Blomkool-en Spekgereg

 

blomkool geregtested

 

Blomkool gestoom vir 5min
Uie en spek op die kant gebraai met sout en peper en knoffel stukkies
Blomkool by gegooi en gebraai en gedroogde dill gemeng
Wit sous gemaak en alles gemeng met 3 eiers .
Vir die kors het ek skud seeg gemaak en n diep bak die skud deeg uit gedruk. Alles in die bak gegooi en kaas bo-op gestrooi met spek stukkies bo oor. In die mikrogolf gesit vir 10 min en gebraai in mikrigolf vir so 4min. Uitgehaal en laat afkoel. Geniet saam met room en kaas frikkedele. Dit het vorentoe gesmaak




ANZEL SE GROENTETERT

ANZEL SE GROENTETERT
Ek maak sommer gou groente tert .. ek crook met puffpastry as my kors as jy tyd het kan jy jou eie deeg maak. Rol bietjie uit en sit in jou tert bak. Vat dan groente van jou keuse
Ek sny broccoli in helftes baby marrow, wortels, uie, klein tamaties net wat jy wil of sommer chunky mix gevriesde groente as jy vries gebruik gooi net bietjie meel op jou deeg anders raak dit pap. Dan meng ek ‘n pakkie cream of chicken sop (het al wit uiè of mushrom ook gebruik) met of room of koppie melk en gooi oor die groente. Rasper kàas oor en bak in die oond vir so halfuur of tot groente sag. Die sop verdik nog verder as afkoel so tert sal nie noodwendig gestol wees nie maar moet dik wees as dit afgekoel het sal dit gestol wees. Ek maak dit gereeld in die aande maklik en gou om te maak en my kids love dit.

Nog een
Baby Marrow gevulde Canelloni
1 boksie canelloni
baby marrows

uie
tamaties

Braai die baby marrows, uie en tamatie saam. Smeer jou oondvaste bak. Vul die caneloni met die babymarrow mengsel en pak in jou bak. Maak witsous en gooi oor.
Rasper kaas bo oor en bak in oond by 180 ºC vir halfuur of tot pasta sag. enjoy
Resep:  Anzel Viljoen




WARM AARTAPPELGEBAK MET MOSTERDSOUS

 

aartappel gereg nellatested
WARM AARTAPPELGEBAK MET MOSTERDSOUS
Resep en foto:  Nella Kootstra
FOOD LOVERS RECIPES
groen en rooi soetrissies gesmoor met
2 uie
2 eetlepels asyn
2 eetlepels suiker
1 eetlepel mosterd poeier
1 eier

Meng laaste bestanddele en voeg by gesmoorde greenpepper mengsel.
Kook oor stadige hitte.
Gooi die verdikte mengsel oor klaar gekookte aartappels.
Hierdie mengsel kan ook oor braai aartappels gegiet word.




BALSAMIESE GEBAKTE AARTAPPELS

 

2014-09-30-gebakteaartappelsmetbalsamictested
BALSAMIESE GEBAKTE AARTAPPELS

O.K., ek skil so 4 medium size aartappels en sny hulle in kwarte.

Dan kook ek hulle in balsamic asyn en water. 1el per 500ml kook water.
Maar die geheim is die aartappels moet aldante wees en nie te sag soos vir mash doeleindes nie.

Strain die aartappels en laat staan vir 20min. Net voor jy opskep, soos jy olie sal warm maak vir chip (baie warm), doen dit.

As die olie lekker warm is, gooi jou aartappels in en deepfry tot goud bruin.

Skep uit in bak wat uit geline is met kombuis papier en terwyl die olies nog af drip gooi jy sout oor en lekker growwe peper en skud daai knape goed deur. En daars hy!!!
BRON- Riaan van Rooyen




COUSCOUS EN GEROOSTERDE GROENTE SLAAI

couscous en grilled veggie slaaitested

COUSCOUS EN GEROOSTERDE GROENTE SLAAI
2 pakkies couscous,
pak gemengde groente vir oond braai van fruit en veg (oven bake)
1 botteljie peppadews in sous
rocketblare
1 blok feta kaas opgesny

Ek het couscous gaargemaak en groente ge grill met woolies se garlic butter en bietjie balsamiese asyn soos verkies en dan sout en peper.  As als gaar is, meng net saam en geniet sodra die braaivleis reg is

Resep en foto:  Tanja Janse Van Rensburg




IDEES MET ROOI/PERS KOOL


IDEES MET ROOI/PERS KOOL

Wi-ann Van Zyl:
Pers kool gaan baie lekker saam met kool frikkadelle, self stirfry met die kool maar nie sag gebraai, nog krispy is net so ‘n wenner.

