EASY CAPRESE PASTRY SQUARES

EASY CAPRESE PASTRY SQUARES
1 sheet frozen puff pastry, thawed
½ cup basil pesto
1 cup of cherry tomatoes
¼ cup fresh basil leaves, sliced
½ teaspoon Italian seasoning or more to taste
salt, to taste
fresh ground black pepper for serving
1 pack of Galbani Mozzarella
1 egg
1 teaspoon water

Make sure frozen puff pastry is thawed before starting.
Preheat oven to 200°C.
Prepare a baking sheet by lining it with baking paper.
Spread out the puff pastry on the tray and score the edge about 2cm from the edge all the way around.
Spread the basil pesto evenly over the puff pastry.
Evenly place mozzarella, roughly torn apart, over the basil pesto then add cherry tomatoes sliced in half.
Season with salt and pepper and lightly egg wash the edges of the puff pastry.
Bake for 6 – 8 minutes or until puff pastry is light golden.
Be careful not to let the puff pastry burn.
Sprinkle with roughly torn fresh basil.
Season with more salt and pepper before slicing into squares and serving…
Recipe posted by Melissa Ann Vermeulen
Photo: Melissa Ann Vermeulen




TUNA EN SPAGETTI TERT

TUNA EN SPAGETTI TERT
Resep aanpassings en foto’s Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
2 blikkie “chunks” tuna in water, dreineer water af
1 redelike groot ui, fyn gekap
250 – 300 ml gaar spaghetti, fyner gesny ( kan ook rys gebruik)
125 ml melk
185 ml mayonnaise
65 ml seekos slaaisous
3 eiers
2 – 3 songedroogte tamaties fyn gekap
1 eetlepel koekmeel
knippie rooi peper
knippie vis speserye
sout en swart peper na smaak
250 ml gerasperde kaas
2 – 3 takkies vars gekapte pietersielie

Voorverhit die oond tot 180°C
Braai die uie tot deurskynend, meng die spaghetti en tuna daarby.
Strooi die meel oor en meng goed.
Meng die res van die bestanddele buiten die kaas en die pietersielie by die tunamengsel.
Skep die mengsel in die voorbereide pan of tert bak.
Sprinkel kaas en pietersielie oor en bak vir ongeveer 20 – 30 min, tot gestol en goud bruin.
Heerlike saam met ‘n slaai as ligte ete, maar net so lekker koud bedien op ‘n platter.




SPEK, SPINASIE EN SAMPIOEN FRITTATA

SPEK, SPINASIE EN SAMPIOEN FRITTATA
6 meduim eiers geklits
Half kp gaar spek stukkies
groot hand vol gekapte spinasie
half kp fyn gekapte sampioene
1 eetl gekapte vars garlic chives
1 eetl gekapte vars pietersielie
1 kp gerasperde kaas
sout en swart peper na smaak

Neem ‘n pan wat in die oond gesit kan word onder die rooster.
Stel die oond op rooster “grill”
Meng bogenoemde saam buiten die kaas
Sit jou pan op die stoof met bietjie olyfolie en gooi jou mengsel daarin, maak die roereier mengsel halfpad gaar, roer gereeld… wanneer dit begin stol, los so paar sekondes op die plaat om onder te seel, haal af, gooi die kaas bo oor en sit onder die rooster in die oond tot die kaas gesmelt en die eier alles gestol en gepof is.
Nota: ek het nie die kaas oorgesit nie, maar wel klein bietjie binne-in geroer.
Heerlike ontbyt of ligte ete.
Resep en foto: Rina Kleinhans




WORS MIKSEL

WORS MIKSEL
Foto en resep: Sandra O’Connell
FOOD LOVERS RECIPES
Valentine-tyd is daar min tyd vir kosmaak. So as ons braai, braai vir ons baaaaie en raak die huismense gou moeg vir “left overs”. So vanaand het ek die wors so bietjie verdoesel in ‘n braaipan miksel en voorgesit op ‘n braaipapwafel. Almal het gesmul.
2 uie en eetlepel knoffel saam gebraai.
Voeg by:
1 blikkie heel tamatie
1 blikkie tamatie en ui
4 stukke gaar braaiwors, opgesny
6 weense worsies, opgesny
Braai vir 10 minute.
Voeg by:
1 blikkie baked beans
1 koppie gerasperde kaas
Voeg sout en swart peper na smaak by en ook:
2 teelepels Italian Herbs
2 eetlepel Worcestershire sous
Roer alles goed en prut tot deur warm.




