SPAGETTI MEATBALLS WITH MOZZARELLA

Spaghetti Meatballs with mozzarellaSpaghetti Meatballs with mozzarella 2tested
SPAGETTI MEATBALLS WITH MOZZARELLA
500g steak mince,
some chopped parsley,
basil and corrianda leaves.
Medium onion grated,
Large garlic clove,
half a cup bread crumbs,
1 egg,
some parmesan cheese created
Robertson master spice rustic garlic and herbs
Mix together roll into golf ball size and fry till Brown.

Drain oil fromm pan add 1 jar All Joy spaghetti sauce
half a cup water and
1 chopped garlic clove.
Add meatballs and simmer in sauce.

In a casserole dish add cooked ( I used penne pasta) remove neat balls from sauce so that you can mix the sauce with the pasta. Sprinkle mozzarella cheese over add meat balls and sprinkle more cheese over.

I grilled the top as it was still warm. Was really good

Photo and recipe posted by Ally Pepper De Villiers




THALIA SE KERRIE LENSIE- EN WORSGEREG

tested

THALIA SE KERRIE LENSIE- EN WORSGEREG
1 koppie lensies
4-6 middelslag aartappels in kwarte gesny
1 middelslag ui,fyn gekap
1 greenpepper,grof gekap
2 knoffelhuisies,op gekap
2 teelepels masala (of enige kerrie)
1 teelepel borrie
± 1 kg wors(opgesny)
Sout en bietjie peper
Kook lensies tot sag. Sit eenkant. Braai ui,greenpepper en knoffel. Voeg masala,sout,peper en borrie by. Braai vir 2 minute en voeg aartappels by. Kook tot amper sag in halwe koppie water op matige hitte. Voeg wors by en kook verder tot gaar. Roer lensies laaste by en laat prut vir 7-10 minute. Dien op met rys of krummelpap.
Dis baie stysel,maar ek kou my vingers af.

RESEP:  Thalia Botha-Rondganger




BAKED BOLOGNESE PANCAKES

baked bolognese pancakestested

BAKED BOLOGNESE PANCAKES
For the Bolognese
1 large onion, finely chopped
500g lean steak mince
1 clove garlic, crushed
1 beef stock cube
1 tin chopped tomatoes
1tsp Italian herbs
For the cheese sauce:
200g Carnation Evaporated Milk
200g water
40g corn flour
80g reduced fat cheese, grated
Don’t forget
8 Pancakes
Brown the lean steak mince on a high heat in a large non-stick frying pan. There is no need to add oil. When the beef is beginning to brown and all the liquid has cooked off, turn the heat down to medium and add the onions. Cook for 3 minutes then add the chopped tomatoes, garlic, Italian herbs and stock cube. Simmer for 10 minutes.
Whilst the beef is cooking pour the Carnation Evaporated Milk and water into a saucepan with the corn flour. Heat slowly whilst stirring constantly. It will thicken as it heats, as soon as it begins to boil remove from the heat and add the grated cheese, stir and set aside.
Spoon the beef into each pancake and roll up tightly then place them into the oven proof dish. Lie the pancakes closely alongside each other until the dish is covered. Pour the cheese sauce over the top and spread evenly, then place under a hot grill until the top is golden. Serve with a fresh salad.

Photo and recipe posted by Adam Cloete




FRIKADELLE IN TAMATIESOUS MET KAAS EN PASTA

cecil_ntestedfrikkies in tamatie met pasta

FRIKADELLE IN TAMATIESOUS MET KAAS EN PASTA
Frikadelle:
500 g maalvleis
1 eier
1/2 gerasperde ui
1 teelepel biltong speserye
2 teelepels knoffel poeier
1 teelepel Worcestersous
1/2 koppie broodkrummels
tuisgemaakte spaghetti (of gewone opgekookte spaghetti)
tamatie pastasous
gerasperde kaas
Braai die frikadelle in ‘n warm pan op die stoof in ‘n bietjie olie tot bruin.
Voeg die pastasous oor die frikkadelle en laat dit staan vir 10 minute.
Skep die frikadelle uit die sous en plaas eenkant. Voeg die pasta by die sous en meng deur.
Skep die pasta en tamatiesous met die frikkadelle saam in ‘n oondbak en sprinkel kaas bo-oor die gereg.
Bak die gereg in ‘n voorafverhitte oond teen 200°C tot die kaas bruin gebak is.
Resep: Colleen vd Merwe
Foto: Cecil Dunhin




OUVROU IN ‘N ROL – KOOLROLLE

tested

OUVROU IN ‘N ROL – KOOLROLLE
Iets heeltemal anders! Ek het in my lewe nooit gedink ek sal so iets maak nie…gevulde kool rolle.
500 g maalvleis
1 eier
1 koppie gaar rys
1 ui, gekerf
15 ml tamatiesous
15 ml blatjang
15 ml woestersous
15 ml braaisous
30 ml flippen lekka spice
15 ml knoffel flokkies
1 blik tamatiestukke
15 ml paprika
15 ml peppadew spice
10 koolblare
10 ml gemengde/italiaanse kruie
Voorverhit jou oond to 190°C.
Kry ‘n groot pot half met water aan die kook.
Meng die maalvleis, eier, gaar rys, ui, tamatiesous, blatjang, woestersous, braaisous, flippen lekka spice en knoffel flokkies saam.
Sit die koolblare in die kookwater vir so 5 minute sodat begin sag word. Dit maak die oprol makliker.
Skep so 2 lepels vol vulsel op ‘n koolblaar en begin dit oprol/opvou. Onthou om die kante ook in te vou.
Sit jou koolrolle in ‘n oondbak. Sprinkel paprika en peppadew spice oor. Skep die blik tamatiestukke oor. Sprinkel die kruie oor.
Bedek met foelie.
Bak vir 75 minute teen 190°C. Stel die oond af na 160°C en bak vir nog 90 minute. Die meeste water behoort nou weggebak te wees.
Bak nou onbedek tot die oorblywende sous dikkerig is en die baksel begin verkleur.
Bedien saam met ‘n gekookte aartappel.
Resep en foto:  Wayne Dugmore




