SJOKOLADE MOUSSE TRIFLE

SJOKOLADE MOUSSE TRIFLE
Ek het sjokolade swiss roll gebruik.
Vanilla en Sjokolade mouse
Ek het kitspoeding gebruik om my mousse te maak.
Meng die kitspoeding met 300 ml melk en klits.
Klits intussen 250 ml room styf vir elke pakkie kitspoeding.
Klits die room saam met die kitspoeding.
Nou begin jy om in lae te pak. Begin eerste met die swiss roll, daarna het ek die sjokolade mousse oorgegooi, weer ‘n laag swiss roll en dan die vanilla mousse. Pak weer ‘n laag swiss roll. Klits 500ml room styf en smeer bo oor. Dis jou keuse met wat jy bo-op wil versier. Ek het frambose gekies vir bietjie kleur saam met flake en whispers.
Resep en foto: Celeste Pelser Thompson




SIAS SE GEMMERBROOD HUISIE

SIAS SE GEMMERBROOD HUISIE
Sias is 9 jaar oud.
Knip eerste die huisie se parte uit. Warm oond op 180° C Fan.
½ koppie botter
½ koppie bruinsuiker
¼ koppie stroop
Smelt bogenoemde saam op die stoof.
1 eetlepel kaneel
1 eetlepel gemmer
1 eetlepel koeksoda
2 koppies koekmeel
2 eetlepels water

Sif bogenoemde alles saam.
Meng nou die nat by die droë bestanddele. Voeg water by indien regtig nodig.
Rol uit. Sit papier op deeg en sny uit. Sit op voorbereide bakplaat en bak tot gaar en goud bruin.
Ons huis baie skeef. Moes trim toe uit oond kom maar het nie.
Versier met royal icing. Somer in plastiek sakkies wat se punt af gesny is versier
Resep en foto: Jo-Anne Smit




CHRISTMAS SWISS ROLL

CHRISTMAS SWISS ROLL
Loving the look of this. Puts you in the festive mood.
Cake
2 large eggs
½ cup of sugar
½ teaspoon of vanilla essence
¾ cups flour
¼ cup of oil
¼ cup of boiling water

Beat eggs, sugar and vanilla essence.
Add sifted flour and baking powder.
Lastly mix in oil and boiling water.
Divide mix in 3 parts.
Colour one with a teaspoon of green colouring, one with a teaspoon of res colour and leave one plain.
start with a strip of green followed by red and then plain
Bake at 180 ºC for 15 minutes .
Cool and roll out on a kitchen towel to get a Swiss roll shape.
Fill with a cup of fresh cream whipped with a tablespoon of sugar.
Photo and recipe: Yasmeen Ibrahim




CRANBERRY KISSEL

ON THE CHRISTMAS TABLE – CHRISTMAS EVE CRANBERRY KISSEL
One of my friends from Ukraine told me about her traditional Christmas dishes. Except for stuffed cabbage with potatoes (which I have made already) I was surprised about cranberry kissel. I searched the Internet and I saw that in many Polish homes Christmas Eve supper ends with cranberry kissel. In my home we always drink compote with dried fruit, but maybe this year we will try a new dish on our Christmas menu.
I wonder why cranberries are on the Christmas table. I didn’t find any particular information about it (except the fact it is tradition). I think that a few years ago cranberries were treated as a natural cure which aids digestion, and this could be quite useful after a hefty Christmas meal!
At my Ukrainian friends’ home Christmas kissel is runny like a drink, but you can prepare it like a dessert with a more dense texture. I made the drink version, but you should choose which is better for you.

