1

LEKKER KARAMEL BROODJIES

karamel broodjie

LEKKER KARAMEL BROODJIES

Vat ‘n glas bak wat so ongeveer 9 bolletjies kan vat, dan gooi jy ‘n lekker dik laag bruin suiker onder in die bak.
Neem 1 pak gekoopte brood deeg en maak bolletjies.
Pak die bolletjies deeg dan bo-op die suiker, nou gooi jy weer lekker dik suiker bo-oor die bolletjies, gooi ‘n houertjie room bo-oor en bak in die oond teen 180 ºC vir ongeveer 45 min, toets dat jou bolletjies gaar is.

Resep en foto: Rina Kleinhans




WEIGHLESS HOT CROSS BUNS


WEIGHLESS HOT CROSS BUNS

The best homemade I have had so far
Ingredients
2 tsp active dry yeast
120ml low fat milk, warm
1 egg and 1 yolk
1 tbsp butter
4 tsp sugar
¼ tsp salt
190g flour
40g raisins and 20g currants ( or extra 20g raisins )
¼ ground cinnamon
Pinch of allspice
1 tbsp water
Icing:
¼ cup icing sugar
5 drops vanilla essence
1 tsp low-fat milk

Method
Dissolve the yeast in the warm milk, stir in the butter, whole egg, salt and sugar.
Mix together the flour, dried fruit and spices.
Add ¾ of the flour mixture to the milk mixture and mix well.
Stir in the remaining flour, one teaspoon at a time, until the mixture forms a soft dough. Turn onto a floured surface and knead until soft and elastic.
Place in a bowl that has been coated with non-stick spray, cover and leave in a warm place until it doubles in size.
Punch down the dough, divide into six even-sized balls and place on a baking tray that has been coated with non-stick spray. Cut a small cross into the top of each ball using a sharp knife and leave to rise for about 30 minutes or until it doubles in size.
Whisk together the water and egg yolk, brush over the dough and bake in a 190ºC oven for 15 minutes. Mix together the icing ingredients and pipe a cross onto each bun.

SOURCE: Tertia Jardine-Simons




GWEN’S HOTCROSS BUNS

GWEN’S HOTCROSS BUNS

Ek weet hierdie deeg maak heerlike hot cross buns.
Rich sweet yeast dough – very nice
2 litres milk
225 g sugar
450 g melted butter
3 – 4 packets dry yeast
2, 450 g cake flour
20 g salt
450 g eggs
60 g syrup/honey
Heat milk with sugar and butter. Mix dry yeast with flour and salt. Add warm milk mixture, eggs and honey to the flour and form into elastic dough using extra flour if needed.
Shape into buns en leave to prove till double its size. To make crosses on top:
Mix 100g flour with 15ml milk to form a piping consistency. Pipe it over the buns just before you put it in the oven.
As soon as the rolls comes out of the oven:

Glaze
dit dan met die vlge om dit lekker glans te gee:
1 1/3 cup icing sugar
1 1/2 tsp. finely chopped lemon zest (opsional)
1 tsp. lemon juice
1-2 Tbsp milk
Method:
To make sticky buns, roll dough out flat and spread with a mixture made form butter melted into little milk with sugar. Sprinkle with cinnamon and raisins. Roll up into a sausage and slice like a bread. Arrange rounds tightly in a tin and prove till risen to at least double its size. Bake till brown. Boil milk with fair amount sugar and some butter and pour over buns as they come out of oven. Voila!

Source: Gwen Smith




CHELSEA BOLLETJIE VIR DIE PASE

chelsea-bolletjie-vir-die-pasetested
CHELSEA BOLLETJIE VIR DIE PASE
(12 bolletjies)
625 ml koekmeelblom
2 ml sout
50 ml strooisuiker
10 g kitsdroe gis
60 ml margarine
50 ml melk louwarm
1 groot eier geklits
Ongeveer 100 ml louwarm water
60 ml margarine
50 ml strooisuiker
5 ml kaneel
125 ml droe vrugtekoek mengsel
Geklitste eier
BOLAAG
250 ml versiersuiker
Kookwater

