JELLY MOULDS

jelly mouldstested

JELLY MOULDS
It is so very easy to make…use what ever jelly you like, make it according to the box instructions allow to set…then take a cup of hot water and dissolve 20g gelatin in it (I used the powder type of gelatin not the sheets) add one tin of condensed milk to this mixture. Allow this mixture to cool…I used a small silicon mould (normally used for chocolates) cut the jelly into small pieces place it in the bottom of the mold, fill it up with condensed milk mixture , place in fridge to set and walla…..this is not very sweet at all, it truly is a great little treat…

Recipe and Photo: Myanne Holder




OONDGEBAKTE KALKOEN

tested

OONDGEBAKTE KALKOEN
Vat 1 meter ongebleikte linne. Doop in gesmelte botter, vars tiemie, sout peper en knoffel.
Bedek jou kalkoen met die lap bo en onder.
Sit in oond, so 170 ºC  ongeveer ‘n 1/2 uur per 500 g dink ek.
Elke 30 minute, skep van die ekstra bottermengsel oor die lap en laat bak verder.
Ek doen al vir 6 jaar elke jaar ‘n kalkoen so en hy was nog nooit droog nie!
Klink weird, geleer in Stephanie Alexander se kookboek.
Geplaas deur:  Salome Elizabeth Bernardo




MINCE PIES WITH HOMEMADE CHRISTMAS MINCE

mince pies Adeletested
MINCE PIES WITH HOMEMADE CHRISTMAS MINCE

Christmas mince
450g apples cored and chopped up small
350 g raisins
225 g sultanas
225 g currants
350 g soft dark brown sugar
grated zest and juice of 2 oranges
grated zest and juice of 2 lemons
50 g whole almonds chopped
4 level teaspoons mixed ground spice
½ level teaspoon ground cinnamon
¼ level teaspoon freshly grated nutmeg
6 tablespoons brandy

Combine all the ingredients in a large mixing bowl and mix well together. This makes 2.75 kg of mincemeat. Store the mincemeat in jars and use as you need.

You just mix them and put them in an airtight bottle and store it. The longer you store it, the more the brandy soaks in. It keeps for a year also

Mince pies

Pastry:
500ml flour
180ml marge (175g)
35ml castor sugar
1 egg yolk
25-30ml cold water

Sift flour and rub in marge
Mix in the castor sugar
Stir in the egg yolk and enough cold water to make a s
oft dough
Roll out thinly and place in the bottom of a muffin pan. Also cut a lid (do this by using 2 different sizes of cookie cutters)
Fill with 1 tsp fruit mince and place the lids on top
Bake for 10 mins at 220C until golden
Sprinkle with castor sugar

Tip: try and keep the pastry as cold as possible – it makes it easier to roll
The pastry can also be made in a food processor

photo:  Adele Berndt




MINCE FRUIT PIE OR JAM SQUARES


MINCE FRUIT PIE OR JAM SQUARES
500 g butter and 2 cups sugar – cream together
Add 4 eggs and 4 teaspoons vanilla
Sift in 8 cups cake flour and 8 teaspoons baking powder
Mix until it forms a ball.
Press some dough into pan, spread with mince pie mix or apricot jam then grate some dough on top or mix egg , sugar, vanilla. coconut and milk and spread over.

Bake at 180º for 20 min or more – till lightly browned.

Recipe: Michelle Wolmarans




GEBAKTE KERSPOEDING

tested
GEBAKTE KERSPOEDING
Sous:
250 ml( 1 koppie) witsuiker
500ml ( 2 koppies) water
25 ml ( of bietjie meer) brandewyn
375ml (1 ½ koppie) droe vrugtekoek mengsel gemeng
125 ml (½ koppie) verglansde kersies, gehalveer
Beslag:
110 g margarien
25 ml gladde appelkooskonfyt
250 ml ontpitte fyngekapte dadels
7 ml koeksoda
75 ml melk
250 ml koekmeel
2 ml sout
12,5 ml gemengde speserye
2 ml gemmer
1 eier
Voorverhit die oond tot 190ºC
Smeer n 2,5 liter oondvastebak met botter of sproei met kos sproei.
Sous
Verrhit die suiker en water, roer aanhoudend tot die suiker opgelos is. Haal van die
stoof af. Voeg die brandewyn en al die vrugte by.
Giet 250 ml van die sous af in ‘n beker en hou eenkant vir later.
Giet die oorblywende sous en vrugte in die voorbereide bak.
Beslag
Smelt die margarien en appelkooskonfyt en voeg die dadels
by. Los die koeksoda in die melk op en voeg by die dadelmengsel. Klits die eier en
voeg by.
Skep nou die beslag versigtig in die bak by die vrugtemengsel. Bedek en bak vir
40 tot 60 minute tot die poeding donker en ferm is.
Giet nou die oorblywende 250 ml stroop bo oor die warm poeding en laat staan.
Keer uit op n opdien bord met ‘n randjie.
Die vrugte is nou bo.
Kan voorgesit word met vla of brandewynsous.
Ek self maak die een. Dus heerlik klam. Ek voeg ook gekapte neute by.

