PINEAPPLE COCONUT SLICE

1391850_650117568354538_310645305_n

PINEAPPLE COCONUT SLICE
440 g can pineapple pieces in juice
150 g butter, softened
2/3 cup caster sugar
1 teaspoon vanilla essence
2 eggs
1 ¼ cups self-raising flour
2/3 cup desiccated coconut
¼ cup shredded coconut

Preheat oven to 180C°C/160°C fan-forced. Grease a 3cm-deep, 16cm x 26cm (base) slice pan. Line base and sides with baking paper, leaving a 2cm overhang at long ends. Drain pineapple, reserving 1/3 cup juice.
Using an electric mixer, beat butter, sugar and vanilla until light and fluffy. Add eggs, 1 at a time, beating after each addition. 3 Add flour, dessicated coconut and pineapple juice. Stir until just combined. Spread mixture into prepared pan. Top with pineapple. Sprinkle with shredded coconut. Press into top. Bake for 40 minutes or until a skewer inserted in centre comes out clean and slice is firm when lightly touched in centre. Cool in pan for 10 minutes. Lift out onto a wire rack to cool completely. Cut into 12 squares. Serve.

Photo: Annet Geelhoed




MARELIZE SE KOFFIEKOEK

2013-08-30-heerlikstekoffiekoektested

MARELIZE SE KOFFIEKOEK
4 eiers
1 koppie suiker
2 eetlepels botter
4 eetlepels melk
4 eetlepels water
1 teelepel vanilla
1½ koppie koekmeel
1 eetlepel koffie
knypie sout.
2 teelepls bakpoeier ( Voeg laaste by)

Klits eiers en suiker tot romerig
Smelt botter in melk ,water en vanilla saam in pot, NIE KOOK NIE
Meng droe betanddele met eier en suiker mengsel en voeg dan die botter mengsel by
strooi bakpoeier oor, vou in.
bak in gesmeerde oondpan vir 15-20min teen 180°C.

SOUS:
¾ koppie suiker
1½ koppies water
2 eetlepels koffie
4 eetlepels brandewyn
Kook saam vir 3min en gooi oor koek sodra dit uit die oond kom. Laat koek goed afkoel.

VERSIERING:
1 pakkie Karamel Kitspoeding. Maak aan soos aanwysings op pakkie en smeer oor koek.
1 blikkie Caramel Treat
1 boksie Orley Whip room (altwee sakkies in boksie)
Klits room styf, vou Caramel Treat daarby in en smeer oor koek.
Geniet..
RESEP EN FOTO: Marelize Kotze
Marelize Kotze –  Net n wenk: ek bak dit gewoonlik in ‘n oondpan. Het dit op hierdie foto vir die kerkbasaar in twee foelie tertbakke gedeel. Ek steek ook die koek met ‘n tandestokkie vol gaatjies voordat ek die sous oorgooi – dit help net dat die koek die sous beter absorbeer.




SJOKOLADE OLIEKOEK

2013-08-27-sjokoladeoliekoek
SJOKOLADE OLIEKOEK
125 ml kakao
250 ml kookwater
4 groot eiers geskei
375 ml suiker
125 ml kookolie
5 ml vanilla geursel
450 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout

Voorverhit oond tot 180ºC en smeer 2 koekpanne van 23 cm.
Meng die kakao en kookwater tot klontjies opgelos is en laat die mengsel eenkant staan om af te koel. Klits die eiergele saam en klits die suiker bietjies gewys by, hou aan met klits tot dik en liggeel. Roer die kakaomengsel, kookolie en vanilla by die eiermengsel. Sif die meel, bakpoeier en sout saam en roer dit ook by die eiermengsel.
Klits die eierwitte net tot styf en vou dit met n metaallepel in by die deeg. Giet die deeg in die panne en bak vir 25 – 30 min tot gaar. Keer die gaar koeke uit op ‘n draadrak en laat koud word. Versier soos verkies.
Nota:
Foto 2: Lucinda Booyse – Ek het hierdie resep by my ouma gekry, dit kom oorspronklik uit die Huisgenoot wenresepte. Vir die vulsel tussen die 2 lae, klits karamelkondensmelk en bietjie vars room tot smeerbaar. Smeer van die roomkaramel op die een koeklaag en plaas die 2de laag koek bo-op die karamel.
Vir die versiersel bo-op, smeer die res van die roomkaramel bo-op die koek, smelt heelneutsjokolade met ‘n bietjie room om ‘n ganach te vorm en giet dit bo-oor die roomkaramel. Ek moet sê dit was regtig yummy.
Resep getoets en foto 1: Elsa van der Westhuizen




