KERSIE TAMATIE EN BASILIEKRUID FRITTATAS MET ‘N VERSKIL

CHERRIE TOMATO AND BASIL FRITTATAStested
KERSIE TAMATIE EN BASILIEKRUID FRITTATAS MET ‘N VERSKIL
Mengsel:
12 eiers
12 eetlepels melk
Vulsel:
1 pakkie sampioene, in kwarte gesny
1 klein pakkie cherrie tamaties, in kwarte gesny
1 groen soetrissie (jou keuse van kleur), fyn gekap
1 medium tot groot ui, fyn gekap

Braai vulsel bestanddele tot uie net deurskynend is.

Koppie fyn gerasperde kaas, wit cheddar
vars gekapte basiliekruid, opsioneel

Muffin panne baie goed gespuit (het 24 gemaak).
Sit eetlepel vulsel in elke muffin “gaatjie”, teelepel kaas, en dan eier en melk mengsel tot bo vol. Strooi basilliekruid bo- oor. Bak teen 190°C tot mooi bruin bo.
Geniet dit!
Resep en foto: Lisa Oosthuizen




RONEL SE LEKKER KERRIE AARTAPPELS

kerrie aartappelstested
RONEL SE LEKKER KERRIE AARTAPPELS
Is nie lus vir vleis vandag nie. 😄😄. Toe besluit ek om kerrie aartappels op krummelpap sal net die triek doen.

5 Groot aartappels, geskil en in 1/4 gesny. En so halfpad gekook in soutwater.
2 Uie in ringe gesny
1-2 eetlepels kerriepoeier
1 eetlepel suiker
2 eetlepels asyn.
500ml water
Metode
Braai uie tot sag voeg nou kerriemengsel by uie en braai.
Voeg aartappels by en braai so 5 min.
Gooi nou so 500ml water by en kook tot aartappels sag is.
Nou kan jy aartapppels saam met krummelpap eet of macaroni, spaghetti of stampmielies of mieliegrys.
GENIET. 😄

RESEP EN FOTO: Ronel Muller Thoma




SPEK EN KAAS KAPOKAARTAPPELS

BACON EN KAAS KAPOKAARTAPPELStested
SPEK EN KAAS KAPOKAARTAPPELS
Resep en foto: Emma Beetge
FOOD LOVERS RECIPES
2 kg aartappels
10 snye spek
1 koppie roomkaas, kamertemperatuur
½ koppie ongesoute botter, gesmelt
1 koppie suurroom
¼ koppie grasuie, opgekap
2 ½ koppies cheddarkaas, gerasper
2 teelepels sout
½ teelepel peper

Voorverhit die oond tot 180ºC. Skil aartappels, en sny in 1-duim stukke. Plaas in ‘n groot kastrol en voeg genoeg koue water om die aartappels te bedek met ongeveer 2 duim. Bring tot kookpunt oor medium-hoë hitte, en verminder om verder te prut. Kook tot sag en tot dit maklik is om met ‘n mes te deurboor, sowat 20 minute. Dra oor na ‘n vergiettes om te dreineer; keer terug na die pot, bedek en hou eenkant.
Verhit intussen ‘n groot pan oor medium hitte. Voeg spek by en braai tot bros en bruin, draai een keer. Dra oor na ‘n papier handdoek om te dreineer; laat afkoel en kap in stukke.
Gebruik ‘n vurk, mash die aartappels in die pot tot lig en donsig. Voeg die room kaas, botter en suurroom by en roer tot glad en gemeng. Voeg die grasuie, 2 koppies cheddarkaas, die helfte van die spek, sout en peper by. Roer tot goed gekombineer.
Dra oor na ‘n oondvaste skottel. Strooi die oorblywende ½ koppie cheddar kaas oor. Bak totdat die kaas bo-op goud is en die aartappels deurwarm is, sowat 30 minute. Haal uit die oond; versier met die oorblywende spek of smoked beef chips. Sit dadelik voor.

 




CHANTELLE’S DUMPLINGS

DUMPLINGStested
CHANTELLE’S DUMPLINGS
1 cup self raising flour
2 tablespoons butter
Pinch of salt

Then add the milk, stir till just mixed
Spoon over your bubbling stew and let it cook 15 minutes without lifting the lid.

RECIPE AND PHOTO: Chantelle Venter




MUSHROOM CUSTARD

mushroom custardtested
MUSHROOM CUSTARD

Mushroom puree:
25 g dried porcini mushrooms
100 g butter
125 ml beef stock
1 brown onion, diced
3 cloves garlic, diced
500 g mix mushrooms
2 tablespoons red wine vinegar
1 tablespoon salt
1 teaspoon pepper
100 ml cream
Mushroom custard:
400 g mushroom puree (from above)
2 eggs plus 2 egg yolks
180 ml cream
salt and pepper to taste

Preheat oven to 180°C.

Mushroom Puree:
Soak porcini in hot beef stock for 20 min. Strain and set aside.
Place butter in hot frypan.
Saute garlic, onions and mushroom until tender.
Transfer to a blender with remaining ingredients and process until smooth.
Pass trough fine sieve and set aside.

Mushroom Custard:
Take 400 g of the mushroom puree and add eggs, egg yolk, cream and salt.
Whisk well to combine.
Place 8 x 100 ml capacity greased ramekins into a deep pan.
Fill pan half full of hot water.
Pour custard into ramekins.
Bake until just set, about 20 min.
Remove from oven and set aside to cool in fridge.

