GREAT TOFFEE APPLES

toffee apples sa-eedatested
KIDSPOT TOFFEE APPLES
A first for me :
Toffee Apples!
Used this recipe: just halved it.
ingredients
10 small pink lady apples
4 cups white sugar
1 cup water
1/2 tsp cream of tartar
2 tsp red food colouring
10 wooden sticks
method
Wash and dry the apples. Remove stems and push the sticks into the base. Set aside on a baking tray lined with baking paper.
In a medium heavy based saucepan add the sugar and water over a low heat. When the sugar is dissolved, stop stirring the mixture and bring it to the boil.
Use a pastry brush dipped in water to brush down any crystals that have formed on the sides of the pan and then stir in the cream of tartar and food colouring.
Reduce heat to low and simmer the toffee for 20 minutes until it gets to hard crack stage.
Turn off the heat and tilt your pan to dip the apples in the toffee. Stand the apples head down on the baking paper and leave to set at room temperature.
notes
You need to work fast with this toffee as it sets quickly.
I used wooden chopsticks I bought from a discount store for $2.
After you roll them in the toffee give those apples a good tap before leaving them to set.
Hard crack stage will measure at about 146°C to 154°C on a sugar thermometer. Alternately you can drop a few drops into a glass of cold water and pull the pieces out and break them. If they crack, you are ready to dip your apples.
It’s a good idea to wear gloves when dipping the apples as you don’t want to get that toffee on your skin. It will burn you faster than you can get it off.
I have been known to colour these in footy team colours for fun.

Photo:  Sa-Eeda Daniels




FRUITY PEBBLES TREATS

fruity pebbles treatFRUITY PEBBLES TREAT 2tested

FRUITY PEBBLES TREATS

3 tablespoons margarine or 3 tablespoons butter
1 (10 ounce) package regular marshmallows or 4 cups mini marshmallows
6 cups Fruity Pebbles cereal
You melt the butter and marshmallows and take it off the heat. Then mix the cereal in. Then spread it out in a tray or pan. Cool and cut into squares

picture and recipe:  Lisa Lizotte Shaw




MARKDAG IDEES

MARKET DAY

MARKDAG IDEES
Rina Kleinhans
Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was ‘n pragtige boodskap, dis vir my ‘n oulike geskenk vir iemand

Louise Groenewald
Ek stalletjie een maal per maand by die Holistic Fayre. Dis in ‘n saal en kragpunte is beskikbaar, wat dit natuurlik makliker maak. Ek verkoop t-hemde (wat ek self laat druk) en ek doen toasted samies en ook sop in die Winter, dan neem ek my mikrogolfoond saam. Ek sal graag wil hoor wat ander mense doen of waarmee hulle suksesvol is.

Heide-Mari Dissel
Tamatie en uie slaai – gebottel – heerlik oor en in ENIGE gereg.

Hanlie Roux
Wat van ‘n lekker “Scrap boek” met ‘n mooi paar woorde, dalk vir jou dogter op maar leeg binne sodat sy, of jy self, vir die een vir wie die woorde bedoel is, al die lekker resepte kan plak of skryf. Ek het dit gesien in Stilbaai. Daar was ongelukkig net een boek vir My Dogter en die het my skoonsuster gekoop en ek het die buiteblaaie “gecopy” sodat ek vir my dogter self een kan maak. daar was ook sakkies met badsout in met dieselfde tipe boodskappies op

Tina De Welzim-Wewege
As jy bereid is om hard te werk bak pannekoek,dit maak die meeste geld. Natuurlik moet jy so twee helpers he

Rina Kleinhans
Ek glo natuurlik, lekker hotdogs werk ook altyd, maar maak seker jou wors is heerlik en jou sous (tuisgemaakte uie en tamatie smoor) nie te loperig nie, die braai van die wors, lok altyd mense…. ons eet mos met ons neuse?

Gerda du Plessis
Lekker worsrolletjies, natuurlik! Ek koop soms sommer net die worsie apart met sy sousies ens. sonder die broodjie. Ek dood oor ‘n lekker boereworsie.