Geplaas deur en foto Nella Kootstra

 




HOW TO DO YOUR GAMMON

HOW TO DO YOUR GAMMON

Step 1
Submerge the whole gammon joint in a large container of water and place it in the refrigerator overnight. Soaking the gammon helps to remove any excess salt from the curing process.
Step 2
Preheat the oven to 180 degrees C. Drain the water from the gammon joint and place it in a roasting pan. Cover the pan completely with foil.
Step 3
Create a glaze for your gammon, if you so choose. One basic glaze that works well with ham or gammon consists of equal parts of brown sugar and honey, heated on the stove so that it’s loose. You can also add a little mustard, another complementary flavor for ham. Set the glaze aside until you are ready to use it.
Step 4
Place the covered gammon in the preheated oven to bake for about 20 to 30 minutes per pound. Remove it from the oven in the last 30 minutes of cooking to glaze the gammon. If your gammon came with the skin still on, slip a sharp chef’s knife underneath the skin on one side and slice, peeling it away with your free hand. Use heat-proof kitchen gloves, and leave as much fat, which is directly underneath the skin, on the gammon as possible.
Step 5
Score the fat on one side of the gammon, using crossing parallel lines to create diamond shapes. Brush the glaze generously over the scored fat as well as the rest of the gammon. Scoring allows the glaze to penetrate into the meat and makes for an attractive presentation.
Step 6
Return the gammon to the oven, uncovered, to finish cooking, allowing the glaze to create a slightly crunchy crust. The gammon must be cooked to at least 60 degrees C for safe consumption. Remove the gammon from the oven and let it sit for 10 to 15 minutes before slicing and serving.
Geplaas deur Elize  de Kock

Glans vir gammon
Enige gekoopte glans of maak jou eie:
125 ml appelkooskonfyt,
45 ml balsamiese asyn en
30 ml korrelmosterd saam gekook tot dikker en gebruik dan om te verf oor gammon

Geplaas deur Amanda Conradie




GEMMERKOEK MANNETJIES

tested
GEMMERKOEK MANNETJIES
(sowat 25 – 30 koekies)
250 g botter
250 g (300 ml) bruinsuiker
200 ml gouestroop
1 eier
500 g (890 ml) koekmeel
10 ml fyn gemmer
1 x 100 g-plak donkersjokolade, gesmelt

Verhit oond tot 180 °C.
Room botter, bruinsuiker en stroop met ‘n elektriese menger tot lig en romerig.
Voeg eier by en meng goed. Voeg meel en gemmer by.
Meng tot ‘n sagte koekiedeeg vorm.
Draai toe in kleefplastiek en laat rus in yskas vir 25 minute.
Strooi dun lagie meel op werkoppervlak. Rol koue deeg uit tot sowat 5 mm dik.
Gebruik koekiedrukker en druk vorms uit.
Voer ‘n bakplaat met bakpapier uit en spuit met kleefwerende sproei.
Sit koekies op bakplaat. Bak vir 12 – 15 minute of tot goudbruin. Laat afkoel.
Doop koekies in sjokolade en laat stol, of versier soos verkies.
Bêre in lugdigte houers.
Foto:  Erika Venter




KERSBROOD MET AMANDELSPIJS (STOLLEN)


KERSBROOD MET AMANDELSPIJS (STOLLEN)
Amandelspijs / Amandelpasta:
150 g geskulde amandels
150 g suiker
1 klein eier
die gerasperde skil van 1 suurlemoen

Maal die amandels deur n amandelmeul of vleismeul. Vermeng met die res van die bestanddele en maal die mengsel nog ‘n keer deur die meul. Laat die amandelspijs in ‘n geseëlde glaspot staan vir ongeveer 4 dae, dit verhoog die smaak. Indien meer spys benodig, maak die resep dubbel aan.

