PICKLED PEARS

2013-09-06-pickledpears

PICKLED PEARS
1 lemon or orange
10 cloves
2 tsp black peppercorns, lightly crushed
1 tsp allspice berries, lightly crushed
5 cm piece fresh root ginger, sliced
1 litre/1¾ pints cider or white wine vinegar
2 cinnamon sticks
1 kg bag caster sugar
2 kg small pears

Pare the zest from the lemon or orange and put in a pan with the cloves, peppercorns, allspice berries, root ginger, lemon or orange juice, vinegar, cinnamon sticks and sugar. Stir over a gentle heat until the sugar has dissolved.
Peel, core and halve the pears, then add to the pan and simmer for 15 mins, until the pears are tender. Remove the pears with a slotted spoon and put in a colander to drain. Meanwhile, increase the heat under the syrup and boil rapidly for 15 mins, until the syrup has reduced by about a third and slightly thickened.
Pack the fruit into warmed jars and pour over the hot syrup to cover. Seal, label and store in a cool dry place for a month before using

 




SUURLEMOEN-ATJAR

 

suurlemoene dries

SUURLEMOEN-ATJAR
Dié atjar is die perfekte bykos vir enige spesery-gereg.
12-15 klein suurlemoene of lemmetjies
45 ml growwesout
60 ml atjar-masala
45 ml fenegriek (methi)
15 ml selderysaad
2 – 4 groen brandrissies, ontpit en gekap
300 ml suurlemoensap
Verhit ‘n groot kastrol vol water tot kookpunt. Verwyder van die stoofplaat, voeg die suurlemoene by en laat dit vir ‘n paar uur week tot sag.Sny die bo- en onderpunte van die suurlemoene af en sny die suurlemoene in agt wiggies. Verwyder die pitte. Plaas die wiggies in ‘n bak wat nie van metaal is nie. Meng die sout en speserye saam en sprinkel dit oraloor die wiggies.
Plaas die wiggies in gesteriliseerde flesse. Verhit die suurlemoensap tot kookpunt en giet dit oor die suurlemoene. Seël die flesse en laat dit vir ‘n paar dae staan voor gebruik. Hou die atjar in die yskas nadat dit oopgemaak is.
Nota:
Die resep gee 4 medium groot flesse.
Bereidingstyd is 30 minute, plus weektyd.

 

 




GEMENGDE MOSTERDPIEKELS (PICCALILLY)

 

GEMENGDE MOSTERDPIEKELS (PICCALILLY)
1.5 liter groente sonder die soet rissies
250 ml  komkommers, in stukkies van 2 duim gesny
250 ml groot komkommer skywe
250 ml klein uitjies
250 ml jong groenboontjies in stukkies van 1 duim gesny
250 ml klein groen tamaties
250 ml blomkool
2 soet rooirissies, fyn gesny
2 soet groenrissies fyn gesny
¾ koppie suiker
3 eetlepels mosterd poeier
1 teelepel borrie
2 eetlepels koekmeel
1 teelepel selderysout
3 koppies asyn

Week die bereide groente 24 uur lank in ‘n soutoplossing (1 koppie sout op 3.5 liter water)
Dreineer die pekel af en spoel die groente met vars koue water af.
Meng gelyke dele asyn en water en bedek die groente daarmee in ‘n porselein of erdebak. Laat dit 2 uur lank staan.
Dreineer die water en asynmengsel in ‘n pot en verhit tot dit kook.
Dompel die groente daarin en kook dit 3 minute lank.
Meng al die droë bestanddele en voeg 3 koppies warm asyn daarby.
Roer dit oor stadige hitte tot dit dik is.
Dreineer die groente baie goed en gooi die water asyn mengsel weg.
Giet die warm mostersous oor en kook dit 5 minute lank baie stadig.
Pak die groente in skoon droë warm bottels met die mosterdsous.
Verseël hulle terwyl dit warm is.
Hoef nie in die yskas te wees nie, behalwe as oopgemaak.

