HALOGEEN OOND ROLY POLY POEDING


HALOGEEN OOND ROLY POLY POEDING
Ek het gister roly poly poeding in my oondjie gemaak.
Sous:
Kook saam:
1 koppie water
½ koppie suiker
1 eetlepel botter

Deeg:
Sif saam:
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
¼ koppie botter
1 eier
melk

Vryf ‘n ¼ koppie botter in meel. Klits 1 eier. Voeg by meel en meng tot stywe deeg. Voeg bietjie melk by indien nodig.
Rol uit in reghoek. Smeer appelkooskonfyt op. Rol op.
Sny skywe, gooi sous in oondbak en pak skywe op sous.
Bak teen 160 ºC vir 15 min op onderste rakkie.
Resep geplaas deur Amanda Theunissen
Foto: Amanda Theunissen




MALVAPOEDING IN DIE KONVEKSIE/HALOGEEN-OONDJIE


MALVAPOEDING IN DIE KONVEKSIE/HALOGEEN-OONDJIE
Recipe and photo: Gillian Vermeulen
FOOD LOVERS RECIPES
45 ml (3 eetlepels) botter
250 ml suiker
1 eier
5 ml koeksoda
10 ml (2 teelepels) appelkooskonfyt
250 ml koekmeel
knippie sout
250 ml melk

Roer botter en suiker. Klits eier, koeksoda en konfyt by. Sif meel en sout en roer by bottermengsel.
Voeg melk geleidelik by en roer tot beslag glad is. Voorverhit die oondjie vir 5-10 minute. Bak in gesmeerde oondbak of individuele bakkies wat ¾ vol geskep word, op 180°C vir 45 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom.

SOUS:
250 ml volroom melk
125 g botter
250 ml suiker

Plaas al die bestanddele vir sous in geskikte mikrogolfoondbak en verhit tot botter en suiker opgelos is. Roer na elke 2 minute. Giet warm sous oor poeding sodra dit uit die oond kom en sit warm voor met vla en of roomys.
NOTA: Ek het die resep verdubbel, maar nie die suiker nie. Ek het bak-margarien en bruinsuiker gebruik. Die baktyd was 50 minute.

MALVA PUDDING IN CONVECTION/HALOGEN OVEN
45 ml (3 tablespoons) butter
250 ml sugar
1 egg
5 ml bicarb of soda
10 ml (2 teaspoons) apricot jam
250 ml cake flour
pinch of salt
250 ml milk

Cream butter and sugar. Beat egg, bicarb of soda and apricot jam together and add to mixture. Sift flour and salt and stir into butter mixture. Gradually add the milk and stir until mixture is smooth. Pre-heat the oven for 5-10 minutes. Bake in a greased oven proof dish or individual small bowls, filled with ¾ of mixture. Bake at 180°C for 45 minutes or until test pin comes out clean.

SAUCE:
250 ml full cream milk
125 g butter
250 ml sugar

Pour sauce ingredients in microwave proof bowl. Microwave for 2 minutes at a time, stirring everytime until butter and sugar are melted and sauce is warm. Pour warm sauce over pudding and serve hot with custard and / or ice cream.
NOTE: I doubled the recipe, but not the sugar. I used baking margarine and brown sugar. The baking time was 50 minutes.




COOKING CHART FOR HALOGEN OVEN


COOKING CHART FOR HALOGEN OVEN

FOOD COOKING TIME (minutes) TEMPERATURE (°C)
Chicken 30 – 40 180 – 200
Fish 15 – 20 130 – 150
Cake 10 – 12 140 – 160
Lobster 12 – 15 140 – 160
Shrimp 10 – 12 150 – 180
Sausage 10 – 13 120 – 150
Peanuts 10 – 15 140 – 160
Roasted bread 8 – 10 120 – 140
Potato 12 – 15 180 – 200
Chicken wings 15 – 20 150 – 180
Crab 10 – 13 140 – 160
Hot dogs 5 – 8 190 – 210
BBQ spareribs 18 – 20 220 – 240



COOKING TIMES FOR HALOGEN OVEN (UK)


COOKING TIMES FOR HALOGEN OVEN (UK)

              Cook Time (minutes) Temp (°C) Temp (°F) Rack
Roast Beef
Rare

35 – 40

175

347

Low Rack

Medium

45 – 50

175

347

Low Rack

Well Done

55 – 60

175

347

Low Rack

Steak
Medium Rare

8 – 10

250

482

High Rack

Chicken
Medium

60 – 90

200

392

High Rack

Eggs
Poached

5 – 6

175

347

Low Rack

Soft-Boiled

4 – 5

200

392

Low Rack

Omelette

10 – 12

175

347

Low Rack

Sea Food
Fish

10 – 12

200

392

Low Rack

Prawns

8 – 10

220

428

High Rack

Crab

10 – 13

140 – 160

284 – 320

Low Rack

Other
Sausages

10

120 – 150

248 – 302

Low Rack

Bread

30 – 40

200

392

Low Rack

Baked Potato

25 – 40

250

482

Low Rack

Chips

10 – 15

200

392

High Rack

Vegetables
Soft

15 – 20

200

392

Low Rack

Hard

30 – 40

200

392

Low Rack

 




BROODDEEG VIR ALLES EN NOG WAT (KONVEKSIE-OONDJIE)


BROODDEEG VIR ALLES EN NOG WAT (KONVEKSIE-OONDJIE)
Met hierdie deeg bak ek brood, die kinders maak stokbrood as ons braai, ek bak vetkoeke en ons maak roosterkoeke daarmee. Ek maak sommer die deeg in my broodmasjien. Plaas die bestanddele in dieselfde volgorde soos hieronder:
460 ml louwarm water
2 teelepels sout
4 eetlepels botter/bak-margarien
5 ½ koppies koekmeel
3 eetlepels suiker
4 eetlepels poeiermelk/koffie-verromer
7.5 ml kitsgis (ek verkies die pers pakkie, dan is daar nog 7.5 ml oor vir nog ‘n deegmengsel.