KERSBROOD:
500 g koekmeel
30 g gis
50 g strooisuiker
300 ml lou melk
1 eiergeel
150 g rosyntjies
100 g korente
75 g versuikerde lemoenskil
2 teelepels suurlemoensap
50 g lemoensnippers
Vir garnering:
25 g botter, gesmelt
10 g sout
50 g versiersuiker
Voorverhit die oond vir 10 minute tot 220 – 240ºC.
Los die gis en suiker op in die melk, voeg die melkmengsel met die eiergeel by die meel en knie dit goed deur soos met brood. Laat die deeg, bedek, vir 30 minute eenkant staan om te rys.
Was die rosyne en korente en laat dit goed uitdroog op kombuispapier, stuif bietjie meel oor.
Kap die versuikerde lemoenskil fyn en meng met die korente, rosyne, suurlemoensap en fyn lemoenskil.
Voeg die korente-mengsel by die deeg en knie die deeg vir omtrent 10 min.
Vorm die deeg in ‘n dik ovaal en bestuif ‘n rolstok met meel.
Van die middel af, rol die rand aan die een kant plat om ‘n dunner gedeelte in die ovaal te skep.
Vorm 300 g amandelspijs in ‘n wors en plaas dit in die middel langs die lengte van die deeg.
Vou die dikker helfte oor die amandelspijs om ‘n kersbroodvorm te skep.
Druk die randte saam om te seël en plaas die brood op ‘n lig ge-oliede bakplaat en bak vir ongeveer 30 min.
Toets met pen of brood gaar is. As die pen skoon uitkom, haal die kersbrood uit oond en laat afkoel.
Bestryk dan met gesmelte botter met die sout in en strooi hieroor die versiersuiker, herhaal hierdie bewerking ‘n paar maal. Ps as julle die gevoel het die kersbrood bak te vinnig stel die temperatuur van die oond ietwat laer.
EET SMAKELIJK.
Resep geplaas: Lummie de Vries




GEBAKTE ALASKA


GEBAKTE ALASKA
Plaas een ronde, gebakte sponskoek op ‘n oondvaste bord.
Bedek met ingelegde vrugte van jou keuse.
Maak 1 liter roomys effe sag en skep bo-op vrugte.
Vorm ‘n koepel.
Bedek heeltemal met tinfoelie en plaas oornag in vrieskas.
OF
Neen ‘n diep ronde plastiek bak, met die form wat jy wil gebruik.  Le uit met kleefplastiek.
Skep genoeg roomys onder in, tenminste ¾ vol, pak laag ingelegte vrugte van jou keuse bo op en heel bo-op ‘n gebakte sponskoek so groot soos die bek van die bak.  Maak toe in kleefplastiek en sit in die vrieskas oornag.   Volgende oggend los die roomyskoek rukkie buite of lig uit met die kleefplastiek op ‘n glasbord of bak waarin jy hom kan bak.  Koeklaag is nou onder.
volg dan die stappe hier onder.

Haal foelie / kleefplastiek af.
Voorverhit Oond op 220 ºC.
Klits 4-6 eierwitte styf en voeg knippie sout en ¾ koppie strooisuiker geleidelik by tot gladde blink meringue.
Smeer bo-oor roomyskoek, bedek heeltemal met meringue.
Plaas roomyskoek vir 3-4 minute in oond. pasop vir brand, net goudbruin.
Bedien dadelik.
Foto:  Suneth van Rensburg

 




OUMA HETTIE BOUWER SE VRUGTEKOEK

vrugtekoektested

OUMA HETTIE BOUWER SE VRUGTEKOEK
Christmas is almost upon us, thus I would love to share with you my late granny’s Fruit Cake recipe!!
500 g fruit cake mix
3 cups cake flour
5 ml bicarbonate soda
10 ml baking powder
5 ml salt
3 extra large eggs
5 ml cinnamon
5 ml ginger
5 ml all spice
1½ cups sugar
½ cup cherries, halved
½ cup nuts of your choice, halved
250 g dates, chopped
250 g stork bake margarine
1 cup boiling water
½ – 1½ cups of sherry/brandy


Take your baking tin / pot and prepare it as follows:
Line the whole pot with foil – shiny side out. Fold the excess over the edges of the pot as you are going to wrap the cake with it afterwards. Then line the base only with some baking paper. Spray with “Spray and Cook”. Keep one side.
Pre-heat your oven to 160ºC.
Mix the boiling water, sugar, butter, spice and all the fruit (except the cherries and nuts) in a big pot. (As you are going to mix the whole cake in the pot).
Heat until boiling point, mix in Bicarbonate Soda.
Let it cool down in the pot, mix in Cherries and nuts when cooled down.
Sift all dry ingredients over the cooled fruit mix and mix well.
Beat your eggs well and pour into your batter, mix well.
Spoon batter into the prepared big deep baking tin / pot.
Put in the pre-heated oven and bake at 160oC for ± 1½ hours, depending on your baking tin.
Check cake after about 2/3 of the baking time with a test pin.
I did find that sometimes the baking time is too much.
When test pin comes out clean remove cake from the oven and pour over your Sherry/Brandy. Fold foil over cake and close with a lid to cool down. DO NOT REMOVE FROM BAKING TIN/POT.
Let it cool down in the pot until completely cold, remove then and place in a air-tight container.
Pour extra Sherry/Brandy over the cake on a weekly basis until you ice it or use it. ENJOY!!
PS: I love my fruit cake with lots of fruit, so I double my Cherries and nuts…

Posted by  Esmarie Friedrichs‎