Tina De Welzim-Wewege
Ons het baie stalletjies gehad om fondse in te samel virm die Weduwee en Weesfonds van die Korrektiewe Dienste en nog ‘n wenner was toffie appels

Louise Groenewald
Die Amerikaners het mos ‘n gesegde “Everything on a stick tastes better”! Ek het eenkeer sosatiestokke in lekker groot cheesegrillers gedruk (in die lengte) en met tuisgemaakte mosterd verkoop. Dit het baie goed verkoop. Ek het ook gerookte viennas so verkoop en die kiddies love dit natuurlik.

Sandra Visagie
Alles wat tuis gemaak is gaan goed af, sit so iets by vir die kleingoed om hulle mee besig te hou, ek lief om konfyt piekeluitjies kerriebone sousbone ens by so ‘n stalletjie te koop tot speserymengsel en gegeurde olies vir kos.
Crazy Crayons Resep onder wenke en allerlei op die blog

Carmen Meyer
Hot Chocolate in die winter & Milkshakes in die somer.

Gerda du Plessis
Lekker vars sop en ‘n broodrolletjie as dit al bietjie koud is daar. Mmmmm

Olga De Villiers Bester
Jaffels,altyd ‘n wenner, mens kan nie voorbly nie

Benhet Nieuwenhuis
wat van daardie worsie op ‘n stokkie? of helena se snack witch scones met baie botter en jam en moer koffie

Rene Truter
ek soek ook altyd ongewone/onbekende inmaak/ingelegde goetertjies.

Celeste Botha
Ek vrek oor gebottelde produkte wat ek nie self kan maak nie.Ek weet hier was die afgelope ruk die heerlikste gebottelde produkte. Dit is so lekker om ‘n paar sulke bottels in voorraad te he vir vakansie of as gasvrou geskenkies as jy uitgenooi word vir ete.

Sandra Visagie
MAKE CHALK
(for drawing outside) recipe on the blog under wenke en allerlei

Frieda Greyling
Ek het elke jaar my “kudu” stal by die Biltongfees in Somerset Oos. Maak my eie biltong, wors, patties en sosaties en wildspasteie. Maak my eie askoeke, footlong (30cm) vir die sosaties en wors en maak hamburger grote askoek vir die burgers. Kan nie voorbly nie. Net ek en my man en Lysa, hy braai ek en sy bak askoeke daar en ek maak die spulletjie als daar! Ons knie in die 2 dae 10 x 10 kg meel.

Christa Rix
Daar was n stalletjie by die rittelfees wat mini-doughnuts verkoop het wat in caramel of chocolate sous gedoop word (daai soos by steers/milkylane). Daar was so n kontrepsie wat die degie self in ringetjies gemaak het en dan in die olie gebraai het…die mense het toue gestaan!!

Gillian Logan Bredenhann
Verlede naweek by die Olyffees, was daar ‘n stalletjie met verskillende soorte kase. Dan koop jy vir R50 ‘n 4 kantige houtbord, met ongeveer 8 verskillende tipes kase wat in blokkies gesny was, met ‘n lekker ciabatti broodjie. Dit was ‘n groot treffer aangesien daar ook baie wyn stalletjies was, en wat beter as ‘n kaas en wyn op die grasperke van ‘n wynkelder?

Gillian Logan Bredenhann
Ons het ook ontpitte olywe gekoop, wat met chillies gestop was. MMMMM!!!! Ek daar was ook mushroom sosaties. ‘n Absolute wenner. Alle soorte mushrooms, button, portebello, oyster ens. Dit was met olyf olie op die skottelbraai gaar gemaak.

Louise Groenewald
Almal se idees is so oulik! Ek het ook al wafels verkoop, het goed gewerk. Jare gelede met my eerste KKNK besoek het die mense wat calamari verkoop het ‘n killing gemaak. Ek dit was vrek duur, maar die ques het om die blok gestaan. Dit bly maar gewild. Ek het al baie stalletjies by baie verskillende feeste ens. gedoen. Dis seker die MEES onvoorspelbare manier van ‘n paar rand maak. Jy kan eenvoudig nooit voor die tyd sê wat gaan gebeur nie. In ‘n saal is dit nog ok, maar buite kan dit maar woes wees; son, wind, reën. Stalletjies doen is nie vir sissies nie!

Julanda Swanepoel
Ek soek altyd op ‘n stalletjie van daardie sjokolade bedekte piesangs wat so op ‘n stokkie is. Dit is mos ‘n saligheid.

