HOT SPICY POTATO GOULASH WITH ROTI

potatoes-red-roasted-easy-side-dish-for-your-next-BBQ-595x396tested
HOT SPICY POTATO GOULASH WITH ROTI
Ingredients
2 spicy chorizo sausage cut into round rings at an angle ( you may use any other suitable spicy sausage ) if you choose
6 medium potatoes chopped into medium sized pieces
1 3/4 cups beef stock made up from ( Ina Paarman stock sachets )
2 onions diced
2 tbsp olive oil
1 chilli diced
1 1/2 tsps garlic and chilli paste
3 tsp paprika
1 1/2 tsps smoked paprika from Woolies
1 1/2 tsps dried marjoram
Sprinkle of dried chilli flakes
Salt to taste and few cracks black pepper
Method
In a large saucepan fry the chorizo sausage for 2 minutes, then remove and set aside. Then to the saucepan add chopped onions, garlic and chilli paste and chilli and sauté until tender. Add chopped potato and fry for a further 3 minutes while stirring over medium heat. Pull saucepan off heat and add the paprika powders and marjoram and chilli flakes. Then return to heat and cook for a further 2 mins.
Add beef stock and cook the potatoes simmering on low heat for 15 minutes or until the potatoes are soft. After 10 minutes add the chorizo back into saucepan.
Taste for additional salt , garnish with coriander and extra chopped chilli ( optional ) serve with Roti.
Enjoy!

Roti :
2 cups cake flour,
1tbls oil,
2tbls butter or ghee,
1/2tsp salt,
1 cup boiling water.

Mix together and knead into a dough. Roll out into a big roti and sprinkle lightly with flour. Roll up into a swissroll and cut into 8 pieces. Form each into a ball . Roll out and fry turning over a few times until nicely speckled. Repeat until all have been rolled and fried

Recipe : Faye Abrahams
Photo: Gail Haselsteiner




CORNED BEEF WITH A DIFFERENCE

Corned beef with a differencetested
CORNED BEEF WITH A DIFFERENCE
Corned beef cut in slices,but not all way!
Combine mushrooms, onions (both finely chopped) with cheese and any cream cheese (I used smoked salmon).
Put in each section.
Spice with your own choice that you prefer, wrap in tinfoil and bake in oven at 180°C for about an hour.

Recipe and photo: Samantha FiFi Koekemoer




SOUTTERT VIERKANTJIES

SOUTTERT VIERKANTJIEStested
SOUTTERT VIERKANTJIES
Ek het geen spesifieke resep vir dit nie, want dit hang af wat ek lus het om daar in te voeg of wat versoek word van die kliente.
1 middelslag ui, fyn gekap en gebraai
‘½ takkie seldery fyngekap
1 pimento/’½ soetrissie (enige kleur) ook fyngekap
‘n huisie knoffel, fyn
1 pakkie sampioene, (opsioneel) gerasper
een wortel, (groterig) fyn gerasper
dan jou keuse van vleisigheid, verskeidenheid koue vleis, bacon, hoender, tuna, gebakte vis gevlok, wat jy ookal van hou so 400ml daarvan omtrent
Meng al die bestandele saam en plaas in ‘n gesmeerde bakplaat.

Klits apart in ‘n houer die volgende:
6 eiers
2 eetlepels koekmeel
100 ml melk
2 ml fyn mosterd
gekapte pietersielie

Gooi dit eweredig oor die mengsel in die bakplaat en bak by 190°C vir ongeveer 25 min. Jou baktyd sal verskil van die grote van jou plaat (omdat dit dikker of dunner is)
Sny in vorms soos verlang. Dit kan warm of koud bedien word en die manne is baie lief hiervoor.
Moet nie sout byvoeg nie, die bestanddele het genoeg sout in, anders is dit te sout.
BRON – Martie Coetzee




ONTBYT FRITTATA SONDER AARTAPPEL

ONTBYT FRITATA SONDER AARTAPPEL4tested
ONTBYT FRITTATA SONDER AARTAPPEL
2 Russian op gesny
Dik stuk ham in blokkies
4 Eiers met water geklits
Gerasperde chedder kaas (jou smaak as jy iets anders wil gebruik)
Gesnyde Kersie tamaties
Pietersielie vir garnering
Sout en peper na smaak
Poeier biltong

