CRISPY CHICKEN WINGS AND CREAMY SWEET POTATO

Crispy Chicken wings and Creamy sweet potatotested

CRISPY CHICKEN WINGS AND CREAMY SWEET POTATO
Creamy Sweet potato:
Slice 4 sweet potatoes into thick slices, microwave for 7 min on high. In oven dish, spread 3 or 4 sweetener sachets and cover the slices with 200ml fresh cream. Bake until golden on 190degrees.
Crispy Chicken wings:
Cover the wings with chicken spice, lemon juice, 3 tbl spoons Spur Durky sauce and a teaspoon of baking powder. Mix/rub well and let stand for an hour. Bake until golden and cooked on 190 degrees.
Serve with a salad of your choice.

Source and photo; Dedrei Venter




CLIVE EN LINDA SE ROOMSPINASIE

13221711_1721367068134017_1395505847211936552_ntested

CLIVE EN LINDA SE ROOMSPINASIE

Bestandele:
1 bos spinasie
1 medium ui
1 pakkie gesnipperde sampioene
1 pakkies sampioen sop
melk
room
100ml lemoensap

metode:

Kook spinasie gaar, dreineer goed en kap fyn
Braai ui en gesnipperde sampioene tot lekker bruin
Gooi by een pakkie sampioen sop by
Roer melk en room by totdat dit n dik sous maak
Voeg nou die spinasie by en roer goed deur.
Dan die groot geheim 100ml lemoensap, dit gee dit net n ongelooflike anderse smaak.

Bron:Clive-Linda Cawood-Wilson




BUTTERNUT PIE – BOTTERSKORSIE PASTEI

13179080_1721364198134304_8396655786549081233_ntested

BUTTERNUT PIE – BOTTERSKORSIE PASTEI
Bestandele:
100g botter
1 koppie suiker
6 eiers
1 koppie self raising meel
1 koppie melk
2 tot 3 koppie gaar fyngemaakte butternut

Metode:
Room saam
100g botter
1 koppie suiker
Voeg by
6 eiers een v een
1 koppie self raising meel
1 koppie melk
2 tot 3 koppie gaar fyngemaakte butternut

Gooi in gesmeerde oond bak en strooi sommer baie kaneel suiker oor.

Bak op 180 vir 1 uur

Bron: Clive-Linda Cawood-Wilson
Foto:  Luzanne Kleingeld Nel




BLITSIGE BRAAIAARTAPPELS

blitsige braaiaartappelstested
BLITSIGE BRAAIAARTAPPELS

Vreeslik mooi, vreeslik lekker en vreeslik vinnig.
Ek dink deesdae maniere van gaarmaak uit om krag te bespaar

Maak aartappels gaar in mikrogolfoond, soveel soos jy nodig het, een of twee per persoon.
Jy kan dit ‘n ruk voor die tyd doen as jy kansie het. Sny die aartappels in kwarte.
Ek skil nie die aartappels nie.
Smelt botter (regte egte) en olie, so twee eetlepels elk in ‘n swaarboom non-stick pan.
Sodra dit goed warm is plaas aartappels op ‘n gesnyde kant in die pan en braai tot goudbruin.
Met regte botter neem dit nie lank nie. Draai op ander sy en braai bruin. Voila! Sprinkel sout oor en bedien dadelik.

BRON EN FOTO: Louise Groenewald




MAKLIKE ROOM AARTAPPELS

tested
MAKLIKE ROOM AARTAPPELS

aartapels, in skywe gesny
uie, in skywe gesny
knoffel, verkieslik vars en ook gesny
250 ml vars room
baie Aromat
margarien

Pak in lae, eindig met ‘n laag uie, gooi 250 ml vars room by, stip met margarien, bak in ‘n oondbak met deksel in die oond teen 180°C totdat die aartappels gaar is, haal deksel af en bak tot mooi bruin.

BRON: ELAINE SCHOEMAN
FOTO: Anzel L Boshoff
So 8 aartapels gekook tot sag, op gesny in skywe. Ek het patatobake (enige soort) gemeng met die klein houer room dink dit is 250 ml. Die room mengsel oor die aartapels gegooi en gerasperde kaas oor gesit en gebak tot gaar. Oond so op 180°C.




DENZY’S ROASTED VEGGIES

Roasted Veggies Recipetested
DENZY’S ROASTED VEGGIES
INGREDIENTS
Any Veggies that u like. (Brocolli,cauliflower,carrots,butternut,garlic cloves,red pepper,onion,)
20 ml balsamic vinegar
20 ml olive oil
Lemon pepper
Fresh Rosemary
Fresh Curry plant
Salt
METHOD
Cut up all veggies and arrange in oven dish,drizzle vinegar and oil over veggies and season with salt and lemon pepper, add rosemary and curry plant and bake in preheated oven at 180’c for about 45 mins or until veggies are nice and soft

ENJOY

RECIPE AND PHOTO: Denzel Koenana




KRISTIE’S YELLOWTAIL AND BAKED POTATOES

kristie se yellowtailkristie se baked potatoestested

KRISTIE’S YELLOWTAIL AND BAKED POTATOES

Yellow fish recipe:
Just add parsley and garlic and oil and salt and fry in pan and turn every few minutes and serve

Baked Potatoes recipe:
Boil potatoes in water till soft
put in oven and cover with melted butter
bake on 180 degrees till crispy

PHOTO AND IDEA: Kristie Smit




RINA SE GEBAKTE AARTAPPELS

rina se gebakte aartappelstested

RINA SE GEBAKTE AARTAPPELS
Foto en idee:  Rina Kleinhans.

Ek het nou al baie maniere probeer om ‘n lekker gebakte aartappel te maak, maar gister se metode is en was nog sover die heel beste. Regtig my man se ook.. “nou smaak dit soos ouma sin”

Skil die aartappels en sny soos verkies, kook in sout water tot net sag, nie pap nie. Verhit die oond tot 200º C en sit ‘n oond bak , met ‘n lagie olie, ongeveer 1cm diep in die oond, maak die olie lekker warm.
Wanneer die aartappels reg is dreineer die water af, en skud die pot bietjie dat die aartappels ‘n growe buitekant kry, pak nou die aartappels in die warm olie, dit moet sommer “sizzzz” as jy dit inpak, en nou bak jy dit en draai gereeld… myne het so ongeveer 30-40 min geneem… maar dit hang af hoe donker jy dit verkies… mense die aartappels was so heerlike crispy met ‘n heerlike sagte binnekant… Hoop julle geniet dit ook.
NOTA:  As jy so gelukkig is om uitgebraaide skaapvet te he, kan jy dit gebruik… sal lekkerder wees.




WENK OM SAMPIOENE LEKKER TE BRAAI

Sampioene gebraai in botter marmitetested
WENK OM SAMPIOENE LEKKER TE BRAAI

Om mushrooms daardie ekstra lekker te gee voeg marmite by wanneer braai in botter

Wenk: Emma Beetge




GROENTEGEBAK

 

Groentegebaktested

GROENTEGEBAK
Die groente is gewone growwe of bake veggies, gaar gestoom. Meng met vars room en wit uie soppoeier. Bak in die oond vir 25 min of tot mooi goudbruin.

Celeste van Vuuren