BACON WRAPPED SWEET PATATO


BACON WRAPPED SWEET PATATO
very easy to make bacon-wrapped sweet potato braai snack/starter.
2 medium sweet potatoes
500 g streaky bacon
olive oil
spices:  salt, smoked paprika, cayenne pepper
honey

Peel the sweet potatoes and cut them into roughly 3 cm x 3 cm cubes.
Place the cubes on some heavy duty foil, coat them in olive oil and then spice using the Paprika, Cayenne and Salt according to taste.
Close the foil to form a “parcel” and place on a high heat (or event directly in the coals).
Remove the sweet potatoes from the fire once they have softened, but are still firm.
Cut bacon strips in half. Using 1 half wrap a sweet potato cube and secure with a toothpick.
Place the wrapped cubes directly onto the grid and braai until bacon is crispy.
Remove from the fire, drizzle with honey and then serve to your guests so that they can start praising you.
Photo: Tyron Smith
Foto en wysiging: Gideon Louw
Ek’t vanaand vir ons Rina se weergawe van wrapped sweet potato gemaak.
Ek het die patat vooraf gekook tot gaar, maar ferm en toe die patatblokkies gedoop in smoked paprika en cayenne peper.
Ek’t dit toe toegedraai met repiespek en op ‘n sosatie stokkie geryg en op die kole gebraai tot lekker krakerig en terselfdertyd gesmeer met sweet chillie sous.
En dit was djeeerrlik!!!!




AARTAPPELBALLETJIES


AARTAPPELBALLETJIES
Het die aartappelballetjie gemaak en oppie vuur in olie gebak.
2 aartappels, gaar gemaak en fyngemaak
1 teelepels chilli flakes
1 koppie gerasperde mozzarela kaas
sout en peper na smaak
1 teelepel Italian herbs
3 eiers  – 2 liggies geklits
broodkrummels om die balletjies in te rol
olie vir diepbraai

Meng die aartappels, sout, peper, kaas, chilli flakes en een eier.
Maak balletjies van omtrent 25 mm in deursnee.
Rol die balletjies eers in die geklitste eiers en dan in krummels.
Laat staan in koelkas vir omtrent 1 tot 2 ure.
Bak dit dan in warm olie vir ‘n paar minute tot goudbruin.
Geniet dit saam met die dip van jou keuse.
Ons het sommer mayonnaise en sweet chillie sous gemeng.
Resep en foto: Gideon Louw




PUFF PASTRY CROUTONS


PUFF PASTRY CROUTONS
Ek het vanaand hierdie Puff pastry Croutons gemaak. Die resep is deur Meisie Van Der Colff geplaas. Dit is voorwaar ‘n wenner. Ek het dit saam met Hoenderslaai bedien. Ek het die raad van Meyer Combrinck gevolg en roosmaryn by die botter gevoeg.
(These make a decorative presentation served sprinkled over soups, such as Cream of Garlic Soup with Root Vegetables, or sprinkled over a salad. These are so good, they make a great snack too! Use desired amounts. I put 8 servings, but this will vary according to how much pastry is used.)
1 puff pastry sheet
1⁄4 cup melted butter (more or less)
sesame seeds (black or regular)

Cut small squares out of desired amount of pastry sheets. Brush with melted butter, and sprinkle with black sesame or regular sesame seeds.
Bake in a preheated 200ºC oven for 15 minutes until golden.
Float in soup, sprinkle over a salad, or eat out of hand as a snack! Enjoy!
Recipe posted by Meisie Van Der Colff
Photo: Elna Erasmus




AARTAPPEL EN EIER KOPPIES


AARTAPPEL EN EIER KOPPIES
Resep is in 3 stadiums.
STADIUM 1
Gebruik ‘n jumbo muffin pan.
Rasper so 3 groterige aartappels.
Voeg sout en peper of eie spesery by.
Klits die wit van 1 eier en voeg by.
Voeg ook 30 ml gesmelte margarien by en meng goed.
Druk dit vas in gesmeerde holtes van die muffin pan. Moet soos bakkie lyk.
Bak by 220 °C vir omtrent 15 min.
Moet bruinerig om die rante wees.

STADIUM 2
Braai die volgende saam in bietjie olie:
1 ui, fyngesny
1 tamatie, fyngesny
4 sampioene, fyngesny
paar jong spinasie blare, opgebreek
sout en peper na smaak

Skep dit bo-op die aartappel in die pannetjie.
Sit gerasperde kaas bo-op.
Bak by 200 °C tot kaas goed gesmelt is.

STADIUM 3
Gooi ‘n eier in elke koppie.
Sit sout en peper bo-op.
Bak by 180 °C vir tussen 8 en 12 min afhangende van hoe hard jy van jou eier hou.
VARIASIES
Jy kan ook spek of ham by die tamatie mensel sit.
Resep en foto: Sharon Lloyd




SAMPIOEN BANGLES VOORGEREG


SAMPIOEN BANGLES VOORGEREG
Ek het vanaand vir ‘n oudurfie die sampiejoen bangles gemaak in my rooi pannetjie oppie kole en sjoe dit was djeeeerlik.
1 pakkie knoppie sampioene
olie om in te bak
sout, peper en speserye van jou keuse
½ kopppie meel
1 geklitste eier
broodkrummels
tou

Meng ‘n bietjie sout, peper en chillie flakes of enige speserye van jou smaak met ‘n halwe koppie meel.
Doop dan een vir een ‘n pakkie knoppie sampioene eers in die meel dan in ‘n geklitste eier en dan in fyn broodkrummels.
Ryg so 9 of 10 op ‘n toutjie met ‘n seilnaald en knoop die toutjie se punte aan mekaar, die voordeel van die toutjie is jy draai 10 op ‘n slag om in die olie as jy dit bak.
Bak dan omtrent vir tien min in warm olie tot mooi goudbruin.
Gee dan vir elke gas ‘n stringetjie en hy breek dit af en dip.
Ons het dit geniet saam met sweet chillie sous.
Dit was sommer ghoof!
Foto en resep: Gideon Louw