Julanda Swanepoel
Carla het die piesangs op ‘n stokkie so gemaak. Smelt bak sjokolade in ‘n dubbel-kastrol, sit piesangs op sosatie- of roomysstokkie, doop piesang in sjokolade en laat bietjie afdrup, rol dan in gekapte neute of “hundreds & thousands”, plaas piesangs vir paar minute in yskas. Die “Milky Bar” piesangs is vir my die lekkerste!

Alida Siebert
My gunsteling stalletjie ooit was ook by KKNK en die ouens het geel mielies op die stronk verkoop – jy kry jou mielie, hol na die agterkant van die ry en teen die tyd wat die eerste mielie op is, is jy net net weer voor vir die volgende een 🙂
Tiana Botes
Jellielekker, fudge, nougat, grondboon-en sjokoladestafies, coconut clusters

Louise Groenewald
Kyk nou weer hoe oulik is die Tiana vanoggend! Ek vermoed die jellielekkers sal nie so gou smelt soos gewone jellie nie omdat daar ekstra gelatien in is.

Tiana Botes
Louise, ons maak dit hier in Worcester vir die basaars, maak als in pakkies op met strikkies om, nog nie gesien dit smelt nie, vetkoek maak ons ook, sit sommer die maalvleis klaar binne in en bak, dan val dit nie uit nie en jy hoef nie te sukkel met klom bakke nie

Alida Siebert
‘N goeie vriend van my kollekteer ons almal se lee blikke, begrawe hulle in die grond dat hulle bietjie verweer, versier hulle met klippies en dorings ens en dan plant hy kruie in die blikke vir sy stalletjie – verkoop soos soetkoek!

Louise Groenewald
Ek maak op die oomblik steggies van al my kruie. Ek het die basiese kruie: Pietersielie, roosmaryn, tiemie, origanum, basiliekruid. Ek sit dit in daai swart plantsakkies en gaan dit by my stal verkoop. Kos min om dit te maak en dis goeie wins.

Dalene Brits
Hier in ons omgewing is roosterkoek baie gewild. Maalvleis vulsel of konfyt

Tiana Botes
Chocolate-coated bananas
Banana prices are on the way down so indulge in these chocolate covered treats.
Makes 12
Equipment
You’ll need 12 paddle-pop sticks or wooden chopsticks
Ingredients
12 bananas, peeled
400g dark or milk cooking chocolate, chopped
60g copha (coconut butter)
1/2 cup hundreds and thousands, to decorate
1/2 cup finely chopped peanuts, to decorate
Add above ingredients to your shopping list
Method
Line a baking tray with baking paper. Insert a paddle-pop stick into 1 end of each banana. Place onto baking tray. Cover with plastic wrap. Freeze for 30 minutes.
Place chocolate and copha into a small, heat-proof bowl over a saucepan of simmering water. Stir with a metal spoon for 5 minutes or until smooth. Place hundreds and thousands and nuts into separate small bowls.
Remove bananas from freezer. Pour chocolate mixture into a tall glass until three-quarters full. Dip bananas, 1 at a time, into chocolate. Roll tip of each banana in hundreds and thousands or nuts. Stand upright to set. Refrigerate. Package in cellophane bags for fete.




LEKKER BOLLETJIE YSTERVARKIES

2015-08-26-lekkerbolletjieystervarkiestested

LEKKER BOLLETJIE YSTERVARKIES
Deeg
2 koppies suiker
¼ blok bak magrgarien (125 g)
3 koppies meel
2 teelepel bakpoeier
½ koppie melk
4 eiers
Meng bogenoemde saam

Stroop
2 ½ koppies water
4 eetlepels kakao
2 eetlepels margarien
4 koppies suiker
2 pakkies 500 g klapper

Skep teelelels vol in elektriese bolletjie pannetjie
Bak 5 min, haal uit, gooi bolletjies in warm stroop.

Laat afdrip rol in klapper.

