GIGI SE PEPERMINT SJOKOLADE EN BEET KOEK

2014-03-02-gigisepeperminttjoklitbeetkoek

GIGI SE PEPERMINT SJOKOLADE EN BEET KOEK
3 bete, gekook en geskil
100 g donker sjokolade (Ek het net peppermint crisp gehad)
560 ml (2¼ koppies) koekmeel
80 ml (⅓ koppie) kakaopoeier
’n knippie sout
7 ml (1½ teelepels) koeksoda
170 g botter, sag gemaak
320 ml bruinsuiker
125 ml (½ koppie) strooisuiker
3 eiers
10 ml (2 teelepels) vanielje-ekstrak
250 ml (1 koppie) volroommelk
10 ml (2 teelepels) siderasyn
15 ml (1 eetlepel) olie
Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n 30 cm-koekpan.
Verwerk die beet in ’n voedselverwerker tot fyn gekap.
Smelt die sjokolade in ’n dubbelkoker of in die mikrogolf en sit eenkant.
Sif die meel, kakaopoeier, sout en koeksoda.
Klits die botter, bruinsuiker en strooisuiker tot romerig, meng die gesmelte sjokolade in. Voeg die eiers een-een by terwyl jy ná elke byvoeging goed klits om te meng. Voeg die bottermengsel by die meelmengsel.
Meng die vanielje-ekstrak, melk, asyn, beet en olie in ’n ander bak en voeg dit dan by die koekbeslag. Meng goed.
Giet in die voorbereide koekpan en bak ’n driekwartier of tot ’n steekpen skoon uitkom nadat dit in die middel ingesteek is.

Resep en foto: Gigi Robinson




RICE CRISPIES KOEK

rice crispie koektestedrice crispie koek 2

RICE CRISPIES KOEK
3 eetlepels botter
285 g gewone malvalekkers of 4 koppies mini-malvalekkers
6 koppies Rice Krispies
200 g witsjokolade
pienk voedselkleursel
versierseltjies van jou keuse 

Smelt die botter in ’n groot kastrol oor lae hitte.
Voeg die malvalekkers by en roer tot heeltemal gesmelt. Verwyder van die hitte.
Voeg die Rice Krispies by en roer goed totdat dit heeltemal met die malvalekkermengsel bedek is.
Skep uit in ’n pan van 33 x 23 x5 wat deeglik met kleefwerende kossproei gespuit is. Gebruik waspapier om die mengsel plat te druk (dit is baie klewerig).
Sit dit so ’n halfuur in die yskas.
Gebruik dan ’n hartjievorm-koekiedrukker om hartjies uit die mengsel te druk.
Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond en kleur pienk. Doop een helfte van die hartjie in die sjokolade en plaas op ’n bakplaat wat met waspapier uitgevoer is. Sprinkel van die versierseltjies oor voordat die sjokolade hard word.

Valentynswenk: Pak die hartjies in ’n mooi boksie en bederf jou geliefde daarmee. Bêre in die yskas.

Foto: Barbara Bullock
Rice crispies cake made by my young food lover, covered in chocolate , poping candy and 100’s & 1000’s




ORANGE AND ALMOND CAKE


ORANGE AND ALMOND CAKE
2 oranges
6 eggs
250 g almond meal
1 teaspoons baking powder
250 g castor sugar

Cook the 2 oranges in water till soft (I cooked mine in the pressure cooker for 20 min).
Let the Oranges cool and then puree. This step can be done in advance.

Preheat oven to 160°C. Grease and line 22 cm Spring form cake tin with baking paper.
Beat the eggs and castor sugar together, stir in the orange puree followed by the almond meal and mix well.
Pour batter in prepared tin and bake for 1 – 1¼ hours or until top is brown and skewer comes out clean and dry.
Allow cake to cool in pan then dust it with icing sugar.
This is a very moist cake and really really nice
Recipe posted by Marianne Jacoby

Bron. Marieta van Bladeren




DIET COKE KOEK


DIET COKE KOEK
500 g pakkie Sjokolade koekmengsel
1 blikke diet coke
1 pakkie cool whip
Voor verhit oond volgens pakkie instruksies.
Smeer ‘n reghoekige koekpan deeglik.
Meng die coke en koekmengsel volgens die instruksies op die pakkie.
Plaas in koek pan en bak vir vyf minute minder as die pakkie se aanwysings.
Toets met toets pen.
Laat afkoel en versier met cool whip.
Resep geplaas deur: Franco Dippenaar




SWARTWOUD KOEK (BLACK FOREST)

2014-02-08-tanyagodwichtested
SWARTWOUD KOEK (BLACK FOREST)
Klits die volgende vir 10 min! (Dis die geheim.)
5 ektra groot eiers
2 koppies suiker, knippie sout
5 ml vanilla geursel
Kook die volgende saam net tot borrel:
300 ml water
100 ml olie
4 hoog eetlepels kakoa
Klits in by eiermengsel.
Sif die volgende saam en vou in by mengsel:
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
Bak in 21cm koekpan (nie ‘n losboom pan nie) (Ek smeer met botter en strooi kakao in voor ek die mengsel inskep om te verhoed dat dit vas sit) Bak vir 35 min 180ºC. (Ek het ‘n kommersiële oond, ek het dit op 160ºC gebak vir 55 minute) of tot vurk/ sosatie stokkie skoon uitkom.

