DRIE BESTANDDELE BROOD
Meng alles goed saam en bak in oond by 180 ºC vir 1 uur, hou maar dop en toets vir gaarheid
VARIASIE
Kan gerasperde kaas insit indien verkies – Heidi Rowe
Resep: Riana du Plessis
Foto: Heidi Rowe
Meng alles goed saam en bak in oond by 180 ºC vir 1 uur, hou maar dop en toets vir gaarheid
VARIASIE
Kan gerasperde kaas insit indien verkies – Heidi Rowe
Resep: Riana du Plessis
Foto: Heidi Rowe
Mix last 5 ingredients, add tomato mix, then onion mixture. Gently fold together and add to lined, oiled bread tin (or big muffin tins). Top with more grated cheese, bake 45 minutes in 180 ºC oven, or 30 minutes for muffins. Leave to set for 25 minutes (loaf) or 10 minutes (muffins).
Variations:
Add other veggies like kernel corn, grated carrot and fried bacon to hot mixture.
VRIENDSKAPSKOEK
(Uit my oorlede Skoomma se resepteboek)
Plantjie:
125 ml koekmeel
2 ml suiker
125 ml lou melk of water (of mengsel van die twee)
2 ml aktiewe droë suurdeeg of ¼ koekie saamgeperste suurdeeg
Meng al die bestanddele goed saam en laat 2-3 ure staan op ‘n warm plek tot skuimerig. Roer dit af en plaas dit in ‘n glasbottel met ‘n skroefdeksel.
Dit kan ook ‘n in ‘n mengbak gesit word wat met waspapier of kleefplastiek bedek is.
Begin die volgende proses as jy vir ‘n vriendin ‘n plantjie wil gee
By ontvangs voeg by:
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
1 koppie melk
½ teelepel sout
Bere in ‘n ligdigte houer, maar nie in die yskas nie.
Roer elke dag vir 5 dae lank.
Op die 5de dag voeg by:
1 koppie koekmeel
1 koppie melk
½ koppie suiker
Meng goed en bere vir nog 5 dae.
Roer elke dag.
Op die 10de dag dan skep jy 3 koppies uit. Hou 1 koppie vir jouself en gee 1 koppie elk aan vriendinne met die instruksies.
Voeg dan die volgende by die oorblywende mengsel in jou houer:
2 koppies koekmeel
2 teelepels vanilla geursel
1 koppie suiker
½ teelepel sout
160 ml olie
½ teelepel kaneel
2 eiers
½ teelepels bakpoeier
1½ teelepel koeksoda opgelos in ‘n bietjie kookwater of warm melk
Meng baie goed en voeg enige van die volgende by mengsel:
(Dit moet 2 koppies vol wees)
Rosyne, kersies, neute, klapper, dadels.
Smeer 2 broodpannetjies.
Bak vir 40 to 50 min. by 180°C.
VOEG BO-OOR DIE KLAAR GEBAKTE BRODE DIE VOLGENDE STROOP:
Kook alles eers saam:
¾ koppie melk
¼ koppie suiker
30 ml margarien
As jy nie wil voortgaan met die vriendskapskoek nie, gee dan net een vir ‘n vriendin.
Resep geplaas deur Rene Truter Wessels
MICROWAVE MIELIE BREAD
Source: Wilna Dorfling
FOOD LOVERS RECIPES
This recipe is enough for one but you might aswell make 2, freezes well so there you go use other half of whole kernel corn for 2 nd batch.- heerlik !!
1 cup mieliemeel
1 cup cake flour
1 tin creamed mielies
½ tin whole kernel corn
½ cup milk
¼ cup sugar
3 teaspoons baking powder
3 eggs
¼ cup oil
1 teaspoon salt
Mix all together in single bowl. Spray microwaveable bread pan/ ring pan with spray and cook. Pour mixture in bowl. Place in microwave and bake for 14-15 min on high.
Turn out and smeer with real butter / or Butro while hot.
Enjoy , serve with real butter and golden syrup , tastes just as Grandma used to make it !
Ek het 2 x aangemaak vir hierdie hoor- geniet !
Druk piesangs goed fyn met vurk. Voeg suiker, botter en sout by, klop tot dit romerig is.
Klits eiers by.
Los koeksoda op in warm melk sommer in mikro warm gemaak, klits die koeksoda met vurk in warm melk en voeg by die mengsel.
Sif die meel en bakpoeier by en meng goed, Voeg vanilla by en meng.
Bak in silicon of glasbak in convection oondtjie op 170 ºC vir plus minus ‘n uur of langer toets met mes of gaar.
Ek het melk bo oor gesmeer vir mooi bruin kleur.
Spuit jou bak met spray en cook, sodra koud is keer uit op bord.
Ek het ook eers dat my oondtjie sy grade bereik het en liggie dood is.
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie

Posted by Berie Smith
Posted by Berie Smith
ROOMYS BROODJIE
4 koppies roomys van jou keuse
3 koppies bruismeel
2 knippies sout
Voor verhit oond op 180°C. Sif die meel en sout saam. Voeg die roomys by en meng goed. Skep in klein pannetjie. Bak 45 min of tot gaar. Laat afkoel.
Foto: Poppie Naude

OUMA SE BROOD
1 kg koekmeel
1 pakkie droë gis
30 ml olie
30 ml asyn
20 ml sout
10 ml suiker
600 ml lou water
Meng al die droë bestanddele saam.
Meng die water met die olie en asyn.
Meng nou die water en die meel.
Laat rys vir 2-3 ure
Verdeel in 2 broodpanne. (Laat rys vir nog ‘n half uur)
Bak teen 180 grade C vir 1 uur.
Foto: Lizette Taljaard Fulscher
Foto 2 – Sonja Zino:
Dis heerlik en maklik. Ek het al ‘n koppie Cheddar kaas by die mengsel gevoeg en dit was baie lekker.