CHEEZY MEATBALL PASTA

Cheezy Meatball Pastatested
CHEEZY MEATBALL PASTA

500g steak mince
Some chopped parsley, basil and corrianda leaves.
Medium onion grated,
Large garlic clove
Half a cup bread crumbs
1 Egg
Some parmesan cheese grated
Robertson master spice rustic garlic and herbs
Tsp Worcestershire sauce.
Mix together roll into golf ball size and fry till Brown.

Drain oil from pan add:
1 jar All Joy spaghetti sauce
Half a cup white wine
Half a cup water
1 Chopped garlic clove.

Add meatballs and simmer in sauce.

In a casserole dish add cooked ( I used penne pasta)
Remove neat balls from sauce so that you can mix the sauce with the pasta.
Sprinkle mozzarella cheese over add meat balls and sprinkle more cheese over.

I grilled the top as it was still warm. Was really good

Recipe and photo: Colleen van der Merwe




DOROTHY SE GROENBONE BREDIE

Dorothy groenboon bredietested

DOROTHY SE GROENBONE BREDIE
1 en half kg lamsrib/skenkels
2 groot uie
1kg groenbone gesny
6middelmatige aartap
Braai uie tot ligbruin
Voeg vleis by en braai
Voeg hoeveelheid aartappels by asook groenbone
Roerbraai voeg water by en kook op matige hitte
Ongeveer uur (lamsvleis
Sout
Peper
Oregane
Enige steak/chops of ander speserye
Bietjie worcestersous
RESEP EN FOTO:  Dorothy Vermeulen Van Zyl




MARIE SE HOENDER BREYANI

Marie dumas hoender breyanitested

MARIE SE HOENDER BREYANI
1 ui gekerf
12 hoender boudjies
4 hoender dye
4 lourierblare
3 kaneel stokkies
20 ml mild & spicy kerriepoeier
5 ml borrie
5 ml gemmer
sout en peper – voeg laaste by
2 1/2 koppies rys
2 hoender ekstrak blokkies opgelos in 1L kookwater
1 blik lensies in water kookolie

Maak hoender skoon
Braai speserye in verhitte olie – moenie aanbrand nie
Voeg uie by en braai tot sag
Voeg hoender by en braai in mengsel
Voeg van die vloeistof by en kook vir so 60 minute
Spoel rys skoon en dreineer
Dreineer lensies
Voeg rys, lensies en orige vloeistof by
Rys moet bedek wees met vloeistof
Roer deur en kook vir verdere 25 minute tot rys gaar is en al die vloeistof weggekook het
Indien vloeistof te min is boeg bietjie kookwater by

Nota:  Moenie te veel vloeistof ingooi nie, hierdie hoeveelheid is al wat ek gebruik het, jy kan liewers bietjie byvoeg soos jy asngaan. Sorg net dat jou kos nie aanbrand nie

Lekker eet. Hierdie is maar op my manier gemaak met wat ek beskikbaar gehad het. So ek het maar aangepas en glad nie yoghurt of tamatie ingesit nie of oornag marineer nie.Het ook nie al die mutis gehad nie.

Bron en foto: Marie Dumas Jennings




AARTAPPEL EN SPEK GEBAK

tested

AARTAPPEL EN SPEK GEBAK
5 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny
1 ui, gekap
1 eetlepel olyfolie
2 koppies gerasperde kaas
250 g pakkie spek, gekap
1 blikkie Ideal melk (354 ml)
½ blikkie melk (gebruik die Ideal melk se blikkie)
8 eiers
sout en peper na smaak
paar stukkies gekapte spruituie

Voorstel vir aartappels:  sny vooraf in blokkies,  pre-cook bietjie in die mikrogolf tot amper gaar.
Voorverhit oond op 180°C.
Verhit die olyfolie en braai die aartappels tot ligbruin.
Gooi die aartappels in ‘n bak wat gespuit is met spray en cook.
Pak lae, uie, kaas en spek.
Meng in ‘n bak die eiers, melk, sout en peper.
Gooi die eiermengsel oor.
Gooi spruituie oor.
Bak vir 45 na 55 min of tot eier gestol is.
Gee ruskans van 10 minute.
Wenk: Jy kan die spek vervang met blokkies ham.
Indien jy nie Ideal melk het nie, gebruik net melk.
Hierdie is ‘n groot resep – maak 15 skywe.
Halveer gerus die resep.
Resep en foto:  Corrie Swart




ALICIA SE STAMPMIELIES EN BONE

Alicia se stampmielies en bonetested

ALICIA SE STAMPMIELIES EN BONE
1 kg vleis stukkies
1 groot ui (gesny)
500 g stampmielies en boontjies
Sout en “freshly ground” pepper,
Robertson steak en chops,
Robertson barbeque en
Robertson mixed herbs na smaak
1 blokkie stock pot beef


Gooi al die bestanddele in die slowcooker op hoog tot sag, behalwe die blokkie stock pot beef. Kook tot sag so vir ongeveer 6 ure. Gooi dan die stock pot beef by en laat dit deur kook so vir ongeveer 30 min. Jy kan soveel pepper in gooi soos jy wil. Ek hou van lekker pepperige stampmielies en boontjies 😉
Bron en foto: Alicia Dirkse