PEANUT BUTTER CANDY BALLS


PEANUT BUTTER CANDY BALLS
2 cups sugar
½ cup milk
1 teaspoon vanilla
1 cup Peanut crunchy butter
Cook the milk, sugar and vanilla, bring to a boil 2 minutes, move off heat, add the Peanut crunchy butter
Mix well, pour in container.
Best chilled over night, it should be like a very thick Carmel texture, workable!
Place coconut flakes, in a large bowl, scoop a small amount, spoon size, drop it in the coconut, rolling it until all covered, then roll in the palm of you’re hand to form it, place on parchment paper, chill in refrigerator a few hours, these are so good and tasty!
Recipe and photp: Janet Ladner Anderson
LIPLEKKER MIKROGOLF FUDGE
Gebruik ‘n baie groot, diep bak om te voorkom dat dit oorkook in mikrogolf. Hou goed dop! Ek het die resep vorige week gemaak.
Dis heerlik!
Marieta Matthews
PEANUT BUTTER FUDGE

PEANUT BUTTER FUDGE
2 koppies suiker
½ koppies melk
1 teelepel vanilla
¾ koppie peanut butter
Roer suiker en melk in pot tot borrel, en kook dan vir 2 ½ min.
Haal van stoof af en voeg vanilla en peanutbutter by, skep in gesmeerde bak en sny, dit verhard gou.
Ek het heel cherries by myne gesit.
MARIE BESKUITJIE FUDGE
1 pak (200 g) Marie beskuitjies (of enige ander lekker beskuitjies wat min of meer dieselfde is)
250 g margarien of botter
1 pak (500 g) versiersuiker, gesif
75 ml kakao, gesif
1 eier
Rol die beskuitjies met ‘n rolstok tot taamlik fyn, maar nie heeltemal fyn nie.Smelt die margarien in ‘n groot kastrol oor matige hitte en roer die versiersuiker en kakao by. Roer tot glad. Klop die eier vinnig by.
Haal mengsel van die stoof af en roer die gekrummelde beskuitjies by. Skep in ‘n gesmeerde of met Spray ‘n Cook gespuite bak en laat afkoel. Sny in blokkies en bere in yskas.
Resep: Carol Elliott Claassen
Foto: Marie Fourie
Nota: Riaan Du Plessis
Ek het hierdie resep lank terug op skool gekry by ‘n Engels juffrou, eerste keer wat ek sien nog iemand maak dit! Marie Fourie ek voeg 1 ding extra by wat jy gerus moet probeer, dis heerlik. Voeg een gewone pakkie marsmallows by en roer dit in voor jy dit in die glasbak uitgooi, die marsmallows smelt so helfte en meng met alles, dis baie lekker en dit breek ook effens die soet. Heerlik!
CLOVER WINNING FUDGE
Posted by and photo: Corinne Moore Gelderblom
Recipe by Elisia de Beer, winner of the Clover Condensed milk competition
CARAMEL FUDGE WITH TENNISBISCUITS
Recipe posted by: Emelia Lans-Brown
LEKKER HORINKIES
LEKKER HORINKIES
2 eetlepels boter
+- 20 malvalekkers kleiner gesny of mini 2 koppies
1 pakkie mini gummy bears of jellie tots
3 koppies rice crispies of honey/golden puffs
15-20 roomys horingkies
Smelt boter met malvalekkers.
Meng die res by en sit lepels vol in horingkies. Versier soos gewens en laat afkoel.
Nathalie Jessica Koekemoer- Groot
CREAMY FRUIT AND NUT TOFFEE
Recipe and photo: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot
HONEYCOMB (HEUNINGKOEK)


HONEYCOMB (HEUNINGKOEK)
1 koppie suiker
2 eetlepels goue stroop
1 eetlepels water
2 teelepels koeksoda
Smelt suiker, stroop en water en kook tot mooi karamelkleur. Versigtig om nie te brand. Gooi koeksoda by (deur n sif) en roer.
Dit skuim vinnig en kan gou brand. Gooi dadelik in gesmeerde bakplaat en laat afkoel.
Breek of sny en geniet.