Toe die hele affere koud was het ek dit met gare in 3 gesny.

1 blikkie black pitted cherries
Kirsch (optional)
700 ml room
3 flakes
marachino cherries
Ek het ‘n blik kersies gedreineer en die sous in die mikrogolf warm gemaak. Mens kan bietjie kirsch byvoeg volgens persoonlike smaak.
Verf die stroop oor die eerste laag koek, halfeer die kersies en pak mooi gelyk oor die koek. Sit die volgende laag op.

Klits 700 ml vars room tot styf. Kyk mooi, want mens kan dit net te ver vat, net voor dit botter word dan lyk die room nie meer mooi nie, amper ‘curdled’. Smeer weer stroop oor die laag koek en sit ‘n dikkerige laag room oor. Sit die laaste laag koek op, en ‘versier’ die hele koek met die room. (Hou bietjie room uit om later die rosettes te pipe.)
Gebruik 2 flakes wat goed verkrummel is en plak aan die kante van die koek vas. Die stukkies wat afval het ek opgetel en sommer bo-op gesprinkel. Pipe die rosettes.
Sprinkel nog een flake in die middel (so dis lekker baie tjoklit bo-op). Plak ‘n marachino Cherry op elke rosette. Siedaar.

Skies, maar ek kook soos ek praat, ek sal seker beter Youtube kook videos maak
Resep en foto: Tanya Godwich




CREAM CRACKER KOEK

 cream cracker koek petretestedcream cracker koek petre 2 reg

CREAM CRACKER KOEK

1 pak cream crackers
100g gemengde neute
1 k suiker
half k botter
3 groot eiers geskei
2 t bakpoeier
drie kwart k melk
1 t vanilla
VULSEL:
1 blik karamel kondensmelk
1 k room
2 E kits karamel poeding
Verwerk cream crackers en neute.
Nota: Petré Van Jaarsveld – O ja.. daar word ook nie gesê hoe fyn die cream crackers en neute moet wees nie. Ek het dit in die voedselverwerker fyn gemaak…. Daar was nog effense stukkies growwegeit van die creamcrackers en neute in.
Verroom botter en suiker. Voeg eiergele by. Roer met melk. Klits eierwitte styf. Sprinkel bakpoeier by en vou eierwitte in mengsel in. Bak 30 tot 35 min 180.
(Maak vier lae as jy ‘n 20cm pan gebruik)    Twee lae in ‘n 23cm pan.
Koel af en meng die vulsel bestanddele. –
Petré Van Jaarsveld –  Ek het dieselfde versiersel gebruik as wat in die resep is. Die resep sê net dat jy die vulsel meng….. Ek het toe eers die room styf geklop met 2 eetlepels suurlemoensap….. Die karamel kondensmelk en die kitspoeding (het dit vermeerder na 4 eetlepels) het ek eers apart gemeng en toe by die styfgeklopte room ingevou..
Sit vulsel tussen lae en ook bo-op. Geniet.

Bron: Martie Fourie Moolman
Photo:  Petré Van Jaarsveld – Dit is baie lekker… Almal is in vervoering daaroor..




EASIEST PINEAPPLE CAKE

2014-02-02-easiestpineapplecaketested2014-03-01-pynappelkoek
EASIEST PINEAPPLE CAKE
You spread the cream cheese frosting over it while it’s still hot, so the frosting melts and seeps into the cake, making it a little gooey and dense.
Cook time: 40 Min Prep time: 5 Min Serves: 15
2 cups all purpose flour
2 cups sugar
2 eggs
1 teaspoon baking soda
1 teaspoon vanilla
pinch salt
1 – 20 oz can of crushed pineapple (undrained) or (1 x 20 oz / 600 ml) can of chunked or crushed pineapple = 2 cups (16 oz / 450 g) of fruit,
½ cup (4 oz / 125 ml) of juice
1 cup chopped nuts, optional

Cream Cheese Frosting:
125 ml butter
250 g cream cheese, softened
1 teaspoon vanilla
1 ½ cup confectioners’ sugar

Preheat oven to 350°F. Mix everything in a bowl with a fork. Pour into a greased 9 x 13 inch pan and bake for 35 – 40 minutes (until top is golden brown).