Tanya Godwich:
1 kop rooikool
2 uie
2 appels
3 eetlepels botter
125 ml rooiwyn
knippie neutmuskaat
sout en peper
Was en kerf kool fyn. Skil en kap uie en appels fyn.
Stowe oor lae hitte SONDER om water by te voeg. Roer af en toe. Hou deksel styf op.
Voeg ander bestandele by. Stowe 3-4 ure lank.
Baie lekker, maar lekkerder volgende aand weer verhit.
Ouma se “Kook en Geniet”.
Hanneke Neé Vd Westhuyzen:
Tanya Godwich, ek gooi altyd bietjie suiker en asyn by om dit soet/suur te maak. By my ma geleer.

Helene Marais:
Dis heerlik in n “stirfry” moet baie ander tipe slaaigroente gebruik, moet nog krakerig wees, beslis nie papperig nie.

Helene Marais:
Voeg by bruingebraaide uie, moet lekker gekerf wees. Roerbraai tot sag en voeg handvol rosyne by. Bedien met ander groente disse en lekker lamsvleis.

Wi-ann Van Zyl:
Lemoen en rooi kool gaan net so lekker saam die soet suur van die lemoen balanseer die bitter van die kool uit ons maak gewoontlik ‘n warm koue slaai met die kool.

Annalie Roberts:
Sny in die helfde gooi bruin uiesop poeier oor en foelie oor druk in oond en maak gaar heerlik.

Annalie Roberts:
Meditereense koolslaai.
Snipper dit en die groenetjie op. Bak sonneblomsaad, pampoensaad en pakkie 2 min noodles in oond tot sade bruin word. Gooi oor slaai. Slaaisous: olyfolie, 2 min Poeier, rooiwyn asyn, suiker na smaak en gooi bo-oor. Heerlik!!!

Foto:  Gideon Louw




SOET PATATS MET NAARTJIES

 

2014-09-11-soetpatatsmetnaartjiestested

Vanaand se aand ete. Gestopde hoender, gebakde aartappels en soet patats met naartjie
Vat so 3 tot 4 soet patats geskil en in blokkies gesny, een naartjie 5 leepels suiker , maak gaar tot sag en water weg gekook is en gooi so opskep lepel botter by en braai vir so 15 min
Cindie Lubbe




TOMATO BASIL AND PARMEZAN ORZO

 

2014-09-11-orzu

This is a super-easy pasta dish, which is packed full of flavour. Orzo is tossed with basil leaves, sun-dried tomatoes, olive oil and Parmesan cheese. This dish is perfect for packed lunches or dinner.
Ingredients
Serves: 8
400g uncooked orzo pasta
20g chopped fresh basil leaves
35g chopped oil-packed sun-dried tomatoes
2 tablespoons olive oil
60g grated Parmesan cheese
1/2 teaspoon salt
1/2 teaspoon ground black pepper
1.Bring a large pot of lightly salted water to the boil. Add orzo and cook for 8 to 10 minutes or until al dente. Drain and set aside.
2.Place basil leaves and sun-dried tomatoes in a food processor. Pulse 4 or 5 times until blended.
3.In a large bowl, toss together the orzo, basil-tomato mixture, olive oil, Parmesan cheese, salt and pepper.
All recipes




FRIED OKRA

2014-09-10-fried-okra-m
FRIED OKRA
1 lb. fresh okra
2 cups buttermilk
1 cup self-rising cornmeal
1 cup self-rising flour
1 teaspoon salt
¼ teaspoon ground red pepper
Vegetable oil
¼ cup bacon drippings

Cut off and discard tip and stem ends from okra; cut okra into 1⁄2-inch-thick slices. Stir into buttermilk; cover and chill 45 minutes.
Combine cornmeal and next 3 ingredients in a bowl. Remove okra from buttermilk with a slotted spoon, and discard buttermilk. Dredge okra, in batches, in the cornmeal mixture.
Pour oil to a depth of 2 inches into a dutch oven or cast-iron skillet; add bacon drippings, and heat to 375°F. Fry okra, in batches, 4 minutes or until golden; drain on paper towels.

Recipe and photo: Southern Living.




MARIAN SE BLOMKOOL MASH

blomkool mash mariantested

MARIAN SE BLOMKOOL MASH
So lyk die blomkool mash, die plaasvervanger van aartappel mash…….dit is heerlik.

Blomkool mash
Kook 1 groot of 2 klein blomkole tot fyn.
Maak fyn met “braun masjientjie” voeg sout en peper by.
Voeg ‘n koppie melk by en so lekker stuk botter. Meng deur.

Marian van Deventer