500 g of cranberries
a piece of cinnamon and a couple of cloves
6-8 tablespoons of sugar
2-3 tablespoons of potato flour
Wash the cranberries and put them with the cinnamon and cloves in a pan. Pour in 500ml of water and boil until the fruit is soft. Remove the cinnamon and cloves and blend the rest. Add the sugar and mix it until it has dissolved. Sieve the cranberry mousse to make a smooth texture. Mix the potato flour with a bit of cold water. Boil the cranberry mousse and add the mixed potato flour, stirring constantly so it is not lumpy. Boil for a while. Pour the kissel into some glasses.
Enjoy your meal!
Recipe and photo Katarzyna Posłuszny
https://www.home-madepatchwork.com/




MARITA SE GEMMERBROODHUIS DEEG

MARITA SE GEMMERBROODHUIS DEEG
Verhit 500 ml stroop (heuning oorspronklik ),
250 g bruinsuiker,
100 g botter (of 100 ml sonneblomolie).
Laat bietjie afkoel, voeg 1 teelepels koeksoda by, in bietjie koffee opgelos,
Dan 2 teelepels Kaneel,
2 teelepel gemengde speseryer.
1 teelepel kruie naeltjie poeier,
1 teelepel gemmer (opsioneel).
Meng in die afgekoelde massa met 3 eiers en dan 1,8 kg meel of meer todat die deeg mooi uitgerol kan word.
Dit is ‘n egte duitse resep. Ek maak ook met die deeg gemmerbrood-harte en -mannetjies, Vir kleinkoekies vir kersfees meng ek gekapte neute of amandels by. Die harte word ook mooi versier.
Resep geplaas deur Marita Fröhlich
Foto: Jacqui Van Zyl Hodgkinson




CONSTRUCTION GINGERBREAD RECIPE

CONSTRUCTION GINGERBREAD RECIPE
250 ml Margarine or butter
250 ml sugar
5 ml bicarbonate of soda
250 ml molasses (sulphured) OR 250 ml liquid glucose OR 250 ml syrup OR a mix of half / half
5 ml ginger
5ml cinnamon
1000 ml (4 cups) cake flour
Cream margarine, sugar, bicarb and molasses / liquid glucose together well
Add spices and flour gradually, blending well after each addition
Mix together until a crumbly dough forms
Roll out dough to 4-5 mm thick
Bake at 180 degrees C for more or less 25 minutes.
Icing:
ek het royal icing met actiwhite vir die eerste keer probeer en nogal lekker gewerk
75ml kraan water gemeng met 2 teelepels Actiwhite (laat staan vir 15 minute )
voeg by 4 koppies fyn gesifte versier suiker.
Klits met k beater op nommer 4 vir 5-7 minute.
Voeg klein bietjie water by as te styf.
http://www.foodloversrecipes.com/2017/11/royal-icing-met-actiwhite/
Recipe: Marsha Winklebeker (google) posted by Jacqui Van Zyl Hodgkinson
Picture: Jacqui Van Zyl Hodgkinson