As jy nie ‘n broodmasjien het, plaas alles in dieselfde volgorde soos hierbo in ‘n groot mengbak en meng goed deur. As die deeg nog te taai is en aan hande vasklou, voeg nog meel by. Ek sit omtrent nog ‘n halwe koppie by. Laat deeg rys tot dubbel die grootte. Knie af en verdeel in koppies, broodpanne, skoon blikkies en maak ongeveer halfvol. Laat rys tot dubbel die grootte en bak in ‘n voorverhitte oond vir 30 minute teen 180°C of 20 minute as dit in blikkies/bekers gebak word. Ek het hierdie broodjies in die konveksie-oondjie gebak, voorverhit vir 5 minute en teen 180°C gebak vir 20 minute.
NOTA: Jy kan jou silikoon pannetjies in jou oondjie gebruik.
Resep en foto’s: Gillian Vermeulen




“AIR FRYER” HEEL HOENDER

“AIR FRYER” HEEL HOENDER
Neem ‘n heel hoender en sny hom oop op die maagkant, druk plat soos ‘n “flatty”.
Smeer die hele hoender se velkant lekker met botter en sprinkel met aromat, pepper en sout na smaak.
Plaas die hoender velkant bo in die Air Fryer en bak vir  1 uur teen 165 ºC.
Foto en resep:  André Steenkamp




BRUIN BROODJIES


BRUIN BROODJIES
Vandag die bruin broodjies gebak vir n “bunny chow” burger vir Gali en sommer ‘n broodslaai vir my, ek dood oor brood. Die brood wat ek uitgeskep het sommer blokkies gesny en in olie gebraai vir die slaai.
500 ml bruinmeel
500 ml witmeel
250 ml volkoringmeel
250 ml oats
3 ml sout
350 ml louwarm water
40 ml gouestroop
50 ml olie
1 pakkie gis

Meng die water, stroop en olie.
Meng droë bestanddele en voeg vloeistof by.
Meng tot hanterbare deeg, voeg vloeistof by indien nodig en knie baie goed.
Laat rys en knie dan weer af.
Smeer pot of broodpannetjies en verdeel deeg.
Laat weer rys en bak tot gaar by 180°C.
Foto: Frieda Greyling
Resep geplaas deur Frieda Greyling




TUNAWIEL MET TUISGEMAAKTE DEEG


TUNAWIEL MET TUISGEMAAKTE DEEG
Deeg:
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
5 ml suiker
100 ml olie
125 ml melk
125 ml kaas, gerasper

Vulsel:
1 blik tuna, gedreineer
2 eiers, hardgekook en fyn gekap
1 klein ui, gerasper
25 ml mayonnaise
sout en peper
30 ml pietersielie

Sif die meel, sout en bakpoeier en voeg suiker by. Klits die olie en melk en sny met ‘n mes in by meelmengsel. Meng die kaas in en vorm n deeg. Meng intussen die tuna, eiers, ui, mayonnaise, sout, peper en pietersielie. Rol die deeg uit op ‘n meelbestrooide oppervlak. Sprinkel vulsel bo-oor. Rol die deeg op en sny 2 cm wiele. Pak op gesmeerde bakplaat en bak 20 minute by 180°C.
WENK: Losboom koekpan se plaat werk lekker in halogene oondjie, spuit dit met spray ‘n cook.
Resep en foto: Frieda Greyling




PIESANG MUFFINS IN KONVEKSIE OOND

PIESANG MUFFINS IN KONVEKSIE OOND
Glo nie julle het al sulke lekker Piesang Muffins geeet nie – hahaha prys jakkals haar eie stert.
125 ml botter
180 ml suiker
2 eiers
430 ml koekmeel
3 ml koeksoda
1 ml kremetart
2,5 ml sout
5 piesangs, fyngedruk
5 ml suurlemoensap
5 ml vanieljegeursel

Verroom die botter en suiker.
Voeg die eiers een vir een by, klits goed.
Sif die droë bestanddele saam.
Voeg die piesangs, suurlemoensap en vanieljegeursel by.
Meng goed.
Skep in gesmeerde muffin panne en bak plus minus 30 min by 180°C tot gaar.
Nota:  Ek het dit eerste 20 min gebak by 160°C en toe by 180°C tot gaar.
Foto: Frieda Greyling
Resep geplaas deur Frieda Greyling




NAANBROOD


NAANBROOD
1 pakkie gis
1 koppie warm water
¼ koppie suiker
3 eetlepels melk
5 ml sout
3 ½ koppies broodmeel
2 teelepels fyn knoffel
botter gesmelt
1 eier

Los gis op in warm water, laat 10 minute staan. Roer suiker, melk, eier en sout by. Roer meel by om sagte deeg te vorm. Knie 6-8 min.
Plaas deeg in ‘n olie gesmeerde bak, bedek en laat rys +/- 1 uur. Knie af en voeg knoffel by soos jy verkies. Breek deeg in golfbal grootte.
Plaas op plaat en laat rys. Rol elke bal in ‘n sirkel. Plaas in oond en rooster 2-3 minute tot dit uitpof en ligbruin is. Smeer met ‘n kwassie gesmelte botter oor. Draai kors om, smeer met botter en rooster (grill) tot ligbruin. Sit vulsel van jou keuse op en sit paar minute terug onder die rooster tot al die kaas gesmelt en alles gaar is.
Resep en foto: Frieda Greyling