Baie lekkerder as die gekoopte, en goedkoper ook. Jammer dis ‘n 1965 kook en geniet, die gewigte is in pinte en ponde. Ek maak gewoonlik net hoeveelhede uit my kop
2 de Foto en aangepas deur Sharon  Gien-Cambier
Foto”s:  Rina Kleinhans en Irene Minnaar – Min of meer dieselfde resep. Myne kry 200 ml appelkooskonfyt by en geen selderysout nie




REALLY, REALLY GOOD SALSA

2013-08-08-really,reallygoodsalsa

And easy! NO COOKING!
(Once you taste this recipe, you’ll never buy salsa again)!

3 cups chopped tomatoes
1/2 cup chopped green bell pepper
1 cup onion, diced
1/4 cup minced fresh cilantro
2 tablespoons fresh lime juice
4 teaspoons chopped fresh jalapeno pepper (including seeds)
1/2 teaspoon ground cumin
1/2 teaspoon kosher salt
1/2 teaspoon ground black pepper

Stir all ingredients together. Refrigerate. Best to let marinate overnight. But several hours will suffice, if you can’t wait to dig in! Serve chilled

BRON- SUSAN NIEUWENHUIS




BUURVROU SE PIEKELUIE (PICKLED ONIONS)

uie
BUURVROU SE PIEKELUIE (PICKLED ONIONS)
Foto en resep:  Isabel Lindes
2de foto: Charleen Nieuwenhuizen
FOOD LOVERS RECIPES
(die goed is verslawend – maak maar genoeg)
3 teaspoons salt
4 cups vinegar
300 ml sugar
1 kg pickling onion, peeled (Oupa se werk)
1 packet pickling spice
Chillie flakes

Toss onions and salt together and leave overnight.
Rinse onions under cool running water.
Place spices, chillies, vinegar and sugar into a large stainless steel saucepan.
Simmer to dissolve sugar.
Add onions and cook for 4 minutes.
Pack onions into sterilised jars.
Add liquid to fill jars and ensure each jar has an equal number of spices and no air pockets.
Cool and seal tightly.
Die resep gee jou so 3 groot bottels – as jy meer wil hê, verdubbel net die resep.

 




BUURVROU SE INGELEGDE BEET (heerlik)

beettested

BUURVROU SE INGELEGDE BEET (heerlik)
12 medium beet
Kook beet tot sag en laat afkoel en haal die velle af
STROOP
1½ koppies suiker op 1 koppie asyn vir elke koppie asyn, sit 3 naeltjies in en kook .
Sny beet in skywe en pak in gesteriliseerde bottels.
Gietwarm stroop op beet tot bottel vol is.
Baie lekker ne buurvrou – Ja buurvrou die beet is uit die boeke!!

Resep en foto:  Isabel Lindes

Esbe Mostert
Ek lê gereeld klein beetjies in, maar grotes kan ook gebruik word.
3 koppies water
2 koppies bruin druiwe-asyn
1 koppie suiker
Kook beet sag en sny soos verkies.  Kook die stroop, pak die beet in bottels en giet die stroop oor tot die bottels heel vol is, draai dadelik toe en laat afkoel.
So maklik soos dit en dis heerlik hoor as jy van die beet hou soos “van sy ma af”.

2de foto:  Johan Westenberg – Het vanmiddag weer beet ingelê. Die keer het ek bietjie uie by gesit.
Het die uie so n bietjie saam met die asyn mengsel gekook.

 




MOROCCAN SALTED LEMONS

gesoute suurlemoene

MOROCCAN SALTED LEMONS
Moroccan salted lemons sny dit oop soos in kwarte maar nie heeltemal deur nie, vat jou growWe sout en sout dit vreeslik goed in tot onder, doen elke een so en pak hulle in n sterilized bottel en pak hulle styf teen mekaar in.
seel die bottel en probeer so min as moontlik lug inlaat (air) laat staan vir omtrent n maand en gebruik in hoender en vis geregte en ook dit op gesny in slaaie.