GEURIGE AVOKADOKOEK

AVOKADO KOEK
GEURIGE AVOKADOKOEK
2 ¼ koppie koekmeel
¼ teelepel koeksoda
½ teelepel gemengde speserye
¼ koppie botter
2 eiers
1 koppie ryp avokadopeer deur ‘n sif gedruk
3 teelelep bakpoeier
½ teelepel sout
1 teelepel suurlemoensap
1 koppie suiker
3 eetlepel melk
¼ koppie fyngekapte neute

Sif die koekmeel, bakpoeier, sout, koeksoda en speserye saam. Room die botter en voeg suiker geleidelik by, room goed na elke toevoeging. Roer die eiers, melk, suurlemoensap en advokadopeer daarin. Voeg die gesifte droë bestandele en die neute geleidelik by. Roer tot glad en goed gemeng. Bak in twee gesmeerde laagkoekpanne by 180°C vir 30-35min tot gaar. Haal uit die panne en laat afkoel op draadrakkie. As heeltemal koud, plaas opmekaar en versier met suurlemoen-botter versiersel en strooi gekapte neute bo-op.
SUURLEMOEN-BOTTERVERSIERSEL
4 eetl botter
3 eetlepel suurlemoensap (Ongeveer)
2 koppie versiersuiker
Paar druppels geel koek kleursel
Room die botter en voeg die suiker geleidelik daarby, klits totdat dit lig en skuimerig is. Voeg die suurleoensap by om dit tot ‘n smeerdikte te kry. Kleur tot ‘n delikate geel met koek kleursel.-
Foto:  Rina Kleinhans




HAWAIIAN WEDDING CAKE (Pineapple and Coconut)

 hawaiian wedding caketested
HAWAIIAN WEDDING CAKE (Pineapple and Coconut)

So moist, and as Hawaiian as your creative juices will allow.

2 cups flour
2 cups sugar
2 eggs
2 tsp baking soda
1 cup chopped nuts
1 cup coconut
1 (20 oz.) can crushed pineapple with juice

Mix all ingredients and pour into greased 13 x 9” pan.
Bake at 350 F degrees for 40-45 minutes. Cool.

HAWAIIAN WEDDING CAKE FROSTING:
1 (8 oz.) pkg cream cheese
1 1/2 cup powdered (icing) sugar
1/2 cup butter
2 tsp vanilla

Blend well. Frost cooled cake. Garnish with chopped nuts, coconut or chopped fruit, if desired.

Commentary suggestions:
1 tsp coconut extract in the cake
1/2 tsp coconut extract in the frosting.

Foto: Shanlin Woo




DIDI’S RED VELVET CAKE

RED VELVET CAKE DIDI
DIDI’S RED VELVET CAKE
2 1/2 cups all purpose flour
2 cups sugar
1 Tablespoon cocoa
1 teaspoon salt
1 teaspoon baking soda
2 eggs
1 1/2 cups oil
1 cup buttermilk
1 Tablespoon vinegar
1 teaspoon vanilla
2 oz. red food coloring

Preheat oven to 350 degrees.
Grease and flour two 8 inch cake pans.
Lightly stir eggs in a medium bowl with a wire whisk. Add remaining liquid ingredients and stir together with whisk until blended. Set aside.
Place all the dry ingredients in your mixing bowl and stir together really good with another wire whisk.
Add wet ingredients to the dry ingredients and mix on medium-high for about a minute or until completely combined.
Pour into cake pans and then drop the pans on the counter a few times to release any air bubbles.
Bake for about 30 minutes or until a toothpick inserted comes out clean.
After about ten minutes, remove from pans and cool completely on a wire rack. I also cover in plastic wrap while the cakes cool.
Then make the frosting.

Cream Cheese Frosting

8 oz. cream cheese, room temperature
1 cup butter, room temperature
1 teaspoon vanilla
6 cups confectioners’ sugar

Sift sugar and set aside.
Beat cream cheese and butter on high until creamy. Add vanilla.
Then, add the sugar in batches. Scrape down the sides in between each addition.
And frost away.

Recipe and photo:  Didi Smith




TROPIC AROMA KOEK

tropic aroma
TROPIC AROMA KOEK

 Berei 3 ronde koekpanne voor vir bak.
125g (125ml) botter,
250g (300ml suiker),
2 eiers geklits,
300g (625ml) koekmeel,
20ml bakpoeier,
2.5ml sout,
5m fyn kaneel,
5ml fyn neut,
250ml melk,
15ml kakao, aangemaak met 15ml koue water.
Stel oond op 180C. Klop botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg eiers by en meng goed. Sif droe bestanddele ( buiten kakao) saam en voeg om die beurt met melk by bottermengsel. Meng goed. Verdeel 2/3 van die mengsel gelykop tussen 2 gesmeerde panne. Meng die aangemaakte kakao by die orige deeg en skep in 3de pan. bak sowat 20-25 min of tot toetspen skoon uitkom. Vir versiersel het ek blik karamelkondensmelk met kamertemperatuur roomkaas gemeng.
Die koek moet regtig al Donderdag gebak word, die kaneel en neut moet eers (trou) goed deurkom om tot sy reg te kom
Resep en foto geplaas deur Annetjie van Huyssteen