Frosting:
Beat butter, cream cheese and vanilla together until creamy. Gradually mix in powdered sugar.
Frost cake with cream cheese frosting while still warm. Sprinkle with chopped nuts if desired.
Ek het dit by ‘n vriendin gekry.
Nota:  Ek maak myne in ‘n losboom pannetjie en los dit daarin tot net voor opdiening.
BRON- Maria Liebenberg




FUDGE PICASSO CAKE

fudge picassotested

FUDGE PICASSO CAKE
Base:
100 g (3-1/2 oz.) bittersweet chocolate
3 tbsp. water
4 eggs, separated
1/2 cup sugar
100 g (3-1/2 oz) walnuts, chopped
2 tbsp. flour

Mousse filling:
100 g (3-1/2 oz) bittersweet chocolate
3 tbsp. water
1 cup heavy cream

Icing:
2 tbsp. sugar
2 tbsp. water
2 tbsp. cocoa powder
3 tbsp. butter
50 g (about 1-1/2 to 2 oz.) bittersweet chocolate

Preheat oven to 180°C/350°F. Grease and wax-paper the bottom of a 10″ springform pan.
Melt the chocolate in a double boiler or in the microwave, add the water and mix well. Beat egg whites stiff with the sugar. Fold in the chocolate, nuts and flour. Spoon mixture into the pan and bake for 40 minutes.
When the cake is baked it sinks in the middle. Cool completely.

Mousse filling:
Melt chocolate as before and add water. Whip the cream and gradually add the chocolate while whipping. Spoon the mousse onto the base, ice and keep chilled.

Icing:
Put sugar and water in a small pot and heat to melt the sugar. Add cocoa, butter and chocolate and cook while stirring until the mixture is smooth. Using a spoon, drizzle on the cake. Grated chocolate or chocolate curls can be substituted for the icing.
Photo: Kristie Smit‎ (FLR Member)




GRANADILLA KOEK MET VARS GRANADILLAS

2014-02-02-1654123_10152254381613169_554952122_n
GRANADILLA KOEK MET VARS GRANADILLAS
KOEK:
3 groot eiers
1½ koppies koekmeel
1½ koppies suiker
pulp van 5 vars granadillas 110 ml
150 ml melk
125 g botter
15 ml bakpoeier
Versiersel
500 g (1 klein pakkie) versiersuiker, gesif
125 g (½ blok) sagte botter
ongeveer 60 ml (4 eeetlepels) warm water
55 g (½ blikkie) granadillamoes
5 ml (1 teelepels) granadillageursel

Bolaag
55 g (½ blikkie) granadillamoes
5 ml (1 teelepel) strooisuiker
2,5 ml (½ teelepel) mielieblom
5 ml (1 teelepel) water

Verhit die oond tot 180 ºC.
Klits die eiers vir drie minute. Gooi die suiker geleidelik by en klits tot donsig.
Sif die meel drie keer en voeg dan by die eier-en-suikermengsel.
Voeg die granadilla-pulp by.
Verhit die melk op die stoof.
Smelt intussen die botter en voeg by die warm melk.
Roer die melk-en-bottermengsel geleidelik by die meelmengsel.
Voeg nou die bakpoeier by en roer deur.
Verdeel die beslag tussen twee ronde koekpanne en bak vir 25 minute.
Sif die versiersuiker, voeg die botter by en klop. Roer die granadilla-pulp deur en smeer oor die koek.

 




MALTESER CAKE

malteser koek sa-eedatested
MALTESER CAKE
For those days when you get out of the bed with a strong desire of making something sweet for that special someone, or you just want to relax in the kitchen, we want to share with you this elegant cake you can proudly take even to a party to your friend’s house.

You will need:
3 eggs, lightly whisked
1 tbs milk, extra
50 g (1/2 cup) cocoa powder
75 g (1/2 cup) plain flour
95 g (3/4 cup) malted milk powder
115 g (3/4 cup) self-raising flour
125 g butter, chopped
185 ml (3/4 cup) milk
185 g butter, extra, at room temperature
200 g (1 cup, firmly packed) brown sugar
345 g (2 1/4 cups) icing sugar mixture
465 g Maltesers
For the Ganache:
– 300g dark cooking chocolate, finely chopped;
– 125ml (1/2 cup) thickened cream;
– 30g butter.

Take a round cake pan and grease it with butter, then take the baking paper and line it’s base and side. Preheat the oven at 160 C. Place together in a bowl the brown sugar, butter and milk, and melt all stirring continuously until the mixture is smooth. Put in the cocoa powder and the flower and whisk everything in, add the egg and whisk again. Pour mixture into the round pan and bake for about 55 minutes. To check if it is done, insert a skewer into the middle of it, if it comes out clean then it is done. Take the pan outside the oven and leet it to cool completely. Moving to the ganache, take the cream, butter and chocolate and melt them stirring continuously until the mixture becomes smooth. Take the extra butter and beat it with an electric beater until creamy and pale, put in the malted milk powder, the icing sugar and extra milk and continue beating until fluffy. Finally, add 1 ½ tbs ganache and beat. Set aside the rest of the ganache until it gets thick, spreadable and glossy. Cut the cake in four layers horizontally using a serrated knife, set the base of the cake on a platter and spread over it ⅓ of the icing. Continue with the next layer of cake and the icing two more times and stop with the last layer of cake. Now put the cake in the fridge for cooling for about 1 and a half hours. Take the cake out and spread the ganache over it and decorate with Maltesers, or any other chocolate candies you like.

Photo:  Sa-eeda Daniels
Note: Dis ‘n Ina Garten resep wat gebruik:
http://www.foodloversrecipes.com/2014/06/chocolate-buttercream-frosting/

Nie soet nie, net reg!