HEERLIK.

Kathy Monteiro




TUISGEMAAKTE SOUSBONE

sousboontjies

TUISGEMAAKTE SOUSBONE
Week 1 kg bone oornag in kookwater. Water volgende dag af – as daar water is.
Kook dan in die prutpot of op die stoof met genoeg kookwater om bone te bedek.
Wanneer sag gekook, voeg by:
1 koppie suiker
1 koppie asyn
Paar draaie swartpeper
Laat goed deurkook.
Maak sous bietjie dikker met maizena wat met bietjie water aangemaak is. Kook goed deur.
Bottel  in voorbereide bottels en verseel dadelik!
Hoop julle eet net so lekker soos ons daaraan.

Resep: Elize Herholdt
Foto:  Rina Kleinhans




BLATJANG MET GEKOOPTE APPELKOOSKONFYT

chutney

BLATJANG MET GEKOOPTE APPELKOOSKONFYT
Resep en foto: Maureen Jansen van Rensburg
FOOD LOVERS RECIPES
5 groot uie, gekerf
1 groen soetrissie, opgesny
olie vir braai
1 groot blik All Gold appelkooskonfyt (900 g)
1 groot bottel All Gold tamatiesous (700 ml)
‘n paar chillies, baie fyn gesny

Braai die uie en opgesnyde soetrissie in ‘n pot met bietjie olie.
Voeg die appelkooskonfyt en tamatiesous by asook die chillies.
Roer goed en laat prut vir sowat ¾ uur. Roer gereeld.
Bottel warm.
Nota:
Dis die lekkerste sous en kan oor enige iets gebruik word, van vleis, tot op eier tot op stywe pap.
Almal soek altyd die resep.

Nota: Leanne Thurston Coetzer
Die sous is baie yummies, ek gebruik die helfte van die appelkooskonfyt dan is dit minder soet.




HERB JELLIES-APPLE

apple jelly

HERB JELLIES-APPLE

Piquant herb jellies are versatile accompaniment to roast meats, poultry and game, cold cuts, and raised pork or game pies.
BASIC APPLE JUICE STOCK – BASIS TO MOST JELLIES
25 large cooking apples (about 5kg) washed and roughly cut up incl. peel and cores
10 cups water
10 cups distilled white vinegar.
METHOD:
To make the basic apple juice stock, put the prepared apples and water in a stainless-steel or enamel preserving pan. Simmer for 45min, or until soft and pulpy. Add the vinegar and cook for 5min. Meanwhile line two large nylon sieves or colanders with several layers of scalded muslin or scalded tea towels and place them over two large bowls. Pour the apples and the liquid into the lined sieves and allow to drain overnight undisturbed. Do not press the fruit or squeeze as this will make the jelly cloudy.
FOR MINT OR SAGE JELLY ( about 4 jars of 250ml each) (70)
3 tablespoons fresh mint or sage leaves
4 cups basic apple juice stock
3 cups sugar
Natural green food colouring (Optional)
Dip the mint or sage in boiling water for 2-3 seconds, then rinse them under cold water. Pat the leave dry with paper towel and chop them finely. – there should be about a tablespoon. Pour the apple juice stock into a large heavy-based saucepan, add the sugar and stir over low heat until all the sugar has dissolved. Bring the mixture to a full rolling boil and boil for 5-10min. Remove the pan from the heat and test if the setting point has been reached.. When the jelly will set, quickly skim the scum from the surface, stir in the chopped mint or sage and a few drops of green colouring, if used. Pour into clean, warm jars and cover immediately with waxed paper discs. When the jelly is cold, label and date the jars and store them in a cool, dark airy cupboard.

FOR ROSEMARY OR THYME JELLY
8-10 small fresh rosemary or thyme springs do not chop, keep in sprigs, rest same as for mint or sage jelly. Do not use the green colouring.

Posted by:  Rina Kleinhans