MARROCAN FILOCAKE WITH DATES

MARROCAN FILOCAKE WITH DATES

4 velle filodeeg
30g botter
Vir die vulsel nodig jy:
220gr botter
200gr versiersuiker
2 ekstra groot eiers
200gr gemaalde amandels
100gr pekaneute grof gekap
30ml meel
Gerasperse skill van een lemoen
5ml fyn kaneel
5 vars dadels ontpit en gekap (ek het sommer ‘n handvol gedroogte dadels gebruik)
Versiersuiker vir voorsit

So maak jy:
Room botter en versiersuiker tot lig en donsig en klits eiers een vir een by.

Plaas filovello in die lengte langs mekaar (onthou om hulle klam te hou). Skep die vulsel in ‘n lang reguit strook oor al vier velle omtrent 2cm van die onderkant af. Verf die bokant liggies met gesmelte botter.
Nou rol jy die deeg met vulsel in ‘n lang wors. Rol dit van een punt af op. En plaas in ‘n gesmeerde koekpan om sy vorm te hou. (Ek het ‘n los boom pan gebruik)

Bak vir 25 min in voorverhitte oond van 180°C.

Photo and recipe posted by Joey Kemp




SJOKOLADE KOEK SONDER KORING

sjokolade koek sonder koring snytested
SJOKOLADE KOEK SONDER KORING
Resep:  Lynn Coetzee
Foto: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
5 groot eiers
375 ml suiker
375 ml rogmeel (rye)
125 ml mielieblom
83 ml kakao
15 ml bakpoeier
125 ml olie
75 ml melk
175 ml kookwater

Klits die eiers en suiker saam in ‘n groot bak totdat dit dik en romerig is, sowat 5 – 8 minute. Sif die droë bestanddele deeglik saam. Ek het dit 3 keer gesif en weer in die bak bo-oor die eier mengsel gesif. Meng die droë mengsel liggies saam met die eiers totdat dit alles gemeng is. Meet die olie, melk en water in ‘n beker af, roer saam en voeg by die mengsel. (Ek sit gewoonlik die bakpoeier bo op die mengsel en giet dan die nat bestanddele oor. Dit skuim baie en kan maklik ingevou word.)
Vou die mengsel saam tot goed gemeng. Skep in twee ronde bakpanne wat gevoer en gespuit is. Bake vir 30 minute lank by 180ºC.

Vulsel: Sommer maklik om te maak
250 ml vars room
jou gunsteling blok sjokolade

Klits die room tot styf. Smelt die sjokolade in die mikrogolf. Meng die twee saam en smeer tussen die twee lae koek wat afgekoel is. Ek het van die vulsel gehou om torings bo-op te maak.

Versiering – Fudge
62 g medium vet margarien
83 ml kakao
375 ml versiersuiker
kookwater

Smelt margarien in mikrogolf – 30 sekondes. Roer kakao goed daarby. Sit so 15 ml kookwater by en roer tot glad. Voeg die versiersuiker by en roer totdat dit ‘n gladde mengsel is. As dit te styf is, sit meer water by of meer versiersuiker as te slap. Dit moet soos “fudge” wees.

Smeer die versiering om en bo-op die koek. Ek het torings bo-op versier en sommer ekstra sjokolade mee gespeel en patrone gemaak. Die probleem met die koek was dat almal nog wou eet en die mensie vir wie dit eintlik gemaak was het slegs twee dun snye gekry!




THE ULTIMATE RHUBARB CAKE

2013-08-16-theultimaterhubarbcakerecipetested

THE ULTIMATE RHUBARB CAKE
½ cup butter
1½ cup white sugar
1 egg beaten
1 teaspoon vanilla
1 cup sour milk (add 1 tablespoon vinegar to 1 cup milk)
2 cup cakeflour
1 teaspoon baking soda
3 cups chopped rhubarb
Topping:
1/3 cup brown sugar
1 teaspoon cinnamon

Preheat oven to 180ºC.

Cream the butter and sugar, then add egg and beat until light and fluffy. Add 1 cup of flour with the baking soda. Once combined add remaining flour, milk and vanilla.
You can either use fresh rhubarb or frozen. If using frozen – just defrost and pour it all in – juice too! Do not drain! Stir well.
Pour into a 9×13 pan.
Top with mixture of 1/3 cup brown sugar and 1 tsp. cinnamon.
My oven cooks hot, so when I make this it takes about 23 min at 150ºC in my glass pan, for normal ovens – it should take about 40 to 45 min.
It burns quickly, so maybe keep watch after 30 min? When toothpick comes out clean it’s done

Photo and recipe posted by Judy Lamber Bell