Foto en resep: Nicoliende de Waal




SMELT IN DIE MOND FUDGE

2015-08-03-smeltindiemondfudgetested
SMELT IN DIE MOND FUDGE
900 g strooisuiker
170 g botter
300 ml melk
2 teelepels vanilla geursel
1 blik 375 ml ingedampte melk

Plaas alles in die pot en roer in die begin tot die suiker op gelos is, laat dan borrel, tot die fudge dik is en ‘n sagte balletjie in koue water vorm.
Hou ‘n ogie want jy sal dit nou en dan darem moet roer om seker te maak dit brand nie vas nie.
Wanneer die fudge begin lyk asof daar iets verkeerd gaan, en die melk begin lyk asof dit suur geraak het, moenie moed verloor nie dit is hoe dit lyk in die begin.
Wanneer die sagte balletjie gevorm het in koue water haal die pot van die stoof af.
Laat staan vyf minute dan meng met ‘n elektriese hand menger tot die glans verdwyn.
Moet asb nie my fout maak vanoggend en oor klits nie want dan is dit amper te styf om dit in jou 20cm vierkantige pannetjie te druk.
Maar met die dat dit rof lyk vandag is dit vir my gesin ‘n wenner.

Resep en foto:  Tracy Minny




DATE FINGERS

DATE FINGERStested

DATE FINGERS
250g butter or margarine
250ml sugar
500g dates, finely chopped
1 egg, beaten well
100g green glace cherries
100g red glace cherries
200g packet marie biscuits, broken into small pieces
desiccated coconut

Grease a 26 x 16cm cake tin.

Heat the butter or margarine and sugar over moderate heat and stir until the sugar is melted. Lower the heat and add the dates and egg. Mix quickly and thoroughly to spread the egg evenly.
Add the cherries and biscuit pieces and mix. Remove from the heat.
Pour the mixture into the prepared tin and press down firmly.
Sprinkle the coconut over and allow to cool completely.
Cut into fingers or squares.

FOTO – Melissa Ann Vermeulen




MARS BARS SLICE WITH SMARTIES AND SPRINKLES

 

2015-06-03-marsbarsslicewithsmartiessprinkles

MARS BARS SLICE WITH SMARTIES AND SPRINKLES
3 cups of rice bubbles
100g butter
400g milk chocolate melts
200g Or 10 fun size Mars Bars
Put your rice bubbles in a large bowl.
In a saucepan over low heat, put your butter and Mars bars and allow to melt. Stir constantly so it doesn’t burn.
Once melted, pour it over the rice bubbles. Mix quickly as the mixture will start to harden.
Pour your mixture In a non stick pan, and spread the mixture evenly. Make it as level as possible.
Over very low heat melt your chocolate Melts and pour it over the rice bubbles and spread it all around.
Refrigerate for about 1hr and then slice up and serve
Photo & Recipe: Di Bo




MINI TOFFEE

 

2015-06-03-minitoffeetested

MINI TOFFEE

Mini toffee. Great for fetes at school

500g sugar
3/4 cup of water
1tbs white vinegar
A couple of drops of food colour

Line two 12-cup mini-muffin trays with patty cases.

Place all ingredients except food colour in a saucepan over medium heat and stir until sugar completely dissolves.

Bring to the boil, without stirring, and cook for 20-30min. Remove from heat and cool until bubbles settle.

Pour into prepared muffin trays, decorate with sprinkles and set aside to harden.

Photo & Recipe:  Di Bo




STRAWBERRY FUDGE

2015-05-26-strawberryfudgemorgangeorgetested
STRAWBERRY FUDGE
1 (12 fluid ounce) can evaporated milk
3 cups white sugar
2 tablespoons butter
1 ¾ cups sliced fresh strawberries
2 tablespoons lemon juice

Butter a 9×9 inch dish.
Combine milk, sugar and butter in a large saucepan over medium heat; boil. Stir in strawberries and lemon juice. Heat, stirring constantly, to between 234 and 240 ºF (112 to 116 ºC), or until a small amount of syrup dropped into cold water forms a soft ball that flattens when removed from the water and placed on a flat surface.
Remove from heat and quickly spread in prepared pan. Let cool before cutting and serving.

Photo: Morgan George




GOO – SLIME

goo - slime

GOO – SLIME
Make squishy non-toxic goo that hardens in your hands when you squeeze it, but flows like a liquid when you pour it.

Here’s How:
Empty the box of cornstarch into a bowl.
Add 1-1/2 cups of water.
Add about 15 drops of food coloring. It’s fine without color, too.
Mix the goo with your hands.
Have fun!

What You Need:
16-oz box cornstarch
water
food coloring
bowl
This non-toxic goo hardens like a solid when you squeeze it but flows like a liquid when you pour it. Posted by Anne Helmenstin