Meng meel, sout en 50 ml strooisuiker saam. Voeg droe gis by. Smelt 60 ml margarine in louwarm melk. Voeg melkmengsel, geklitste eier en genoeg louwarm water by die droe bestandele om ‘n sagte deeg te vorm. Knie die deeg vir 10 min totdat dit sag en elasties is. Plaas die deeg op ‘n meelbestrooide oppervlak, maak toe met gesmeerde plastiek en laat rus vir 15 min. Knie die deeg af. Rol die deeg in ‘n vierkant van 45 cm. Smeer orige 60 ml margarine op deeg en besprinkel met orige 50 ml strooisuiker, kaneel en droë vrugte. Rol deeg op in ‘n rol (soos rolkoek). Sny die rol met ‘n skerp mes, in twaalf gelyke snye. Plaas die snye op ‘n gesmeerde bakplaat. Bedek met gesmeerde plastiek en plaas in ‘n warmplek om te rys tot dubbel in volume (ongeveer 20min) Verf met geklitste eier en bak in vooraf verhite oond van 180°C vir 20-25min. Laat afkoel op draad rakkie Maak bolaag deur versiersuiker in mengbak te sif en te meng met genoeg kookwater om ‘n sagte drupbeslag te vorm. Drup bolaag oor bolletjies sodra afgekoel.
BRON: Rina Kleinhans
FOTO: Jeanette Martins




EASY MAYONNAISE ROLLS

EASY MAYONNAISE ROLLS
EASY MAYONNAISE ROLLS
 My foto, hulle resep! Heeeerlik! Sal volgende keer bietjie sout byvoeg.

You can’t get a recipe any easier than this one! These little rolls are so quick to make and they are good, too.
2 cups self-rising flour
4 tablespoons mayonnaise
1 cup milk
1 teaspoon sugar
pinch of salt

Mix all ingredients in a mixing bowl about two minutes with a spoon. Spray muffin tins. Fill tins 2/3 full; bake in preheated 450 degree oven until golden brown or about 10 to 12 minutes.
Makes about 12 muffins. Delicious! Enjoy!

Photo:  Hannalie Kitshoff

 

 




BAGELS

BAGELS

BAGELS
300 ml sterk witbroodmeel
1 teelepel kitsgis
1 eetlepel suiker
100 ml louwarm water
1 teelepel sout
Meng en knie die meel tot glad. Laat dit lus in ‘n bedekte kosblik/bak tot dit verdubbel. Druk die deeg plat en breek bolle uit.(so groot soos pruime/ iets tussen ‘n tennis- en golf-bal) . Druk jou duim deur die bol en trek dit goed uitmekaar om ‘n doughnut vorm te kry, maak maar seker die gat is groot genoeg. Laat dit nou vir 20 minute rus op ‘n gemeelde oppervlak, waarvan af jy dit sal kan haal sonder om die deeg te versteur.
Maak ‘n pot tot so 10 cm vol water en ‘n eetlepel suiker. Laat die water kook terwyl die deeg rus. Wanneer dit kookpunt bereik het, gooi die gerusde deeg ringe in die water vir 45 sekondes aan elke kant. Verplaas die ringe na ‘n bak-rak (om te droog).
Draai dit om na so paar sekondes en bak dit dan in ‘n voorverhitte oond vir so 7 minute aan elke kant teen 180 ºC




ASKOEKE – ROOSTERKOEKE

ASKOEKE – ROOSTERKOEKE
Footlong broodjies
18 koppies brood en koekmeel, gemeng
3 pakkies gis
30 ml sout
135 ml suiker
8 en ‘n halwe koppie louwarmwater, gooi 45 ml olie by

Sit alles in groot skottel, voeg louwarm water by en knie goed.
Laat rys tot dubbel.
Knie af en laat weer hoog rys.
Vat stuk deeg, hanteer min, en rol in dik wors, op ‘n meelbestrooide oppervlak, druk plat, ± 1 ½ cm hoog en sny in verlangde porsies.
Laat weer rys.
Braai op rooster of ysterplaat al 4 kante. Dit vries baie goed, maak 1 min op 100 krag warm en dis weer doeksag!
Die resep maak ook heerlike veerligte vetkoeke. Volg dieselfde metode, bak in warm olie.
Ek kry uit die 18 koppies meel, 30 footlong of 28 groot vierkantig vir burgers of 40 klein ontbyt askoeke uit .

BRON:  Frieda Greyling




HOMEMADE HAMBURGER BUNS (BREAD MACHINE)


HOMEMADE HAMBURGER BUNS (BREAD MACHINE)

You will never want to buy hamburger buns again after trying this recipe. Easy to do using a bread machine and so awesome! You can also!
Servings: 12
Units: US | Metric
1¼ cups milk, slightly warmed
1 beaten egg
2 tablespoons butter
¼ cup white sugar
3/4 teaspoon salt
3 3/4 cups bread flour
1¼ teaspoons active dry yeast

Place all ingredients in pan of bread machine according to manufacturer’s directions.
Select dough setting.
When cycle is complete, turn out onto floured surface.
Cut dough in half and roll each half out to a 1″ thick circle.
Cut each half into six 3 1/2″ rounds with inverted glass as a cutter.
Place on greased baking sheet far apart and brush with melted butter.
Cover and let rise until doubled, about one hour.
Bake at 180ºC for 9 minutes.
Note: Oven temperatures vary so check after 9 minutes to see if done. Some reviewers baked these anywhere from 12 to 30 minutes.