OVEN TOASTED SANDWICHES

OVEN TOASTED SANDWICHES
Taking Toasted Sandwiches to the next level.
Put ham and cheese on 1 slice of bread.
Make a hole in 2nd slice and butter it on 1 side.
Put second slice on ham and cheese. Crack open an egg in each hole.
Put bread in oven and bake for 30 min at 180°C or until eggs is done.
You can also toast the cut out circles and enjoy..

Photo and recipe by Ronel Muller Thoma




FRENCH TOAST WAFFLES


FRENCH TOAST WAFFLES
Photo and recipe: Anna Mtshweni
Mix together:
2 eggs
½ cup of milk
½ teaspoon vanilla
½ teaspoon cinnamon
pinch of salt

Heat the waffle pan, greased well. Put one slice of white or brown bread into the egg mixture, wet both side and put it in the waffle pan, close for 5 minutes or until golden brown.




TUNA SAMPIOENE


TUNA SAMPIOENE
9 groot sampioene
½ ui, gekap
5 ml knoffel (opsioneel)
4 jong tamaties, in blokkies gesny
2 blik tuna
3 eetlepels mayonnaise
sout en peper
wit Chedderkaas
Krap die binnekant van die sampioene uit. Gooi die stukkies wat jy uitkrap in ‘n bakkie.
Voeg die ui, tamatie, knoffel, tuna en mayonnaise by die stukkies sampioene in die bakkie.
Geur met sout en peper en meng alles saam.
Skep die uitgeholde sampioene vol van die tunamengsel en sprinkel kaas bo-oor.
Bak vir 15-20 min by 200˚C.
Die resep kan aangepas word volgens jou behoeftes.
Foto: Elna Erasmus




LOUISE SE HEERLIKE BROODJIES

LOUISE SE HEERLIKE BROODJIES
Foto en Resep: Louise Maclean Hough
FOOD LOVERS RECIPES
Sommer uit my kop gemaak.
1 ste broodjies
½ koppie mayonnaise
2 blikkies gerookte mossels
2 koppies gerasperde cheddar kaas
Meng goed. Sit op geroosterde ciabatta snye en rooster weer vir paar min tot gesmelt.

2 de broodjies
Rogbrood snyne klaar gerooster in oond met olyfolie.
Smeer met soet mosterd en sit pulled pork op met teelepel cranberries.

3 de broodjies
Ciabatta skywe gerooster in oond met olyfolie.
Sit dikkerige snye brie op met vars vye dun gesny en okkerneute.
Drup heuning oor en sit weer so 2 min terug in oond.

4 de broodjies.
Rooster klein tamaties met bietjie bruinsuiker oor.
Olyfolie en mintblare opgesny.
Krummel feta by na uit oond gekom.
Drubbel met black gold balsamiese asyn.
Smeer geroosterde fransebrood snye met maaskaas en skep tamatiesmengsel oor.




PIZZA BUN

PIZZA BUN
5 bestanddele pizza bun 🍕
ronde buns 🍞
tamatie en uie smoor 🍅
sampioene (gebraai) 🍄
ham 🐖
kaas 🧀

Sny die bokant van die bun af en druk die binnekant heeltemaal plat dat dit ‘n holte maak. (Beter as om net die binne kant weg te gooi)
Plaas bietjie tamatie smoor aan die onderkant. Bo-op dit die gebraaide sampioene, en dan die ham wat in klein blokkies gesny is. Top dit met lekker baie kaas en sit die bun se “deksel” terug op. Bak in die oond tot kaas gesmelt is, myne was op laagste hitte vir so 15 min.
Resep en foto: Anushke du Plessis




BABYMARROW PASTA

BABYMARROW PASTA
Babymarrow, gesny soos pasta.
Ui en ham fyn gesny.
Olyfolie in pan gegooi.
Alles saam gebraai tot sag, maar nie pap.
Sout en peper na smaak
Dien op met gerasperde kaas op.
My 5 bestanddele resep.
Resep en foto: Maritha Blaauw