaas.
Rooster tot kaas gesmelt is.

FOTO EN IDEE:  Louise Venter




QUICHE LORRAINE ALA BRIDGET

quiche lorraine elizetested
QUICHE LORRAINE ALA BRIDGET
Short crust pastry
100 g plain flour
25 g margarine
25 g white fat shortening
Pinch of salt

Preheat oven 190º C
Rub margarine and fat into flour to form a dough. Line 6 individual flan pans prick bottom with fork. Put baking proof paper over pastry and fill with rice or dry beans and bake blind for 15 min.
Filling
50 g bacon
50 g mushrooms
1 onion
2 tomatoes
2 eggs
125 ml milk
50 g cheese
Parsley

Remove rind from bacon ad chop in small pieces. Fry until cooked and set aside.
Chop mushrooms and fry until cooked and set aside.
Chop onion in small pieces fry until soft and set aside.
Mix above three ingredients and divide into 6 flan pans
Slice tomatoes in rings put on baking tray in oven 120 deg C for 10 min. to dry.
Put tomatoes slices on top of filled pans.
Grate cheese and sprinkle on top add copped parsley.
Beat eggs and milk add seasoning and pour over filling.
Bake 30 to 40 minutes 190 deg C until golden brown.
Serve with a salad.
Source:  Elize de Kock




MIKROGOLF SPINASIE EN TUNA BROODJIE

 

1452081_10202404169735484_2013782507_ntested

MIKROGOLF SPINASIE EN TUNA BROODJIE

275 ml gekapte gekookte spinasie
1 ui, fyngekap
1 suurlemoen se sap
2 x 200 g blikke tuna in olie
4 snye wit brood
120 ml room
2 groot eiers

Braai uie in tuna olie.
Krummel brood. Meng met res van bestanddele. Skep in mikro broodpannetjie. Maak toe met waspapier en bak in mikrogolf op hoog vir 9 min. Lekker as ligte ete of voorgereg.

Foto en resep Martie Fourie Moolman




ANCHOVY TOAST

Anchovies-on-Toast

ANCHOVY TOAST
Serves 2
5 anchovies
Large squeeze of fresh lemon juice
1 egg, hard boiled
1 ½ Tbsp butter
Large pinch of cayenne pepper
Parsley, chopped
4 slices of Sasko whole wheat toast

1. Put the anchovies and lemon juice in a pestle and mortar and pound till fine.
2. Add the hard boiled egg yolk, butter and cayenne pepper and pound till fine.
3. Spread mixture over hot toast.

Optional: You can chop the white of the egg finely and add that to the anchovy toast

BRON- Anel Potgieter




KLEIN FRIKKADELLETJIES MET COWBOY SOUS

551336_10201543545644369_1497942043_n
KLEIN FRIKKADELLETJIES MET COWBOY SOUS
Resep en foto: Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
2 blikkies goeie kwaliteit baked beans
1 blikkie Rhodes braai relish
1 kg maer maalvleis vir die frikkadelletjies
5 ml kerriepoeier
2 – 3 eetlepels suiker
gemengde gedroogte kruie
sout en peper na smaak

Gebruik maar KOO se baked beans, dit smaak darem net beter as die ander make. Hierdie spesifieke Braai relish van Rhodes is besonder lekker. Heerlike smaak en lekker dik, vir my beter as die ander make.
Plaas die inhoud van die drie blikkies in ‘n groot pot. Roer die kerriepoeier en suiker by.
Maak nou klein frikkadelletjies van die maalvleis. Enige frikkadel resep is geskik hiervoor. Gebruik maer maalvleis omdat die frikkadelletjies in die sous gaar raak en ‘n vetterige sous nie lekker is nie.
Plaas die frikkadelletjies in die sous in die pot. Sprinkel die gemengde kruie oor. Moenie roer nie (die frikkadelletjies, nie jy nie). Bring baie rustig tot kookpunt en sit dadelik die plaat baie baie laag. Prut liggies vir 15 minute, sonder om te roer. Na 15 minute draai die frikkadelletjies versigtig om met ‘n vurk.
Prut nog so 10 – 15 minute, plaat steeds baie laag. Roer liggies deur en bedien.
Ons eet net ‘n slaaitjie hierby.

 




CARPACCIO

carpaccio

CARPACCIO

(steak) kouevleis baie dun gesny met ricolla slaai, pynboompitjies gerooster, dun shavings Parmesan kaas, cappertjies, balsamic en olyfolie dressing cherrie tomaties en asvjy wil baie dun crackers onder die vleis.
Ek het al soveel verskillende variasies gesien en by restaurante geëet maar daar is nie regtig n vaste resep nie so ek het maar van alles my eie resep gemaak.

Nathalie Jessica Koekemoer- Groot




MEXICAN BEEF TORTILLA CASSEROLE

MEXICAN BEEF TORTILLA CASSEROLE
Recipe posted by Cathy Chivelle Price
FOOD LOVERS RECIPES

500 g mince
1 big onion, chopped
Taco mild seasoning
1 tin Mexican tomatoes
pickled jalapeno chilies, chopped
1 tin corn kernels, drained
1 tin kidney beans, drained
low fat sour cream
cheese

Brown onion and mince. Sprinkle the Taco seasoning over. Add the Mexican tomatoes, jalapeno chilies, corn kernels and kidney beans and simmer for about 5 min. There is not really a sauce. Arrange the tortillas in a baking dish to cover the bottom (mine took about 3). Cover the tortillas with half the mince and spread low fat sour cream over the mince. Repeat the tortilla and mince layers. Bake in oven at 180°C for 25 min. Sprinkle cheese over and place a few jalapenos on top and bake another 5 min. until cheese is melted. Njammies and quick!




HETTIE SE HAWAIIAN JAFFELS


HETTIE SE HAWAIIAN JAFFELS
500 g Maalvleis
400 g Hawaiian stirfry groente
1 ui opgekap
5 ml Marsala van Ina Paarman
125 ml Sweetchillie sous
500 ml water
Sout en peper na smaak
Braai ui in bietjie olie tot sag, voeg Marsala en maalvleis by, braai paar minute…
Gooi nou stirfry groente, sweetchillie sous en water by. sout en peper na smaak.
Kook so 15 minute….as jy sien dit is te waterrig (My tip) gooi 2 groot eetlepels Smash by, dit bind hom heerlik, laat afkoel, en begin met jou Jaffels.
Geniet!

BRON- HETTIE BOTHA




GRIEKSE GEVULDE PITA

pita
GRIEKSE GEVULDE PITA
4 pitas
4 hoenderborsies
1 suurlemoen
5 ml olyfolie
1 komkommer
250 ml Griekse jogurt
2 knoffelhuisies
sout en peper

Sit die oond op 180°C.
Rasper die komkommer en los in sif met ‘n bakkie onder. Laat komkommer in die yskas staan om ontslae te raak van komkommer sap.
Braai die hoenderborsies in pan en geur met suurlemoen en sout en peper.
Sny die hoender op en laat af koel.
Voeg die jogurt en knoffel by en meng deur. Indien jy van minder jogurt hou voeg by soos jy daarvan hou.
Sit in yskas.
Voeg die pitas op ‘n bakplaat en verwarm in die oond.
Vul die pita met hoender, tatziki, feta kaas, blare, neute net soos wat jy wil.
Geniet!

Resep en foto:  Liezl van der Merwe