Nota: Het vanaand toe hamburger rolletjies gemaak. Heerlik uitgekom, maar sal volgende keer net die metode van rolletjies maak, verander. Ek sal my eie rolletjies met die hand maak ipv met ‘N cutter of glas (soos die resep sê) sny. Smaak heerlik!

Photo: Amanda Conradie
2nd photo:  Adele Berndt




HAMBURGER ROLLS

 

HAMBURGER ROLLS
2½ to 3 cups flour
1 package active dry yeast
5 ml sugar
5 ml salt
5 ml oil
250 ml warm water
1 egg white

Pour 2½ cups flour into a large bowl and form a well in the center.
In a separate container, mix yeast, sugar, and two tablespoons of water (the water comes from the 1 cup listed above ).
Pour the yeast mixture into the well but do not mix with the flour at this time.
Cover the bowl with a cloth and set it in a warm place for 15 minutes.
Add the remaining water and oil and beat until mixed. Turn dough out on counter top and knead until smooth.
Add the remaining ½ cup flour as needed. Put dough in a bowl, cover, and let it rise until double in size.
Punch down and divide the dough into 12 parts. Shape into oval rolls and place 3″ apart on a greased and floured cookie sheet.
Cover and let rise until double in size. Beat egg white and 1teaspoon water with a fork until frothy and brush on the rolls.
Bake in a preheated oven at 230ºC for 15 to 20 minutes until golden brown

Plasing: Annette Breytenbach van Wyk




SOETBROOD VIR VLEGSELS

soetbroodtested
SOETBROOD VIR VLEGSELS
1 kg meel (ek gebruik gewone broodmeel)
1 1/2 tl sout (voeg dit by as ek deeg al effe geknie het)
1/2 kp suiker (wit of geel)
1 1/2 el kitsgis (droe gis)
2 eiers
1/2 kp olie
2 kp water (meestal gebruik ek nie al die water nie en mens voeg eerder meer water by as meer meel later)

Knie saam en rus vir ongeveer een uur, tot dubbeld, ek sit in yskas oornag.
knie weer om lug uit te kry en maak jou eindproduk
laat rys weer
verf eier en water gemeng bo-oor
bak by 180 grade C
ongeveer 40 minute as dit groot brode is
30 tot 35 min vir medium
20 min vir broodrolletjies

Ek maal altyd bietjie sout oor my brood net voor dit gebak word, dit gee `n besonderse smaak
moenie vergeet om pan halfpad deur baktyd om te draai vir egalige bak
geniet dit en laat weet hoe dit vir jou werk
Bron: Eie Resep
Plasing Sonja Zino

Hier verduidelik Sonja weer mooi
die metode is maar soos met alle brood, ek het maar by die begin broodbak, nie voorheen geweet of by ouerhuisgeleer nie. Daar is baie moets en moenies oor gis en sout saam of nie saam, vir my werk al die metodes. So baies moet mens al die bestanddele meng. Weereens se ek versigtig met te veel water! Ek meng my bestanddele gewoonlik en knie vir so `n minuut, laat rus vir 5 minuute en knie dan vir 10 minuute, per hand, het nie die mixer vir deeg knie nie. As deel van olie later bygevoeg word is deeg ook meer elasties en klou nie, maar daai verander als as dit klaar gerys het. Rys vir so `n uur op warm plek. dan deel ek die deeg in balle so groot soos ek wil, hoe toegemaak anders droog dit. Vorm jou deeg stringe deur te rol onder handpalms, maar moenie rek nie! Na `n keer of 2 sal jy dit reg kan doen. Maak jou vorms en plaas op bakplaat, laat rys. hier weet ek nie tyd nie, sit oond aan as ek begin vorm, as ek by die laaste is, sit ek eerste baksel in oond van 180grC. Voor gebak verf liggies egg wash oor brode. Ek bak nie die grooot brode nie, so hulle tyd weet ek nie. Medium brode so 35 minuute en rolletjies so 20 minuute. Draai pan om helfte van baktyd (brood sal nie platval nie).