Braai russians en ham in varkvet (olie of botter)
Sit oond op grill max
Klits eier en water saam (melk volgens my maak eier waterig) en giet oor die vleis en los op stoof vir so 3 min op lae vlam om onder te stol
Druk in oond om bo te stol
As bo reg is sit tamaties kaas en biltong poeier oor en bak weer tot kaas gesmelt is
Garneer met pietersielie

Ek gebruik geen sout in myne nie want volgens my is daar genoeg sout in wors, ham en biltong

RESEP EN FOTOS: Hendrik Markgraaff




CHEEZAS MET ‘N TWIST

 

12670217_10208357588078820_7466641514634921067_ntested

CHEEZAS MET ‘N TWIST
rogbrood of enige broodjie van jou keuse
mayonaise
ham of salami
Grasuie
fyn gesnyde mushrooms
Cheddar kaas
Feta kaas, gekrummel
mayonaise

Meng al die bestandele in hoeveelhede van jou keuse saam en sit bo-op ‘n broodjie.
Sprinkel met ekstra kaas en versier met gehalveerde kersie tamaties, opsioneel.
Smelt in die mikrogolf oond vir ongeveer vir 1 minuut en voila die lekkerste ligte ete ooit.
Enkel broodjie saam met ‘n slaai of dubbel soos die foto alleen.
Geblikte stukkies spersies is ook lekker saam met dit, maar ek het dit nie hier gebruik nie
Resep en foto Corinne Munro




MAALVLEIS EN KAAS PASTEI

 

12710808_947015518717403_6895764589065551085_otested

MAALVLEIS EN KAAS PASTEI

500g maalvleis, gekapte uie, rooipepper gaar gemaak en laat afkoel. 1koppie gerasperde kaas in gemeng, blaardeeg oop gerol, en net in een helfde gevul met maalvlies mengsel, ander helfde toe gevou, oond op 180 grade vir 30min, maklik en vining.

Foto en resep: Ina Vd Hyde-van Bosch




CHEESE GRILLERS IN PANNEKOEK EN KAASSOUS


CHEESE GRILLERS IN PANNEKOEK EN KAASSOUS
Kaassous:
2 koppies melk
2 eetlepels botter
1 eetlepel meel
sout en swart peper na smaak
3 koppies gerasperde kaas om bo-oor te strooi

Vir die sous: meng die meel met bietjie melk tot ‘n gladde “paste”,  meng dan die res van die sous bestanddele (melk en botter) saam en kook tot ‘n lekker dik kaassous.
Rol cheese grillers in pannekoeke.
Bedek met kaas sous.
Strooi gerasperde kaas oor.
Bak vir 20 min teen 150 ºC.
RESEP EN FOTO: Cecil Dunhin
Tweede foto en nota:  Slegs een koppie melk gebruik – Roni van der Walt




CHICKEN SALAD IN TORTILLA BOWL

chicken salad in tortilla bowltested

CHICKEN SALAD IN TORTILLA BOWL

Ons aandete vanaand, manlief het gemaak. Te lekker!

BBQ chicken with Portuguese spices
Spring onions
Feta cheese
Avocado
Cherry tomatoes
Onions
Cucumber
Lettuce
Grated cheese
Tortilla wraps (baked at 180C for 10 minutes)
NOTA:  Pak die slaai mooi in die tortilla wat mens mooi kan vorm terwyl dit nog warm is.

FOTO EN RESEP:  Tanya Wilken




SA-EEDA’S TOASTED SANDWICH

Sa-eeda s Toasted Sandwichtested
SA-EEDA’S TOASTED SANDWICH

So I heat the pan while I prepare the sandwich.
And I cut the cheese in slices, not grated, for extra cheesey goodness.
Once the sandwich is ready, the pan is already at medium heat (I put it on 3). Then I just let the pan do the work.
Put the sandwich in buttered side down, turn the plate to 2, and le le sit till golden, then flip for the other side.
While the pan does its thing, I make some coffee, clear the counters. So that by the time I sit down to eat, everything is been cleared.

Recipe and Photo: Sa-eeda Daniels




JULIANA SE SPEKROLLETJIES

Spekrolletjies
JULIANA SE SPEKROLLETJIES
Sny brood plat gerol
Sny eers korsies af
Sit kaas en bietjie uie op
Rol toe en draai dan toe met bacon en braai dit op die kole
Probeer dit!

Resep: Juliana Wilbers