ELSABIE SE SWARTWOUD KOEKSTRUIF

ELSABIE SE SWARTWOUD KOEKSTRUIF
Ek gebruik my kookwater olie koek resep (oondpan) vir die sjokolade koek gedeelte en sny in blokkies in die pan wanneer heeltemal afgekoel. (http://www.foodloversrecipes.com/…/elsabie-se-swartwoudkoek/)
Jy benodig die volgende bestandele (pas aan vir die inhoud van jou glasbak, my glas bak is Consol se Savona “large bowl”):
3 pakkies donkerrooi jellie (kon nie moerbei jellie kry toe gebruik ek kersie jellie wat ek donker pers gemaak het met paar druppels blou voedsel kleursel)
2 blikkies ontpitte swart kersies
Strooisuiker na smaak
50 ml koue water
50 ml Maizena-mielieblom
Kirsch kersie likeur (Ek het altyd ‘n bottel in die kas want ek gebruik dit op my vrugtekoeke sodra hulle uit die oond kom)
1 liter vars room
1 blik kondensmelk
75 ml suurlemoensap
Maak eerste die jellie aan volgens die aanwysings op pakkie en kleur met paar druppels blou kleursel tot donker pers. Sit in yskas om te stol. Ek doen dit gewoonlik die dag voor die tyd.
Volgende gooi die blikkies kersies met hulle sousie in kastrol en verhit tot amper kookpunt terwyl jy die water en Maizena meng. Roer die Maizena mengsel by die kersies in tot dit begin kook en verdik. Gooi strooisuiker by na smaak en gooi die mengsel in bak om af te koel voor gebruik word.
Meng die suurlemoensap by kondensmelk in tot glad. Gooi 500ml van die koue room in bak en klits tot begin dik word. Vou die kondensmelk en suurlemoensap by die room in tot goed gemeng.
Begin jou koekstruif pak met blokkies sjokolade koek onder op bodem. Maak nou die blokkies nat met die kirsch (ek gooi dit in houertjie met spuit soos die outydse plastiese tamatiesous houertjies). Skep nou van die afgekoelde kersie mengsel oor en dan lepeltjies jellie. Maak die laag klaar met ‘n paar lepels van die kondensmelk room. Herhaal tot by die laaste laag jellie. Afhangend van hoe groot jou bak is kan jou kondensmelk room dalk reeds alles opgebruik wees soos myne was. Ek het net die laaste 500ml room geklits en bo-oor geskep. Versier met sjokolade vermicelli of gerasperde sjokolade.
Sit in yskas oornag sodat die koek blokkies goed nat kan word en die geure ontwikkel. Hierdie koekstruif smaak beter hoe langer dit staan.
NS: ek het klein blink balletjies teen die kant van die bak gesit as versiering. Dit kan in elke laag gesien
word.
Resep geplaas deur Elsabie Templeton
Foto: Elsabie Templeton




WILNA’S CHRISTMAS MINCE PIES

WILNA’S CHRISTMAS MINCE PIES
Die resep was deur ons “Womans Institute” verskaf hier op Mtubatuba, as een van ons maandelikse kompitisies.
Dough:
* http://www.foodloversrecipes.com/2015/11/xmas-mince-pies/
Fruit mince:
2 large green apples, finely chopped
1 kg fruit cake mix
1 teaspoon cinnamon
2 teaspoons mixed spice
250 g sugar (I used treacle)
150 g butter
1 teaspoon nutmeg
1 teaspoon salt
the rind of 2 lemons
½ –  ¾ cup brandy
Place the ingredients except the brandy in a pot on the stove and bring to a simmer. Simmer for 20 minutes, add the brandy, stir through and remove from the heat. Use the cooled down mixture for the mince pies (* see link) or bottle the mixture hot in sterilized jars, seal and store until needed.
Recipe tested and photo: Wilna Dorfling




LOUISE SE EENVOUDIGE TRIFLE


LOUISE SE EENVOUDIGE TRIFLE
Rolkoek, Tennis beskuitjies en sponsvingers met sherry besprinkel (ok dit was meer ‘n donderstorm as sprinkel)
Dik tuisgemaakte vla (120ml vlapoeier op een liter melk)
Verskillende kleure jellie, gestol en in blokkies gesny (gebruik net een koppie kookwater op elke pakkie)
Blikkie Geelperskses gesnipper of fruit cocktail (ek het perskes gekook)
Pak lae met geklitste room bo-op. Versier soos verkies, bv. met cherries, neute, gerasperde sjokolade, peppermint crisp, of wat jy ookal voor lief is.
FOTO EN RESEP:  Louise Groenewald




MARIANNE SE HEERLIKE KOEKSTRUIF

MARIANNE SE HEERLIKE KOEKSTRUIF
Ek maak n awesome ene wat ek by my skoonsussie geleer het!
Tennisbeskuitjies
Treat karamel
vrugte kelkie (groot blik)
ultra-mel vla
Jellie (so 4 bokse aangemaak)
room
neute en kersies vir versiering (opsioneel)

Maak ‘toebroodjies’ met die tennisbeskuitjies en karamel.
Maak lae in ‘n bak.
tenniebeskuitjie/karamel toebroodjies, jellie (wat jy met n vurk ‘ge-smoosh het’,) vrugte, vla, herhaal tot bak vol is.
Sit styf geklitste room bo-op
Versier (of nie).
Resep: Marianne Rousseau Mare (skoonsussie se resep)