MALVALEKKER-BLOKKE

MALVALEKKER-BLOKKE
MALVALEKKER-BLOKKE
Resep: Riekie C Boshoff
FOOD LOVERS RECIPES
½ koppie grondboontjiebotter
1 x 200 g pakkie botterkaramel sjokolade splinters
½ koppie botter
3 koppies mini malvalekkers

Smelt botter, splinters, en grondboontjiebotter saam oor lae hitte.
Verkoel 1 minuut en voeg die malvalekkers by, roer goed deur.
Giet in ‘n gesmeerde pan om te stol, sny in blokke.




KONDENSMELK SJOKOLADE BALLETJIES

KONDENSMELK BALLETJIEStested

KONDENSMELK SJOKOLADE BALLETJIES
40gr botter
40gr kakao poeier
1 blikkie kondensmelk
Klapper
2 teelepepels vanilla geursel
Kook botter, kakao en kondensmelk.  ( Jy moet dit maar op ‘n lae hitte bly roer tot dit styf is soos fudge.)
Skep in ‘n bakkie, laat koud word in die yskas vir 4ure.
Meng die klapper en vanilla geursel in ‘n bord.
Haal die mengsel uit die yskas, rol balle in jou hand van ongeveel 1 eetlepel mengsel, rol in klappermengsel, en pak in ‘n houer wat goed seël.
Geniet.

Foto en resep:  Cecil Dunhin




ELSABE SE SKUIMPIES

1150216_546069435567640_3210898142577056886_n
ELSABE SE SKUIMPIES
Skuimpies resep
4 eierwitte – klits tot dit redelik fatsoen hou
gooi 2ml kremetart en knippie sout by
voeg 1 kop suiker bietjie vir bietjie by
voeg nou 1 tl vanilla en kleursel by en klits tot lekker styf
bak vir 1uur teen 100 C – skakel oond af, los dit in die oond om nog so 2 ure te droog

Resep en foto: Elsabe Britz vander Watt
2 de  Foto:  Johanna Zwiegelaar
Het vanmiddag hierdie skuimpies van Elsabe gemaak en dit het fantasties uit gekom en dis baie maklik. Die eerste keer wat ek skuimpies maak.




CHANA MAGAJ-INDIAN SWEETS

CHANA MAGAJ-INDIAN SWEETStested
CHANA MAGAJ-INDIAN SWEETS
¼ cup milk
500 g gram flour
2 teaspoon elachi powder
250 g chopped, oven roasted almonds
2 cups ghee
2 cups icing sugar
1 cup Klim powder
Additional chopped, coloured almonds for decorating

Boil 2 teaspoon of ghee with milk in a pot.
Pour the boiled mixture into a bowl with the gram flour.
Combine well until mixture becomes like breadcrumbs.
You can add the mixture into a food processor to smoothen even more.
Add the ghee into a pot on the stove together with the gram flour. Stir continuously. Heat should be moderate.
This should take around 30 to 40 minutes.
When the mixture turns golden brown, remove from the stove and add the roasted almonds.
Allow the mixture to cool completely.
Add the Klim, elachi and icing sugar.
Mix well and pour into a flat casserole.
Decorate with coloured almonds and glitter.
Looks and tastes superb.
Enjoy !!!

BRON – Amina Wackie Shaikh




EAT SUM MOR FUDGE

eet sum mor fudgetested
EAT SUM MOR FUDGE
250ml botter
5ml vanilla
500g icing sugar
5ml koffie poeier
45ml cocao
1 eier
1 pakkie eat sum more koekies gebreek maar nie te fyn nie

Smelt di botter gooi vanilla,suiker, koffie, cocao,eier by kook tot als gemeng en suiker gesmelt het
Moenie te lank kook nie gooi koekies in en meng
Gooi dan in bak en laat stol
Sit dan in yskas want dit smelt vinnig

BRON EN FOTO: Rencha Du Preez




AMARULA FUDGE

amarula fudgetested

AMARULA FUDGE
4 koppies suiker
2 Eetlepels botter
2 Eetlepels stroop
1 koppie melk
1 blik kondensmelk
1 teelepel vanilla
60 ml amarula

Kook eerste 4 bestanddele saam op lae hitte vir 20 min.
Gooi dan die laaste 2 goed by en prut vir 25 min, maar roer kort kort tot jy die bodem kan sien en dit vorm ‘n balletjie in koue water.
Dan eers gooi ek Amarula by en roer goed deur.
Gooi uit en laat koud word.
BRON EN FOTO: Rencha Du Preez




KARAMELFUDGE

Karamel fudgetested
KARAMELFUDGE
Lewer 64 blokkies.