BULLY-CHEESE BRAAI SIDE-DISH


BULLY-CHEESE BRAAI SIDE-DISH
1 packet ready made dough or make your own
1 tin bully beef
1 onion, finely diced
750 ml cheddar cheese, grated
1 packet potato bake of your own choice
500 ml fresh cream

Mash the bully beef with a fork.
Knead the bully beef, diced onion, and cheese properly into the dough.
Roll dough into golfball size balls and place into a bittered ovendish.
Mix cream and potato bake well together.
Pour over dough balls.
Bake at 180°C until balls are done.
Sprinkle extra cheddar cheese over and bake a little longer so cheese can melt.
Recipe and photo: Caroline du Plessis




GIDEON SE GROENTE ROLLETJIES


GIDEON SE GROENTE ROLLETJIES
1 medium aartappel, geskil en gerasper
1 medium ui, geskil en gerasper
1 wortel, geskil gerasper
½ teelepel rissie vlokkies
1 teelepel sout
1 eetlepel droë pietersielie
1½ koppie gerasperde chedder kaas
3 eetlepel maaskaas salm geur
1 halwe pakkie filo deeg wat gehalveer is met ander woorde dit is 16 stukkies filo deeg wat omtrent 200 mm by 200 mm groot is en twee-twee dubbeld gebruik word.

Meng die kase en groente saam met die speserye en voeg sout en peper na smaak by.
Plaas omtrent 2 eetlepels van die mengsel op die punt van die dubbel lagie deeg en vou die randte om en rol dit op.
Smeer die punte van die deeg met ‘n bietjie geklitste eier en bedek met ‘n klam doek om uitdroging te voorkom.
Ek’t dit gebak in my rooi pannetjie.
In warm olie vir omtrent vyf min aan ‘n kant of tot goudbruin oppie kole.
Resep en foto: Gideon Louw




GESTOPTE UIEBALLE


GESTOPTE UIEBALLE
Ek moet darem iets met julle die naweek deel.
Ek en Liezl het die gestopte uieballe ontwerp en dit was djeeeerlik.
klein uitjies
salm roomkaas
respies spek
tandestokkies

Ons het die klein uitjies uitgehol en gestop met die salm roomkaas en toegedraai met die repiesek en met tandestokkies vasgesteek.
Braai op stadige kole en smeer met ‘n bietjie Jimmys sous.
Dit was frieken lekker vir ‘n oudurfie.
Foto en resep: Gideon Louw




GIDEON SE POTBROOD MET ROOMKAAS


GIDEON SE POTBROOD MET ROOMKAAS
Resep geplaas en foto: Gideon Louw
1 kg gekoopte brooddeeg
250 g roomkaas
1 kg gerasperde mozzarella kaas
½ koppie parmasan kaas, gerasper
1 rooi brandrissie, gekap
2 tot 3 takkies basilieblare, fyngeskeur
4 fyngemaakte knoffelhuisies
½ koppie botter
2 tot 3 takkies pietersielie, fyngekap

Breek die deeg in bolletjies so groot soos tafeltennis balletjies.
Rol elkeen in silindervormige stafies omtrent 15 cm lank en knoop elkeen.
Pak die knope teen die kante van ‘n swartpot wat gespuit is met spray en cook, in ‘n sirkel en plaas ‘n plat stukkie ronde deeg in die middel van die sirkel.
Meng die kase en die rissie saam met die basilie kruid en helfte van die knoffel en gooi die mengsel op die ronde degie in die middel.
Smelt die botter en meng met die orige knoffel en pietersielie.
Laat rys die deeg tot dubbel in volume vir omtrent ‘n uur.
Borsel dan die bottermengsel oor die hele brood en bak op matige kole onder en op die deksel van die pot vir omtrent 45 min.
Ek het die brood omgekeer op ‘n snyplank en stukke afgebreek en in die mengsel in die middel gedoop om te eet.
Hmmmmmmm was djeeeeerlik!
Die resep sê bak in oond wat voorverhit is vir 25 min op 180 ºC.




CHEESY MUSHROOM POPPERS


CHEESY MUSHROOM POPPERS
Servings: 4
Crispy fried mushrooms stuffed with cheese and jalapenos served smothered in hot sauce!
1 pack button or cremini mushrooms, stems removed and reserved
3 tablespoons cream cheese, room temperature
2 tablespoons cheddar cheese, shredded
1 tablespoon jalapeno, finely diced
2 cups  breadcrumbs
½ cup cake flour
2 eggs, lightly beaten
hot sauce of your choice to taste
Ranch or blue cheese dressing to taste

Chop the mushroom stems, mix with the cheeses and jalapeno and stuff the mixture into the mushroom caps rounding the filling off so that it and the mushroom form a complete and smooth ball (about 1 teaspoon per mushroom).
Dredge the mushrooms in flour, coat in egg followed by the breadcrumbs.
Heat enough oil to cover the mushrooms in a large pan over medium-high heat and cook the them until golden brown, about 2-3 minutes per side, before setting aside on paper towels to drain.
Enjoy with  hot sauce and ranch dressing!
Option: Add 1 tablespoon crumbled bacon to the cheese filling
Recipe posted by Rina Kleinhans
Photo: Gideon Louw
Comment: Gideon Louw:
Ek het ‘n eetlepel gerookte paprika by die broodkrummels gevoeg en ek het ‘n gerookte salm roomkaas gebruik en in plaas van jalapeno peppers het ek ‘n halwe teelepel chillie flakes gebruik.