Recipe and photo: Marian van Deventer

Ek het eers na ek die custard gemaak het, dit deur sif gesit. Die gedeelte is baie belangrik. Dit is wat dit die creamy en smooth texture gee.
Ek het dit ook in rubber baking mouls gebak.
Ek het die 125 ml beef stock ook bygevoeg.
Het ook vars kruie bygevoeg.
Proe jou custard voor jy dit bak.
Het dit weer warm gemaak in bord voor ek res van kos ingeskep het.




VINNIGE FALAFEL MET TAHINI DOOPSOUS

VINNIGE FALAFEL MET TAHINI DOOPSOUStested
VINNIGE FALAFEL MET TAHINI DOOPSOUS
Midde Oosterse Kerkerertjie (Chickpea) koekies
2 blikkies kerkerertjies (chickpeas) gedreineer (ek het een kerkerertjies en een gewone ertjies gemeng)
2 fyngemaakte knoffeltoontjies
1 eetlepel fyngekapte vars kruisement
1 eetlepel fyngekapte pietersielie
kwart van ‘n medium grootte ui fyngekap
1 groot geklitste eier
2 eetlepels bruismeel
1 teelepel gemaalde koljander
1 teelepel cumin poeier
1 telepel (of na smaak) chilli vlokkies of een vars chillie, ontpit en fyngekap
sout na smaak
sesame saad
olie om in te braai
Meng al die bestanddele en verwerk dan in ‘n voedselverwerker totdat dit ‘n growwe pasta vorm en plaas in die yskas vir ten minste 30 minute. Vorm kleinerige koekies met jou hande en rol elkeen in sesame saad om te bedek. Braai oor medium hitte in vlak olie vir ongeveer 4 minute aan ‘n kant en bedien met ‘n Tahini Jogurt doopsous

Vir die Tahini Yogurt doopsous
2 eetlepels Tahini
1 koppie plein Jogurt
1 eetlepel fyngekapte kruisement
1 teelepel cayenne peper
Meng al die bestanddele en plaas in die yskas om koud te word.
NOTA: In die oorspronklike resep word word 250g gedroogde kerkerertjies gebruik wat oornag geweek en dan saggekook is. Daar word ook nie meel in die mengsel gebruik nie.

Bron: Adam Cloete (vertaal en aangepas uit die resepte boek Best Ever Budget Recipes)
Foto: Adam Cloete




SWEET YELLOW RICE

SWEET YELLOW RICE
SWEET YELLOW RICE
2 scoops basmati rice
1 tsp salt
3 cardamon pods
3 stick cinnamon
3 c water
5 ml egg yellow or half tsp saffron powder
5 ml egg yellow or half tsp saffron powder
1 Tblsp oil

Boil rice until done. Rinse & strain.Once water is strained put rice in a steamer add sugar to taste(depending how sweet u want it)
2 blobs pure butter. Steam in micro until butter has melted & sugar has dissolved..
add 5ml egg yellow or half tsp saffron powder to rice when boiling & 1Tblsp oil.

SOURCE – Fatima Isaacs
Fatima Isaacs – u may add raisins to your rice while cooking…my gran used to make it that way & I love it so, but my hubby & kids doesn’t. like the raisins with it & u can add slivered almonds as well.




CHUTNEY GROENBOONTJIES

chutney boontjiestested
CHUTNEY GROENBOONTJIES
Boontjies saam ‘n braai!
1 pakkie chutney chips
2 blikkies French boontjies
kaas, na smaak
1 koppie room

Druk die chutney chips fyn en strooi onder in bak.
Dreineer die boontjies en gooi oor die chips. Strooi kaas oor en dan die room! Bak vir 30 min by 180°C. HEERLIK HEERLIK!
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis




GEBRAAIDE KWEPERS

 

GEBRAAIDE KWEPERStested

GEBRAAIDE KWEPERS
3 kwepers gewas en goed afgevee.
Sny in ¼ te haal pit uit. Sprinkel dadelik suurlemoen sap oor en sit in ‘n pan op foelie.
Sit klontjies botter op.
Strooi bruinsuiker en strooisuiker oor.
Sprinkel bietjie water oor.
Maak toe met die foelie.
Bak teen 180ºC vir 1 ½ uur, draai die kwepels om elke ½ uur.
Laaste 15 minute, maak foelie oop,  strooi weer bietjie suiker oor.
Bedien met room, vla, roomys

Resep en foto: Emma Beetge




AARTAPPELKOEKIES MET SOETRISSIES

Aartappelkoekies met soetrissies
AARTAPPELKOEKIES MET SOETRISSIES

3 groterige aartappels
1 groot ui
½ groen soetrissie
½ rooi soetrissiePlaas die bestanddele alles saam in voedselverwerker en verwerk tot fyn. Giet in bak uit.

Voeg by:
1 bossie fyn gekapte uiegras
1 ½ koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 eier
Meng goed.

Voeg dan geurmiddels by:
1 teelepel sout
¼ teelepel peri-peri aromat
3 goeie skutte aromat cheese
Bak in vlak olie tot gaar. Onthou om die geurmiddels laaste by te voeg anders maak die aartappels te veel water.

Bron: Marianne de Beer