125 g botter of margarien
420 g strooisuiker (2 kop)
1 blik kondensmelk (397 g)
25 ml vanielje geursel
knypie sout
15 ml asyn

Voer ‘n pan of bak van 20 cm x 20 cm met aliminiumfoelie uit. Spuit dit met Spray en Cook.
Mikrogolf die botter ‘n minuut oop in ‘n DIEP en groot mikrogolfvaste bak met ‘n volume van 3,5 liter (14 kop) by 100% krag.
Voeg die strooisuiker en kondensmelk by – moenie roer nie – en mikrogolf dit nog ‘n minuut oop by 100 % krag.
Roer dit deeglik met ‘n houtlepel of geskikte spaan.
Mikrogolf die fudge 10 minute oop by 100 % krag en roer dit elke 3 minute goed.
Voeg die vanielje geursel, asyn en sout by en klop die fudge met ‘n houtlepel totdat dit begin styf word.
Skep dit dadelik in die pan of bak en maak dit bo op gelyk.
Laat dit ‘n bietjie afkoel.
Sny die fudge in blokkies voordat dit heeltemal styf is.
Laat dit heeltemal koud word.
Keer die fudge uit die pan of bak, verwyder die foelie en breek die blokkies versigtig los

RESEP: Desiré Watkins




KOOS SE KOEKIEKRUMMEL KOEKIES

koos se koekiekrummel koekiestestedkoos se koekiekrummel koekies 2

KOOS SE KOEKIEKRUMMEL KOEKIES

Ek maak al die koekie krummels wat agter bly in die pakkies of bakkies en gooi dit bymekaar tot ek nou n hele klompie het. Partykeer Breek ek sommer a paar boekies fyn as ek nie genoeg krummels het nie. Gooi dan sommer stukkies grondboontjies ook in sommer halwes.
Dan vat ek koekbak sjokolade en smelt dit in die mikrogolf maar op de-frost en roer gedurig sodat dit nie klontjies maak nie. Net so 3 minute.
Gooi die sjookolade by die krummels en roer dit goed deur.
Gooi alles in n houer enige een wat jy kan kry en laat stol tot hard in die yskas.
Dan eet jy nou daai Sjokolade koekies wat ek dit noem.

FOTO EN RESEP:  Koos van der Merwe




CHOCOLATE SQUARES WITH MARIE BISCUITS

 

CHOCOLATE SQUARES NICOLENEtested

CHOCOLATE SQUARES WITH MARIE BISCUITS

Ingredients
500gr butter
1kg icing sugar
1 cup good quality cocoa
2 eggs, slightly beaten
2 packets Marie biscuits – broken in pieces
Melt the butter in a big pot. When completely melted take the pot off the heat and add icing sugar and cocoa and mix well. Now stir in the beaten egg mixture and mix until smooth. Add the biscuits and fold it in until all the biscuits are covered with chocolate. Pour out into a pan and flatten the mixture with a spatula. When it has cooled down, cut into squares and keep in an airtight container. Delicious with a glass of chocolate milk!

PHOTO:  Nicolene Pienaar




TOFFEE BALLS

FLR toffee ballstested
TOFFEE BALLS
6 toffee bars (McIntosh if possible)
6 tbsp butter
2 tbsp cream
Break bars into pieces, add butter and cream and heat over low heat until well blended.
Add:
1 tsp vanilla
Pinch of salt
5 cups cornflakes
2/3 cups coconut
Mix well. Drop by tablespoon onto wax paper. With fingertips lightly coated with softened butter, press ingredients together a wee bit and allow them to set. These are for too good and freeze well.

Modifications:
I did not break the bars, just added the first 3 ingredients in a bowl and then into the microwave, on a very slow and low setting, and keep stirring and repeat till well blended.
I did not have cornflakes, so used a 500 g box of Morning crisp cereal (Crisp cereal clusters with flaked almonds, roasted hazelnuts, chopped Brazil nuts and chopped pecan nuts) but you can in fact use anything you prefer.
Tried and Tested and Modified by Esme Slabbert’s kitchen